Kantoor
deur Uther Pendragon
Jy kom besoek my vandag – by die werk. Ek is nogals opgewonde daaroor – dis die eerste keer. Die werksmense weet nie wie jy is nie, maar ons ontvang baie besoekers en jy kan dus enigeen wees – ‘n kliënt, ‘n konsultant, ‘n kennis. Die werksmense ken egter my vrou en hulle sal weet dat jy nie sy is nie. Jy is selde in die stad en ons het besluit dat jy vandag my by die werk moet besoek. Dis riskant, maar ons beide se wellus kook oor en ons moet net mekaar sien. Read more “Kantoor”