Mispa

deur Whale

Die foon in sy hempsak vibreer verwoed. Hy skrik, effens meegevoer deur die fliek waarna hy sit en kyk, maar hy weet dis sy. Die bekende tinteling gaan deur sy ruggraat as hy die foon unlock en die skuilnaam wat hy vir haar geskep het op die skerm sien. Hy voel skuldig, sy verloofde van die afgelope vyf jaar is goed vir hom, en hy is gelukkig by haar. Maar sy onoorkombare nuuskierigheid oor ander vrouens het veroorsaak dat hy op virtuele plekke na iemand begin soek het wat die “no strings attached” beginsel verstaan én okay is daarmee. So het hy op Mispa afgekom. Hy weet nie of dit haar regte naam is nie, maar hy gee nie om nie. “Waarmee is jy besig handsome?” lees die boodskap. “Sit by die huis en TV kyk, mamma is in die mall vir haar naels.” Hy wag, en word nie teleurgestel toe die foon byna onmiddelik weer vibreer nie. Hy snak na asem toe hy die whatsapp-boodskap oopmaak en ‘n foto van ‘n sopnat skoongeskeerde koekie hom begroet. Hy staan haastig op, die fliek skielik vergete. Oppad na die badkamer tik hy vir haar: “Jy gaan nou sien”. Sy ereksie brand in sy broek.

-0-

‘n Week later sit hy in die Halfway House hotel in Kimberley deur ‘n maandverslag en werk toe die foon vibreer. Hy weet dis sy, sy was stil die afgelope ruk. Hy kyk na die skerm, maar dis ‘n boodskap van sy verloofde. “Is jy okay?” Hy skrik en voel dadelik skuldig, hy haat homself vir wat hy aan haar doen … al doen hy fisies niks nie. “Ja my liefie, mis jou net” tik hy, die skuldgevoel brandend in sy bors. “Awwww” kom die boodskap terug. Hy weet sy wil gesels, maar hy is nie in die bui daarvoor nie. “Ek gaan bietjie later met jou praat, ek net gou besig” tik hy weer en sit die foon neer. Hy wonder wat van Mispa geword het.

Terug in sy kamer na die aandete is hy besig om sy klere vir die volgende dag reg te sit toe die foon vibreer. Hy skarrel daarheen en sien opgewonde dis Mispa wat hom soek. “Jammer ek is stil, dit was woes besig hier by my, die blog is oorgedoen, en ons is besig met die website ook”. Hy glimlag. Die website. Waar hy haar ontmoet het toe hy toestemming gevra het om ook erotiese kortverhale te mag instuur. Sy was in haar skik oor sy versoek, en het dadelik ingestem. Hy tik haastig vir haar: “Dis okay, maar ek mis die chats”. Hy druk send en wag vir haar antwoord, maar dit kom nie so gou soos wat hy gedink het dit sou nie. Hy gaan aan met sy klere, skielik teleurgesteld en vies. Hy is ook kortaf met Madelein, sy verloofde, toe sy hom bel, en hul gesprek eindig in ‘n bakleiery. Sy brein is suf toe hy uiteindelik gaan slaap.

-0-

Vroeg die volgende oggend staan hy voor die groep werkers vir wie hy opleiding gee toe die foon in sy sak aankondig hy het ‘n boodskap. Hy moet noodgedwonge wag vir die tee-breek, en haas hom om met die module waarmee hulle besig is klaar te maak voor teetyd. Dit is weer van Mispa, en verbaas sien hy dit is ‘n foto van een van haar borste wat sy stuur. Die tepel daarop staan styf, en dit is duidelik dat sy besig is om haarself te bevredig. Hy voel die halwe ereksie in sy broek en dwing sy gedagtes in ‘n ander rigting, bang dat die werkers die knop sal merk. Net voordat hy by die lokaal instap na die breek kom daar nog ‘n boodskap, hierdie keer van haar koekie wat ‘n vibrator heeltemal insluk. Hy voel die nat in sy onderbroek toe hy die lokaal instap, skielik roekeloos jags vir hierdie onbekende vrou wat nie eers weet hoe hy lyk nie. Vir die res van die dag sukkel hy om op die opleiding te konsentreer, die blote gedagte aan Mispa se kaal swetende lyf wat onder syne beweeg in die ekstase van hulle seks maak hom verby alle redelikheid jags. Hy besluit dis tyd om kontak te maak.

-0-

Hy is senuweeagtig, en die ys in die glas met whiskey rinkel baie liggies van sy bewende hand. Dit is slegs ‘n week nadat hy vir Mispa gesê het hy wil haar in lewende lywe ontmoet om al die uitdagings en beloftes in hul boodskappe aan mekaar na te kom. Hy weet instinktief dit is sy toe hy die skaduwee by die kroegdeur sien. Hy sien hoe sy eers vraend rondkyk en hom raaksien. Stadig kom sy na hom aangestap. Hy hou van wat hy sien, al is dit nie heeltemal wat hy verwag het nie. Sy is nie maer nie, ook nie geset nie … eerder mollig, maar ‘n sexy mollig. Haar bene is net minder as perfek, wat haar vir hom meer menslik maak. Sy horing druk teen hierdie tyd al teen die binnekant van sy gulp. Sy het vol borste, kleiner as wat hul op die foto’s lyk, maar steeds ‘n goeie hand vol. Haar oe is bruin-groen, nie blou soos hy gedink het nie. Sy glimlag toe sy in ‘n waas van Britney Spears se parfuum langs hom kom sit en haar hand na hom uitsteek. Hy skat haar in haar mid-dertigs. Hy sluk, sy glimlag, donker beloftes brandend in haar oe.

-0-

Hy voel nie in beheer van die situasie nie, tog voel hy ook nie buite beheer daarvan nie. Hy sit kaalgat op die hotelbed soos Mispa hom beveel het, sy is in die badkamer doenig. Vir ‘n halwe sekonde wonder hy of hy nie besig is om kak aan te vang nie, maar die polsende spier wat regop staan uit die welige bos balhare onder sy naeltjie laat hom van alles anders as Mispa se lyf vergeet. Sy kom by die badkamer uitgesweef, poedelkaal. Hy sluk. Haar liggam is ferm gebou, dog sag genoeg om haar vroulikheid te beklemtoon. “Milf” flits dit deur sy brein. Hy kan nie verstaan dat iemand wat grens aan mollig steeds so sexy gebou kan wees nie. Haar koekie is skoongeskeer, en haar labia steek sexy tussen die geswelde buite-lippe uit. Sy kom selfversekerd na hom aangestap, stop woordeloos voor hom en gaan op haar kniee. Hy kreun onwillekeurig as haar vol mond skielik sag en warm oor sy voëslkop sluit. Hy weet instinktief sy is goed hiermee, dis nie haar eerste keer nie. Die blowjob duur skaars vyf minute toe hy haar benoud stop en sy giggel skalks. “Dalk een te veel jou?” vra sy toe sy opstaan. Hy knik. Voordat hy mooi besef wat aangaan stu sy haar vroulikheid in sy gesig in en hy kan die seep aan haar vel ruik. Hy proe versigtig aan haar, die nat wat tussen haar lippe uitdrup effens souterig. Sy gryp sy hare vas en begrawe sy gesig tussen haar bene, so staan-staan.

Hy weet nie meer wat is realiteit nie, nog minder wat is reg en verkeerd … al wat vir hom op hierdie oomblik bestaan is die gapende poesie voor hom waar sy oopbene besig is om haarself met twee vingers te bevredig. Die straal wat enkele oomblike later by haar uitspuit, oor die bed en hom tref waar hy oor haar buk maak van hom ‘n dier en sonder vra of waarsku begrawe hy sy voël in haar. Dit laat haar genotvol kreun, en dan begin hy haar hard en vining stoot. Hy voel die sametrekking van sy balsak, die bekende tinteling in sy voëlkop en die krieweling in sy maag. Half teensinnig trek hy sy polsende voël uit haar soet dieptes uit en spuit sy saad hortend oor haar maag, oor haar borste en selfs in haar gesig. Sy kreun rukkend terwyl sy ook vir oulaas kom. Dan raak dit stil in sy gemoed en in die kamer. Hy sak uitgeput in haar arms in. Hulle lê en fluister vir nog tien minute in mekaar se ore, dan staan sy traag op en begin aantrek. Sy ignoreer eers die vraag in sy oë, antwoord toe sy reg is om te gaan. “Dankie, dit was lekker. Nou weet ons hoe dit voel. My man is buite in die kar en nes ek mind hy nie vir pologamie nie. Maar jy trou more, en sover ek weet doen julle maar die monogamie-ding. So hierdie was die eerste en ook die laaste vir ons.”

Sy blaas vir hom ‘n soen voordat sy vir goed uit sy lewe verdwyn.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Mispa

  • September 9, 2016 at 9:19 am
    Permalink

    dit is nou wat n man nodig het

    Reply
  • March 6, 2015 at 1:02 am
    Permalink

    Onteenseglik ‘n ware eennagstaning, maar ‘n dekselse lekker een, bygesê!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)