Adverteer

Kombiekiehier kortliks …

  • Webwerf het op 22 Januarie 2014 as ʼn wordpress blog begin.
  • Op 26 Februarie 2014 skop die kombiekiehier.co.za webwerf af.
  • Inhoud sluit verhale, kommentaar op nuusgebeure, raad, humor, visuele stimulasie, musiek, kuns, memoirs, meningsartikels, filosofie en nuus in.
  • Hoofsaaklik eksklusiewe bydraes.
  • Kombiekiehier bied unieke inhoud oor en toegang tot ‘n niche genre wat op geen ander plek beskikbaar is nie.
  • Opvoedingsmoontlikhede.
  • Advertensie moontlikhede.

Statistieke …

  • Meer as 254 820 unieke besoekers teen 28 Augustus 2016 sonder enige advertensies en bemarking.
  • Meer as 2 522 952 “page views” tot 28 Augustus 2016.
  • Besoekers bly gemiddeld 5,7 minute lank op die webwerf.
  • Gemiddeld 10 000 besoekers per maand. (Word nog élke maand meer)
  • Tussen 80 000 en 100 000 “views” per maand vir die laaste ses maande.
  • Tussen 3 500 en 4 500 lesers per dag.
  • Ongeveer 45% nuwe gebruikers en 55% terugkerende gebruikers.* inligting soos op 28 Augustus 2016

Advertering

Alle advertensies verskyn op al die bladsye van die website behalwe die voorblad – maw by elke post wat gelees word.

Daar is opsies vir kompetisies en “links” en produkte kan in die inhoud van die webwerf genoem word. Verwysings kan ook op sosiale media soos facebook en twitter gedoen word.

Sosiale media syfers groei nog. Kombiekiehier se unieke inhoud en tema veroorsaak dat lesers nie die webwerf openlik “like” of “links” aanstuur nie. Dit beteken die onsigbare leser (wat mens wel in die statistiek sien) is ʼn groot faktor. Produkte wat moeilik is om in die hoofstroom- en sosiale media te adverteer kan dus maklik deur Kombiekiehier geadverteer word. Dit is ʼn bykomende plek om volwasse produkte in te adverteer.

Kontak ons by kombiekiehier@gmail.com vir kwotasies en nog meer adverteringsopsies of gebruik onderstaande vorm as jy deur Webfluential wil werk.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)