
Lusweer Donderdag: Op 7-dag pas
deur Rudi
Dit is warm buitekant. Ek het net ʼn kortbroek aan en lê op die bed en musiek luister. Ek ken die liedjies op die TDK kasset in my Walkman almal seker al uit my kop uit. Sting, Abba, Roxette… “She’s got the look…”
My vriende wat nie saam met my weermag toe is nie, is nie meer dieselfde nie. Of dalk is dit ek wat verander het? Afgebreek en weer nuut gevorm deur die korporaal. Afkak en sweet en min slaap. Dissipline. ʼn Sin vir dringendheid.
Read more “Lusweer Donderdag: Op 7-dag pas”