
Die Prys van Vryheid (5)
deur Annelise
(Lees vorige episode HIER)
Dit is baie vroeg wanneer Danie die kombers oor my aftrek om my wakker te maak. Die lug op my kaal lyf is koud en ek rol dadelik in ‘n bondeltjie.
“Kom, staan op, ek wil ry,” sê hy ongeduldig.
Hy bly langs die bed staan terwyl ek nog half deur die slaap opstaan. Ek is onseker wat hy van my verwag.
“Kom kombuis toe wanneer jy klaar jou gesig gewas het. Jy kan daar aantrek. En moenie lawaai nie, Frans slaap nog.”
Ek gaan toilet toe en gaan borsel my tande en hare in die deurmekaar badkamer voor ek deurloop kombuis toe. Ek het my rugsak by my. Danie en sy pa sit by die tafel en koffie drink.
Ek weet ek is ‘n hoer na Danie my gister geleer het, maar ek kry skaam as ek so kaal moet wees terwyl almal klere aan het.
Die oom wys na ‘n koppie wat staan en stoom naby die ketel. Hulle het my nie gevra hoe ek dit wil hê nie, maar ek is dankbaar vir die warm koffie. My vel is hoendervleis van die koue. Buite word dit net-net lig.
“Ek het in daardie tert-vrou van my se kas gaan grawe. Sy koop mos allerhande sexy goed om by haar skelmpie te dra, toe gooi ek haar maar kaal hier uit, ” sê die oom. “Sodat jy nie kan sê ons was nie goed vir jou nie.”
Hy gooi ‘n paar goed na my toe. Dit is ‘n somersrokkie en drie panties. Die rokkie is groen, van sulke ligte dun materiaal – dis nogal mooi. Dit het bandjies wat vasbind oor die skouers. Die broekies is almal g-strings. Ek gril bietjie om te dink dis panties wat iemand al gebruik het, maar ek is dankbaar vir die rok.
“Kan ek maar dit aantrek?”
“Trek eers net die g-string aan,” sê die oom.
Al drie is rooi en glibberig, soos satyn.
Ek trek een aan. Die dun bandjie van die g-string trek styf tussen my boude in. Voor is ‘n klein blink rooi driehoekie wat my koekie net-net toehou.
“Regte hoerklere,” lag die oom.
Danie kyk fronsend na my. “Nee, dis net tert-klere, dis nog nie reg nie.”
Hy vat dieselfde skêr teen die yskas wat sy pa gister gebruik het om my t-hemp mee te vernietig en stap nader. Omdat ek nie weet wat hy beplan nie gryp ek die mooi groen rok van die toonbank af. Ek druk dit teen my bors op ‘n bondel vas.
Hy en sy pa lag lelik.
“As jy dink ‘n rok gaan wegsteek wat jy is, kry vir jou,” sê Danie wanneer hy voor my hurk.
Hy trek die boonste rek van die g-string net bo my poesie van my lyf af weg en druk dan die skerp punt van die skêr deur die middel van die rooi driehoekie. Dan sny hy die hele driehoekie uit sodat net die bandjies van die g-string oorbly.
“Dis beter,” sê hy en laat weer die rek teen my lyf terugskiet.
My poesie is nou om een of ander rede kaler as wat dit was sonder die g-string. Dis soos ‘n rooi pyl wat my kaalgeskeerde bult en lippies beklemtoon. Dis aaklig. Ek voel hoe my gesig warm word van die bloos as ek daarna kyk.
Danie lê vorentoe. Hy gebruik twee vingers om my lippies oop te trek en dan lek hy stadig en diep deur my poesie. Dan staan hy op.
“Trek aan, ek wil ry,” sê hy.
Ek trek sommer die rok aan, want ek wil so erg nie meer hier wees nie. Ek sal later worry oor ‘n bra en beter broekie. Die rok pas my asof dit vir my gekoop is. Die hals is laag en styf oor my boobs en dan val die rok van daar af los tot net bo my knieë. Ek sê dankie vir die twee mans wat na my sit en kyk.
“Jissis, sy is mooi,” sê die oom, “dalk moet ons haar langer hou.”
Gelukkig stem Danie nie met hom saam nie. Hy tel ‘n sleutel van die tafel af op en begin sommer deur toe loop.
“Nee, sy is moeilikheid. Ek gaan haar na Gunter toe vat. Ek het hom gisteraand gebel. Hy kan sal vir haar ‘n lift gee later vandag.”
By die bakkie wys Danie vir my dat ek agterop moet klim. Ek gee nie om nie, al is dit koud.
Ek sit met my rug teen die kajuit en trek my rooi sneakers aan terwyl hy met ‘n vaart met die grondpad af begin jaag. Ons is so bietjie minder as ‘n uur van Windhoek af – lyk my hy wil dit in ‘n halfuur doen.
Die wind is koud en ek sak bietjie af teen die agterkant van die kajuit. Ek besluit om my nota’s op datum te bring terwyl ek nou tyd het. Ek het nog goed geleer van wat mans van hou en nie van hou nie.
Ek skryf:
Ek is ‘n hoer – onthou dit.
‘n Hoer is nie soos ander vroue nie.
‘n Hoer is nie ordentlik nie.
‘n Hoer is nie skoon nie.
‘n Hoer is nie slim nie.
Ek word hartseer wanneer ek kyk na die laaste sinnetjies wat ek geskryf het. Ek wens hulle was nie waar nie, maar dis al plan wat ek kon dink. As ek net eers in die Kaap is en ‘n model is dan is ek mos nie meer ‘n hoer nie en dan hoef hierdie goed mos nie vir altyd waar te wees nie? Ek is nog net een dag en een nag lank ‘n hoer en ek is al amper in Windhoek. Een week op die meeste, dan hoef ek nie meer te worry oor wat mans like of nie like nie.
Ek vee die stupid trane van my wange af en bêre die boekie weer onder in my rugsak.
Die pad word stadig al besiger. Langs die pad is al meer geboue. En dan uiteindelik ry ons in Windhoek in. Ons hoofstad. Ek was lank, lank gelede eendag hier toe mamma nog gelewe het. Ek onthou ons het in ‘n hotel gebly en dit was die eerste keer wat ek in ‘n hysbak gery het. Ek onthou ook ‘n party en mense wat lag. Ek wonder of dit miskien was toe mamma met stiefpa Ockie getrou het? Dit maak my sommer weer hartseer dat ek haar nie kan vra nie.
Danie parkeer die bakkie voor ‘n ouerige gebou.
“Wag hier,” sê hy en klap die deur van die bakkie toe.
Ek kyk na die mense wat verbyloop – die baie karre en die paar hoë geboue. Daar is so baie lawaai en dinge wat gebeur dat dit voel asof my kop dronk word. Ek weet Windhoek is nie eens regtig ‘n stad teen Kaapstad nie. Ek wonder of mens altyd so bietjie dronk voel as jy in ‘n groot stad bly.
‘n Deur aan die kant van die gebou gaan oop. Danie wys ek moet kom. Ek klim versigtig van die bak af dat ek nie dadelik die rok vuil maak nie en haak dan my rugsak oor my een skouer. Binne die deur is ‘n parkeerplek agter ‘n gebou. Die parkeerplek is vol bakkies met tente op die dakke. Ander bakkies het weer goed wat soos klein karavane lyk op hulle agterkante. Aan die anderkant van die parkeerplek is ‘n hoë garagedeur. Langs een van die karavaan-bakkie-goeters staan ‘n man. Ek kan sy oë soos vatterige vingers oor my lyf voel terwyl ons naderloop.
“Gunter, hierdie is die girl.”
Gunter hou sy hand uit en sê: “Ek hoor jy soek ‘n lift Kaapstad toe en jy is bereid om te betaal?”
Sy hand is warm om myne en hy druk bietjie te hard.
“Ja …” Ek wonder hoekom amper niemand my naam vra nie.
“Wel, ek en Danie het gepraat. Ek ry vanmiddag Kang toe in Botswana – dis so 700 km ver …”
Sewehonderd kilometer is ver … maar daar is ‘n probleem …
“Ek … het nie ‘n paspoort nie,” sê ek en kyk grond toe.
“Nou hoe het jy gedink gaan jy in die Kaap kom?” vra Danie smalend.
“Ek weet nie, ek het gedink ek sal iemand vra om my deur te smokkel … ek sal die probleem oplos wanneer ek daar kom. Ek moet eers daar kom,” sê ek asof ek seker is terwyl ek glad nie is nie.
Die twee mans kyk na mekaar. Hulle het seker nog nooit so ‘n dom ding gehoor nie, maar hulle wou ook seker nooit wegkom iewers waar hulle vasgevang was nie. Gunter glimlag egter. Hy knik effens vir Danie en draai dan weer na my toe.
“Ons kan iets uitfigure, die camper het baie … wegsteekplek. Maar eers moet ons ‘n deal maak. Wat sal jy betaal?”
Ek voel weer hoe ek bloos. “Wat vra jy?”
Gunter se oë is baie blou en sy hare baie blond soos mens van iemand met ‘n baie Duitse naam sal verwag. Hy is nie so jonk soos Danie nie, maar nie so oud soos Danie se pa en oom Kobus nie. Hy loop om my. Wanneer hy agter my verbyloop trek hy sy vingers deur my lang hare.
“Pragtig,” sê hy saggies langs my oor.
“Hoe oud is jy?” vra hy wanneer hy weer voor my staan.
“Negentien.”
Hy buk effens na my kant toe. Ek weet nie of hy my gaan soen of wat nie en dan trek hy die strikkies van my rok op my skouers los. My rok haak ‘n sekonde aan my boobs se bokant vas voor dit grond toe fladder. Dit gebeur so vinnig dat ek eers daarna gryp wanneer dit verby my knieë val.
“Los!” sê-skree Gunter.
Ek staan vinnig regop en vou my arms oor my boobs net om te laat te onthou van die oopgesnyde pantie wat ek aanhet.
Gunter glimlag weer en Danie lag weer.
“Sewehonderd kilometer is ver,” sê Gunter. “En dis ‘n misdaad om iemand oor die grens te smokkel. Ek waag baie. So … ek ry laatmiddag – ek het nog so ‘n paar goed wat ek eers moet afhandel. Jy klim nou in die camper sodat niemand van jou weet nie. Ek dink al daardie kilometers en die smokkelry sal jou ten minste vier naaie kos. Een voor ons ry, twee op pad wanneer ek ‘n break vat en dan weer een wanneer ons daar aankomi. Daar is ‘n kombuisie met kos en ‘n toilet in die camper so jy sal oukei wees. Jy kan slaap terwyl ons ry. Dis die deal, take it or leave it.”
Vier! Eers wil my kop nie sy aanbod aanvaar nie. Ek het al die pryse uitgedink voor die tyd soos 100 km vir ‘n blowjob en 300 km vir seks, maar nou het die mans almal hulle eie idees en ek weet nie hoe om te besluit of dit regverdig is nie. Danie-hulle het kos en slaapplek bygegee en Gunter gee kos en smokkel my oor die grens. Dis nogal baie. Dalk is sy piel vier keer in my poesie nie so baie nie?
“Oukei,” sê ek. “En dankie .. Gunter.”
“En wat van my, ek is die een wat jou na Gunter toe gebring het!” sê Danie.
“Dankie, Danie.”
“Haar poesie is so soet soos stroop,” sê hy vir Gunther. “Maar ek weet jy hou meer van Chutney.”
Gunter lag en draai dan na my toe. “Kom, klim in voor iemand jou sien, want dan gaan ons jou nie oor die grens kan kry nie.” Hy tel my rok van die grond af, lig my rugsak van my skouer af en stuur my met sy hand op my stuitjie na die agterkant van die voertuig. Daar is trappies waarmee ek kan inklim. Binne is ‘n bed wat lyk asof dit ‘n driekwart grootte is, ‘n kombuiskassie net agter die kajuit en ‘n klein toilet reg langs die deur.
“Maak jouself solank tuis, ek groet net vir Danie dan kom ek terug,” sê hy en klap die deur toe.
Ek hoor ‘n sleutel draai wanneer hy dit toesluit. Hy het my rugsak nog by hom.
***
Dis warm binne die camper selfs al maak ek die klein venstertjies hoog teen die dak oop. Ek wens hy het nie my rugsak gevat nie. Alles wat ek besit is daarin. Ek voel weer huilerig. Om my besig te hou kyk ek rond. Daar is brood en bietjie blikkieskos in die kas onder die klein yskassie. Ek sal nou-nou vir my iets maak, nou maak my senuwees my bietjie naar. Hy vat nogal lank om terug te kom. Ek piepie gou terwyl hy weg is. Ek wil die aaklige broekie uittrek en een van myne aantrek. Ek wens hy wil terukom dat ek my sak kan kry. Ek sit op die bed en wag wanneer ek uiteindelik die sleutel hoor draai en die deur oopgaan.
“Kan ek asseblief my rugsak kry,” vra ek dadelik.
Hy klim eers in en sluit die deur agter hom voor hy antwoord.
“Nee, ek sal dit vir jou gee wanneer ek jou aflaai.”
My hard begin vinniger klop van worry.
“Hoekom? Asseblief, dis al my goed en .. ek soek my klere.”
“Dis veilig, ek het nie nodig om ‘n hoer se goed te steel nie. En jy het nie jou klere nodig nie. Los dit nou.”
Hy klink skielik ongeduldig so ek bly maar liewer stil.
Hy gaan sit op die bed langs my. Daar is amper nie plek vir twee mense nie. Hy maak sy bene oop en beduie vir my dat ek voor hom tussen sy bene moet gaan staan. Ek luister, want sy gesig lyk steeds kwaai. En hierdie is seker die begin van my betaling.
Ek het nog my rooi sneakers en die rooi gesnyde g-string aan. Hy laat my met my rug na hom toe staan. Sy vingers kam weer deur my hare. Dit streel oor die klein stukkie rug tussen my hare en my boude en dan vou sy hande warm oor my kaal boude.
“Ek wil hê jy moet hierdie rooi g-string en tekkies net so aanhou tot ek jou aflaai. Reg?”
Ek knik net my kop.
Sy een hand vryf oor my lae rug.
“Maak jou rug hol, druk jou boude uit,” sê hy.
Ek maak soos hy sê. Ek lig my boude en voel dan sy asem daarop. Hy soen my boud. Hy soen my rug.
“Lê vorentoe met jou arms op die kas voor jou,” sê hy. Sy stem klink nou anders.
Ek doen soos hy vra.
“Maak jou bene oper.”
Hy skuif sy bene wyer van mekaar af sodat ek myne wyer kan oopskuif.
Ek voel hoe hy die g-string tussen my boude uittrek en dan trek dit skeef voor soos hy die bandjie oor my een boud trek. Nou is albei sy hande weer op my boude, hy knie dit, hard.
“Lig jou kop op ek wil jou hare bykom.”
Ek lig my kop op van waar ek dit op my arms gerus het. My rug maak ‘n onderstebo boog soos ek my arms op die kas hou en my nek agteroor buig. Gelukkig is ek slap van die dans, dink ek vir die tweede keer in twee dae.
Ek voel hoe hy sy een hand in my hare vleg en dan my kop aan my hare meer agteroor trek. Ek kan nie help om te kreun nie.
“Ek het nogal gedink jou hare sal by jou gat kan uitkom,” sê hy vieslik. “Die punte raak aan jou hol.”
Ek kan nie praat nie, met my kop so ver agteroor sukkel ek om mooi asem te haal..
Sy ander hand vee oor my boud en dan voel ek hoe dit al dieper tussen my boude inbeweeg. Wat doen hy? My boude rek van mekaar af weg soos sy groot hand daar tussen-in beweeg en dan voel ek iets oor my holletjie vee en dan voel ek iets daarteen druk. Wat doen hy? Ek probeer regop kom, maar dis onmoontlik met my bene so oop en my rug so gebuig en my kop agteroor. Ek kerm in my ongemak, maar dis asof hy nie hoor nie.
Dis sy vinger wat druk, want ek voel hoe hy dit begin indruk daar agter! Ek probeer weer regop kom, maar hy het my in ‘n greep. Nee! Sy vinger wriemel al dieper in my gaatjie in. Ek kry so skaam ek kan nie glo wat hy doen nie, maar dan begin dit al seerder word en ek wil nie hierdie doen nie, ek wil nie!
“Staan stil!” skree hy. Hy pluk sy vinger uit en klap my op my boud, hard. “As jy ophou toeknyp sal dit minder seer wees. Ontspan net!”
My boud brand. Hy druk sy vinger weer terug waar dit was. Stadig al dieper in my op. Dit voel asof dit nie daar kan in nie – ek is te styf ek is te klein dis seer! Ek hoor hom ‘n snaakse geluid maak en dan gly sy vinger skielik nog dieper. Ek begin huil. Ek weet nie hoekom iemand eens daar sal wil kyk nie, nevermind nog vat.
Sy vinger gaan nou nie meer dieper nie. Ek dink dis al die pad in. Hy begin dit in my holletjie ronddraai terwyl hy nou vriendeliker met my praat.
“Is dit die eerste keer dat iets in jou hol is?”
“Ja,” fluister ek deur my gerekte keel.
“Is dit lekker?”
Ek weet nie wat om te sê nie. Moet ek eerlik wees of jok?
“Dis lekker, ne?”
“Ja,” vang ek sy skimp.
“Ek het gedink jy sal daarvan hou. Dit gaan net lekkerder word.”
Ek voel hoe hy sy vinger uit my trek en my hare los. My nek is seer wanneer ek my kop op my arms laat neerval.
“Kom, klim weer op die bed.”
Ek doen soos hy sê. Ek snik nog, maar dis asof hy dit nie eens hoor nie.
“Staan op jou knieë en dan strek jy jou arms voor jou op die bed uit.”
Ek gehoorsaam hom, hy klink nou weer kwaai.
“Skuif jou knieë oop, jirre, kan jy nie dit dink nie?”
My g-string het nou weer tussen my boude ingeskuif. Ek maak soos hy sê, my sneakers trek die deken skeef soos ek my bene verder oopmaak.
My kop is tussen my arms, ek wil nie vir hom kyk nie. Ek hoor hom rondbeweeg. Deure gaan oop in die kombuis, die yskassie gaan oop, ‘n zip, hy pie in die toilet langs die deur, nog geluide en dan duik die matras agter tussen my bene in. Albei sy hande op albei my boude. Hy rek my oop. Hy maak weer een van daardie snaakse geluide in sy keel. Ek voel hoe hy weer die g-string oor my boud trek. Een van sy hande raak weg en dan is sy vinger weer daar, maar hierdie keer is daar iets aan sy vinger en dis koud. Dis sag en smerig soos room, en hy werk dit in my holletjie in diep diep waar hy nou-nou was. Om en om draai sy vinger daar in my vuilste plekkie. Dis seer en ek wens ek het nie sy aanbod aanvaar nie.
Hy leun weg van my af en sit iets met ‘n harde klapgeluid op die kombuiskas neer en dan trek hy my kop skielik weer agteroor aan my hare.
“Hou jou arms plat op die bed,” grom hy.
My rug buig en buig en my nek rek en my boude lig al hoër en dan druk iets teen my holletjie en dis nie sy vinger nie dis dikker. Dit rek my oop en oop al meer te veel al is dit glad gesmeer. Ek kerm en sê nee en smeek,maar hy luister niks nie, want hy is besig om te kreun soos sy piel al dieper in my holletjie opdruk deur die stywe stywe deel al dieper in en ek huil weer. Dis seer. Seer. Seerder as toe oom Kobus my virginity gevat het.
Gunter se piel is diep in my holletjie. Hy hou dit nou stil. Sy een hand hou my hare styf vas en sy ander hand se vingers is daar waar my hare en sy piel en my seer bymekaar kom. Hy bewe. Sy asem is vinnig.
“Dis lekker, ne?” vra hy met daai snaakse stem.
“Ja,” jok ek en dink aan 700 km en die grens.
Dan begin sy lyf teen my boude kap. Sy hand in my hare ruk styf terwyl sy piel begin pomp soos die ander mans s’n gemaak het, maar hierdie keer in die verkeerde plek. Hy maak ‘n geluid soos ‘n dier terwyl ek begin gil. Dit voel lank, maar dis eintlik kort.
Hy kom in my holletjie.
***
Ek het gevoel hoe hy my g-string weer tussen my boude intrek. Ek het gehoor hoe hy aantrek, uitklim, die deur agter hom sluit. Ek het my holletjie afgevee met toiletpapier. Daar was kom en bloed en iets vetterig. Ek het vir my ‘n toebroodjie gemaak met die botter met die vingermerke in. Ek het geslaap. Ek het gewag. Ek het gehoor hoe die bakkie aangeskakel word en gevoel ons begin ry. Dit het donker geword. Ek het geslaap. Ek het wakker geword toe die deur oopgaan. Ek het gekniel en my boude gelig met my arms voor my. Ek het gekerm terwyl hy weer diep in my holletjie was. Ek het myself weer afgevee. Ek het ‘n koeldrank uit die yskas gedrink en ‘n hele pak chips opgeeet. Ek het na die donker langs die pad gestaar deur die klein hoë venstertjies. Ek het gevoel toe ons weer stop. Ek het reg gewag op die bed. Ek het my kop opgelig voor hy vra. Ek het hierdie keer nie ‘n geluid gemaak nie. Ek het my holletjie afgevee toe hy uit is. Ek het op sy opdrag onder die bed ingekruip vir wanneer die grens kom. Ek het aan die slaap geraak.
***
Dit is lig buite wanneer Gunter die deur die laaste keer oopsluit en weer agter hom toetrek. In sy hand is my rugsak. Ek moet nog een keer betaal. Ek kniel op die bed, maar nou gebruik ek my hande om my boude vir hom oop te trek. Ek lig my kop en voel hoe hy soos elke keer my hare beetkry en tussen my boude intrek. Hy vat hierdie keer langer om te kom. Wanneer hy uit my is sê hy ek moet vir hom kyk oor my skouer, want Danie soek ‘n foto. Hy neem die foto voor ek my boude toe kan maak. Hy klim van die bed af en sê ek het tien minute om klaar te maak. Ek poef in die klein toilet, dis seer, maar die bloed is minder. Ek weet ek sal oukei wees. Ek trek my eie onderklere aan en dan my denim short en nuwe geel hemp. Ek gebruik die klein spieëltjie en borsel my tande en my hare. Daar is bloed en bruin aan die punte van my hare wat ek eers afspoel het voor ek dit in ‘n pony vasmaak.
Ek los die gesnyde g-string op sy bed.
Wanneer ek uitklim staan hy langs die bakkie.Die son is skerp in my oë. Iewers skree ‘n seemeeu. Terwyl ek na die see staar, klim Gunter in sy bakkie en ry weg. Ek gaan sit net daar langs die bekende wit-en-rooi vuurtoring van Swakopmund op ‘n rots en begin huil.
(Lees volgende episode HIER)
4 COMMENTS
Sjoe! Die prys van vryheid is duidelik te hoog. Dis amper of mens daar is, baie medelewend. Uitstekende werk!
jirre Annelise
Die is ‘n befokte storie! Ek is mal oor jou brein.
Swakopmund? Ek sou ook so ‘n ‘klein’ ompad ry indien ek met jou op ‘n ‘roadtrip’ is.
Ek kom…………………….
Hierdie reis bevat al die elemente behalwe geluk vir ons swerwertjie ! Almal om haar en op haar pad geniet haar egter uitmintend…..
Gaan die wiel draai?
Puik skryfwerk, Annelise…ek wens ek kan eendag jou standaard bereik !
Baie dankie vir nog ‘n juweel uit jou pen en vrugbare gedagtes !