
Briefie aan Kombiekiehierlesers
Liewe Kombiekiehierleser,
‘n Nuwe seksuele verhouding is die lekkerste ding op aarde. Of dit nou net een nag lank duur, of ‘n hele verliefdheid insluit met al die lus en spanning wat opbou en lang, warm, nat ure van seks – al die variasies is wonderlik. Ongelukkig is dit ‘n feit van die lewe wat deur niks verander kan word nie, dat daardie intense tye wanneer die hormone soos dwelms deur jou are bruis, nie vir altyd kan aanhou nie. As jy ongelukkig is of as die verhouding net seksueel was, dan sal dit eindig. As jy gelukkig is, sal dit oorgaan na iets nuuts – iets rustiger, dieper, maar blywend en volhoubaar. Read more “Briefie aan Kombiekiehierlesers”