Melanie Malan (1)

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur JouBok

(Die storie het sy wortels in “Die land van melk en heuning”)

Bykans twee jaar is verby vandat Bok en Desirée in Egipte was. Elke keer wanneer hy met haar praat verlang hy opnuut na haar en haar welbekende sexy lyf. Sy prentjie brein roep Lukas Maree se Droom vrou op terwyl hy aan haar dink.

Deur die dag hou homself  besig met sy in- en uitvoer besigheid. Afgesien van hoe besig hy is, dagdroom hy al hoe meer oor die erotiese tyd wat hy Desirée net vir homself gehad het.

Dit is ‘n Vrydagmiddag. Vandag was ‘n stresvolle dag. Hy sug wanneer hy die draai-voordeur agter hom toedruk en direk na sy kamer stap. Hy trek sy natgeswete klere uit en trek ‘n kortbroek aan. Wanneer hy ‘n t-hemp van die hanger trek kom daar ‘n glimlag om sy mond. ‘n Herinnering aan ‘n oorvol stadium terwyl die Rock musiek dreig om sy oordromme te wil bars laat hom ‘n Pink Floyd t-hemp oor sy kop trek. Hy loop voor die glaspaneel verby en kyk vlugtig na die prisma logo voor op sy bors. Kaalvoet loop hy op die patio uit. Bok draai die wynbottels op soek na ‘n spesifieke een. Hy skuif twee bottels uit die pad en trek dan die gekose bottel rooiwyn van die rak. Die wyn herinner hom elke keer aan daardie aand. Met sy glas twee derdes vol loop hy tot voor die glas balustrade. Hy hou die wyn op teen die lig van die son en swaai dan die glas dat die wyn in die rondte “swirl”. Die bene van die wyn loop lui teen die glas af wanneer hy dit oplig dat hy daaraan kan ruik. Dit glinster in die strale van die sakkende son. Hy draai die glas skuins en kyk hoe die bene teen die glas rand oopmaak en glimlag. “Op jou Desirée” dink hy in sy gedagtes.

Nadat hy die glas ‘n keer volgemaak het, kyk hy deur die glas na die stadsliggies onder hom. Op die horison flikker die ligte van die skepe wat wag om in die hawe ingelaat te word. Sluk na sluk drink hy die nektar van die gode terwyl Pink Floyd se “Another brick in a wall” deur die Bluetooth luidsprekers in die plafon dreun.

Dit is reeds donker wanneer sy tablet vibreer. Hy verwag die WhatsApp oproep van Desirée. Hy glimlag wanneer hy die tablet neem en met sy vinger oor die skerm vee. Hy raak nooit moeg om na die foto te kyk nie. Dit is die een wat hy oor haar skouer geneem het in Dubai. Die een van haar in die refleksie van die hotelkamer. Sy lê vooroor die luukse bank se rugleuning. Sy kyk na haarself waar hy agter haar staan met haar kop agteroor getrek. In sy vuis is ‘n bondel van haar hare waaraan hy haar kop agteroor trek. Haar mond is oop. Saam in die foto is duisende stadsliggies in die beeld vasgevang. Hy verbeel hom hy kan steeds die kreun uit haar keel hoor wanneer hy sy stywe piel in haar nat poes druk. Hy lees haar boodskap wat sy van die lughawe in Auckland stuur. Sy en haar man is op pad na die Suid Eiland vir ‘n bootreis om Tasmanië. Sy groet met ‘n “Ek wil ‘n sexy storie hoor wanneer ek terug is by die huis.”

Lank na die gesprek sit Bok steeds op die patio. Sy gedagtes dwaal. Die Egipte vakansie. Die seks. Die antieke geboue. Die orgie op die Nylboot. Die donkerkop vrou op die vliegtuig. Hy maak die musiek speellys op die tablet oop en kry die musiek wat hy die aand op die vliegtuig geluister het. Sy vingers gly oor die glas en rus dan op ‘n bekende snit. Vuurdans. Die hees klanke van die kunstenaar se stem rol uit die luidsprekers teen die muur. Hy maak die musiek harder. Hy skop die stoel uit en lê agteroor. Die eiesinnige klanke en beelde van die musiek spoel deur hom. Met toe oë dink hy aan die groen-oog vrou op die vliegtuig. Die een met die lang donker hare wat sag oor haar skouers golf. Hy wonder hoe dit met haar gaan. Twee jaar is ‘n lang tyd – Hy wonder of sy hom nog sal onthou. Sy gedagtes voer hom terug na die eersteklaskajuit waar hy haar ontmoet het. Die musiek maak ‘n onrustigheid in hom wakker. Soos die musiek se tromme klop, onthou hy weer haar parmantige tiete wat teen haar rok druk. Styf en groot. Haar sagte kurwes wat haar snyersbaadjie bult. Daardie tietgleuf wat maak dat hy langer staar as wat betaamlik is vir ‘n ontmoeting. Die spot op haar gesig toe sy sien dat hy na haar staar. Haar mond effens oop. Met ‘n glimlag stuur hy sy gedagtes na die toneel waar haar voete en kuite agter die privaatheidskerm uitsteek. Sy piel raak dik wanneer hy dink aan haar voete en kuite in die visnet kouse met die fyn goue draadjie wat die lig van die dak weerkaats.

In sy gedagtes hoor hy haar haar sexy stem wanneer sy met ‘n glimlag wat oor haar hele gesig strek haarself bekend stel as Melanie Malan.

Ingedagte maak hy die Google soekenjin oop en tik haar naam in. Binne sekondes is daar ‘n lys resultate op sy skerm. Hy klik op die opsie “Images.” Talle vroue-gesigte vul sy skerm. Almal vroue met die naam Melanie Malan. Met afwagting kyk hy deur die lys. Die donkerkopvrou se gesig is nie daar en ook nie op die tweede skerm nie.

Hy verander na Facebook en soek haar daar. Onmiddellik herken hy haar. Haar status is “Complicated.” Met ‘n wrang glimlag dink hy “wie se lewe is nie gekompliseerd nie?”

Melanie Malan is skielik nie meer ‘n droom en ‘n skim uit sy verlede nie. Sy woon in Durban skaars ‘n katspoegie van hom wat in Umhlanga woon. Na so ‘n bietjie krap en rondlees sien hy dat sy die Finansiële Uitvoerende Bestuurder van ‘n kleremakery is.

Hy tik ‘n kort boodskap op FB Messenger en stel homself bekend.

“Hallo Melanie Malan – Bok van die Emirates-vlug na Dubai hier.” Hy druk die stuurknoppie.

Na ‘n paar oomblikke stuur hy die opvolg boodskap. “Ek slaap nie meer nie en as jy steeds Mile High Klub lidmaatskap soek is ek die Bok vir sports.”

Die musiek speel een lied na die ander. Later staan hy op en gaan toilet toe. Wanneer hy terugkom sien hy dat daar ‘n boodskap op hom wag.

Op die skerm verskyn haar boodskap.

“Is dit wie ek dink dit is? Die sleeping beauty van twee jaar terug?”

Bok lag oor haar spitsvondigheid en tik terug. “Ja, maar ek sou wakker word indien jy my oopmond gesoen het soos ek jou wou soen.”

Binne minute skuif die gesprek na Telegram – omdat dit gemakliker is. Voor die uur verby is, bel hy haar en gesels hulle soos twee ou vriende wat mekaar jare laas gesien het.

Sy vertel hom van haar bevordering en hoe haar man se insecurities hom na drank dryf.

Sy wil weet hoekom hy na Dubai gevlieg het. Onmiddellik ruik sy erotiese bloed wanneer Bok probeer skerm deur vaagweg te antwoord dat hy met ‘n ou lover in Dubai en daarna in Egipte gaan vakansie hou het. Sy begin die detail uit hom trek. Met ‘n ongekende gretigheid wil sy dat hy haar vertel van die unieke verhouding met Désirée en haar man. Sy por hom aan dat hy breedvoerig vertel van sy vakansie saam met Desirée en wat hulle aangevang het.

Bok, nie gewoond om oor homself te praat nie, vra skielik “Waar is jy nou?”

Melanie antwoord dat sy in haar sitkamer sit en met hom gesels.

“Wat het jy aan?”

Melanie se stem verklap haar ongemak toe sy antwoord “Min of meer dieselfde as die dag in die vliegtuig.”

Bok dink aan die verleidelike sexy mooi vrou in die vliegtuig. “Is dit iets soos daardie besigheids-snyerspak van die vliegtuig?”

Melanie. “Ja”

Melanie se stem raak hees wanneer Bok begin om haar te vra om haar klere vir hom te beskryf, want hy wil dit in sy prentjiebrein sien. Sy stribbel eers tee en offer om vir hom ‘n foto van haarself te neem.

Hy weier die aanbod met ‘n slinkse lag in sy stem. “Ek sal netnou ‘n foto vra. Eers wil ek hoor hoe jy jouself beskryf!”

Sy gaan deur haar klere. Die baadjie het sy lankal uitgetrek. Sy beskryf die bloesie wat sy aan het.

Bok stop haar wanneer sy sê dat sy ‘n pienk bloes aanhet.

“Is dit soos die een op die vliegtuig wat jou magie laat uitsteek. Sy antwoord ontkennend. “Nee hierdie een hang oor my romp.”

“Het jy ‘n bra aan?”

Sy is duidelik skaam wanneer sy antwoord dat sy nie een aanhet nie, want verduidelik sy, daarom dra sy ‘n baadjie.

Dit klink of daar ‘n grom is Bok se stem is wanneer hy haar vra om haarself verder te beskryf. Sy praat van haar snyersromp en die feit dat sy kaalvoet is.

Bok “Het jy weer sulke visnet kouse aan wat om jou bene span.”

Sy klink half verbaas dat hy haar so goed onthou wanneer sy “ja” antwoord.

Hy stuur haar met die woorde: “Staan op en gaan na jou kombuis toe.”

Tergend vra sy “Hoekom sal ek jou ‘bevele’ gehoorsaam?”

Hy antwoord eenvoudig “Omdat jy wil.”

Daar is ‘n paar sekondes van stilte tussen hulle voor Bok hoor dat sy opstaan van die bank en na die kombuis toe loop.

“Ek is hier,” sê Melanie saggies.

“Maak jou diepvries oop en kry twee blokkies ys.”

Bok hoor die deur van die vrieskas oopgaan soos die suising van die lug by die deur seël verbybeweeg.

Hy stuur haar: “Gaan na jou kamer en staan voor die spieël.”

“Is jy voor jou spieël”

Sy antwoord met ‘n fyn kreun dat sy die opdrag uitgevoer het.

“Vertel my wat jy sien.”

Bok luister met ‘n harder wordende horing na hoe sy haarself in die spieël sien.

“Vryf die ys oor die materiaal oor jou tepels.”

Bok se lus slaan alles tussen sestig tot honderd oor wanneer hy haar hoor harder kreun wanneer die koue teen haar tepels elke senuwee tot aandag roep en haar tepels in stywe bulte saambondel.

“Is dit lekker?”

Sy sê skielik:  “Fok jou. Weet jy wat jy aan my doen?

Bok antwoord”: “Ja, ek weet en jy wil hè ek moet dit aan jou doen.”

“Neem vir my ‘n foto van hoe dik en hard jou tepels in jou hemp opgehewe staan.”

Skaars het hy dit gesê of hy por hy haar aan met ‘n: “Jy weet reeds van die aand in die vliegtuig dat hierdie gaan gebeur.”

Sy tablet piep wanneer hy die foto ontvang wat sy vir hom neem.

Sy het die foto so geneem dat haar gesig nie daarin is nie. Bok glimlag oor haar versigtige uitgeslapenheid.

In sy gedagtes brand die woorde “Vir jou gaan ek naai dat jy vir ‘n week wydsbeen loop.”

Sy mond vorm die woorde oor die foon. “Is dit lekker?”

“Ja,” kom haar dalk half skaam antwoord.

“Trek jou bloes uit en vertel my hoe jou tepels dik staan.”

Met woorde stuur hy Melanie se hande en vingers om haar tiete vas te hou. Die ongemak en skaam in haar stem maak Bok se lus kook.

“Kyk vir jouself in die spieël.”

“Moet nie wegkyk nie.”

“Knyp jou tepels tussen jou duim en wysvinger en rol dit saggies heen en weer.”

“Jy mag nie wegkyk nie.”

“Sien jy die slet in die spieël wat vra dat ek haar moet gebruik?”

Sy kreun net haar antwoord.

“Druk en draai jou tepels harder. Moet nie wegkyk nie”

“Draai hulle harder.”

“Ek wil jou hoor wanneer die lekker en pyn witwarm van jou tepels na jou oë skiet en jy hulle toemaak.”

Bok hoor die kerm van ‘n vrou wat vasgevang is tussen ‘n plek waar sy hom wil wegjaag, maar verkleef is aan sy woorde.  Sy draai haar tepels tussen haar vingers. Hulle is rooi. Dit word al hoe seerder. Sy wil die opdrag uitvoer om haar tepels aanhoudend harder te druk tot sy die pyn nie meer kan hanteer nie. Sy kerm harder. Skielik los sy haar tepels en vou haar hande oor haar tiete

“Ek kan nie meer nie.” Die woorde kom skor uit haar keel.

“Mooi, my slet. Jy het goed gedoen! Gaan na jou kamer dat ek jou kan beloon.”

Melanie loop asof uit haar eie liggaam na haar kamer wat nog altyd haar heiligdom was.

“Wanneer jy by die deur inkom stop en trek jou romp uit en los dit daar en loop na jou bed.”

Soos Bok haar stuur gaan lê sy op haar rug.

Haar tiete is stywe balle op haar bors. Sak effens langs haar sye in.

Haar bene is in  daai stywe visnetkouse.

“Ek wil hè jy moet aan my dink as by die voetenent van jou bed.”

“Sien jy my?” wil hy weet.

Melanie is êrens in haar eie wêreld wanneer sy antwoord.

“Lig jou bene op en hou dit in die lug dat ek jou mooi boude en die bult van jou poes kan sien.”

Melanie se bene gaan outomaties in die lug. Sy hou hulle oormekaar soos die twee bene van ‘n koeksister.

“Wat sien ek Melanie?” vra hy met ‘n hees stem.

“Jy sien my boude, “ antwoord sy ontwykend vaag.

Hy laat dit verbygaan, want wat hy ingedagte het is ver meer intiem as die woord poes.

“Trek jou kouse vir my uit soos wat jou bene in die lug is.”

Melanie lê op haar bed. Haar bene in die lug. Sy wikkel haar heupe en begin die stywe elastiese band oor haar boude tussen die bed en haar boude druk.

Sy stroop die kouse van haar bene.

Bok gee haar terugvoer soos sy vir hom vertel wat sy doen.

“Ek sien hoe jy jou kouse vir my uittrek sodat ek ‘n beter uitsig na jou boude en poes kan kry.”

“Net ‘n slet sal doen wat jy doen.”

Die feit dat hy haar ‘n slet noem het geen inpak op die tempo wat haar asemhaling vinniger word nie.

Wanneer sy die kouse oor haar voete trek wil Bok weet watter kleur is haar pantie.

“Dit is rooi kant met ‘n strikkie in die middel,” antwoord Melanie hom skaam.

“Kan ek daardeur sien?” wil hy weet.

“Ja”

“Is jy nat?”

Met vuurwarm skaamte antwoord sy.

“Ja”

Bok vertel haar dat hy sien hoe nat haar pantie se materiaal oor haar poeslippe is.

“Slet, dit is so nat dat dit lyk of jy geen pantie aanhet nie!”

“Slet, trek jou pantie vir my uit”

“Slet is jy lus?”

“Ja”

“Maak jou bene vir my oop”

Sy ontkruis haar bene wat steeds in die lug is en laat dan haar knieë sak weerskante van haar lyf. Haar poes ontbloot haarself . Haar poeslippe trek effens oop.

“Vryf met jou hand oor jou poes” por Bok se lus stem haar aan.

“Is jou hand nat?”

“Ja”

“Smeer jou poessap oor jou lyf dat jy soos my slet kan ruik.”

“Het jy dit gedoen?”

“Ja”

“Hoe ruik jy?”

Haar skaam antwoord kom fluisterend oor die foon: “Soos ‘n slet.”

“Wil jy kom, my slet” vra Bok haar.

“Asseblief!” kom die antwoord gretig onmiddellik.

Druk drie vingers in jou in en naai jou hard soos ek jou nou sal naai.

Wanneer Melanie kom het Bok nie nodig om te vra of dit lekker is nie.

Hy weet! Hy het die opbou van haar orgasmiese ekstase gevoel styg soos wat hy sy horing in sy hand toegevou het en saam met haar gemasturbeer het.

Uitasem luister die twee na mekaar oor die foon.

Hulle praat nie. Hulle het nie nodig om te praat nie.

Stadig bedaar hulle asemhaling en die suising van bloed wat deur hulle liggaam pomp raak stil.

“Melanie. Jy is fantasties! “Kan ek jou Vrydagaand uitvat vir ete?”

Melanie se antwoord is ondubbelsinnig en gretig: “Dit sal lekker wees dankie,”

(Lees volgende episode HIER)

One thought on “Melanie Malan (1)

  • Dit is wat ek soek met n maaitjie vir n praatjie…toe slet stuur my jou nommer, jy weet jy wil jou stockings vir my uit trek.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)