Ken jou “kink” – oor huldeblyke

Een van die planne wat ek van die begin af vir Kombiekiehier gehad het was om dit ook vir “opvoeding” te gebruik. Ons doen wel die een manier van OP op hierdie stadium 😉 maar ek het bietjie laks geraak met die ander afdelings van die webwerf. Toe die webwerf begin het, het ons raad gegee oor waar om skelm seks te hê 😉 of hoe ‘n dagga-orgasme voel of hoe om haar g-kol op te spoor. Ons het in die kinky-filosoof afdeling die hele onderwerp oor seks en huwelike en seksualiteit bedink. Dis tyd dat daardie afdelings weer herleef. 

Kennis oor seks en seksualiteit is sexy. Hoe meer dinge jy van hoor, hoe meer dinge kan jy ontdek wat jou kan prikkel. Of as dit nie jou ding is nie, dan is dit in elk geval vreeslik interessant om te lees wat ander mense prikkel. Vandag vertel Boshcak vir ons van huldeblyke. Die video en storie waarna hy verwys is op Kombiekiehier Vreesloos gepubliseer. Petrus het ook daar ‘n huldeblyk vir Heuningkoekie gedoen. 

Lief en lus

Annelise

 

deur Boshcak

Ek het ‘n video gemaak as ‘n “cum tribute” (kom huldeblyk) vir Annelise. Dit loop saam met die “Kerker van Pyn” storie van vroeër, veral die laaste stuk waar daar beskryf word hoe saad orgasmies oor Annelise se lieflike gesig geskiet word.

Ek was verbaas om agter te kom so ‘n paar maande terug dat dit een seksuele “ding” (kink/fetish/gebruik) was wat Annelise nie van geweet het nie!

Basies is ‘n “kom huldeblyk” (cum tribute) ‘n seksvideo waar jy jou stywe penis vryf met die hand oor ‘n foto van ‘n dame (of andersins jou penis masturbeer – fleshlight/vibrator/ens.) totdat mens ‘n manlike klimaks/orgasme ervaar en dan jou saad oor die foto (partymaal ‘n video van die betrokke dame) uitskiet/spuit so op jou laptop of tablet se skerm.

Die aksie word dan afgeneem (stil foto’s, maar baie maal eerder video as jy jou saad begin uitstort uit jou orgasmerende penis uit) en dan vir die dame gestuur op die web of op mens se profiel page op bv. Xhamster gepost. Dit bevat gewoonlik naby-skote van mens se manlikheid, ‘n video van die saadstortingsdaad/komskoot self en dan ‘n paar foto’s van na jy jou saad geskiet het op haar foto en dit besmeer het met jou semen.

Dit is anders as ‘n gewone (en baie volop) tipe clip waar ‘n man masturbeer tot sy penis begin kom skiet. Hier gaan dit om jou saad oor ‘n vrou se foto (meestel gesig, maar baie maal borste en ook haar poesie/vulva) uit te spuit soos jy seksueel kom terwyl jy die aksie afneem.

Hierdie tipe clips is nogal algemeen eintlik op die internet, en dit is nogal maklik om te maak en baie stimulerend om te doen, veral as die idee dat ‘n sexy vrou (of man!) opgewerk gaan raak daaroor, jou stimuleer en laat regop kom, of die fantasie om saad oor ‘n vrou te stort, jou aandraai seksueel.

Daar is duisende vroue (en jong meisies) op die internet op ‘n site soos XHamster wat net daar is vir een rede, en dit is om foto’s van hulleself (gereeld naak foto’s, of foto’s van hulle … ehm … anatomie …) beskikbaar te stel dat mans oor dit kan masturbeer vir hulle en dan die manlike orgasme daaroor doen en dan ‘n foto of video vir hulle kan stuur van die hele seksuele gebeurtenis.

Op Reddit is daar hele sub-reddits wat NET daar is sodat vroue naakfoto’s/gesigfoto’s/poesiefotos kan plaas om deur mans met saad bespuit te word en dan weer vir haar terug gepost kan word. Baie vroue sê openlik sy soek net tributes, nie ‘n kontak of enigiets anders nie, uitsluitlik dat jy moet draad trek oor haar foto(s) en haar moet beskiet met jou semen.

‘n Hele paar vroue het al terug laat weet vir my dat hulle die tribute intens geniet het, vele masturbeer daarmee, en een het selfs gese dit laat haar baie beter voel oor haarself (sy’t vulva issues, dink haar seksorgaantjie is lelik/die lippe is te groot/ens) dat ‘n man so iets oor haar gleufie sou wou doen en dit kon geniet het.

Paartjies gebruik dit ook. Een man het laat weet dit is ‘n “special treat” vir sy vrou as hulle liefdemaak. Sy hurk hande-viervoet en sit haar tablet op die bed neer. Hy penetreer haar vagina van agter af en terwyl hy haar so ry kyk sy my tributes – sy raak dan mal van genot om sy penis te voel stoot in haar slootjie, maar terselfdertyd te sit en kyk ‘n ander man saad skiet oor haar foto en die van ander vroue. Hy like dit ook en hulle probeer partykeer saam kom met die video, dws. as ek begin saad dan sneller sy haar klimaks en hy spuit weer sy saad in haar poesie in met ekstatiese seksuele plesier vir hulle albei.

Daar is ‘n hele wêreld van requests wat mans oor hulle vrouens of partners maak en ook ‘n hele niche wêreld van “celebrity tributes” waar mens byvoorbeeld ‘n pragtige filmster of iets kies (Sandra Bullock kom ter sprake, maar ook Sophie Turner van Game of Thrones, of Maisie Williams – ook GoT of Taylor Swift, Keira Knightley, Britney Spears, ens.) Ek self wil nog ‘n lekker groot tribute doen vir Sophie Turner, sy is al te perfek pragtig. Die lekkerte veral is jy kan fantaseer dat ‘n vrou wat jy nooit eens gaan sien of weet jy bestaan nie, deur jou “besit” en bespuit kan word in jou fantasiewêreld.

Ek het ook al requests gekry soos dat ek ‘n ou se ou skool “crush” se foto moet bespuit vir hom, of dat die vrou uitgeskel moet word as ‘n hoer of teef of iets dergliks terwyl die rillende, orgasmiese genot deur my penis en balle skeur en die saad uitplof oor haar foto en dit afgeneem word. Baie, baie vroue wat die soort ding soek raak liries as mens byvoorbeeld manlik grom, skree, roggel of seksueel hyg en gil en hulle kan dit hoor op die video en dan SIEN hoe jou saad ontplof oor hulle.

Een nogal heerlike episode (wat sy my gevra het om privaat te hou) was ‘n Britse meisie wat wou hê ek moet haar naam uitroep/uitskree op die oomblik van die hoogste, onhanteerbare fisiese en seksuele ekstase (daardie twee of drie sekondes NET voor die saad spuit uit die penis, mans sal weet wat ek bedoel!) en het toe laat weet sy het vier keer in ‘n uur VURIG gekom met die video. Bliksem!

Oues en jonges, paartjies – een ander herinneringswaardige een was ‘n ouer vrou (in haar laat 50’s) wat gevra het dat ek saad stort oor ‘n foto van haar woeps (en sy het ‘n WOEPS gehad – dik, enorme MILF poes met breë en uitgespreide lippe en ‘n lekker dik dik-kappie klitoris – definitief nie ‘n woepsie soos meeste dames het nie!) en het my liries na die tyd vertel van hoe sy oor die video gemasturbeer het en hoe uiters, wild sexy dit was vir haar om my saad oor haar enorme ding te sien spuit.

Dit maak mens sommer styf!

Plus, daar is geen kans van ‘n STD of enigiets dergliks nie. Dit is veral lekker as mens bietjie ekshibisionsities is (jy hou daarvan as jy gesien word) maar ook as die vroue sê dit was lekker of letterlik om mens draai (virtueel, op die net) om jou te kry om nou saad oor spesifiek HAAR tiete of gesig te skiet, nie een van die ander meisies s’n nie!

Die groot ding vir my hier is maar ek gee plesier vir iemand, ek orgasmeer self en ervaar seksuele ekstase en genot, dit is baie maal “hotter” om te masturbeer met ‘n regte vrou aan die “ander kant” en wat dan terugvoer gee. Die lekkerste lekker is as hulle terugskryf na die tyd en beskryf wat hulle gedoen het aan hulleself met jou tribute. En dan natuurlik ook die mans/partners wat terugvoer gee. Een ou het onder andere sy vrou drie keer in een dag sover gekry om haar rok te lig vir hom na hy die spesiale tribute wat ek gemaak het net vir haar, vir haar gewys het, waar sy dit vir ‘n maand of meer nie seks toegelaat het nie.

Dit is relatief maklik om so iets soos hierdie te maak. Ek gebruik ‘n laptop en ‘n goedkop digitale kamera. Mens vertoon die foto van jou teiken op die laptop, doen wat natuurlik kom en neem dit af met foto’s en video soos dit gebeur. Die video moet mens partymaal verwerk (met iets soos “Handbrake”) om dit opgelaai te kan kry na ‘n seks site toe soos Xhamster. Dan stuur mens die resultaat vir die betrokke dame. Ek maak baie maal ‘n meegaande gallery van fotos, gewoonlik die erekte penis bo of langs verskeie fotos van die “teiken” en dan ‘n finale video van die saadstorting self.

Party “requests” was natuurlik privaat, ek het sulkes totaal gerespekteer. Die skool crush komskoot van vroeër  was privaat en net vir die man terug gestuur wat dit gevra het, dit is nie op my profile publiseer nie. Van die “weirder” tributes (die vrou word uitgeskel, partymaal met ‘n “script” (!) – dws. jy moet haar ‘n speelnaampie noem of haar verskree of uitkryt as ‘n hoer, haar “slap” – die foto slaan met jou penis se kop sodat mens die klapgeluid van die penis se vel kan hoor in die video, sulke goed) is dan ook privaat as die requester dit so vra. Ek maak dit ook duidelik dat sulkes nie publiseer word nie. Een Russies paartjie was vreeslik “keen” op ‘n tribute, en ek kon dit publiseer solank net die meisie se harige skaambultjie/poesie/anus/ boudjies en magie sigbaar was. Hulle het egter een lieflike foto van haar pragtige gesiggie saamgestuur, en spesifieer as ek voel ek gaan begin kom, moet ek op die ingewing van die oomblik kies om oor haar poesie of gesiggie saad te ontplof – as ek die gesiggie kies, moet ek dit privaat hou, as ek haar poesie kies, kan ek dit vertoon. Toe gebeur dit dat ek toevallig oor haar pragtige gesig kom (penisse het baie maal ‘n lewe en passies van hulle eie…) en dit draai toe uit om ‘n privaat video te wees. En vele sulke goed in daardie trant.

Daar is duisende vroue beskikbaar wat uiters baie geinteresseerd is (party HONGER daarvoor) om tributes te ontvang.

So as jy hierdie interessant vind, speel saam – daar is erens ‘n vrou wat dit verskriklik sal geniet as jy DIT oor haar foto doen.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

3 thoughts on “Ken jou “kink” – oor huldeblyke

  • August 10, 2018 at 7:45 am
    Permalink

    Dalk moet al die Kombiekiehierders (of sal dit in die geval van Vreesloos “huurder” wees omdat hulle betaal?) een of ander tyd bymekaarKOM vir ‘n praktiese les…

    Reply
  • August 8, 2018 at 5:09 pm
    Permalink

    Blikemmer dit klink gaaf! Goed geskryf en sommer nou verskriklik jags!! Is daar dalk n foto van daardie spesiale WOEPS??

    Reply
    • August 8, 2018 at 5:12 pm
      Permalink

      Jip, op Vreesloos is die video en foto’s

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)