Triptiek: Vreemdeling (1)

deur Petrus

Sy kyk vir so twee sekondes te lank direk in my oë.

Die elektrisiteit wat in daardie staar uitgeruil word is onmiskenbaar.  Ek weet onmiddelik dat sy my ook wil hê.  En ek kon dadelik voel dat ek haar wil hê. My broek se voorkant ook.

Op daardie ingewing onderbreek ek my tog deur die mall oombliklik.  Ek swaai in my voetspore om en begin haar volg.  Dit neem so net onder ‘n minuut voordat ek reg op haar hakke is.  Haar lang wit romp met die Switserse voile motief al om die soom swaai rondom haar bene.  Ek kan die beweging van haar boude net-net uitmaak onder die los materiaal.  Die effense deursigtigheid van die katoen laat my verstaan dat sy ‘n wit tanga ook aanhet.

Die spier in haar nek wat so effens uitstaan bevestig haar slanke figuur – al probeer die los romp en bloes dit verbloem.  Die ligte pastelpienk katoenbloesie raak darem genoeg aan haar rug dat ek kan sien sy dra ‘n bra ook.  My oë is vasgenael op haar en op elke beweging wat sy maak.  Ek is ‘n kobra – gehipnotiseer deur een kyk van hierdie slangbesweerster.

Ek is so naby aan haar dat ek haar parfuum kan ruik. Iets met sonneblomme. Vrolik. Heerlike lente. Maar ook iet soets – muskus? Of dalk vrugte?  My neusvleuels sper. Ek hoor die ligte geritsel en geskuur van die katoenlap rondom haar bene en lyf. Elke sintuig werk nou oortyd.

Die skares in die mall vervaag tot ‘n waas. Winkels flits verby.  Ek is vasgevang in haar sleurstroom.  Outomaties bly ek op sleeptou.

Vir ‘n oomblik voel ek my sinne terugkeer.  Dit flits deur my kop: ”Jy verbeel jouself. Hierdie is moeilikheid. Sy ken jou nie. Draai om en vergeet dit.”  Dan sien ek haar skuins met ‘n winkelvenster as spieël na agter loer.  Sy sien hoe naby ek is.  Sy kyk doelbewus in my oë en glimlag so effens.  Het sy gewink?  My kop raak weer dof. Ek gee myself oor.

Haar bruin hare hang in ‘n bob tot net bo die bloesie se kraag.  Ek sweer die wip daarvan moedig my beswyming verder aan.

Dan is ons op ‘n roltrap na die onderste verdieping.  Ons staan stil.  Ek is op die trappie reg agter haar – intens bewus van haar agterkop by my maag, net bo my klipharde piel.  Dis asof ek ‘n warmte uit haar lyf voel straal so naby is sy.  Sy draai effens skuins en haar skouer druk voor teen my broek.  Ek oorweeg dit om weg te trek maar dan voel ek hoe sy die drukking amper onmerkbaar vermeerder.  Ek kan voel hoe die pre-cum soos mes uit my voëlkop begin stroom.  Die beweging van die roltrap laat haar skouer liggies druk en meegee. Druk en meegee.

Die sekerheid wat ek nou in my het dat ek haar kyke reg interpreteer het maak my kop nog dowwer.  Dis net die wete dat sy ‘n wildvreemdeling is en dat die mall vol ander mense is wat keer dat ek haar nie omswaai en met my hande agter haar kop my piel diep in haar keel instamp nie.  Dan is die einde van die roltrap ‘n genadige onderbreking.

Ek het ‘n hond geword.  Ek is ‘n hond.  Al wat ek sien is hierdie tefie.  Sy is al wat bestaan.  My drang om my saad in haar te plant neem beheer. Daar is nie meer plek vir rede in my kop nie.  Ek begeer haar nie eens meer nie.  Sy het ‘n poes. Dis al.  Dis myne.

My mond is droog.  My handpalms klammerig.  Ek hoor my hart in my kop klop.  Galop.  Ek is onseker of my gejaagde asemhaling deur die effense vinniger stappas veroorsaak word.  Ek voel steeds die pre-cum onbeheersd uit my loop terwyl die knop voor in my broek ‘n duidelike natkol ontwikkel.  Ek weet dis nie sweet wat ek teen my bobene voel afdrup nie.

Dan swaai die romp in die gangetjie in wat na die mall se toilette lei.  Vir nog ‘n flitsoomblik is my brein helder genoeg om te wonder – sal sy die mans-, of familietoilet kies?  Ten spyte van haar nou duidelik merkbaar langer tree voel dit asof die gang ‘n ewigheid opneem.  My oë is nou net op die beweging van haar agterstewe.  Ek ruik nie meer die blomme nie. In my neus is net ‘n swaar soet muskus en vrugtereuk.  Dis asof my piel klaar in haar ingehaak is en ek nie kan loskom nie.  Soos ‘n foxterrier se knoop in ‘n poedel.  Sy trek my waar sy ookal gaan.

Dan sien ek weer haar gesig.  Haar ligbruin oë kyk weer reguit in myne – die keer uit die spieël bo die wasbak in die vrouetoilet.  Hoe het ek hier ingekom?  Daar is niemand anders nie. Net een van die hokkies se deure is toe.  Sy glimlag nie meer nie.  Die wilde uitdrukking op haar gesig en haar mond wat effens oop is soos haar asem jaag eggo my oerdrang.

Dan buk sy met haar bolyf tot in die wasbak. Haar hande lig die wit romp op oor haar boude en sy sprei dit self oor haar rug.  Haar voete plant sy wyd uitmekaar en ek sien hoe sy haar rug na onder buig sodat haar tanga na agter gedruk word.  Die rosyntjie van haar holletjie is netnet toe onder die strepie lap.  Die wit katoen is deurskynend van natgeit.  Sy is reg vir my.

My vingers werk oortyd om my belt, knoop en zip van die jean los te kry.  Toe ek hom tot by my knieë afdruk peul my piel vanself by die bokant van my onderbroek uit. Dis asof hy kromtrek van die styfgeit.  Die kop is ‘n kloppende ligpers kool. Al wat ek wil hê is verligting.  Dan sien ek weer ‘n beweging voor my as sy effens kreun en haar boude met albei haar hande ooptrek.  Ek voel haar slym op my vingers as ek die tanga eenkant toe trek.  Dan gee ek die laaste tree.

Haar knieë buig effens toe my piel in haar ingly.  Ek sien myself in haar verdwyn. My begeerte ingesluk deur haar.  Ek versmelt in haar warmte.  Haar poes is lewe. Rondom my.  My een hand gryp haar skouer en die ander een rondom haar heup as ek voel hoe sy begin terugdruk.  Nou is ek heeltemal in haar verswelg.  Ek kan voel hoe die voorpunt van my kromgetrekte piel teen ‘n growwigheid binne haar skuur.  Deur die wasigheid wat my oë oorkom het sien ek dat sy in die spieël na my kyk.  En dan stamp sy harder terug.  Ons vind die ritme van die ewigheid. Ons begin sweef.  Ek is weg.  Die wêreld is weg.  Sy is weg.   Dis net haar natgeit rondom my.  My lyf stamp al harder. En harder.

Dan ruk die omswaai van haar kop uit die wasbak my soort van terug na my lyf.  Ek hoor haar brul as sy met haar hande vêr na agter gryp en my aan my boude vastrek teen haar.  Haar rug krom nog meer as ek voel hoe sy styftrek om my piel.  Ek sien hoe haar boudspiere sulke fyn rukbewegings maak terwyl haar naels voel of dit gate in my vleis trek.  Toe nie ‘n teef nie.  ‘n Leeuwyfie.

En dan brul ek ook.  Ek voel hoe my ballas eers op- en dan saamtrek.  En ek weet wat kom – en ek weet die verlossing gaan hemels wees.  Ek voel my saad uit my pielkop in haar inspuit.  En dan terugloop.   Ek probeer dit dieper in haar instamp.  Ek voel hoe dit verby my piel uit haar begin drup.  Haar poes knyp en los, knyp en los nog steeds.

Dan laat sak sy haar kop weer in die wasbak in.  Ek kan voel hoe haar lyf nou onstpan. My oë fokus weer. Met my hande nou op haar boude druk ek haar vorentoe en sien hoe my nou semi-stywe piel uit haar gly.  My kom drup van my af en uit haar uit in twee poeletjies op die blink teelvloer.

Net toe ek die tanga regtrek om haar poes weer toe te maak gaan die deur van die toilethokkie oop.  Die vrou met die blonde krulhare wat uitkom vermy oogkontak. Haar gesig lyk blosend – haar mond effens oop met ‘n ligte sweet op haar bolip.  Ek sien ‘n blink slymerigheid aan haar vingers net voordat sy dit onder die kraan indruk om haar hande te was.  Dan stap sy uit.

Dan trek ek aan die wit voile romp en dit val oor haar bene as sy regop kom.  Ek druk my piel terug in my onderbroek en trek my jeans op, maak vas en kyk weer diep in haar oë in die spieël.  Sy glimlag.  Haar mond beweeg asof sy iets wil sê.  Maar ek skud my kop en haar lippe gaan toe.  Dan draai ek om en loop uit.  Af in die gang tussen die mense in.  Ek voel kalm.

 

(Lees volgende aflewering HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

11 thoughts on “Triptiek: Vreemdeling (1)

  • August 11, 2018 at 8:28 am
    Permalink

    Knap gedaan. Ek het nou nie eintlik ‘n begeerte om so in die toilette te gaan speel nie, maar jou beskrywing van die vrou is goed genoeg dat ek dit sekerlik sal wil probeer.

    Reply
  • August 7, 2018 at 4:45 pm
    Permalink

    Hierdie storie vat my baie jare terug, na die mans toilette in n mall. Nou nie die gemaklikste naaiplek nie, maar mens, was dit lekker.

    Reply
  • August 7, 2018 at 3:34 pm
    Permalink

    Dankie vir al die komplimente – jammer oor die spelfoute wat daar nog mag wees. Partykeer struikel my vingers as die woorde te vinnig kom. En dankie aan ons Tiacapan dat sy dink dit kan hier verskyn – daar is soveel stories hier wat baie hotter is as myne!

    En wie weet – net dalk sien ons die vrou met die blonde krulhare weer iewers…

    Reply
    • August 7, 2018 at 3:37 pm
      Permalink

      Is daar nog? Ek sal weer deurgaan …

      Reply
    • August 8, 2018 at 6:48 pm
      Permalink

      Moenie skuldig voel oor spelfoute nie asb……ons is hier om lekker te lees en te gesels en is nie almal hoogs opgevoed en geletterd nie. Die storie is so hot ek het geen spelfoute raakgelees nie…(my bril was toe gewasem)

      Reply
      • August 8, 2018 at 7:38 pm
        Permalink

        😘😘

        Reply
  • August 7, 2018 at 3:27 pm
    Permalink

    Nee wat ou Petrus jys n bul met die storie. Welgedaan ou vriend.

    Reply
  • August 7, 2018 at 1:15 pm
    Permalink

    Petrus, wat ‘n surrealistiese, nat, seks storie! Ek het verstom gesit en van die rëels oor en oor gelees…Welgedaan en baie dankie…’n Sprong uit die werklikheid tot reg voor my kloppende membraan.

    Reply
  • August 7, 2018 at 12:42 pm
    Permalink

    Fokkit….nou voel ek ook soos ‘n foxterrier!

    Reply
  • August 7, 2018 at 12:00 pm
    Permalink

    Wow…. so ru en eroties…. wonderlike ervaring…. dit draai in my kop en wens dit kan werklikheid word vir my.
    Baie mooi geskryf Petrus

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)