
Triptiek: Vreemdeling (2)
deur Petrus
(Petrus skryf: Die idee van die storie was makliker as die storie self. Hoe verder ek geskryf het hoe meer het ek besef dat ek glad nie weet hoe werk ‘n vrou se kop nie. Ek vra om verskoning vir enige aannames deur my gemaak wat nie akkuraat is nie. Die oogpunt sou definitief beter gewees het as dit deur ‘n vrou geskryf was, maar ten minste het dit my laat dink.)
(Lees die vorige episode HIER)
Die tanga mag dalk van katoen wees – maar ek voel dit heeltyd tussen my boudwange skuur. Nie ongemaklik nie – die wrywing hou my net bewus van my onderlyf. Dit laat my toe wel sexy voel. Ek is moeg om die kloosterkoek te wees. Eintlik is ek nie die kloosterkoek nie. Was nog nooit – of ten minste nie in my kop nie. Maar my lewe tot dusvêr getuig anders. Maar ek is moeg. Toe koop ek laasweek die sexy wit tangas. En die push-up bra met die sexy kant om die rand.
Uiteindelik het ek vanoggend die moed bymekaargeskraap om dit aan te trek. Mall toe. Ek kon myself nog nie oortuig om dit werk toe aan te trek nie – kleuterskooljuffrouens moet mos ordentlik wees. Ek voel stout met die sexy onderklere – al steek die lang wit voile romp en pienk bloesie dit weg – ek weet daarvan.
Ek is seker al die mans kan sien wat ek aanhet onder my konserwatiewe romp en bloes. Ek voel hulle oë op my. Ek hou daarvan. Dit gee my ‘n magsgevoel om te weet hulle wil my hê. Ek kan die begeerte in hulle oë sien.
Dis nie dat ek nie mans ken nie – het net nie nou een nie. En nog elke keer het ek my lyf se begeertes onderdruk – veral met die 3 met wie ek wel eventueel omgang gehad het. Die skuldgevoelens het gemaak dat ek daardie verhoudings vinnig na die daad beeindig het. Want hoe kon ek hulle in die oë kyk en vir hulle vertel dat ek nog soek. Meer. Dat dit vir my die lekkerste ding op aarde is. Seks.
Dis nie soseer die wrywing van die onbekende panty wat my lus maak nie – al help dit – dis eerder die gevoel van begeerlikheid. Tussen my bene begin daar ‘n skaars merkbare warm gevoel ontwikkel. Ek gaan die woord sê (of ten minste dink!) My poes raak nat. Daar.
Die gedagte aan hoe geskok my ma sal wees as sy weet hoe sletterig haar dogter toe regtig is help nie. Ek sukkel om my kop van my onderlyf te hou. Ek is in ‘n vreemde bui – amper asof ek vandag enige iets sal doen. En ek is besig om erg jags te raak. Jag? Die moderne jagter-versamelaar. Op haar agtervoete in die mall. Op soek na iets om te eet – en op jag…
Maar ek weet die gevoel in my maag is nie van honger nie.
Die inkopies doen ek amper outomaties. Ek het nie veel nodig nie en dra sommer die sake in my hand. Eintlik geniet ek meer die rondstap in die mall en die idee dat al die mans my wil hê. Die roekeloosheid wil nie gaan lê nie. My borste voel of dit swel – of is dit net die push-up bra wat effens styf is?
En dan sien ek hom. Hy is die een. Soos hy aangestap kom laat dink hy my nogal aan Louis. Louis is een van die kinders in my klas se pa. Sy glimlag en selfversekerde stap maak my bene al van die begin van die jaar af lam – ek het nog net nie die moed gehad om iets daaraan te doen nie.
As hy naby genoeg is maak ek seker om oogkontak te maak. Sonder om weg te kyk soos ek gewoonlik sou doen. Sy donkerbruin oë lyk vir ‘n oomblik effens verras toe hy besef ek kyk vir hom ook. Ek hoop hy kan sien dat ek hom uitnooi. Dat ek hom wil hê. Ek wil hê hy moet my volg.
Dit lyk of hy my kyk verstaan. Ek wink effens en hou aan stap – verby hom. Ek kry ‘n warm gevoel oor my bobene of is dit tussen hulle? Dis moeilik om te weet presies waar – maar dis amper asof ek bloos.
Ek sien uit die hoek van my oog hoe hy omdraai en agter my aan begin stap. Na ‘n paar tree is hy reg agter my. Ek hoor sy voetstappe. Ek wonder of die reuk van naskeermiddel my verbeelding is? Die blote idee dat ek hom laat omdraai het om my te volg is ongelooflik! Ek voel hoe die warmte nou van my bene af oor my boude en maag begin versprei.
Ek loer kort-kort na hom in die vensters van die winkels waar ons verbyloop – sy oë is vasgenael op my. Ek kan amper voel hoe hy na my kyk – sy oë streel my rug. My boude. Die agterkant van my nek…..
Die ongemaklikheid van die tanga wat skuur raak nou meer intens. Ek kan voel dat ek nou ordentlik nat is. Dis asof my poesie jeuk. Maar krap gaan nie help nie. Ek wil nou hierdie man in my hê. Ek wil hom myne maak. Hy moet oorgee.
Hy stap so naby aan my dat ek kan voel hoe hy nou en dan teen my romp se onderkant raak. Die gedagte dat hierdie wildvreemdeling amper bo-op my is wakker die roekelooshied in my nog meer aan. My ore begin suis.
Die skares in die mall vervaag tot ‘n waas. Winkels flits verby. Ek begin meer doelbewus stap. My asem begin effens jaag en my mond voel droog. Ek het besluit – ek gaan dit doen as hy aanhou om my te volg. Ek voel hoe die tanga aan my begin kleef van die nattigheid.
Ek loer weer ‘n slag skuins na agter in ‘n winkelvenster. Hy is nog steeds naby. Hierdie keer kyk hy in my oë – ek maak seker dat hy weet ek weet – en ek glimlag so effens en wink. Dan skuif sy blik weer na my boude en dit lyk amper of sy oë dof raak – asof hy onbewus is van enige iets rondom hom behalwe van my. Die wete dat ek hom nou beheer is amper eufories. Ek gee myself oor aan die roekeloosheid.
Ek neem die roltrap na die onderste verdieping – hy is op die trappie reg agter my. Ons staan stil. Ek hoor hom asemhaal bo my. Die hitte van sy lyf versprei na my ne ken oor my borste. Nou bloos my hele lyf. Ek draai my lyf effens en druk met my skouer voor teen sy broek. Ek oorweeg dit om weg te trek maar ek wil hom teen my voel. Ek wil hom in my voel. Ek maak seker hy weet ek doen dit opsetlik – ek druk so bietjie harder teen hom met my skouer. Skuur effens teen sy klipharde piel soos die roltrap ons laat beweeg. Dis asof ‘n angstigheid my beetpak – en al waaraan ek kan dink is die gevoel in my poesie. Ek wil hom nou daar hê. Nee- ek moet hom nou hê! Sy piel in my. Sy kom in my. Ek beheer hom maar voel hoe ek beheer verloor. Ek wens hy wil my nou hier gryp en naai – ek gee nie meer om wat die mense dink nie. Al wat ek wil hê is dat hy die brand in my poesie moet blus!
Ek voel sy harde piel teen my arm afskuur toe ons die onderkant van die roltrap bereik. Dit voel asof ek kan hardloop sodat ons net iewers kan kom waar hy my kan naai. Ek voel hoe my hande begin bewe.
In die gangetjie in wat na die mall se toilette lei wonder ek of die familietoilet dalk veiliger sal wees – maar die opwinding laat die roekeloosheid weer seevier – ek kies die vrouetoilet.
Soos ons instap sien ek dat daar genadiglik niemand ander is nie – maar een van die hokkies se deure is toe. Ek kyk in sy oë uit die spieël bo die wasbak. Ek voel hoe my hande my romp oplig oor my boue en rug terwyl ek vooroor buk oor die wasbak. Sy oë lyk amper soos die van ‘n dier. Dis tyd.
Met my voete wyd uitmekaar buig ek my rug na onder sodat my poesie kan uitbult. Ek is reg vir hom. Dis waarvoor ek op aarde is. Sy vingers skuur teen my poesie se lippe soos hy die tanga eenkant toe trek – dit voel asof ek gaan ontplof! Waarvoor wag hy?!! Dit voel asof alles in slow motion gebeur. Ek sien sy klipharde krom piel in die spieel as hy sy jean aftrek. Ek sien hoe my oë dof raak. Ek sak verder in die wasbak in. Die desperaatheid van my lyf laat my onwillekeurig kreun en dan trek ek my boude met altwee my hande vir hom oop. Ek is nou syne om mee te maak wat hy wil. Sy vingers skuur teen my poesie se lippe soos hy die tanga eenkant toe trek – dit voel asof ek gaan ontplof!
Sy piel druk vir ‘n oomblik teen my poeslippe en dan is hy binne my. Ek voel hoe my bene amper meegee van verligting. Hy begin stadig in en uit beweeg. Ek voel sy piel wat my vul. Vervul. My doel. My poesie verorber hom. Ek voel sy een hand op my skouer en die ander een rondom my heup en ek begin teen hom terugdruk. Hy begin verstaan. Nou begin hy my naai. Dis wat ek wil hê! Ek kyk vri hom in die spiel en sien sy oë omdop. Sy mond oop. Ek voel sy heupe al hoe harder teen my stamp. Sy pielkop druk iewers aan die voorkant van my poesie binne my en dis asof die vuur net erger raak! Dan voel ek hoe ons begin dans – ons vind dieselfde ritme. Dis asof niks anders bestaan nie – ek maak oop vir die piel. Trek my poes met my een hadn groter oop en stamp teen hom. Kan hy nie heel in my in nie?! Ek wil alles van hom in my hê. Al wat ek weet is sy piel in my. Ek voel in ‘n waas hoe hy harder en vinniger begin stamp.
Ek kan voel dat die vloedgolf in my opgebou het na breekpunt. Ek kan dit nie meer beheer nie! Ek wil dit nie meer keer nie! Ek lig my kop uit die wasbak soos my rug styftrek in ‘n poging om my poesie vir hom nog oper te maak – ek wil hom nog dieper in my hê! Dan gryp my hande agtertoe verby my heupe – ek slaan my naels in sy boude en trek hom styf teen my. Die damwal het gebreek. Ek hou hom teen my vas met sy stywe piel diep in my terwyl ek voel hoe my lyf begin bewe. Die rukbewegings van my poesie en boude hou vanself dei ritme wat ons voorheen gehad het. Ek wil hom vir altyd in my hê. Dan kan ek nie meer nie en ‘n oergeluid ontsnap uit my mond. Ek is die koningin. Ek is verlos.
My greep op hom verslap effens en dan voel ek hoe hy aanhou beweeg. Ek hoor hom brul en voel dan hoe sy piel in spasmas ingaan as hy sy saad in my stort. My poesie melk hom met ‘n laaste paar sametrekkings. Dis hemels. Ek voel sy kom uit my ontsnap – en ‘n vreemde hartseer wil my oorweldig.
Maar my lyf onstpan. Ek sak my kop weer in die wasbak in. Die wêreld keer stadig terug. Ek voel hoe hy homself uit my uittrek. Dan skuif hy die tanga weer terug op sy plek.
Ek sien in die spiel hoe die deur van die toilethokkie oopgaan. Die vrou met die blonde krulhare wat uitkom vermy oogkontak. Haar gesig lyk blosend – haar mond effens oop met ‘n ligte sweet op haar bolip. Ek sien ‘n blink slymerigheid aan haar vingers net voordat sy dit onder die kraan indruk om haar hande te was. Dan stap sy uit sonder om ‘n woord te sê.
My wit voile romp val soos ‘n sluier oor my bene as ek regop kom. Ek glimlag vir hom in die spiel en kyk hoe hy sy onderbroek en jeans optrek en vasmaak. Dan kyk ons mekaar in die oë. Ek oorweeg dit vir ‘n oomblik om myself voor te stel. Maar dan sien ek hoe hy sy kop skud en ek sê niks. Ons verstaan mekaar. Dan draai hy om en loop uit. Ek wag so 3 minute en dan stap ek ook uit. Ek moet nog brood kry.
(Lees volgende weergawe HIER)
6 COMMENTS
Heerlike genot!
Magtig ou Petrus, is jy nie dalk n Petronella nie, want ek glo nie die vrouens sou dit beter beskryf het as wat jy het nie.
Mnr Beer
Dankie vir die kompliment – maar sovêr het nog nie een dame enige indikasie gegee van die akkuraatheid (of dalk dan onakkuraatheid) van die gevoelens wat ek beskryf het nie.
Wow….beslis een van my gunsteling stories (beide weergawes) uitmuntend geskryf.
Great! Ek is mal oor hoe die selfde storie n hele ander trant aan neem van die ander kant af.
Ek sal klip hard lieg as ek sê ek het nog nie van die jong juffrouens daar by die skool uit gekyk en gewonder nie …
Enige man se DROOM