Ek het geregistreer maar kry nie die email waar ek my rekening moet bevestig nie. Kan ook nie inlog nie want ek het nie ‘n password nie. Ek neem aan die password word geskep op die bevestiging mail. Help aan
Op hierdie oomblik kan mens nie. Ek het ‘n forum gehad en ook ‘n stelsel waar die geregistreerde lede vir hulself profiele kon skep en privaat kon gesels, maar dit het gou probleme veroorsaak. Die forum veroorsaak ‘n “swak plek” in die webwerf se sekuriteit waardeur ons aanvalle gehad het wat die site amper gekelder het. En in die private geselsies het daaar probleme ontstaan omdat sommige vroulike lesers gevoel het hulle is nie respekvol behandel nie en sommige mans nie verstaan het nie en toe word dit ‘n groot gemors. So, that is why we may not have nice things. 🙁
(Ek is wel oop vir enige voorstelle oor hoe mens dit op ‘n ander manier kan doen.)

Die epos is nie nodig nie? Jou vorige kommentaar het deurgegaan. 🙂
Kan ek een epos vir beide web sites gebruik?
Ja maar moenie ‘n epos as ‘n username gebruik nie – die stelsel hou nie daarvan nie.
Mense Ek hou waarvan Ek lees
Hoe gesels of flirt mens hier lol
Op hierdie oomblik kan mens nie. Ek het ‘n forum gehad en ook ‘n stelsel waar die geregistreerde lede vir hulself profiele kon skep en privaat kon gesels, maar dit het gou probleme veroorsaak. Die forum veroorsaak ‘n “swak plek” in die webwerf se sekuriteit waardeur ons aanvalle gehad het wat die site amper gekelder het. En in die private geselsies het daaar probleme ontstaan omdat sommige vroulike lesers gevoel het hulle is nie respekvol behandel nie en sommige mans nie verstaan het nie en toe word dit ‘n groot gemors. So, that is why we may not have nice things. 🙁
(Ek is wel oop vir enige voorstelle oor hoe mens dit op ‘n ander manier kan doen.)
Hi Annelise,lanklaas van my gehoor.Ek het jou epos adres verloor,ek het ‘n klompie stories epos my asb Dankie
Hi, kombiekiehier se epos adres is kombiekiehier@gmail.com 🙂
Hoe skryf ek in vir vreesloos ?
Bladsy wys net Membership levels en is verder blank
Fanie, email my asseblief by Kombiekiehier@gmail.com dan registreer ek jou sommer direk. 🙂