
Joe en die Engelse paartjie
Joe het Jasmine gehoor voor hy haar gesien het. Haar hartelike lag het onmiddellik aandag getrek, lank voor sy haar verskyning gemaak het in die skaduwee van ‘n indrukwekkende wildevyboom op die oewer van die Kariba-meer in Zimbabwe.
Read more “Joe en die Engelse paartjie”