
Jan, die man met ‘n plan
deur Uther Pendragon
Eendag, lank, lank gelede was daar ‘n jong man, Jan, wat saam met sy ma, ‘n weduwee, op ‘n klein plasie gewoon het. Daar was niks besonders aan die jong man nie – hy was nie groot, klein, sterk, swak, slim of dom nie – hy was maar soos almal se kinders erg gemiddeld. Ten spyte van sy gemiddeldheid was hy maar soos almal se kinders ook sy ma se oogappel. Sy het maar ‘n blinde oog gedraai op sy onvermoë om die plaas te bestuur, iets te doen om ‘n geldjie te verdien, of vir enigiets verantwoordelikheid te neem. Sy was egter verseker van sy liefde en lojaliteit.
Jan het egter ‘n unieke, maar ongewaardeerde kenmerk gehad – sy reuse verbeelding – wat natuurlik die rede vir sy dagdromery, en dus vir sy nutteloosheid was. Hy sou byvoorbeeld op die naat van sy rug op die gras lê en na die wolke kyk en hom verbeel dat hy skepe en drake en kastele en reuse in die wolke sien. Hy was ook oortuig dat diere met hom praat en hy het geglo aan towery. Wanneer hy sy fantasievlugte vir sy ma vertel, het sy hom net gemaan met ‘n “ai tog Jan, dis ‘n bietjie dik vir ‘n daalder!”, waarop hy sou antwoord “maar rerig ma!”
‘n Droogte het oor die land gekom en Jan en sy ma het begin noustrop trek. Uiteindelik het dit so beroerd gegaan dat hulle nie meer kos gehad het nie. Al wat hulle oorgehad het was Blommie, hul getroue koei, wat hulle darem van melk kon voorsien, maar sonder voer het sy ook maer geword en uiteindelik opgedroog.
Jan se ma het hom een oggend vroeg dorp toe gestuur met die opdrag om Blommie te gaan verkoop vir soveel as wat hy moontlik vir haar kan kry. Soos jy kan raai, het Jan laatmiddag huis toe gekom met ‘n groot glimlag op sy gesig.
“Jan!” roep sy ma uit, “ek is bly jy is terug – hoeveel het jy vir Blommie gekry my seun?”
Met ‘n trotse glimlag hou Jan sy hand na sy ma uit en maak dit oop – in die sweterige palm lê 5 groot boontjie-agtige sade met pers kolletjies op.
“Wat!” gil Jan se ma ontsteld, “waddefok is fout met jou?” gil sy verder, “waar is die geld?” skree sy met trane in haar oë.
“Moenie worrie nie Ma!” sê Jan, “hierdie is towerboontjies- rerig Ma! Die mannetjie wat dit vir Blommie geruil het, het my belowe!”
Jan se ma gooi die boontjies woedend by die venster uit terwyl sy skree: “’die mannetjie’, Die Fokken
Mannetjie! FOK DIE FOKKEN MANNETJIE!”. Sy gaan sit by die kombuistafel en begin bitterlik huil.
Jan sit sy hand vertroostend op haar skouers en sê: “Ma moet net vertrou – alles sal regkom…”
Die volgende dag word hulle een na die ander wakker, maar draai weer om en slaap verder want dit is nog donker. Later moes Jan gaan pie en hy staan toe maar op. Hy merk dat dit nie ‘n gewone donker is wat die huis omhul nie – nee, dit is ‘n vreemde donkergroen kleur wat alles omhul. Hy haas na die venster toe en kyk in ‘n donkergroen lower, soos dié van ‘n woud, vas. Die son sit al hoog toe hy so tussen die blare na bo loer.
“Ma, Ma – word wakker! Kom kyk wat gebeur het!” skree Jan opgewonde.
Jan se ma maak die agterdeur oop en kyk op na die reuse boon-oerwoud wat die huisie verdwerg.
Gelukkig het sy die bone ver weg van die huis gesmyt anders sou dit deur die reuse stamme verbrokkel gewees het – soos die stal ‘n paar tree weg waarvan daar nou net kliprommel, versplinterde balke en bondels dekgras oorgebly het.
Jan se oë glinster van opgewondenheid. Hy roep uit terwyl hy na een van die stamme hardloop: “wat het ek vir Ma gesê? Dit was toe al die tyd towerbone!” Voor sy ma hom kon keer begin Jan teen die boontjierank opklim. Haar protestasies en gekerm word al hoe vaer soos Jan klim en klim. Hy moes halfpad teen die kronkelende stam eers bietjie sit en rus. Hoe hoër hy klim en hoe nader die wolke bo hom kom, hoe mistiger word alles om hom. Terwyl hy op ‘n blaarstingel – so dik soos ‘n dakbalk sit, hoor hy die druppels wat op die blare vorm, na die blare verder ondertoe val.
Hoe verder hy klim, hoe moeiliker word dit om te sien – dit is alles wit rondom hom en hy kan net dofweg die stam van die boontjierank en sy hande voor hom sien. Hy is papnat van die waterdamp.
Uiteindelik breek die son bo hom soos hy deur die wolk klim. Hy kan sy oë nie glo nie – voor hom strek ‘n weiveld uit – selfs met skape wat wei. En daar – so groot soos ‘n berg – staan ‘n kasteel met ‘n reuse deur en vensters.
Jan laat nie op hom wag nie en loop koes-koes nader, hy is in twee geskeur deur vrees aan die een kant en opgewondenheid oor die onbekende aan die ander kant. Sekere goed lyk allerdaags soos die weiveld en skape, maar dan is daar ander goed wat baie vreemd is – soos die reuse deur waardeur hy nou stap.
Voor Jan wis wat aangaan word hy deur ‘n harde slag van agter getref wat hom holderstebolder oor die klipvloer tussen grond en gemors laat tuimel. Skielik word hy aan sy klere van agter opgetel en wriemel hy hulpeloos in die ystergreep wat hom vashou. Hy sien hoe die vloer onder hom wegval soos hy deur die lug optrek en daar doer onder sien hy ‘n reusagtige groot besem en die hoop grond waaruit hy opgelig is.
Hy tol halfpad in die rondte en bepis homself amper van skok – Sy hele sigveld word deur ‘n reuse gesig uitgeblok. Onwillekeurig vlieg hy nou deur die lug al hoe nader aan ‘n besproete neus met die twee oë weerskante wat nou skeel soos dit op hom fokus.
“’n Kabouter!” dreun ‘n diep vrouestem.
Die reusin sit hom op die tafel voor haar neer. Jan hardloop na die die rand van die tafel om weg te kom en loer ondertoe en deins dadelik terug van die rand, skoon naar, want dit is so hoog!
“Moenie bang wees nie kaboutertjie” sê die reuse wyf om hom te paai, maar, al probeer sy dit saggies sê, blaas haar asem amper vir Jan om. “Ek gaan jou nie seermaak nie” sê sy en glimlag liefies vir hom.
Jan skep bietjie moed en staan so regop soos hy kan met sy hande in sy sye om homself so groot as moontlik te laat lyk. Hy probeer om met ‘n kalm, diep stem te praat: “My naam is Jan Dieperwal, bly te kenne!”
Die reusin giggel en antwoord terug: “Jy is so oulik! Ek is Lien – net Lien” en sy steek haar vinger na hom toe uit. Hy vat die punt van haar vinger in sy hand vas en skud dit plegtig op en af.
“Hoe kom jy hier en wat doen jy hier?” vra Lien.
“Ek het al met die boontjierank opgeklim net om te sien wat alles hier bo aangaan” antwoord hy.
“Jy is nie altemits hier om my man te besteel nie ne?” vra sy agterdogtig.
“Goeiste nee!” roep Jan geskok uit, “ek het nie eens geweet hier is iemand nie, nog minder dat daar iets sou wees wat mens sou wou steel”
“Almal wil altyd my man se goud he! So sê hy altyd, maar dit lyk my eerder asof hy eerder almal anders se goud wil he! Hy sit elke dag en tel sy goue muntstukke – duisende van hulle, terwyl ek net daar moet sit en hom dophou” sê sy bitter.
“Ag dit kan dan nie so erg wees nie, julle is ten minstens ryk” probeer Jan troos.
“Jy verstaan nie! Elke nag gaan plunder hy die kaboutertjies daar onder en elke dag tel hy die munte! En dan drink die donder ook nog daarby, en dit so aan tot die ou op sy hoop munte aan die slaap raak! Dag na dag! Terwyl ek net daar sit en na hom kyk, en terwyl ek ander dinge wil doen!” bulder sy vies.
“Wel daar waar ek vandaan kom is daar ‘n groot tekort van munte maar baie van die ander dinge” antwoord Jan.
“Soos watse dinge Jan?” vra sy met ‘n glinster in haar oog.
“Ek bly op die platteland en daar is maar ‘n klomp kiepiefokkerye, konynfokkerye, skaapfokkerye, varkfokkerye, beesfokkerye – om nie van die mense te praat nie! En wanneer mense nie ‘n gelukkie kry nie, slaan mens maar hand aan sigself” antwoord Jan.
“Whahahahaha!” giggel Lien uitbundig – “ek weet waarvan jy praat!”
Sy steek haar regterhand onder haar rok in en trek met die linkerhand haar een tepel deur die lap van haar rok. Met ‘n wellustige sug sê sy: “ek doen dit heeltyd…”, en met dié trek sy haar hand onder haar rok uit en druk Jan saggies met die nat voorpunt van haar middelvinger en besmeer hom so van kop tot tone.
Jan duisel onder die oorweldigende stank van haar poesslym maar dit keer nie sy spontane reaksie daarop nie – onmiddelik begin sy piel styf word.
“Net so lief soos my man vir goud is, is ek lief vir iets anders” sê sy met ‘n blosende gesig, “wys my jou piel” stort die woorde vinnig oor haar lippe.
“Wat?” roep Jan uit, maar hy het duidelik gehoor.
“Ja kaboutertjie… wys my jou piel!” bulder sy liefies.
Jan gryp verboureerd na sy broek se rand.
“Kyk my tiete!” sê sy trots en maak haar rok voor los. Haar pramme val swaar na onder, die groot bruin tepels so groot soos vaatjies. Jan se piel bult in sy broek.
“Ek kan sien jy hou daarvan” lag sy en tel een tiet in haar hand op en probeer die tepel saggies teen Jan te druk, maar dié steier agtertoe onder die drukking.
“Toe toe… wys my nou!” vra sy en kyk afwagtend na hom.
Jan trek stadig sy broek uit en sy piel toring trots vooruit. Lien staar met blink oë na Jan se piel en dan stadig buk sy vooroor en so versigtig moontlik steek sy haar tong uit en lek dit. Terwyl sy piel en maag en bene deur haar warm tong met spoeg besmeer word moet Jan stewig staan om nie om te val nie. Die sensasie is baie lekker en Jan druk nou entoesiasties sy stywe piel teen haar sagte tong.
“Spuit oor my tong kaboutertjie!” moedig sy hom aan terwyl sy verwoed tussen haar bene met haar regterhand klits. Sy hou haar tong weer vir hom sodat hy verder sy stywe piel in haar sagte tongvleis kan druk.
Skielik hoor hulle ‘n gebuilder buite die huis: “Fie, fou, faai, fam – ek ruik die bloed van ‘n Engelsman!”
“O nee!” gil Lien benoud en gryp Jan om die lyf vas en druk hom onder haar rok tussen haar bene in. Jan is nie links nie en klouter so vinnig as wat hy kan tussen haar dye in. Sy maak haar bene effens oop vir hom sodat hy tussen haar bos poeshare kan inklouter. Haar bos is dig en welig maar dit bedek hom nie. Jan hoor die reus se voetstappe soos aardbewings nader kom. Hy besef daar is geen ander wegkruipplek nie en hy word deur angs oorval. Dan sien Jan haar nat poes vir hom oopgaap en hy duik daarin.
Die woorde: “Fie, fou en fam – ek ruik die bloed van ‘n Engelsman!” donder nou deur die vertrek, maar Jan kan dit skaars die res hoor: “lewendig of dood, sy bene maal ek vir my brood!” want hy is nou besig om kop-eerste in haar smerige vleisgrot in te wriemel. Jan voel asof hy gaan versmoor en moet teen die glibberige wande krioel en stoei om binne haar kont om te draai tot hy sy kop tussen haar matras-grote poeslippe kan uitdruk om asem te haal. Hy hyg na sy asem want haar stank is oorweldigend dat sy kop draai daarvan. Dit maak hom egter so jags dat sy piel stokstyf teen haar kontwand druk terwyl hy daar swymel.
“Waar is die fokken Engelsman? Ek kan hom ruik!” bulder die reus.
“Jy verdink my altyd! Jy verdink almal altyd! Ek is gatvol daarvoor!” skree Lien – “kyk maar rond of jy enigiemand kan sien! Daar is fokken niemand! Niemand wil jou goud steel of my kom naai nie!” skree sy histeries.
“Ek sal die plek uitmekaarbreek as ek moet! Vandag kak daai Engelsman!” bulder die reus en Jan kan hoor hoe goed rondgeskuif word en ander goed wat val en breek soos die reus onder en agter die meubels rondkyk en goed rondgooi.
Jan beur om sy arms uit die reusin se kont te bevry en in die proses stamp hy sy kop teen iets. Toe hy omdraai om te sien wat dit is sien hy die pampoen-grote pienk ding wat tussen die vleisvoue daaromheen begin uitpeul. Jan weet wat dit is – hy het al sy ma deur ‘n skreef in die vloer van sy solderkamer dopgehou wanneer sy onder die indruk is dat hy slaap. Toevallig stamp hy weer daarteen – bloot omdat dit nou so groot opgeswel is dat dit teen sy kop druk.
“Nou… nou doen maar wat jy wil!” kreun Lien en gooi haarself op die bed neer.
Jan is dankbaar teenoor Lien want sy het duidelik sy lewe gered. Hy kry toe ‘n plan en draai om sodat hy die dik pienk ding in sy hande kan vashou en daaroor met sy arms en hande vryf. Dit word nog dikker en rooier terwyl hy dit doen! Amper onmiddelik voel ‘n golf warm slym verby sy lyf opwel en oor sy bolyf en gesig spoel.
Jan jou aan om met die rooi-pienk ding te stoei wat hard terugdruk. Hy voel hoe sy lyf rondskud en swaai soos die reusin op die bed rondrol terwyl sy kerm.
Die reus bulder: “Ek sal nog hierdie minnaar van jou opspoor! Ek het sy reuk verloor – jou fokken stank oorweldig alles! Maar ek sal hom nog kry!”
Al antwoord wat hy kry is Lien se kreun wat uit haar bewende lyf ontsnap.
“Ek gaan nou my goud tel. Hou op so rondrol en tekere gaan – lig daai lyf van jou en bring my bier!”
Jan val soos ‘n slymnat paling uit haar oop kont toe sy opstaan. Gelukkig kan hy sy val stuit deur om wild na haar bos poeshare te gryp waaraan hy nou vasklou vir al wat hy werd is. Hy hang daar terwyl sy in die huis rondskuifel. Uiteindelik gaan sit sy op ‘n bankie in die hoek. Jan kan tussen haar bene onder haar rok deur die kamer sien. Die reus sit by die tafel en tel ‘n berg van goue munte. Die munte is maar klein in sy groot vingers en elke nou en dal val daar een en rol op die vloer. Dit maak eintlik nie saak nie, want die reus hou eintlik daarvan om bloot met sy goue munte te speel want hy kan nie regtig tel nie.
Dit gaan lank so aan en tussendeur drink die reus groot slukke uit die oop biervat wat op die tafel staan. Hy gee elke nou en dan ‘n lang gaap. Uiteindelik eindig hy met: “… veertien en tien … twintig en tien … twintig en twintig … twintig en EEN duisend!” en sak met ‘n tevrede sug op sy arms neer en raak aan die slaap. Jan wag vir ‘n ruk. Hy verbeel hom dat Lien ook so sittende aan die slaap geraak het want sy sit doodstil. Ja-nee, daar hoor hy beide begin snork. Jan klim so versigtig tussen Lien se dye af en land op die vloer. Versigtig en stilletjies sluip hy na die tafel waar die reus sit. Langs die reus is sakke goud wat hy nog nie oopgemaak het nie. Jan gooi een oor sy skouer en sluip stilletjies na buite. Hy haas hom na die boontjierank wat hy dof tussen die mis kan waarneem en daar gekom, klouter hy so vinnig as wat hy met die sak vol goud oor sy skouer na onder.
Jan en sy ma het vir ‘n hele paar jaar in weelde kon leef, maar soos almal weet, hoe meer geld mens het, hoe vinnger raak dit op. Jan dink dikwels terug aan sy ervaring en besluit een dag om weer teen die boontjierank op te klim. Die reuse-boontjieranke het, anders as gewone boontjieranke net jaar na jaar, al hoe groter en sterker gegroei. Maar tog, na ‘n paar jaar, het een na die ander opgeskrompel en gevrek tot daar net twee oor was. Elke nou en dan het daar egter ‘n boot-grote peul uit die lug met ‘n dawerende slag, op die aarde beland. Die boontjiepitte was dan al hard, maar nog steeds eetbaar na elk in die bad geweek is. Jan het dikwels na so ‘n peul geval het, van die boontjiepitte in ‘n kruiwa gelaai en na sy ma geneem wat daarvan sop en bredie gemaak het.
Jan kom uitasem uiteindelik bo-op die wolk uit en stap ewe parmantig na die kasteel. Hy loop homself amper disnis in Lien vas, wat met ‘n gil opsy spring.
“Kaboutertjie!” roep sy uit, “ek dog jy is ‘n rot!”
“Nee, dis Jan! Onthou jy my nog?” roep hy uit.
’n Glimlag sprei op haar breë, besproete gesig, maar dan sak ‘n fons oor haar voorkop en sy antwoord: “Ja ek kan jou goed onthou, maar ek onthou ook dat een van my man se sakke goud verdwyn het. Hy was woedend! Woe-dend sê ek jou!”
“Ja, sorrie” sê Jan, “maar hy het nie van die ander ding uitgevind nie – die ding tussen ons twee?”
“Nee” sê Lien en bloos bloedrooi, “ek dink nog dikwels aan jou”.
Dan, op die ingewing van die oomblik gryp sy Jan in haar hand vas en lig hom op ten spyte van sy protesterings. Binne die huis sit sy hom op die tafel neer.
“Trek jou klere uit” sê sy terwyl sy met honger oë na hom staar. Jan besluit om hierdie keer wel sy klere uit te trek want laas moes hy mooi vir sy ma beduie hoekom sy klere vol stinkende slym was.
“Waar was ons laas?” sê-vra sy maar haar regterhand is reeds tussen haar oopgespreide bene besig.
Sy lek hom met die punt van haar tong oor sy hele lyf. Die groot growwe smaakpapille op haar tong skuur soos slymnat lemoene oor sy maag, dye en sy stywe piel. Die sensasie is lekker en Jan word stokstyf. Lien fokus so goed as sy kan op Jan se piel en hou haar tong uit sodat hy sy piel heen en weer tussen haar smaakpapille kan vryf. Dan druk sy hom saggies van agter sodat hy nie agteroor steier teen die drukking van haar tong nie en sodat hy beter teen haar tong kan druk. Jan se lyf verstyf en met ‘n kreun van genoegdoening spuit hy sy klein plassie op die punt van haar tong. Dit is teleurstellend min dink Jan mismoedig, maar dan sug Lien en maak ‘n smakgeluid. “Ek kan jou sperms proe!” kreun sy van wellus en sak agteroor op die stoel terwyl sy haarself wild vryf en met glasige oë na haar nat kaboutertjie se pieletjie staar.
Sy en Jan word uit hul nagloed-swymel na die werklikheid geruk toe hulle van buite ‘n gebulder hoor:
“Fie, fou en fam – ek ruik die bloed van ‘n Engelsman!”
Vervaard gryp sy Jan en druk hom tussen haar tiete in. Gelukkig sien sy sy klere nog daar op die tafel lê en druk dit ook voor in haar rok in. Die reus is nou binne die kasteel en die mure eggo soos hy bulder: “lewendig of dood, sy bene maal ek vir my brood!”
Die reus verskyn in die vertrek waar Lien verboureerd by die tafel sit. “Waar is daai fokken Engelsman?
Ek kan hom vir myle ver ruik!” bulder hy en smyt ‘n koutjie met ‘n hen daarin, wat hy saam met hom ingebring het, op die vloer neer.
“Ek… ek weet nie waarvan jy praat nie!” protesteer Lien, “kyk maar rond – daar is nooit iemand as jy so dink nie! Daar is iets fout met jou neus!”
Die reus begin meubelstukke rondskuif en goed breek soos hy soos ‘n orkaan deur die kamer storm.
“Dalk het jy een ingeasem toe jy gaan plunder het!” snou sy sarkasties.
Jan besluit om so gou moontlik aan te trek want hy wil nie daar wees as die reus Lien begin rondstamp nie. Hy wens sy weet wanneer om haar bek te hou. Jan sukkel om tussen haar tiete sy klere aan te trek – die spasie is nou en sweterig en hy gly rond en word half-versmoor deur die drukking van haar tiete. Uiteindelik het hy sy klere aan en beplan hy sy ontsnaproete – bo-oor of onderdeur haar rok? Jan grawe boontoe en vorentoe en steek sy kop tussen haar tiete uit. Hy kan net-net bo-oor die nek van haar rok sien. Hy kan duidelik die reus heen en weer sien loop en nou en dan na die reusin kyk. Hy sal nie bo-oor kan nie – hy sal maar moet onderdeur ontsnap. Gelukkig lyk dit of Lien ook hierdie keer verstaan wat aangaan en sy loop stadig na die deur se kant toe, maar nie sonder om heeltyd terug te snou nie.
Jan klim versigtig uit haar tietkloof uit en kyk rond om te sien wat die maklikste pad ondertoe is sonder dat hy met ‘n plonsgeluid op die vloer gaan val – of nog erger – ‘n been breek of homself doodval. Hy kruip op sy maag so versigtig as wat hy kan oor die lang steilte van Lien se linkertiet. Haar deinende asemhaling help hom nie veel nie en hy verloor sy greep en tuimel skielik ondertoe. Gelukkig word sy val deur haar tepel gebreek en hy klou nou aan die dik bruin homp vleis vas. Ongelukkig onderbreek Lien haar tirade met: “Jy is altyd op myyy….” wat met ‘n lang sug onderbreek word terwyl Jan aan haar tepel vasklou omdat sy lewe daarvan afhang. Dan verloor hy sy greep omdat haar tepel nou so dik opswel dat dit sy arms uitmekaardruk.
Jan tuimel ondertoe maar gelukkig stuit die voue in haar rok hom – en net betyds kan hy al met die vou na ondertoe kruip want die reus staan nou voor Lien en vra: “Wat is dit? Hoekom gedra jy jouself so snaaks?” Terwyl Lien daar staan en stamel kruip Jan agter om haar dy totdat hy onder haar boude aan die binnekant van haar rok hang.
“Ek kan hom op jou ruik!” bulder die reus en ruk Lien se rok op om te kyk of sy iets of iemand daar versteek. Die reus snuffel nou al langs Lien se tiet, waar Jan afgegly het af. Dit is net ‘n kwessie van tyd voor die reus hom uitsnuffel, maar gelukkig poep Lien onverwags. Die klank is so oorverdowend soos donderweer, maar die volume van stank wat Jan tref bedwelm hom heeltemal en as dit nie vir sy oorlewingsinstinkte was nie sou hy sy bewussyn verloor het. Die reus se gebulder: “Jou fokken vieslike wyf! Fok, maar jy stink!” bring Jan tot sy sinne. Die reus steier weg van haar en Jan klim so vinnig moontlik na onder, land op die grond en skarrel so vinnig as wat hy kan by die deur uit. In die verbygaan gryp hy die koutjie met die hen in en laat spaander na die boontjierank. Liewe Lien het sy lewe gered dink hy terwyl hy so vinnig moontlik teen die boontjierank ondertoe klim met die koutjie in die hand.
Groot was Jan en sy ma se verbasing en vreugde toe hulle agterkom dat dit toe nie ‘n gewone hennetjie is nie maar dat sy goue eiers lê. Jan en sy ma het vir lank van hierdie goue eiers geleef totdat die hennetjie natuurlik van ouderdom gevrek het.
Nie lank daarna, is Jan toe weer teen die laaste oorblywende boontjierank op. Hierdie keer sien Lien hom van ver af waar sy wasgoed ophang.
“Kaboutertjie!” roep sy van vreugde toe sy hom sien en kom na hom aangehardloop – “ek is so bly jy leef nog!” Sy tel hom op en soen hom met ‘n harde stamp liefies op die kop. Hierdie keer gaan lê sy met Jan op die bed. Beide trek hierdie keer hul klere uit nadat sy hom oortuig het dat die reus nog nie terug van sy plundertog is nie en dat sy hom eers laat by die huis verwag.
“Speel met my tepel soos laas – en dan my klit” sê sy en hou haar tepel na hom uit. Jan se piel was lanklaas so hard – hy hou baie van sy reusin. Hy druk sy piel teen haar tepel en kry die melkbuis. Hy druk sy piel nou heen en weer daarin – duidelik voel Lien dit want sy gee ‘n behaaglike sug terwyl sy nou met sloppende klanke haar nat poes vryf. Die tepel word dik en hard teen Jan wat met beide arms daaraan vasklou terwyl hy met ‘n krom rug en pompende heupe dit met mening fok.
“Maak jou lyf reguit” beveel Lien skielik terwyl sy sy bolyf in haar handpalm vasgryp met sy bene wat ondertoe uitsteek, terwyl sy haar poes ooprek tot haar klit na buite uitbult. Dan druk sy Jan se onderlyf teen haar klit vas. Sy begin hom op en af oor haar stywe klit te vyf. Sy piel druk en frommel heen en weer oor haar pampoen-grote klit terwyl sy voete oor haar oopgerekte pisgat skuur.
Hy voel hoe haar hand om sy lyf verstyf – hy kan beswaarlik asemhaal. Hy is so naby kom dat sy hele lyf tingel. Dan word hy wreed uit sy erotiese beswyming geruk deur die gebulder van die reus hier reg by hom: “Jou fokken jagse slet – hier lê jy en speel met jou poes terwyl jy my heeltyd die koue skouer gee!
Ek sal jou wys wie hier baas is!” Die reus, wat duidelik ‘n verkoue het, en dus hierdie keer nie Jan kon ruik nie, ruk sy broek en hemp uit.
Die reusin druk Jan sonder waarskuwing diep in haar kont op. Hy is hierdie keer gelukkig regop en hy druk dadelik sy kop na buite. Hy skommel rond soos wat sy oor die bed probeer wegkom van die reus wat haar vasgryp. Dan sien Jan die reus se piel so dik soos ‘n reuse boomstomp op hom afpeil. Hy kruip so vinnig as wat hy kan uit haar poes en al glyend en swemmend deur die stroom poesslym wat in haar holnaat afgedrel het af. Sy kreun vir oulaas soos hy oor haar poephol, wat soos ‘n krater voor hom oopgaap, klouter. Hy is net betyds want op die volgende oomblik stamp die reus sy piel diep in haar kletsnat kont in. Watervalle van poesslym stort oor Jan soos hy onder die groot harige balle deurduik. Hy kruip nou hande-viervoet al rondom haar nat boude en dan onder die bedekking van ‘n growwe kombers na die rand van die bed.
Sonder om sy klere in die hande te probeer kry, hardloop hy vir al wat hy kan van die brullende, hortende kreun- en steungeluide van die koppelende reuse. In die hardloop gryp hy die goue harp wat in die voorkamer staan. Die harp begin dadelik uitroep: “Laaa, la-laaaa – Meester, meester, ‘n nare Engelsman het my gegryp! Help, help!”
Jan hoor hoe die snorke en kreune staak en in die gevolglike stilte klink die harp se noodsang nog duideliker op: “Laaa, la-laaaa – Meester, meester, ‘n nare Engelsman het my gegryp! Help, help!” Dan hoor Jan meubels skuif en omval en die swaar voeteval wat soos ‘n aardbewing nader storm. Jan hardloop so vinnig as wat sy voete hom kan dra in die misbank in, dan doem die blare van die boontjierank skielik voor hom op. Hy klouter so vinnig as wat hy kan teen die boontjierank af. Dit gaan nogals moeilik want hy moet dit met een hand doen terwyl hy die harp styf in sy ander hand vashou.
Toe hy halfpad af is voel hy hoe die boontjierank begin skud – sonder om op te kyk weet hy reeds wat dit veroorsaak. Groot blare en reuse ranke val langs hom af – die reus trap die rank stukkend soos hy afklim. Jan val-klim na onder terwyl hy die harp in een hand vasklou. Toe hy hul huisie onder hom tussen die blare sien verskyn begin hy so hard as moontlik skree: “Ma, Ma, bring die byl! Gou-gou Ma!”
Gelukkig hoor Jan se ma hom en toe hy kaalgat op die grond land, gryp hy die byl wat sy vir hom uithou, terwyl hy die harp in die verbaaste vrou se hande stop. Jan draai om en kap en kap so hard en vinnig as wat hy kan deur die sagte stam van die boontjierank dat die groen sop so spat. Toe die reus so veertig kertorings bo die grond is knak die stam skielik en die reus kom soos ‘n meteoriet uit die lug op die grond te lande en val homself so morsdood.
Dit was onmoontlik vir Jan om vir sy ma te verduidelik wat gebeur het en het maar net gesê: “Toemaar Ma, alles sal regkom” en na hy ‘n rukkie gedink het: “gelukkig het die reus op die heuwel geval en nie op die huis nie”.
Ongelukkig was die enigste geluid wat Jan uit die goue harp kon kry: “Laaa, la-laaaa – fok jou Engelsman!”, maar gelukkig kon hy die harp in kleiner stukkies opsaag en het hulle lank daarvan geleef.
Tot op die laaste stukkie egter het die harp dieselfde deuntjie gesing.
Jan het nog lank na sy onderonsie met die reus geleef. Hy het dikwels aan sy ervaring met Lien teruggedink, en soms, wanneer hy in die land agter sy trekos aanloop en ‘n onverwagse vlaag warm slymerige stinkende reën hom deurdrenk, dan weet hy dat sy soms ook aan hom dink.
Jan het soms vir sy kleinkinders die reuse plantbegroeide skelet wat in ‘n diep holte, in die vorm van ‘n reuse mens, op die heuwel gaan wys. Soos die skelet vermurwe het, het Jan se kleinkinders later al om die duik klippe gepak en vir hulle kleinkinders die storie vertel.
En dis hoe dit regtig gebeur het.