Ons eerste keer
deur Altydvreesliklus
Ek is ‘n vrou, ‘n wellustige vrou. Ek hou van naai, sommer baie. Ek sê nooit nee vir ‘n naai nie, maar wees verseker ek sal net kan naai met een ou op ‘n keer.
Kom ek vertel julle ‘n storie oor hoe ek betrokke geraak het met die man wat my tans naai. Hy is getroud, dis net ‘n bysaak, niks om oor te worry regtig nie. Ek glo dat as jou partner nie daarop ingestel is om jou seksueel tevrede te stel nie, jy ‘n plan moet maak. Dildo’s werk nie vir my nie. Ja, dit gee jou daai lekkerkry gevoel, maar kan dit opweeg teen ‘n lekker stywe piel wat lekker hard, vinnig en passievol binne in ‘n sopnat afwagtende poesie inpomp? Die antwoord is nee!
Dit is so twee weke voor my 35ste verjaarsdag. My man beplan ‘n naweek in Langebaan wat ek nie veronderstel is om van te weet nie. Sy vriend torring om saam met ons te gaan, want hy wil wegkom van die huis vir rus en vrede – van wat, weet ek nie. Uiteindelik stem my man in. My man is toe genoodsaak om my in te lig. Vrydag breek aan en ons albei kom vroeg van die werk af. Andries het sommer vir Henk na werk gaan oplaai. Na alles ingepak is in die motor, is ons oppad. Die verkeer is druk, veral in Milnerton.
Ons kom by die private vakansiehuis aan met sy asemrowende uitkyk oor die see wat so plat en rustig voorkom. Nie ‘n windjie nie, die lug is warm en almal wat mens is, is buite. Ek weet sommer dit gaan ‘n lekker naweek wees.
Min wetende wat voorlê vir ons – daai Vrydagaand beland my man in die Langebaan Privaathospitaal. Toe hy by die trap opklim na die boonste deel van die huis, verloor hy sy balans en hy tuimel die trap af en beland op die vloer. Hy het harsingsskudding opgedoen en moes die aand oorbly in die hospitaal.
Wel, dis nou vir jou ‘n ding. Of ek besluit om by die hospitaal te bly of terug te gaan na die vakansiehuis. Andries dring daarop aan dat ek moet gaan rus. So is ek en Henk nou saam vakansiehuis toe. Na ons albei geëet het, speel Henk romantiese musiek op sy foon. Hy vra my om te dans. Ons dans te lekker – hy hou my styf vas en sy hande is op my bo-boude en ek raak bewus van sy groot knop wat teen my aanskuur.
Ek probeer wegbreek, maar hy laat my nie toe nie. Hy hou my stywer vas en soen my in my nek. Die volgende oomblik is sy lippe op myne en hy soen my terwyl sy hande oor my borste streel. My tepels laat my in die steek, want hulle staan op aandag, afwagtend vir meer. Hy beur sy tong binne in my mond en soen my lustig. Ek vind myself hom terugsoen – dit was wat hy gewag het voor. Hy tel my op en sit my op die rusbank neer.
Met ‘n effense glimlaggie sê hy: “Ek wil jou naai of jy daarvan gaan hou of nie, weet ek nie, maar ek wil jou naai! Lê jy net stil, ek sal alles doen. Ek sal wag tot jy ‘n orgasme bereik voor ek jou met my stywe piel diep gaan naai! Sê niks, doen niks, geniet net alles, belowe my dit!”
Ek knik net my kop, want ek kan nie glo wat met my gebeur nie. Ek is bewus van my poesie wat aanhoudend klop en ek weet ek is al sopnat! Stadig trek hy my langbroek af en toe my kantbroekie. Ek raak skaam toe hy daaraan ruik en vir my die nat kol wys.
Hy trek my bene wyd oop en kyk na my poesie. Hy blaas daarop. Sy warm asem gee my poesie ‘n lekker gevoel. Hy bring sy kop nader en hy begin my klit lek. Dis só vrek lekker ek begin kreun en ek gryp hom aan sy bos hare terwyl ek my onderlyf opstoot, want ek wil nog hê van wat hy gee. Hy lek en suig my poesie tot ‘n fenomenale orgasme.
Ek ruk van lekkerkry, dis amper pynlik! Hy staan op en trek sy broek uit. Sy piel spring vry toe hy sy shorts aftrek. Wragties! Wat ‘n wonderlike sig voor my – lekker dik en stokstyf, nie baie lank nie, maar ek weet dat dit my poesie gaan ry soos nog nooit tevore. Ek steek my hand uit om daaraan te vat, maar hy stoot dit weg. Hy neem sy piel in beide sy hande en hy trek dit ‘n paar keer. Hy kyk na my en vra of ek al piel gesuig het. My man, Andries, is nie so seksueel ingestel nie en wou nooit dat ek hom suig nie. Ook het hy nie my klit gesuig nie, nooit nie.
Henk neem sy piel en sit dit teen my mond. Ek maak my mond oop en hy vra of ek wil probeer. Ek plaas my lippe om sy pielkop en ek begin suig. Eers stadig en toe begin ek ritmies suig. Ek geniet dit so dat ek nie wil stop nie. Henk gee een kreun dat ek skrik en hy trek sy piel uit my mond. Hy sê toe hy het amper semen gestort! Hy begin weer my borste streel en speel met die tepels. Hy maak my bene oop en plaas sy piel teen my sopnat afwagtende poesie. Hy steek sy pielkop net effens in en hy hou stil en geleidelik stoot hy al dieper en hy hou stil. Ek wil mal raak, want ek wil die in en uit stote al voel. Ek wil genaai word, Ek kan nie meer wag nie, Hy is besig om my te terg! Hy neem my bene en hou dit in die lug op en toe begin hy my naai, ritmies, stadig en al vinniger.
Hy neem sy duim en speel met my klit terwyl hy my naai. Ek voel hoe my klimaks opbou en ek weet ek gaan weer ‘n enorme orgasme hê. Ek wag daarvoor. Hy trek sy piel uit en klap dit plat teen my poesie aan en met sy pielkop masseer hy my klit. Ek skree dat ek naby is en hy stoot sy piel weer in my poesie en hy pomp my hard en vinnig en ek snak na asem soos die orgasme deur my hele lyf spoel. Ek weet nie eers of Henk uitgetrek het toe hy sy klimaks bereik het nie, want die euforiese gevoel van ekstase was té oorweldigend om kop te hou.
Dit was my heel eerste keer dat ek ‘n volle orgasme gehad het, nie een waar ek myself moes laat kom het nie! Henk en ek het ‘n goeie verstandhouding – ons naai mekaar wanneer ons kan – ons het plegtig aan mekaar belowe niemand gaan hulle huwelik opbreek nie. Dit werk vir ons – beide van ons partners weet niks hiervan!
Andries was die volgende dag ontslaan! Hy weet vandag nog van niks wat in die vakansiehuis gebeur het terwyl hy oornag het in die hospitaal nie.
9 COMMENTS
Dis nou die tipe vroumens wat ek van hou
Slaan die yster wanneer hy warm is
Hoop net jy word nooit gebang nie.
Daai woord moet as Geleentheid lees
Sal like om jou te kan ontmoet
En hier lees ek dit na ek die naweek deur Langebaan gery het. Dit help sommer mens se eie fantasie aan! Of dat jy wens dit kon jy ook wees op daai tyd
Kaapsebooertjie – Weet wel die storie is waar – Ek skryf wat ek persoonlik ervaar!
Daai stories wat uit die waarheid basseer is maak dit net lekkerder om te lees.. en te skryf! Ek werk myself vreeslik erg op as ek probeer skryf oor iets wat met my gebeur het in die verlede, dat ek amper begin trend verloor met wat ek doen. Dis soos n hormonale waasigheid wat oor my daal
Baie mooi en goed- ek soek ook so n skelmpie asb
Yep – Mens weet nooit wanneer die gekrenktheid jou Sal raak loop nie!
Baie jagse storie en VERAL omdat dit uit ‘n vrou se oogpunt geskryf is !
Dankie, Altydvreesliklus, mag jy ander dames ook aanspoor om vir ons te skryf ?