
Die Affêre (16)
deur Ramkat Erasmus
Dis laataand. Die restaurant loop leeg. In een hoek is daar ‘n laaste paartjie wat nog diep in mekaar se oë kyk. Hy is donker en aantreklik en sy, blond en petite. Hy’s Afrikaans en sy is Engels en hulle gesels al heel aand met mekaar eers op Engels en dan weer Afrikaans. Die kelner, Adriaan, kom beduie dat hulle nog ‘n bottel wyn bestel het. Ek vat die bestelling na hulle toe en sê die kelners kan maar huistoe gaan. In die kombuis is alles reeds skoon en weggepak. Die kombuispersoneel groet en gaan. Die kelners staan tou terwyl ek hulle betaal en almal se fooitjies aan hulle gee. Dan is die restaurant leeg behalwe vir die paartjie in die hoek. Ek sit die musiek sagter en draai die ligte af, behalwe oor hulle tafel en oor ‘n tafel by die deur. Ek gaan sit daar en begin somme maak. Fanie het gevra of ek sou belangstel om hom uit te koop. Hy wil op die Weskus gaan bly en het reeds ‘n aanbod gemaak op ‘n plek in Yzerfontein.
Die rekenaar wil nie saamwerk nie. Fanie het gevra vir ‘n redelike stywe bedrag. Ek swoeg met die somme – nie my sterk punt nie, maar begin uiteindelik lig sien aan die einde van die tonnel.
Aan die anderkant van die vertrek het die paartjie nou heeltemal van die wyn vergeet en hulle soen mekaar diep en innig. Ek gee nie om om te wag nie. Dis my gunsteling tyd in die restaurant en ek geniet die stilte. Ek gaan kombuis toe en maak vir myself ‘n toebroodjie. As ek weer inkom sit die twee langs mekaar en hy het sy hand by haar bloes in en is besig om haar borste te streel. Sy gooi haar kop agteroor en hy soen haar in die nek. Ek wonder hoe ver hulle sal gaan. In my jare het ek al snaakse goed beleef …
Daar is ‘n ligte kloppie aan die deur en ek kyk op. Natasha staan buite met ‘n lang donker jas aan. Ek staan op en sluit die deur vir haar oop.
“Jy alleen?” vra sy skor. Ek beduie met my kop na die paartjie in die hoek en sy kyk.
“Sjoe…” sê sy.
Hulle staan nou langs die tafel en hy het sy hand onder haar romp in. Ek word bewus van hulle harde asems en besluit dat dit nou genoeg is.
“Ek gaan hulle gou uitgooi…”
“Nee… Moenie. Kom ons kyk wat hule doen …”
Natasha sit haar hand op my arm en ek kan haar parfuum ruik. Ek draai na die muur en draai die lig oor my tafel ook af. Ek en Natasha staan in die donker en kyk na die paartjie wat mekaar aan die ander kant van die vertrek vry.
Hy knoop haar bloes oop en druk sy gesig tussen haar borste in. Haar blonde hare hang teen haar rug af en haar naels druk in sy rug in.
“Het so iets al tevore gebeur?” fluister Natasha in my oor.
“ Een of twee keer. Gewoonlik in die toilet. Een keer onder ‘n tafel, onder die tafeldoek…” fluister ek terug.
“Fok” sê Natasha.
Die paartjie in die hoek raak algaande warmer en hy gaan staan op sy kniëe voor haar. Hy lig haar romp op, trek haar broekie eenkant toe en druk sy gesig in haar seks in. Sy kreun van plesier en hou sy kop met albei hande vas. Dan kyk sy skielik verdwaas in ons rigting. Vir ‘n oomblik dink ek sy sien ons, maar dan kyk sy weer weg. Haar bene swik en sy gaan sit met haar boude op die rand van die tafel. Hy beweeg sy kop heen en weer en ek kan hoor hoe sy tong nat lekgeluide maak. Dan gee sy ‘n harde kreun en buig vooroor. Hy trek haar langs hom neer en ek beweeg bietjie nader aan die muur sodat ek kan sien wat hulle doen. Natasha kom staan voor my en trek my arms om haar lyf. Sy knoop een of twee knope van haar jas los en druk my regterhand onder die jas in. Ek voel met ‘n skok dat sy niks onder die jas aan het nie. Ek laat my hand sak tot tussen haar bene en vryf liggies oor haar skaamlippies. Sy is papnat.
Aan die anderkant van die vertrek het hy haar romp opgetrek tot bo haar middellyf en haar broekie eenkant toe gestoot. Hy haal sy piel uit deur sy gulp en beweeg tussen haar bene in. Hy sukkel ‘n bietjie en dan gly hy met ‘n harde kreun in haar in.
Natasha maak haar bene effens op en ek druk ‘n vinger in haar nat spleet in. Sy draai haar kop en byt my oor.
Die man gee drie of vier stote met sy boude krampagtig saamgepers en dan kreun hy weer hard en gaan lê stil bo-op die meisie. Hulle asems jaag en ek kan hoor hoe hulle vir mekaar fluister. Dan rol hy van haar af. Sy sit effe regop en leun nader aan hom. Sy vat sy stywe piel in haar hand en gee dit ‘n paar vrywe. Hy gril en sit regop. Ek kan hoor hoe sy in haar keel lag.
Ek haal my hand tussen Natasha se bene uit en druk haar saggies in die rigting van die kombuis. Ons staan styf teen mekaar in die donker vertrek en Natasha druk haar lyf teen myne aan. Met een hand vryf sy my ereksie deur my broek. Dan hoor ek die man se stem wat “hallo” roep en ek gaan deur die deur.
Sy is styf by hom ingehak. Hy vra of hy die halwe bottel wyn, maar kan saamvat en ek knik. Dan gee ek hom die rekening. Hy haal ‘n rol note uit en tel die bedrag af. Hy tel nog ‘n paar note by en beduie dat dit die kelner se fooitjie is. Ek verseker hom dat die kelner dit sal kry. Hy voel-voel in sy sakke vir sy sleutels en kyk in die rigting van die tafel. Hy wys vir die meisie sy moet wag en loop terug tafel toe, waar hy ‘n bos sleutels van die vloer af optel. Soos hy terugstap leun die meisie nader en fluiser vir my; “Did you enjoy the show?”
Ek knik en sy fluister; “I enjoyed giving it…”
Die man kom aan en sy haak weer by hom in. Hulle groet en ek sluit oop. Hulle verdwyn die nag in na hulle voertuig toe en ek draai om.
Natasha staan kaal in die deur van die kombuis. Sy het een hand op haar heup en haar ander hand rus teen die kosyn bo haar kop.
Sy glimlag vir my. Ek begin my sjefsbaadjie oopknoop.
-0-
Later as ons klaar is, my hande, mond en lyf, taai van ons sekssappe, fluister sy my naam en begin lag …
1 COMMENT
Duidelik ‘n bietjie ekshibisionisme hier ter sake – lekker om jou te ontbloot as jy ekshibisionisties is. En, as jy ‘n volwaardige ekshibisionis is, gee dit altyd so ‘n ekstra plesiertjie as jy voor iemand perform wat jou voyeuristies dophou en wat dink jy is onbewus van sy of haar teenwoordigheid. Jy maak dan seker jy doen dinge so geil as moontlik!