Die Affêre (12)
deur Ramkat Erasmus
Ons het dit uiteindelik reggekry om met ‘n mengsel van wolhaarstories, werksdruk en lusgeid, vir ‘n naweek saam weg te glip. (Eintlik net ‘n Woensdag en Donderdag – naweke is onmoontlik.)
Ek het vir ons ‘n super-luukse hut bespreek by ‘n plek buitekant Tzaneen en ons het in groot opgewondenheid daar aangekom en in die bed ingeval. Na ‘n paar ure was die ergste lus versadig en ons kon uitpak en die omgewing verken.
Die oord het verskeie wooneenhede, maar dis so gebou dat niemand anders jou kan sien nie, behalwe in die gemeenskaplike areas. Elke wooneenheid is toegerus met ‘n stoep wat oor die beeldskone vallei uitkyk en op elke stoep is daar ‘n borrelbad. Binne in die woning is daar ‘n tamaai dubbelbed wat op ‘n platform staan en mens kan in die bed ook lê en oor die vallei uitkyk. Daar is ‘n leefarea met ‘n groot TV, ‘n kombuisie en natuurlik ‘n badkamer.
Alles is luuks, netjies en skoon.
Ek het vir ons wyn ingegooi en toe het ons kaal in die borrelbad gaan sit en gekyk hoe die son oor die vallei sak.
Die aand is ingelyf deur ‘n smaaklike ete in die restaurant en daarna het ons weer die bed betrek en mekaar ordentlik genaai.
Die volgende oggend is ek vroeg op om te gaan perdry. Natasha het gesê sy wil liewer by die huis bly en ek is alleen vort.
Met my terugkeer kry ek haar op die stoep met ‘n paar pantoffels, ‘n sarong om haar lyf en ‘n boek in die hand. Sy het my gewaar, die boek neergesit en haar hande na my toe uitgehou. Die beweging het veroorsaak dat haar sarong oopval en dit was baie duidelik dat sy niks onder die stuk lap aanhet nie.
Ek het op my knieë langs haar gaan staan. Ek het eers haar naeltjie gesoen en toe opbeweeg na haar borste toe. Teen die tyd wat ek haar tepels styf gesuig het was sy soponat en kon ek haar bene oopsper en haar nattigheid proe. Ek het haar omgedraai en haar boude gelek. Toe my tong in haar anus ingedruk en toe my pad teen haar bene afgesoen tot by haar voete. Ek het eers die regter en toe die linkerpantoffel uitgetrek en toe het ek haar tone begin soen en suig.
Haar toontjies was klam en sweterig van die heeloggend in die wolpantoffels. Ek het my tong tussen elke toon en sy maatjie ingewurm en toe al haar toontjies in my mond ingetrek. Toe vat ek die ander voet en doen dieselfde. Natasha se voete is sag en goedversorg en my liefkosing het haar blykbaar aangestaan, want sommer gou-gou was haar hand op haar nat poesie besig om te vryf en voel.
Ek het my broek laat val, haar bene opgelig en myself in haar ingedruk. Terwyl ek haar stadig naai het ek eers die een voet en toe die ander in my mond geneem en geliefkoos. Uiteindelik kon nie een van ons dit meer uitstaan nie en toe laat ek haar voete los en naai haar hard en aanhoudend toe ons albei kom.
Na ‘n ruk kyk Mona Lisa vir my en vra: “Hou jy van my pantoffeltoontjies?
1 COMMENT
Dis interessant hoe sensueel sommige vroue aan daardie verre uiteindes van die lyf is. En wat dit nog meer interessant maak, is hoe daardie einste tone ‘n man in vervoering kan bring. Want baie sal kan getuig van die heerlikhede wat gepaard gaan met gevoelvolle toon-liefkosing van jou orent staande vool. Soos twee groottone wat jou skag weerskante oor sy volle lengte heen en weer streel. Soos voetjies wat dan met gepunte tone jou voorvel behendig verder terugtrek. Soos goed gerigte tone wat dan die riffie van jou akker en daardie gevoelige toompie onderaan gevoelvol vertroetel. Dis by tye soos hierdie dat jy nie die posisie waarin jy op daardie stadium was versteur nie. Jy hou jou lyf doodstil en verlustig jou in die toonaandag.