Kort voor 4

0
Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Ouboet

Ek stap die kleedkamer binne en besef dat ek lankal moes geloop het. Dis twee minute voor vier. Die deur swaai agter my toe en ek stap oor die koue gladde vloer. Terwyl ek my hande afdroog voor die spieël nadat ek my hande gewas het, dink ek weer aan hom by die laaste social verlede Vrydagaand. Ek voel weer sy hande om my nek en sy soekende hand oor die materiaal van my langbroek. Ligte prikkels skiet deur my lyf. ‘n Ligte glimlag sprei om my mond en ek haal my selfoon uit.

“Hallo, Dirk …” sê ek gedemp, “Is jy nog hier?”

“Ja! Waar’s jy!?”

“Sjuut! Is die baas en die ander bemarkers al weg?”

“Ja, almal is al weg, ek log net gou uit, hoekom? Waar’s jy?”

“Luister,” fluister ek weer. “Gaan sluit die voordeur en kom na die dameskleedkamer toe. Ek wag vir jou!”

Met ‘n opgewondenheid in my hart verbreek ek die verbinding.

“Erica? Is jy hier?” Eggo dit deur die leë kleedkamer.

Sy voetstappe kom nader. Stadig maak ek die deur oop.

“Erica … is …”

Hy was stomgeslaan! Ek kon die verbasing op sy gesig sien. Ek sit wydsbeen op die toilet met my langbroek en my g-string wat op my enkels hang. Ek het my bloes oopgeknoop en my borste uit my bra gedop. Terwyl hy oor sy lippe lek, rol ek my harde nippel tussen my duim en my voorvinger en swaai stadig my bene oop en toe. Met my ander hand vryf ek liggies oor my alreeds nat en opgeswelde labia. Liggies voel ek ook so nou en dan aan my opgeswelde klit.

“Like jy dit?”

“E-ek is mal daaroor!!’ stamel hy glimlaggend terwyl hy oor sy vinnig groeiende ereksie vryf.

“Kom dan nader,” nooi ek hom met ‘n vonkel in my oog terwyl ek kan voel hoe die jagsgeid deur my are pols.

Hy treë nader en my hand verlaat my borste en trek aan sy belt. Ek maak dit los en trek sy zip af. Hy help my en ek kan sien hoe sy ereksie sy onderbroek soos ‘n tent laat staan. Ek pluk sy onderbroek af en sy klipharde manlikheid verskyn voor my. Ek vat dit in my hand en voel die warm kloppende lekkerte. Ek trek dit na my mond toe en hy skuif nog nader. My lippe vou om die pers kop en ek soen en suig hom met mening.

“O! Erica!”
Hy rus met sy hande op my skouers. My hart klop vinniger en ek voel hoe sy hand na my borste toe afsak. Ek suig sy heerlike harde lekkerte en ek proe sy love juice. Op en af speel my hand teen sy skag terwyl my tong al om die sensitiewe kop suig en lek. Ek weet hy is mal daaroor. Dan stoot ek hom effens weg.

“O!”
“Hmmm…”

“Myne wil ook aandag hê!”

Hy buk af en op tot sy knieë en ek spêr my bene wyer oop terwyl ek vorentoe skuif. Ek haal my hand weg en sy warm soekende tong gly tussen my nat labia in tot in my diepste wese van lekkerkry.

“O! jirre, dis lekker,” prewel ek terwyl ek agteroor met my rug teen die toiletbak lê .

Sy tong sny deur my nattigheid en dit vind my geswolle klit. Dan suig hy daaraan terwyl twee van sy vingers diep in my sagtheid ingly en in en uit beweeg.

“Dirk!” gil ek amper hardop. “Ek gaan kom….”

Sekondes later voel ek hoe die damwal breek en ek ervaar hoe die heerlikste gevoel van alles van my liggaam besit neem. Verreweg is ek bewus dat hy my squirt probeer oplek wat vrylik uitspuit.

My asem jaag en my lippe is droog. Ek hou aan die toilet se sitplek vas terwyl die orgasme deur my lyf spoel. Ek voel die lekker warmte deur my lyf en hoe dit al hoe natter en natter tussen my bene word. Ten spyte van die lugversorging kry ek warm. Na wat soos ‘n ewig verterende vuur van lekkerte gevoel het, tel hy sy kop op en knip vir my oog. Sy gesig is besmeer met my opgewondenheid en sy asem jaag. Ek buk vooroor en soen hom op sy lippe. Ek proe my eie soutigheid en dit maak my ekstra jags vir hom.

Hy staan op en trek sy skoene uit. Sy langbroek en sy onderbroek volg en dan sy hemp. Hy hang alles oor die afskorting en sy volle naaktheid ontvou voor my en my oog volg sy ereksie se glinsterende nat kop. Hy buk weer voor my en trek dan my skoene uit en verlos my van my langbroek en my g-string. Hy staan op en trek my teen hom vas. Sy nat ereksie druk teen my sagte maagspiere.

“O!, Dirk …”

“Erica..!!”

Sy soen is passievol en hard. Ek kan die dringendheid voel. Hy draai om en gaan sit op die toilet en trek my af tot op sy skoot. Ek kan sy warm borskas teen my harde nippels voel as hy my passievol soen. Ek skuur my nattighied teen sy ereksie en my sugte word sagte gilletjies. Dan, stadig asof hy bang is dat hy my sal seermaak, gly sy hardhioed diep in my liefdeskanaal in … dit voel so fantasties soos hy dit stadig indruk. Ek voel hoe die wande van plek maak vir hierdie heerlike dik warmte. Ek kan hom voel klop in my binneste. Ek buig vooroor en sy soen is teer en passievol. Dan is hy ten volle in my en ek sit vir ‘n oomblik stil net om die lekkerte langer te ervaar. Saggies lig hy my op en ek beweeg self op en af terwyl die erotiese prikkels teen honderd myl per uur deur my lyf trek. Die sjor-sjor van my skoongeskeerde nattigheid eggo deur die leë kleedkamer. My bloes hang aan my soos wasgoed op die draad en sy hande speel oor my harde nippels. My klimaks bou op en dan kom ek met n squirt terwyl ek vinniger op en af beweeg. Kort daarna verstyf hy onder my en hy slaan sy arms om my.

“Erica! Ek kom!”

Ek sit stil en ervaar die lekkerte saam met hom wat diep in my binneste inskiet. Sy asem jaag en hy klou my krampagtig vas.

“Ek’s mal oor jou,” prewel hy

“En ek oor jou,” glimlag ek vir hom terwyl ek hom passievol soen.

Sy lippe is droog en ek lek dit nat met my warm tong. Ek vou my arms om sy lyf en oorlaai hom met passievolle soene. In die na-gloed van ons passie geniet ons mekaar se teenwoordigheid en sy soene is passievol en warm.

“Ons moet seker huistoe gaan,” verbreek hy die stilte na die genotvolle tydjie.

“Hmmm, ja, ons moet seker,” antwoord ek teleurgesteld.

Hy het sy hand tussen my bene ingedruk en saggies weer oor my sopnat opgeswelde labia gevryf en sy vingers afgelek.

“Hmmm! Lekker juicy, né?”

Ek het geglimlag en my hand tussen ons natgeswete lywe ingedruk en met sy semi-erekte manlikheid gespeel … dit was nog lekker nat van ons gesamentlike love juices.

“Dis jy wat my so lekker juicy maak, maar ek is mal daaroor,” het ek gesê en hom gesoen.

Sy hand het langs myne ingegly en sy middelvinger het tussen my lippies beland en sy lippe het op myne gebrand. Sy tong was honger in my mond.

“Ek moet nou rerig die loo besoek,” het ek glimlaggend gesê. “Al die opwinding en so aan.”

“Jy is mos op die loo,” het hy gelag. “Waarvoor wag jy.”

“En sê nou dis mis?”

”Dis ook ok, wie sal weet,” het hy gelag. “Toe, doen dit, ek het dit nog nooit gesien nie.”

Hy het regop geskuif en ek het nader geskuif. En so, terwyl ons mekaar al soenende vashou, het ek my spiere verslap en ‘n stroom wamte vrygelaat in die bak onder ons.

“O! Dis lekker!” het hy gefluister en my gesoen. “Nou voel ek so deel van jou …”

“O! Dit voel beter.”

“En was dit nou so moeilik?”

Ek het geglimlag en sy stygende ereksie teen my maag gevoel.

“Sien jy wat het dit tot gevolg?” het hy geskerts.

“Ek is mal daaroor,” het ek gesê en my hande om die stywe skag gevou en daarmee gespeel

“Hou jy daarvan op daarmee te speel?” het hy speels gevra.

“Hmmm, ja, ek is nogal mal daaroor, dit maak my lekker jags vir jou,” het ek glimlaggend ge-antwoord.

Sy ereksie was weer op volle sterkte en ek het myself opgelig en dit stadig in my sagte warmte laat ingly. Hy het my nader getrek en sy lippe het oor myne gesluit terwyl ek sy hardheid diep binne in my voel klop het. En ek het geweet dat ons beslis nie vroeg sal huistoe gaan nie.

0

6 thoughts on “Kort voor 4

  • Avatar
    Jan 17, 2018 at 4:07 pm
    Permalink

    die laat my dink aan ek en ons security manager een saterdag oggend in die toilet.
    ons het toilet stukkend genaai hoor ..

    Reply
  • Avatar
    Jan 16, 2018 at 4:29 pm
    Permalink

    Dog ek eers dis n sexy gay storie – Ouboet en Dirk, maar toe lees ek nog verder. In elk geval, hot storie hoor!! Dankie.

    Reply
  • Avatar
    Jan 16, 2018 at 2:10 pm
    Permalink

    Ja Ouboet so n watm storie kort n opvolg…. Ons wil weet wat gebeir voordat die twee huistoe gaan…..

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)