Die Pragmatiese Man
deur Uther Pendragon
Hy hou haar polse styf langs haar kop vas terwyl sy onderlyf tussen haar dik dye pomp. Haar oë is toe en haar asem hyg op sy gesig. Haar hele lyf skud onder sy aanslag. Hy kan in sy wellus-waas haar slap tiete weerskante van haar bors heen en weer sien skud terwyl hy haar al hoe harder ry. Die orgasme blits rillend deur sy lyf en pomp in hare leeg.
* * *
“Joos,” kom die stem.
“Mmmm, wassit?” antwoord hy deur die slaap.
“Ek is oppad werk toe. Daar is ‘n sny in die toaster wat ek nie wou eet nie. Fien het koffie gemaak” sê sy terwyl sy by die deur uitstap.
Joos staan op en begin regmaak vir die dag. Terwyl hy pie dink hy met ‘n glimlag aan die vorige dag.
* * *
Hy druk haar vooroor op die bed. Haar boude bol na hom toe uit, hy trek haar geel en pienk blom-rok op en trek dan haar wit broekie af. Hy gryp ‘n boud in elke hand vas en druk tot sy vingers diep in haar boudvet insak. Sy kruip wulps bo-op die bed – stadig met rollende heupe – sodat hy haar vet boude en gapende poes kan kyk. Sy kyk oor haar skouer na hom terwyl hy op sy kniee nader aan haar skuifel met sy
ereksie snuffelend na haar poes. Sy kreun van lekkerte wanneer hy met een stoot sy piel baldiep in haar indruk. Hy gryp haar heupe vas en begin hard met sy heupe pomp. Binne sekondes vul die sjlop-sjlop geluide van haar nat kont die kamer en hy voel hoe haar slym oor sy swaaiende balle begin stroom.
Binne minute voel hy hoe haar kont ritmies om sy piel begin klamp en hoor hoe haar kreungeluide al hoe dringender word. ‘n Wilde wellus oorval hom en hy ry haar gat so hard dat haar boude drillend teen sy pompende skoot skud en dan wring haar krampende kont die dik spermstrale uit sy priemende piel.
* * *
“Jy is laat tuis” merk hy op toe sy die deur agter haar toemaak.
“Werk,” sê sy terwyl sy by Joos verbystap. Hy kan die drank op haar asem ruik.
“Ek gaan bed toe,” sê sy, “dit was ‘n lang dag.”
“Daar is nog kos in die yskas. Fien het gekook,” roep hy agter haar aan.
“Ek is nie honger nie,” antwoord sy uit die kamer.
* * *
Sy is op haar knieë voor hom.
“Haal jou tiete uit – ek wil dit sien,” sê hy.
Gedweë haal sy haar groot pramme, die een na die ander uit. Hulle hang slap en groot voor haar uit, skeefgedruk deur die bra en die hals van haar rok. Hy vat ‘n tepel tussen die duim en voorvinger van elke hand vas en begin die tepels tussen sy vingers te rol. Hy kan sien en voel hoe haar tepels dik word en haar
areolas onder sy vingers opfrommel van genot. Sy vroetel met sy gulp en bevry sy dik piel van sy onderbroek. Hy sien hoe sy haar mond oopmaak om sy pielkop in te neem. Sy voorkom besmeer haar lippe wat nou tuitend rondom sy skag sluit. Hy hou haar kop in sy hande vas en fok haar mond terwyl sy hard deur haar neusgate asemhaal. Dan begin hy harder pomp tot hy in haar stikkende keel sy balle
leegspuit.
* * *
Joos maak sy verslag klaar en sit sy rekenaar in die studeerkamer, wat ook as sy kantoor dien, af. Hy gaan na die woonkamer en gaan sit langs haar op die bank waar sy ‘n sepie kyk.
“Wat is hierdie sepie se naam?” vra hy.
“Sjjjt” sê sy geïrriteerd.
Na ‘n ruk staan hy op en gaan maak koffie. Hy neem die koffie studeerkamer toe en sit sy rekenaar weer aan.
* * *
Hy lê op die bed sy sit met haar volle gewig wydsbeen op hom. Hy kan voel hoe haar nat poes ooprek en sy skag en balle met warm slym besmeer soos wat sy haar heupe sensueel heen en weer oor sy ereksie vryf. Dan staan sy op sodat hy na haar poes dye en boude kan kyk. Sy vat haar lang poeslippe tussen haar vingers vas en trek haar poes oop sodat hy diep in haar gapende pers-rooi kont kan opkyk. Dan draai sy om en hurk met haar oop kont op sy gesig en sleep haar poeslippe heen en weer oor sy neus, mond en
ken sodat hy haar oerstank diep kan inadem. Dan gaan staan sy weerskante van sy heupe met haar boude na hom. Hy staar na haar selluliet-gedimpelde boude en dan gaan sit sy weer op hom maar hou dié keer sy piel in haar hand vas sodat dit diep in haar kont indruk soos sy gaan sit. Sy begin stadig op en af op sy piel wip. Hy gryp haar boude van agter vas en trek dit van mekaar sodat hy na haar groot hol kan kyk en hoe sy pielskag slymnat ritmies tussen haar dik poeslippe verskyn en verdwyn. Sy begin haar pas versnel soos sy asemhaling eers vervlak en dan in diep suggeluide verander en dan in lang kreune oorgaan soos hy begin spuit.
* * *
Sy is reeds besig om aan te trek wanneer Joos wakker word. Hy kyk na haar. Na ‘n ruk sê hy: “Ek het ‘n aansoek vir ‘n kwotasie gekry, maar die bedrag wat hulle aanbie …”
“Ek het nie nou tyd om te luister nie, ek gaan laat vir werk wees.” antwoord sy en gee die laaste paar borsels deur haar hare voor sy haar lipstiffie in die spieël aansit. Sy stryk met haar plat hand haar pakkie vir oulaas oor haar fietse lyf reg en stap uit die kamer.
“Lekker werk,” roep hy agter haar aan.
Na sy besoek aan die badkamer gaan hy kombuis toe.
“More Fien” groet hy.
“More Joos,” groet sy met ‘n glimlag, “lekker geslaap?”
2 COMMENTS
Afgeskeepte man.
Uitstekend!