
Dinsdag
deur Grondpad
Ek sien jou toe weer in Woolies – jou dun rooi hare wat val oor jou wit vel – jou klein borste punt teen die sagte materiaal – jou tepels duidelik konies en hopelik teer van die heeldag se skuur teen die sagte materiaal. Ek het jou ontmoet by die veearts – Plot se oog het infeksie en jou hond was baie vriendelik – ek het die fout gemaak om met jou te praat, jou vasberadenheid en jou stil sterkte te leer ken op die harde manier. Ek vra toe of jy hier rond werk? Jy sê toe vir my dat jy hier rond bly. Die veearts het ons onderbreek – tog, toe ek uiteindelik uit is kom jy ook uit en daar was n lang staar – daai uitlokkende, uitdagende, sagte glimlag van: “ek kan sien wat jy wil he.”
Jy staan voor die groente rak, vinger op die mond en staar na die blaarslaai – ek staan langs jou en sê: “die een met Rocket sal werk, almal het bietjie spice nodig in hulle lewe.”
Jy lag en sê: “Ek is is seker ek ken jou, werk jy hier rond?”
Ek kry jou weer in die ry by die till met jou ronde klein boudjies voor my, ek met my vrou op die foon, en die afwagting om net asseblief hier uit te kom. By die parkeerkaartjie masjien help ek jou met ‘n tweerand – dog ek gaan weer kak kry omdat ek jou opgehou het… Ek vra toe of jy haastig is – die verbasing in jou glimlag laat my lende, jy huiwer en sê nee, jy is nie, jou man is uit na n funksie toe. Ek vra of jy lus is vir wyn?
-O-
Die geselskap spring onseker weg, maar ek kon sien hoe jy ontspan, ons praat oor honde en grootword en ons egpare en huise en die mooi bome, die weer. Na glas drie vra ek of jy nie moet huis toe nie? Nee, manlief is uit op n bosberade. Vroulief is ook uit op ‘n bosberade. Ongemaklik – staar – glimlag. Die gesprek swenk terug na gewone goed, ons kom by musiek en vind ‘n vashouplek. Ons praat oor die klassieke reuse, Nina Simone, hoe Afrikaanse musiek verander het. Ek vertel jou van my CD fetish, hoekom outydse ‘valves’ beter klink as moderne goed, en die vermoeë van goeie toerusting om jou te laat glo jy is in die vertrek saam met die orkes. Jy gesels lekker saam en verskoon jouself om badkamer toe te gaan – ek spring op soos dit my betaam en met die draai jy om en vra: “Volg jy my?”
“Wat as ek wil?”
Glimlag ek en gaan sit. Jou terugkeur bring ‘n stilte en ‘n lang glimlag – ek sukkel om in die koel someraand lug nie te staar na daai tepels wat verstyf het onder die sagte materiaal nie. Jy skuif jou stoel terug- sit bietjie meer wydsbeen en vra of jy eendag kan kom luister. “Jy kan nou ook kom – dis n goeie tyd, dit is stil buite.” Jy glimlag terug, stil en peins vir n ruk daaroor en vra dat ons die rekening kry.
Ek laat jpu voorstap deur die voordeur in die donker in – beweeg by jou verby en sit die ligte aan. Toe ek omdraai staan jy teen my en sê ek ruik lekker – lig jou ken, kyk weg en stap stadig verby soos ‘n kat, boude aan’t swaai- so asof jy wag vir iets om te gebeur.
Jy gaan sit op die rusbank – ek haal ‘n CD van die rak af en druk dit in die gleuf. Kry rooiwyn in ‘n glas en verdof die ligte. Ek begin met Coldplay, Damien Rice, Natalie Merchant, John Mayer, London Grammar en Nina Simone – jy is doodstil, wakker. Het jy nog ‘n knoop losgemaak? Ek is nie seker nie. O jirre, ek weet nie hoe om my hande stil te hou nie. Toe die klavier begin speel, gooi jy jou kop agteroor en staar vir my met daai uidagende glimlag. Jy kyk weer vorentoe – daar waar die orkes op die verhoog staan – en my hand steek uit en vryf saggies oor jou hare. Jy draai in my aanraking in – die mmmm in jou stem – saggies en stadig – jou skouers en nek is my volgende aanslag – jy wriemel in die stoel – my hand onder jou bra-lose bors – ferm en opwaarts – tepels saggies bewend tussen my vingers – my ander vingers in jou jagse mond, – die suigaksie wat my lendes nou ernstig laat klop. Ek knoop jou hempie versigtig oop, jou heupe wriemelend op die stoel. Jy probeer opstaan – my hand op jou skouer keer.
Ek kniel voor jou, hortende mond soekend na myne, honger fyn pienk lippies waaraan ek teug en speel mat daai sagte tong terwyl ek van jou stywe Jean onstale raak. Beur vorentoe met jou gewone lap onderklere – skuif hulle eenkant toe. My mond brand toe ek jou nat hitte tussen my lippe voel – jou gladde, nat, wit vel, die klein bietjie sexy molligheid wat ek aan jou lippies kan sien, jou skaamte voel. Jou geswelde klit is kliphard en sensitief – jou asem roggelend jags, jou heupe wat op en af wikkel. Ek voel hoe dit opbou in jou – my lippe tergend op jou voue as jy te naby kom, oor en oor – jou ekstase los ‘n gemors op my gesig en die stoel – jou sensitiwiteit laat jou keer – ek staan op sodat jy jou asem kan terugkry, draai om, sit ‘n nuwe CD in – hoor jou aggressie toe jy sissend opstaan, agter my kom staan, my staf met geweld gryp en my splinternuwe suit broek probeer afskeur, my kloppende self wat omdraai en met oorloof sien hoe jy gryp en ruk en my wegsink in die diepte van jou keel, eenslag – bliksem. Ek gryp jou aan jou hare en woel om jou af te kry, want die fok weet, ek wil jou pienk voue om my hê – ek kry my kop by jou tande verby sonder skade, en jou lippe wat aan my sak gryp is net n aflieding.
Ek gaan sit op die stoel, jy, weer klouterend soos ‘n kat boontoe, druk jou mons teen my mond, my lippe wat jou binne-lippies verskeur – jou hortende asseblief krete laat my jou heupe gryp en jou opening lei tot teen my – jou huiwering voor jy neer bliksem met jou heupe met my tot teen jou einde vat my asem weg. Die ritme van jou heupe en die klap van ons lywe teen mekaar maak musiek in die owerspel-nag.