Ongeoorloof

deur Grondpad

Ek staar by die venster uit en verwens die vaalte van die motreën wat buite val. Die rollende Vrystaatse vlaktes gee dit darem tekstuur en gewig. Len se skuur teen my om die wasgoedseep voor my by te kom, ruk my uit my dagdroom. Sy hand wat per ongeluk aan my raak laat my uit die pad skuif. Ek haal my hand uit die skottelgoedwater. Ek is verras deur die kontras van die koel lug en die warm water.

Len, my swaer, en sy vrou kuier al vir twee dae hier en met Laika wat vir sus besig hou, vind ek dit verfrissend om bietjie met hom te gesels. Hy is partykeer so donker en stil. Ek is effens verbaas dat hy help, want hy was nog nooit die verfynde huisman tipe nie, alhoewel hy goed is vir Lena.

Hy laat my bloos toe hy sê ek lyk goed na Laika se geboorte. Ek het bietjie gewig aangesit en sukkel om dit af te kry. Johan vat ook skaars aan my na Laika se koms. Al wat my deesdae sus is my bad en kombiekiehierstories. Len sit sy hand op my heup. My instink om weg te trek word oorheers deur sy groot warm hand, lang lenige vingers wat saggies druk – is daar iets daar? Ek voel die bloed wat klop in my ore. Die woorde “weer asseblief” glip onder my asem uit. Ek kyk stip voor my en hoop hy het dit nie gehoor nie – die hele familie is net hier buite die opwaskamer besig om te kekkel en kan enige oomblik hier inloop.

Hy vries vir n oomblik hier agter my. Dan voel ek altwee hande op my heupe, ruik sy naskeermiddel en sy soet asem maak wasem in my nek. Dan voel ek hoe hy my vorentoe druk met sy onderlyf, stadig, saggies, tot teenaan die toonbank. Sy hande gly langs my heupe af, soekend na die vou onder my boud. Stadig soos verewig, terwyl hy saggies, my broekie se rek tussen twee vingers wegtrek, kreun hy in my oor.

“Jy kan hierdie in die wasgoedmandjie sit, dit sal nie nodig wees nie,” sê hy.

Die hitte wat opwel tussen my bene laat my besef dat ek dit in elk geval gaan moet uittrek – maar dis te veel hierdie en wat de hel? My suster is drie meter van ons af, en ja, ek het al vele orgasmes met hom in gedagte gehad, maar hel – ek draai om, stoot hom weg en loop verby sitkamer toe om te gaan vra wie koffie wil hê. Ek voel duiselig met n vuurwarm onderlyf, maar almal se aandag is gelukkig op Laika se stories gevestig. Die TV is hard aan en steek die bibber in my stem weg. Ek skrik toe hy hier langs my sê: “Dit sal lekker wees dankie, skoonsus. ” Sy hand skuur liggies aan my sy  – my tepels span stywer span hier binne my bra.

Ek maak koffie en loop badkamer toe om hierdie papnat broekie uit te trek. Ek gooi dit in die mandjie en keer myself om hierdie sensitiewe behoefte te bevredig. Johan gaan sit vir Laika in die bed en gaan slaap, Lena verdywn badkamer toe om te gaan bad en slaap. Ek moet gaan water kry voor ek bed toe gaan en kry vir Len in die sitkamer.

Sonder om op te kyk van sy boek af sê hy “Ek wag net hier vir jou.”

Ek maak asof ek nie hoor nie en gaan kamer toe, die glas water morsend in my bewerige hande. My deurdrenkte skaamlippe, laat my ongemaklik loop en die materiaal van my rok dreig om ‘n aardskudding in my te veroorsaak.

Dis nou al laat, ek kry nie geslaap nie. Om en om draai die fantasie in my gedagtes, wat gaan ek maak? Hy sal sekerlik nie nou nog daar sit nie? Wat as iemand op ons afkom? Hoe lyk hy sonder daai dennim? Is sy lyf gemaak soos daai pragtige kuite? Ek sien die prentjie met sy bultende boude onder my hande terwyl hy my vernietig. Ek hoor die TV is nog aan en besluit ek sal dit gaan afsit en seker maak die deure is gesluit. My geswelde tepels span styf teen my t-hemp, my seks vuurwarm en die gevoel van die koel lug vertel my hoe nat ek is.

Toe ek hom sien, stap ek nader. Hy sit sy boek langs hom op die bank neer en kyk my reguit in die oë.  Ek moet daai donker oë wegkry van myne af. Ek klim wydsbeen bo-op die bank en druk my nat poesie bo-oor sy mond. Sy sagte lippe laat my rug agteroor buig terwyl sy hande my stut en my boude uitmekaar trek. Die aanslag van sy tong op my gleuf laat ‘n diep grom uit my keel los, my heupe beur vorentoe en begin ritme kry. Ek skuif myself sodat hy asseblief tog net aan my klit kan raak, want ek wil kom en kom en kom. Sy vingers vind my opening en skeur my in twee. Die “kom hier-beweging” van sy sterk vingers wat my finaal oor die lyn kry, my rukkende lyf en lam bene wat meegee los my hygend op sy skoot.

Hy stroop die hemp van my af en neem my tepels in sy mond, saggies met sy sagte lippe, sy tong se fladder wat weerlig afstuur deur my lyf. Ek voel hoe sy staf beur teen my sensitiewe onderlyf. Ek gee hom kans om sy broek af te trek en draai om met my rug na hom toe. Ek sprei myself oop, gereed om my aan hom te skenk. Hy stuur my met geweld terug na sy kloppende staf toe. Ek voel sy hitte en sy omtrek en stuur hom honger met my hand in my dieptes in, die inbraak op my lyf los my weer op die afgrond, my hand soekend na my eie klit, want ek wil kom en kom en kom. Ek voel vuil en jags en bang. Ek stamp my heupe terug met aggressiewe rukke, want ek wil sy saad in my voel ontplof. Hy staan op met my om sy voël gespalk, gooi my oor die bank se armlening met ‘n grom en laat sy geweld los. Sy polsende seks wat tot die fok-weet-waar dieptes binne in my oopskeur wat ek nie eers geweet het daar is nie, sy hand om my sy vryf vinnig oor my klit. Ek kan nie meer nie en kom en kom en kom. Sy hand maak my grom en sis stil terwyl sy ritme versnel. Ek voel hom ruk en klop. Ek is nou ‘n nat lap wat net rondgeruk word. Sy asem vertel my wat kom. Dan steek sy my binnekant aan die brand en dit hou aan en aan en aan …

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Ongeoorloof

  • April 30, 2015 at 10:43 am
    Permalink

    jy is nie die enigste met daardie probleem nie… ons is soveel wat dieselfde probleem het, as mans ook… maar wat ‘n ongelooflike ervaring was dit nie gewees nie…

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)