Skoonsus
deur Dolfie
Dit is ‘n Dinsdagoggend vroeg en ek is op die pad om my vrou se suster op Lanseria-lughawe te gaan haal. Sy kom kuier vanaf die Kaap. Dit is ‘n stywe ent se ry en so alleen in die voertuig laat ‘n man se gedagtes altyd dwaal. Ek wonder of sy steeds so aanvallerig is soos altyd, ek het haar eintlik lanklaas gesien.
So stoot ek maar voort en tel die kilo’s een vir een af om betyds te wees. Kort voor lank trek ek by die lughawe in. Sy wag reeds vir my, want die vlug was bietjie vinniger. Ek parkeer, spring uit en word omhels deur ‘n merkwaardige vrou; slank, fiks gebou, lang swart hare, borste volrond, grimering perfek – sy lyk soos iets uit ‘n tydskrif. Sy gee my ‘n piksoen en druk en ek laai haar bagasie agter in die voertuig.
So gesels ons en begin opvang soos ons wegry, die normale: “Hoe gaan dit nog?” gesprekke. Ek stel voor ons stop vir ‘n koffie naby, want my boude is lam gesit van die reistog. Sy stem in en ek soek ‘n winkelsentrum met ‘n koffiewinkel waar ons kan asemskep.
Nou kyk, sy is my skoonsuster, maar ek het nog altyd ‘n swak plekkie vir haar. Sy sal my in ‘n wip kan vang met ‘n stukkie kaas. Haar verhaal is eintlik soortgelyk aan die afvlerkeendjie. Sy is deur vele verhoudinge wat belowend lyk, maar almal kom kortstondig tot ‘n einde, dan is sy maar weer op haar eie. Haar huidige verhouding is eintlik baie toksies, die man het haar kom opsweep op ‘n veer en haar gevat Kaap toe agter idilliese werksbeloftes aan, maar eintlik is hy net ‘n narsistiese poepsak wat haar probeer vervreem van haar familie. Dit is die rede hoekom hy nie saam gevlieg het nie.
Ons sit aan by die klein tafel en bestel elkeen ‘n koffie. Sy begin afpak ek luister aandagtig sonder om enige opmerkings te maak. Sy laat val dat ‘n massering die eerste ding is waarvoor sy gaan bespreek, ek kan sien sy is gespanne, en poepsak gun haar nie sulke bederfies nie. Skoonsus verskoon haarself van die tafel om gou die neus te gaan poeier en met die geleentheid begin my gedagtes hardloop en ek soek angstig aanlyn na ‘n masseerspa naby. Dalk kan ek haar bietjie bederf.
So gesê, so gedaan, terug in die voertuig noem ek aan haar dat ons gou gaan stop by ‘n spa vir ‘n massering, iets wat ek nog nooit gehad het nie, want ek is te kielierig. Sy stem huiwerig in en sê dit sal nou nogal baie lekker wees. Ek stel die GPS in die rigting en na paar minute arriveer ons by die ongemerkte huis. Die hek gaan oop en ons parkeer. Sy vra my nog ewe is jy by die regte plek, waarop ek antwoord, ek dink so, maar dit lyk bietjie “dodgy”. Ons trap in by die voordeur en word ontvang deur ‘n kort sexy blonde dame, met ‘n stywe noupassende rok.
“Welkom, couples room?” vra sy, waarop skoonsus antwoord: “Ja dit is reg, ons lê mos plat so jy kan in elk geval niks sien nie,” terwyl sy kyk na my, waar ek stom staan voor die kort blond agter die toonbank.
In die kamer is daar twee masseerbedjies naby aan mekaar, romantiese musiek speel in die agtergrond en skoon wit handoeke en kamerjasse word vir ons gegee. Vir my is hierdie ‘n eerste ervaring en skoonsus verduidelik aan my dat sy gou gaan stort en daarna is dit my beurt. Gekleë in ons kamerjasse en afwagtend, kom die kort blondine in die vertrek in saam met ‘n aantreklike gespierde man. Die blondine stel haarself voor as Lize en haar handlanger is Deon. Hulle gaan onderskeidelik ons elkeen se masserings vandag doen. Deon begelei skoonsus na een van die masseerbedjies en neem die kamerjas van agter af terwyl sy plat gaan lê op haar maag. My oog vang haar pragtige stywe borste en merk op sy het geen onderklere aan nie. Deon gooi haar stywe boude toe onder ‘n handoek, met net haar bruingebrande rug wat blink. Dit opsigself het al klaar ‘n warm gevoel hier onder my eie kamerjas in my onderbroek laat ontwikkel. Lize doen dieselfde en trek my kamerjas uit en wys my die ander bedjie, maar stop my in my maag-lê aksie en sê ek moet my onderklere eers uittrek. Skoonsus giggel terwyl sy skamerig vir my loer. Met my semi-stywe manlikheid agter my hand neem ek die maag posisie in en Lize gooi ook my boude toe onder die handoek.
Dit is hier waar ek besef het – met geen vorige masseerondervinding – dat hierdie dalk effens meer as die normale massering is, want Lize het skielik haar noupassende rok verloor en sy staan slegs in ‘n deurtrekker met haar borste wat pronk om gevoel te word. Deon het ook sy broek en hemp verloor en hy staan in sy gespierde lyf in ‘n stywe wit onderbroek. Ek merk op skoonsus loer op na my waarop ek vir haar heel verward sonder ‘n geluid vra “Wat de fok?” waarop sy net knik. My vermoede dat sy presies geweet het wat se masseringspa hierdie is die oomblik toe ons instap, sal later bevestig word.
So word ek deur Lize weggevoer en aangeraak, gedruk op plekke waar dit nog nooit seer was nie, maar dit is hemels. Haar kaal oliebesmeerde lyf gly oor my, dit is ongelooflik, haar klein handjies vryf oor my bo-bene, elke vryf ‘n bietjie hoër, totdat sy my balsak saggies met die vinger punte raak vryf. My piel word met elke vryf stywer, naderhand al ongemaklik styf so in die maag-lê posisie, maar gelukkig het Lize die al voorheen gedoen. Sy merk op ek is kriewelrig en vat my stywe piel en herstel hom afwaarts. Uit die hoek van my oog merk ek op Deon staan kaalgat met sy olielyf en vryf skoonsus se rug en stywe boudjies, met sy vingers wat ook kort-kort oor haar skaamlippe gly. Ek sien skoonsus se hand soek sterk hier van onder na Deon se balsak, dit maak my gedagtes mal. Lize fluister in my oor ek kan ook maar vat en kom staan met haar skaamlippies so wydsbeen oor my hand, haar ge-oliede poesie voel hemels.
Na ‘n wyle gee Lize my instruksie om om te draai op my rug. Skamerig en met moeite kry ek die posisie, met ‘n piel wat punt in die wind staan, skoonsus gee my en my piel ook ‘n skelm loer en knipoog. Terwyl Deon haar ook omhelp op die rug posisie, merk ek die nat slymerige lippies op en haar ferm tepels staan lustig. Ek weet sy is nou ontspanne. Lize en Deon herhaal die hele rug masseringsritueel nou op ons maag, of so voel dit, maar daar word nou minder spiere gemasseer en meer fokus word gegee aan my piel en skoonsus se borste en lippies. Sy gee kreungeluidtjies elke keer as Deon haar reg vryf. Ek kyk skoonsus stip in die oë terwyl Lize wydsbeen bo-op my sit met albei hande op my stywe skag, terwyl sy haar olie-borste teen my skag vryf.
Lize en Deon gee mekaar ‘n stil teken dat die uur tydgleuf byna verstreke is en albei fokus die massering sodat ons moet klimaks bereik – “happy ending” sal ek later hoor. Lize neem ‘n posisie in met haar bene bo-oor my gesig en ek kan die ligte blonde hare van haar poesie van naby sien. Ek proe haar lippies, terwyl sy my skag werk, of sy suig of trek het ek geen idee nie, maar ek spuit ‘n skoot oor haar borste en daar is geen stop in haar nie – sy hou net aan totdat daar nog kom. Sy los my lam op die bed. Deon werk sy kuns, delf diep met sy tong op skoonsus wie se bene nou hoog in die lug pronk. Hy glip sy vingers in haar in, waarop sy krom trek en ‘n wilde orgasme bereik. Dit is eintlik bitter mooi, met die ander hand pluk hy sy piel totdat daar ‘n paar slymerige skote skiet oor haar hele lyf.
Deon en Lize verlaat die kamer, die massering is nou klaar. Ons is albei skaam en hou toe, duik vir die stort. Nou is daar nie tyd vir beurte maak nie, ons klim maar saam in. Ek was die olie en Deon se komskote van haar pragtige lyf af, terwyl sy haar lang swart hare uit die water probeer hou, sy doen selfde vir my. Ons begeer mekaar, maar weet ons kan nie, sy is my skoonsus.
Die rit huistoe was stil, vir die eerste ruk, maar toe kalmeer giggel skoonsus en sê dit was ongelooflik gewees. Sy vra kan sy my bedank vir die bederf, waarop ek nuuskierig, antwoord “Hoe nogal?Jy mag my nie spyker nie.”
Sy verstel haar posisie in haar sitplek en leuen oor na my kant toe. Haar hande gly af en maak my gulp oop, waarop sy my skag verswelg in haar mond, terwyl haar hand my balsak vertroetel. My eie hande dwaal en kan voel sy het nie haar onderklere aangetrek by die spa nie. Haar skoongeskeerde poesie is nog steeds warm na Deon se vingers. So het ons huis toe gery, ek het my tweede skoot diep in haar mond geskiet. Ek het nie geweet ‘n man kan soveel kom in een dag nie.
Terug by die huis het my vrou ons met ope arms verwelkom en haar suster ‘n warm klapsoen en druk gegee. Sy het haar uitgetrap omdat sy sonder ‘n bra loop saam met my – sy gaan hangtieties kry.
3 COMMENTS
Naam en nommer van die plek groot asb? ek en vrou wil asb asb gaan
Dalk was dit net ‘n storie of fantasie oor so plek? Ons moet maar sien of die skrywer sulke inligting het. 🙂
O jimmel dis goed! Waar kan ek asb asb as so n plek kry? Ernstig ek en vrou is in die Noordkaap en begeer so n plek