
Vinnige enetjie
deur Mystery Me
Ek was op ‘n naaiwebwerf op ‘n Saterdagmiddag en ‘n profiel vra my toe of ek lus is. Ek sê toe, natuurlik! Waar bly ek, kom die volgende vraag en ek noem sommer ‘n voorstad in Bloemfontein. Sy sê toe ek moet nou dadelik kom, want sy is jags en wil my bespring.
Ek sê toe dat ek nie nou kan kom nie, want ek moet later my tuinwerker gaan aflaai. Ek sal daarna eers by haar kan uitkom. Dit sal eers so vyfuur se kant wees. Sy bly toe ‘n lang ruk stil. Uiteindelik laat weet sy ek moet sommer met die tuinman daar kom stop, want dit mag net ‘n vinnige een wees.
Sy stuur toe vir my spesifieke instruksies. Onder andere dat ek klaar styf moet wees as ek daar aankom. Sy gaan die hek oopmaak en as ek by die voordeur inkom, moet ek haar spyker en weer loop, niks gesels nie.
Ek begin toe twyfel aan alles, want dit klink soos ‘n grap of nog erger, iets soos waar iemand jou
voorlê en die sewe soorte kak uit jou gaan slaan terwyl hulle jou beroof. Ek was nie lus daarvoor nie en ek vra toe of sy “vir real” is, want ek is baie jags en dink nie te duidelik nie. Sy sê toe dat sy nie haar huwelik op die spel wil plaas nie en dat die kinders enige tyd huis toe kan kom. Dis twee is studente en hulle het gou by vriende gaan kuier. So sy stel dus nie belang in ‘n verhouding nie en soek net ‘n vinnige spyker, want sy kry maar min by die huis.
Sy is terloops 46 en hou van my profiel. Haar man is weg op ‘n lang kontrak en kom eers in Junie terug. Ek sê toe ek wil nie opgedonder raak nie en sy moet weet ek sal haar nie teleurstel nie, ek sal saggies met haar werk. Ek laat weet haar ek gaan eers die tuinman aflaai en dat ek presies 17:10 by haar adres sal
opdaag, wat sy toe alreeds aangestuur het.
Ek het natuurlik ook gevra oor die bure en of daar nie nuuskierige agies is nie. Sy antwoord dat hulle
heinings is nogal dig is.
Ek daag toe by haar adres op, die hek is wragtig oop en ek loop reguit voordeur toe.
Ek was nogal kortasem en daar is geen sprake van ‘n stywe piel nie!
Sy wag my in en vra my of ek reg is. Ek sê toe ja en knyp my piel dat hy moet reageer. Sy lei my in die eerste slaapkamer in en gee my ‘n kondoom. Die kondoom is te klein vir my en toe ek hom oor my kop trek, wat toe al redelik styf is, wip hy uit my hand en val iewers op die mat. Ek gaan op my knieë om op die mat te soek en kry dit glad nie.
Ek sê toe vir haar sy moet nog ‘n kondoom bring, waarop sy sê: “Nee, spyker my daarsonder!”
Hierdie is beslis ‘n aanvallige vrou, maar die kinders en stresvolle huwelik het sy tol effens geëis. So ‘n bietjie oorgewig, maar niks leliks nie. Sy trek haar broekie af en hou my piel dop. Sy gaan staan hande-viervoet op die bed, gereed vir haar vinnig stekie. Ek beweeg nader. Sy het genoem dat sy van agteraf gedoen wil word – niks aanmekaar raak nie.
Ek vryf eers my piel stadig van bo na onder, totdat ek voel dat ek begin nat word, sy het vooraf seker so ‘n bietjie jel gesmeer of sy moes seker so lus gewees het, want sy was reeds sopnat. Ek druk hom stadig in en sy kreun hard, sy’t dit probeer inhou, maar sy sê toe ook dat ek regtig groot is en dit is lekker.
Omdat sy haastig is, begin ek spoed optel en my heupe slaan hard teen haar boude. Sy vra of ek al kan kom, maar ek kan nie – seker die hele opwinding en spanning. Sy wil kom!
Ek sê vir haar dit gaan lekker wees as sy nou kan kom, maar…
Sy hoor iets by die voorhek. Sy het spesifiek viervoetig gaan staan op die bed om by die kamerdeur na die voordeur se kant toe te kyk en luister. Ek stoot nog so lekker, toe wip sy soos ‘n wafferse atleet onder my uit en gaan kyk deur die sitkamervenster na buite.
Nou weet ek nie of ek maar moet aantrek of wat nie. Ek staan daar soos ‘n wesie met my piel wat nou uiteindelik doer staan. Ek weet wat deur hierdie vrou se gedagtes gaan, want hier staan ek ewe onhandig en vra toe self of daar iemand is. Sy sê toe nee en stap na my toe met so ‘n ondeunde uitdrukking op haar gesig en gaan lê op haar rug voor my. Ek beweeg nader en sy wys my ek moet met my piel haar klit vryf. Ek begin dit te doen en terselfdertyd trek sy haar knieë op om so my skouers te stut.
Terwyl ek so teen haar knieë leun, kan ek maklik met my piel haar klit vryf. Op ‘n stadium vra sy my weer of ek al reg is, want sy wil weet of sy maar kan kom. Ek hou aan om haar klit so te vryf en sy gryp saggies na my piel om my te stuur na haar vagina waar ek onmiddellik ingly. Ek pomp verwoed, want sy kom intens!
Ek wil haar aanhelp om met die agterkant van my hand met vier vingers so oor haar nat klit te vryf, maar sy klap weer na my hand, ek het vergeet dat ek nie aan haar mag vat nie. Ek vermoed haar Christelike oortuigings speel seker ‘n rol en dat sy net gespyker wou word?
Ek het nie gevra nie, want sy het gesê dit is al wat sy wil hê.
Ek kon maar aangegaan het tot ounag toe, want ek kan nie kom nie. Sy vra weer of ek klaar gekom het en ek tel die dringendheid in haar stem op. Ek sê toe ek is klaar en trek myself uit en staan op, so effens wankelrig en lekker sopnat tot by my balle. Sy spring ook vinnig op en loop na die sitkamer venster. Ek trek gou aan en soek weer vir ‘n laaste keer na die kondoom en kry hom op heeltemal ‘n ander plek as wat ek gedink het. Hierdie is so terloops haar seun se kamer. Ek wil definitief nie hê hy moet ‘n kondoom daar aantref nie. Ek wonder so by myself of dit haar man se klein kondome is…
Ek stap toe verby haar, daar waar sy by die venster uitloer, deur die voordeur en glip deur die
motorhek wat net effens vir my oopgemaak word …
2 COMMENTS
Kan ek dalk haar nommer kry of waarsy bly?
Lekker vinnige storie! Baie geniet dankie