Die Uitroep
deur Mistery Me
Sy begin haar dag soos elke ander dag. Word wakker ses uur, maak koffie en roosterbroodjies vir haar en haar man. Sien hom af werk toe met ‘n “geniet jou dag” en gaan klim terug in die bed en kyk TV. Later, hier by agtuur, staan sy op en maak haar bed op en kyk wat sy vandag gaan aantrek.
Dit is reeds warm en sy besluit op ‘n somersrokkie wat net tot bo haar knieë kom. Sy tap vir haar ‘n lekker vol bad water met lekkerruik olie wat haar vel lekker sag laat voel. Na sy so halfuur in die badkamer deurbring gaan trek sy aan en sit bietjie grimering aan om bietjie kleur te kry. Sy doen haar hare en sluit die prentjie af met oorbelle en ‘n string pêrels om haar nek. Spuit lekkerruik goed aan en glimlag vir haarself. So die dag kan nou begin.
Sy gaan kombuis toe en sien dat die honde kos en water het en maak vir haar bietjie koffie. Toe gaan sit sy voor haar rekenaar en kyk haar epos deur. Maar voor sy verder kan gaan is daar n klop aan die voordeur. Sy kan nie dink dat iemand laat weet het hulle ‘n draai gaan maak nie, en sy besluit om nie oop te maak nie. Weer n klop, die keer harder, sy kyk net op en wag dat die persone eerder loop. Sy gaan na die kombuisvenster om te sien watter voertuig dalk by die hek staan dat sy kan sien wie dit is.
`n Telkombakkie. Sy het vergeet haar telefoon gee al heel week probleme en sy het gevra dat iemand daarna kom kyk. Net toe sien sy die man soos hy hek toe loop. Sy sluit gou agter oop en roep hom terug met die verskoning sy was buite besig en het nie gesien hier is iemand nie. Hy stel hom voor as Mark en sy knik met die kop en antwoord Ansie. Sy gaan wys hom waar die telefoon is. En sy voel half verleë omdat dit juis in haar slaapkamer is.
Na hy ‘n bietjie met sy toerusting die foon nagegaan het en wel ‘n problem opgetel het, gaan hy weer uit om die lyne buite na te gaan. Sy stap saam met hom uit en terwyl hy buite doenig is bekyk sy hom deeglik deur. Hmm … baie aantreklik. Hy’s mooi gebou met donker hare en sy het opgelet met die kennismaking sy diep groen oë. Toe hy van die paal af kom kyk hy reguit na haar, en sy voel betrap.
Hy glimlag vir haar en vra: “Hou jy van wat jy gesien het?”
Sy voel skaam en kyk weg. Toe hulle terug in die kamer is werk hy weer aan die foon met ‘n ander foon wat haar nommer bel. Soos hy bukkend staan kyk sy weer vir hom. En die keer kom sy nie agter hy doen dieselfde om na haar in die spieël te kyk nie. Hy kan hom net verbeel hoe sy in sy arms sou voel. So fyn soos wat sy is. Sy het mooi bene en haar vel lyk heerlik sag. Hy beweeg sy oë op en weet sommer sy het mooi borste en haar neklyn vertel sy eie storie. Haar lippe glo hy is sag met die ligte kleur pienk op. Haar oë ’n groen kleur wat op die oomblik blink en die hare is tot op die skouers ‘n mooi ligte kleur.
Hy werk verder met die foon. En toe hy opstaan en omdraai skrik sy. Want weer het hy haar betrap.
“Nou sal jy my moet vertel, want ek weet jy het my nou van hoek tot kant deurgekyk.”
“ Wel, jy is flippen aantreklik en jy weet dit seker. ne?”
Hy kom staan tot voor haar. Sy weet nie wat om hiervan te maak nie. Toe hy sy vinger so half onder haar ken sit en dit so lig dat sy hom in oë kyk weet sy nog steeds nie wat van haar verwag word nie. Hy kyk in haar oë en hou haar gevange. Sy weet wat gaan kom en in ‘n paar sekondes sal sy moet besluit of sy die kontak gaan breek of kyk wat hy volgende gaan doen. Maar sy ken haarself nie vandag nie, haar kop en hart sê een ding en die lyf ’n ander. Sy sien sy kop afkom en hulle lippe is so net asems van mekaar, maar hy hou nog steeds haar oë gevange. Sy staan so stil soos ‘n standbeeld.
As sy iets wou doen is dit nou te laat, want hy het altwee sy hande laat afsak en het hulle net verby haar borste laat gly. Hy sien daar is reaksie, want haar nipples staan uit. Hy laat sy hande verder afgly na haar maag en toe hy haar nadertrek met sy hande op haar boude, laat sy half ‘n sug uit. Sy hande beweeg op teen haar rug en toe hy die zip raakvat is sy totaal verlam. Toe hy sien sy wil haar kop laat sak, soen hy haar eers saggies en toe beweeg hy met sy lippe na haar ken. Toe sy agterkom sy lippe beweeg na haar keel lig sy haar kop verder agtertoe dat hy tot by haar hals sy lippe hulle werk laat doen. Sy voel hoe hy haar rokkie se zip aftrek en sy weet dis verby.
Hierdie nuwe gevoel wat sy tot in haar maag kan voel is ’n heerlike gevoel en sy besef dat haar man dit nie eens meer doen nie. Hy laat haar soms soos ‘n gebruikte vrou voel, want daar is min foreplay en die soene is te kort, hy maak haar net nie meer opgewonde nie.
Maar Mark weet seker hoe om vrouens te hanteer. Sy hou daarvan al weet sy dit is verkeerd en sy het nooit gedink dat sy met ’n ander man iets doen wat haar huwelik in gevaar kan stel nie. So sy wil hê als wat Mark met haar doen gaan sy geniet. Hy stoot haar tot teen die hangkas se deure en met sy bene stoot hy haar bene oop. Hy vat haar een hand en laat haar die kas se handvatsel vashou en so ook met die ander hand. Al die tyd soen hy haar teen haar hals. Toe sak hy op sy knieë en lig haar rok op en trek die een kant van haar g-string na die kant. Hy gee ‘n blaas na haar maag tot onder en sien dadelik die reaksie van hoendervleis wat tot op haar bene uitslaan. Hy trek met sy hande die skaamlippies oop en sien die natterigheid en weet sy’s reg. Hy knibbel eers haar klitoris en maak of hy dit wil byt. Ansie kreun van die gevoel van wat dit aan haar doen. Toe begin hy regtig met dit speel en stoot sy hande onder haar rok op tot hy elke bors in sy hande het en hulle brei. Sy gee hier haarself weg deur met haar bene te beweeg terwyl hy haar klitoris harder suig dat dit behoorlik uitpop.
Toe vat hy een hand af en vryf dit oor haar maag terwyl hy met die ander hand se vingers haar nipple vryf en trek en dan ’n knypie gee. Toe hy sy ander hand af bring en sy wysvinger indruk en stoot na haar maag se kant weet hy hy het die genotknoppie gou gekry. Sy vinger is net diep genoeg ingedruk. Hy suig haar verder en werk met sy vinger op die genotknoppie toe kom hy agter haar bene begin sak en hy weet sy kom met al die geruk wat volg.
Hy tel haar op en vat haar tot op die rand van die bed. Hy lig haar arms op en trek haar rok uit. Toe laat hy haar plat lê met haar bene wat afhang. Hy trek sy hemp uit en toe sy broek, daarna sy onderbroek en toe staan hy op sy knieë en speel weer met haar klitoris met sy vinger terwyl hy na haar kyk. Hy sien dadelik dat sy weer reaksie toon en toe begin hy haar weer suig met twee vingers die keer sodat hy weer die genotknoppie kan voel.
Ansie weet nie wat om met die nuwe gevoel te doen nie. Die begeerte om deur ’n man te laat doen net wat hy wil is soos ‘n wens wat sy van haar man verwag het. Sy begin toe self haar borste vryf en haar tepels knyp dat sy vir ’n tweede keer kom en al probeer sy haar bene toeknyp laat hy dit nie toe nie. Hy wil kyk hoe lank sy kan uithou. Toe sy dit nie meer kan vat lig hy haar bene op en laat sy piel lekker diep ingaan. Sy moan so hard van lekkerkry dat sy nie kan help om hom te vra om dit diep, hard en vinnig te doen nie. Met die vat sy, sy tepels vas en knyp en vryf hulle tot hy die ene hoendervleis is. Sy is bly hy geniet dit en toe hy al harder gaan weet sy hy gaan kom en toe druk sy sy boude styf teen haar vas dat hy binne haar kan kom. Hulle altwee kom saam en sy kan nie onthou wanneer laas sy so seks gehad het nie.
Sy nooi hom saam om te gaan stort. Sy was hom en net voor hy wil uitklim keer sy hom en sak af. Sy vat sy piel vas. Sy gee dit ‘n plukkie en toe sy sien hy het reaksie, begin sy hom saggies suig terwyl sy met sy balle ook speel. Hy leun teen die teëls dat die water afloop teen sy maag en op haar gesig. Toe hy nader aan kom is gaan sy al vinniger tot hy teen haar nek kom. Hy was haar toe af met seep en soen haar lank en begeerlik. Toe klim hy uit en gee haar ook ‘n handdoek en so stap hulle terug kamer toe. Hy trek haar rok weer vir haar aan en toe trek hy homself aan terwyl sy op die bed sit. Hy gaan staan weer op sy knieë en kyk na haar.
“Jy is baie mooi en ek is nie jammer nie, want ons het dit altwee geniet. Jy dalk meer, maar jy het te aanloklik gelyk dat ek net my werk moes doen en ry. Maar daar is nog een ding wat ek wil doen voor ek ry as jy nie om gee.”
Ansie weet nie wat om te sê of doen nie, maar kyk hom net aan.
“Ek gaan nie weer seks met jou hê nie, maar van sommige vroue kan ’n man glad nie die genotknoppie opspoor nie en met jou was dit so maklik. Die manier hoe ek dit teen die binnekant druk is waar dit iets lekker vir jou doen. Ek neem aan jou man het hom ook nie gekry of daarna gesoek nie?”
“Jy kan so sê, maar dit was ‘n anderste gevoel wat ek nog nooit gevoel het nie. So ja jy kan weer vir dit soek.”
En met die druk hy haar weer teen die bed was, en druk weer sy vinger in haar tot hy die knoppie kan voel. Sy wys weer soos voorheen reaksie en hy begin weer haar klitoris suig. Sy probeer om nie vinnig toe kom nie om die gevoel bietjie langer te geniet. Toe sy kom probeer sy haar bene toedruk. Hy hou op met suig, maar druk met sy ander hand teen haar maag dat sy die gevoel beter kan geniet. Toe sy begin ruk en haar binne toeknyp hou hy dit daar net nog ‘n rukkie. Hy leun met sy kop op haar maag. Sy kerm so hard toe hy uiteindelik los en sy vinger uittrek is sy hand so nat dat hy dit nie kon help om dit af te lek nie. Nou weet hy ook dat sy dit erg geniet het. Hy leun oor die bed waar sy op haar sy gedraai het en haar knieë opgetrek het.
By die agterdeur gee hy haar ’n soen op die wang en sê dankie. Dankie dat die uitroep op die regte tyd en dag gekom het. Sy vra of sy hom weer mag sien, maar hy se liewer nie sy is getroud en sy moet met haar man werk. Sy moet hom wys wat sy as vrou van seks verwag. Dat dit nie altyd oor die man se plesier gaan nie. Dit kan ook net soveel oor die vrou se plesier wees. Hulle het meer dinge op die lyf wat ‘n man kan maak of breek en in vandag se geval was dit Ansie se mooi bene en lae hals wat hom die jagter gemaak het. Sy moes net teruglê en als geniet. Dankie Ansie.
10 COMMENTS
Baie mooi geskryf en lekker eroties. Ek het hom geniet en glo my daar is baie Ansies soos sy. Mooi maar verwaarloos deur haar wederhelfte
Is jy ook dalk een van die Ansies. Ek sal help
Lol.
Nee ek is okay dankie.
Was n ingewing van die omblik storie daai.
dankie
Janee… Die telefoon technici weet watter knoppies om te druk. Lekker storie!
lol
Mmmm kan ek nie maar ook vir TelKOM werk nie asb?
Dankie Ysbeer
Jare terug was daar “Fanie se Veldskooldae” ( PJ Schoeman ?) nou het ons:
“Ansie se Grootnaaidae” (M Me).
Wat is volgende? “Ramkat se Ver-naaidae” (R.Erasmus) of selfs :
“Op reis met seks” (W.Will)
Dankie, Mystery Me, jy’t jou merkie, aangenaam, gemaak!
Laat kom maar nog.
Ekt jou storie erg geniet MM. Absoluut welgedaan. Sien uit na jou volgende storie.