Aankope
deur Alter Ego
Die dag het maar begin soos alle gewone werksdae by hierdie kantoor. Die verandering het gekom toe die internet nie wou werk nie. Die gewone prosesse van afsit, wag 20 sekondes, sit weer aan, prop uit, klap en skel het gevolg. Totdat iemand by die verskaffer uitgevind het dat die Telkomlyne in die omgewing af is. Net daar begin die frustrasie, want niemand kan mos iets doen as die internet af is nie!
Daar was onlangs ‘n bespreking oor kantoor-romanse. Daarvolgens is dit blykbaar ‘n voldwonge en onvermydelike feit dat enige kantoor ‘n 80% kans staan vir kantoor-romanse. Ek betwyfel dit regtig nie, want ek het so ‘n kollega wat my kans na 100% verhoog! Juis sy wat nou by my kantoor instap. Sy kom my herinner aan die aankope wat ons twee nog moet doen vir die werksfunksie volgende week.
“Nou is ‘n baie goeie tyd” meen sy. Ek meen ook so, want saam met haar is enige tyd ‘n goeie tyd!
Die aankope verloop goed en die ernstige werksingesteldheid verander stelselmatig in ‘n gemoedelike luim met kwinkslae en lekker lag tussenin. In een van die winkels land ons by die kondome en stimulante rak. Op ‘n lekker-lag trant betreë ons die seksuele behoeftes en ingesteldheid. Ek kan die sensasie in my manlikheid voel. Dit word ‘n semi-ereksie wat ‘n ongemaklikheid van soorte meebring. Die gesprek word die inleiding tot voorspel.
“Daar is ‘n special by een van die klerewinkels” lig sy my in. “Ek kom so min aan hierdie kant van die dorp en die special is net tot Sondag. Sal jy omgee as ek daar ‘n draai gaan maak?”
“Natuurlik nie! Op een voorwaarde: ek gaan saam met jou in die aanpashokkie in,” antwoord ek.
“You wish,” maak sy my af.
Die gesprek bly op dieselfde trant tot by die klerewinkel. Ons stap deur die rakke en sy kies ‘n paar kledingstukke om te gaan aanpas. Ek sit buite die aanpashokkies en wag. So kom wys sy die eerste uitrusting vir my! Ek lag, klap hande en komplimenteer haar. So verloop die aanpasproses totdat ek besef sy is nou byna klaar. Ek gaan haal nog ‘n paar uitrustings vir haar om aan te pas. Die rokkies word al hoe korter en die halse al hoe laer. Sy modeleer ook al hoe stadiger vir my. Duidelik geniet sy die hele proses. Haar tepels raak al-hoe-meer sigbaar deur die uitrustings. Ek bring vir haar ‘n mans T-hemp. Toe sy uitstap om vir my te modeleer, is dit duidelik dat die bra in die aanpashokkie gebly het . Sy staan met haar een hand hoog op teen die kosyn, ander hand op haar heup en met haar mond maak sy allerhande uitnodigings.
Teen hierdie tyd weet ek presies wat ek met haar wil doen, maar ek weet regtig nie meer wat om met myself te doen nie! Ek wonder of die mense in die winkel my ereksie kan sien. Ek aanvaar sy is ook al gereed – wonder net hoe gereed. Ek gaan haal vir haar onderklere om aan te pas, onder andere ‘n paar g-strings. Sy vat dit met ‘n ek-is-nie-bang-nie glimlag, leun voorentoe en bied haar lippe vir my aan. Ek soen haar saggies. Sy draai om, gee my ‘n skalkse glimlag, swaai die onderklere oor haar skouer en stap terug aanpashokkie toe.
“Darling” hoor ek haar stem. “Kom help my asseblief”.
Ek is ietwat verward. Ek weet daar is nie nog iemand daarbinne nie. Ek is seker dit was haar stem. Ek is nie seker dat sy my geroep het nie, maar ek is die enigste een hier en ek wil so graag hê dat sy my geroep het! Van wanneer af is ek iemand se “Darling”! Ek stap so paar treë nader.
“Het jy my geroep?”
“Ja my Darling – wie anders?” Sy het ‘n baie klein g-string aan met net so klein bo-stukkie toe ek die aanpashokkie binnegaan. Ek snak na my asem.
“Hou jy hiervan?” vra sy terwyl sy in die rondte draai.
Ek wil “Ja” sê maar kry niks uit nie. Sy kom staan met haar rug teen my.
“Maak los asseblief”. Ek knip die bra los. Sy draai om en bied my haar lippe. Toe ek haar begin soen, voel ek hoe haar hand sy pad vind na my manlikheid. My hand ontdek die sagtheid en volheid van haar bortse. My ereksie maak dit so ietwat moeilik om my onderbroek uit te kry en ek moet so met een hand help. My broek sak tot op my enkels en ek stap uit hom uit terwyl ek die g-string verwyder. Ek het nie idees vir voorspel in ‘n aanpashokkie nie, maar dit is ook nie nodig nie. Sy lei my manlikheid deur haar private poort na binne . . .
Ons stap in stilte deur die winkelsentrum na die parkering. Tog elkeen met ‘n tevrede glimlag.
“Darling”! . . . werk nogal vir my om haar Darling te wees!
1 COMMENT
Was seker nie die laaste keer dat sy gewiks is nie!
Goed geskryf – kort genoeg vir vinnige genot!