Die Affêre (11)
deur Ramkat Erasmus
Natasha se versoek spook by my. Dis so vreemd as wat dit onverwags is. Vir twee weke loop ek daarmee in my agterkop rond en dan op my afdag gaan sit ek agter die rekenaar en begin soek. Uiteindelik spoor ek die regte persoon in Joahnnesburg op en maak die oproep. Ek verduidelik wat Natasha soek en die gawe stem aan die ander kant verseker my dat dit nie so vreemd of so skaars is nie. Ons maak ‘n afspraak en ek belowe om die adres deur te stuur.
-0-
Natasha sit en suig aan ‘n koeldrank, haar bloes oopgeknoop sodat haar borste elke nou en dan vir my wink deur die dun materiaal. Mona Lisa is in volle swang op haar gesig. Ek hoor die kar buite stop en wil opstaan om te gaan oopmaak, maar Natasha beduie ek moet bly sit. Sy knoop een of twee van die knope toe en gaan maak die deur oop. Die meisie in die deur het golwende rooi hare, en hoë hakke. Haar rompie is van leer en dis baie kort. Sy het borsies wat omtrent dieselfde grote as Natasha s’n is. Sy groet vir Natasha met die hand en stel haarself voor as ‘Lily’ en dan kyk sy vir my. Ek voel die rilling in my ruggraat af. Natasha bied haar ‘n drankie aan en sy vra vir wit wyn. Ek staan op en maak die yskas oop. Ek haal ‘n botteljie wit wyn uit en gooi dit vir haar in ‘n glas. Sy vat ‘n fyn slukkie en gaan sit in die stoel waar ek gesit het. Sy kruis haar lang elegante bene met die visnetkouse en bekyk my van kop tot toon. Dan vra sy of ek al ooit so iets gedoen het en ek erken dat dit my eerste keer gaan wees. Sy lag ‘n tintellaggie en verduidelik dat sy al baie mans ingelyf het.
Natasha staan by die bed met haar arms gevou en glimlag vir my. Ons gesels oor die weer en ditjies en datjies en dan sluk Lily haar wyn af en staan op. Sy hou ‘n hand met lang rooi naels na my toe uit en ek staan op en gaan na haar toe. Sy soen my op die mond en begin dan stadig my hemp losknoop. Sy krap haar lang naels liggies deur my borshare en teen my borskas af na my maag toe. Dan krap sy oor my gulp.
“That’s a good beginning. You are nice and hard.”
Ek knik net my kop, terdeë bewus van my droeë keel en Natasha wat alles met ‘n glimlag dophou. Lily trek my hemp van my skouers af en sit haar hande om my lyf. Sy krap liggies met haar naels oor my rug. Ek voel hoe die hoendervel op my arms uitslaan. Dan los sy my en knoop haar bloes los. Sy het ‘n swart deursigtige kant bra aan en ek kan haar donker tepels deur die materiaal sien. Sy maak die knippie van die bra tussen haar borste los en trek dit uit. Sy laat dit op die bloes val en dan trek sy my kop af na haar tepels toe. Haar tepels is hard en ek rol hulle een-een in my mond rond. Sy gebruik haar hande om my kop van een na die ander te stuur en ek hoor hoe sy diep sug. Dan trek sy my kop op en soen my weer op die mond. Die keer met baie tong. Ek proe pepperment op haar lippe. Sy druk my op die bed neer en maak my broek los. Dan trek sy my skoene en kouse uit en trek die broek af. My horing staan orent onder my onderboek en sy glimlag voor sy dit begin streel met haar naels. Op en af en onder my sakke in krap die rooi naels terwyl sy my in die oë kyk. Uit die hoek van my oog kan ek sien Natasha het haar hand onder haar bloes ingesteek en sy is besig om met haar tepels te speel.
Lily buk af en soen my piel deur die materiaal van die onderbroek. Dan trek sy dit af en gooi dit eenkant toe. Sy staan ‘n entjie terug en begin haar leer rompie stadig losrits. Wanner die ritsluiiter heeltemal los is, trek sy die rompie oor haar heupe en gooi dit op die res van haar klere. Sy het ‘n ‘boy-leg’ broekie aan bo-oor ‘n kousophouer wat haar kouse in die middel van haar dye vasknyp. Sy glimlag vir my en draai stadig om. Dan begin sy die broekie oor haar boude aftrek. Haar vel is marmerwit en haar boude rond. Sy trek die broekie tot onder die waai van haar boude terwyl sy oor haar skouer vir my glimlag. Dan trek sy die broekie weer op en kom na my toe. Sy vat my piel in haar mond en suig my saggies terwyl sy vir my kyk onder haar lang oogwimpers deur.
Natasha is iewers langs my maar ek kan haar nie sien nie. Ek hoor net hoe haar asem jaag.
Terwyl Lily my suig trek sy haar naels oor my bo-bene en onder my sakke in. Rillings van plesier spoel deur my. Dan haal sy my uit haar mond uit en beweeg weg. Ek volg haar met my oë soos sy na Natasha toe loop en haar bloes van haar aftrek. Sy buig haar kop en soen vir Natasha op haar borste. Sy glip ‘n hand onder Natasha sy romp in en glimlag as sy Natasha se nat spleet voel. Sy trek die romp oor Natasha se heupe en dan lei sy haar na die kant van die bed toe. Sy beduie saggies dat Natasha langs my moet sit en my hand moet vashou. Ek kan Natasha se nat vroulikheid ruik en vat haar sagte hand in myne.
Lily gaan staan aan die voetenent van die bed en draai weer haar boude na ons toe. Sy trek die broekie stadig af, die keer tot by haar knieë. Dan staan sy op, laat die broekie om haar enkels val en skop dit weg. Sy sit haar hande agter haar kop en draai stadig, o, so stadig na ons toe om. Tussen haar bene is ‘n klossie rooi hare en vanuit die klossie rooi hare staan ‘n klipharde piel.
Dis nogal ‘n bedwelmde gesig. Van haar middelyf af boontoe is sy ‘n pragtige begeerlike vrou. En van haar middellyf af na onder is sy ‘n ‘n pragtige vrou, maar in haar middel staan ‘n piel. ‘n Man se piel.
Sy laat een hand sak en vat die ereksie vas. Sy trek haarself stadig een of twee keer op en af, en dan kom sy nader. Sy skop haar skoene uit en klim op die bed. Sy kom sit wydsbeen oor my borskas en beweeg boontoe. Ek kan voel hoe Natasha se hand my amper vergruis. Dan buk Lily vorentoe en sit haar piel in my mond.
Ek is nie seker wat om te doen nie, maar hou my oë op haar gesig en borste en speel met my tong om die vreemde gevoel in my mond. Lily buig haar rug agteroor en bemoedig my saggies dat ek die regte ding doen. Dan buig sy/hy vooroor en laat haar piel dieper in my mond ingly. Natasha leun nader en begin haar tepels soen. Lily gesels deurentyd met ons albei en vertel hoe lekker dit vir haar is. Dan trek sy haarself uit my mond uit, soen vir Natasha op die mond en lig haarself van my af.
Sy buk, tel haar handsak op en krap daarin. Sy bring ‘n bottel met deursigtige olie vorendag en begin eers my borskas en dan my piel en bo-bene insmeer. Sy beduie ek moet my bene oopmaak en dan smeer sy van die olie mildelik, eers oor my balle, en dan in my spleet in. Sy lig my been op en druk ‘n vinger in my anus in. Ek klem my spiere saam en sy hou saggies aan om my te sê om te ontspan. Uiteindelik kry ek dit reg en haar vinger kan vrylik in my anus in en uit beweeg. Sy vat die kondoom wat sy saam met die olie uitgehaal het en rol dit oor haar piel. Dan kom kniel sy tussen my bene, lig hulle op en druk haar piel stadig in my in.
Dis ‘n vreemde gevoel en ek moet hard konsentreer om te ontspan. Sy begin my stadig naai terwyl sy my draad trek. Langs my is Natasha besig om haarself te vryf en haar tepels te knyp terwyl sy kyk hoe Lily my naai. Lily begin vinniger beweeg en nou word dit regtig lekker. Ek kan die spanning in my balle voel opbou. Lily kry ‘n effens fronsie op haar vleklose gesig en dan kreun sy diep, haar lyf ruk en sy kom. Ek skiet ‘n rukkie na haar my saad met ‘n boog oor die bed. Lilly draai my piel in Natasha se rigting dat van die saad op haar val.
Dan trek sy stadig uit en val langs my op die bed neer. Sy hou haar piel in haar hand en keer dat die kondoom nie afkom nie. Natasha buk af en lek my saad van my maag en piel af. Na ‘n ruk staan Lily op en loop badkamer toe. Ons hoor die kraan oopgaan en as sy terug kom is die kondoom weg en sy is skoon.
Sy kom sit op die bed langs Natasha en saam streel hulle my lyf. Dan gaan Lily na die yskas toe en gooi vir haarself nog ‘n glas wyn. Sy gee vir Natasha ‘n slukkie en dan vir my. Sy glimlag en vra hoe ek voel. Ek sukkel met die woorde en sy lag en sê dis die eerste keer maar altyd bietjie vreemd.
Ons gesels oor wat gebeur het en Lily vertel hoe sy op 14 besef het sy is eintlik ‘n vrou in ‘n man se lyf. Dat sy geld spaar om die finale operasie te laat doen en dat sy dan iewers op die platteland wil gaan bly en hopelik met ‘n boer trou. Ek is nie heeltemal seker of sy ernstig is nie maar dan vat Natasha aan haar piel en begin dit streel. Lily sit terug en maak haar oë toe. Sommer gou-gou staan die man weer regop en Natasha buig af en begin suig. Lily kreun en dan druk sy vir Natasha langs my op die bed vas. Sy druk haar bene oop en gly haar piel in Natasaha se sopnat poesie in. Ek draai op my sy en streel Lily se boude terwyl sy vir Natasha naai.
Hulle borste skuur teenmekaar, hulle soen mekaar hard en dan kom Natasha met ‘n gil. Lily lig haarself op haar hande gee nog een of twee harde stote en val dan vorentoe terwyl sy hard kreun. Lank lê hulle so en dan rol Lily van haar af en kom tussen ons twee te lande.
“And that lady and gentleman is that!”
Natasha kyk oor Lily se lyf na my en Mona Lisa fluister my naam.