Hond

deur Pacman

“Was that a good morning?” My skoonsuster staan reg agter my. Dis vroegoggend in haar huis. Ek is sweterig en effens uitgeput na heerlike seks met my vrou. Ek is sonder hemp, en net my boxers aan. Het obviously nie verwag sy sal so vroeg op wees nie. Sy is gewoonlik eers na tienuur in die huis.

Ek weet nie hoe om te reageer nie. Het sy my en Christene gehoor? Ons was nogal besonder opgewerk en doenig vanoggend. “Yes, thanks, it’s a lovely morning.” Sy bly stil, smile, en loop naby om my en maak die kas oop om ‘n koppie uit te haal. Sy is in ‘n t- shirt en kort slaapbroek. Ek het haar nog nooit met so min klere aan gesien nie. Ek is bewus daarvan dat sy nie ‘n bra aan het nie. Haar lieflike borste dobber heen en weer onder die wit t-shirt, en ek moet konsentreer om nie te staar nie. “That’s good to hear”. Ek is bietjie uit die veld geslaan. Toe die ketel kook, kom staan sy weer omtrent reg teen my en hou haar koppie dat ek die kook water ingooi. “Thanks darling,” sê sy en stap kamer toe. Ek staar haar agterna. Daai fietsry boudjies het my al voorheen gehipnotiseer …

Dis Saterdagoggend en soos ander Saterdae wat ek kom kuier (my vrou doen ‘n projek in die stad en bly by haar geskeide suster), het ons ‘n lysie goed om deur te werk voor ons regmaak vir die braai of watookal die aand gebeur. Adele se optrede vanoggend spoel steeds deur my kop. Ek en vroulief eet lunch by ‘n craftbier bar en op pad huis toe kry ons goed vir die braai vanaand. Rugby kyk by Adele se huis en ‘n paar vriende wat oorkom.

Oudergewoonte vang ons almal ‘n middagslapie sodat ons sterk staan vir die rugby en die braai. Ek pass omtrent uit en slaap soos ’n baba. Soos vanoggend, is ek weer op om te gaan koffie maak. Ek merk onmiddelik op dat Adele se kamerdeur bietjie oop is. Sy maak gewoonlik die deur heeltemal toe as sy daar binne is. My hart klop vinniger. Beelde van haar borste vanoggend kom weer te voorskyn in my kop. Soos ‘n mot wat nie die versoeking van die vlam kan weerstaan nie, kan ek nie help om in te loer nie. Daar lê Adele, weer met die slaapbroek aan, maar geen hemp nie. Sy lê op haar maag en dit lyk asof sy ‘n kussing onder haar maag het, want haar boude is opgelig. Haar een arm is ook onder haar lyf en die ander klem ‘n kopkussing. Sy maak ligte kreungeluide, en haar lyf beweeg asof sy droom. Meteens besef ek Adele is besig om met haarself te speel! Die beweging van haar arm onder haar lyf is gee dit weg. Skielik stop sy, en kyk effens oor haar skouer. Ons maak nie oogkontak nie. Sy moes besef het iemand is daar. Ek probeer so versigtig as moontlik kombuis toe loop. My fok! Wat gaan hier aan?

Die gaste arriveer, ons kuier, kyk rugby en braai. Almal kuier lekker. Adele gee niks weg in haar optrede nie. Die gaste groet, en ons drie pak reg, vul die skottelgoedwasser, bring kussings in ens. Adele vra of ons nog ‘n laaste whiskey wil hê. Vroulief sê nee wat, sy het genoeg gehad, sy gaan solank rus. “That would be nice, thanks Adele,” hoor ek myself sê. Ek kan voel hier kom kak. Ons klets so bietjie en drink whiskey. Dis stil in die huis. Ek hoor krane loop en toilet spoel in ons gastebadkamer. Adele staan op en vat my leë glas uit my hand. Ek staan op om die vuilgoeddrom uit te vat. Toe ek terugkom by die agterdeur draai ek om en daar is Adele weer reg teen my. My hart stamp in my bors. Ek kan haar asem ruik. Tyd staan stil. Sy lig haar romp op, vat my hand en sit hom hoog op teen haar binneboud. Sy kyk my stip in die oë. Dan lei sy my hand hoër op. Op tot teen haar poesie. My vingers beweeg en ek voel die landingstrip en die vogtigheid. “Enjoyed what you saw this afternoon?”  Ek stotter en kry nie ‘n woord uit nie. “Save me something for tomorrow morning,” sê sy en stap weg. Ek ruik aan my vingers. Fok, vanaand gaan ek nie my hand was nie besluit ek.

Ek sukkel om te slaap. Het ek my nie verbeel nie? Het ek nie maar net fantasieë oor my seksie geskeide skoonsuster nie? Ek ruik weer my vinger. Nee, dit was nie verbeelding nie.

Sondagoggend kan ek nie wag om te gaan koffie maak nie. My harde ereksie pla my al die hele nag deur. Dis nog skemer toe ek die ketel aanskakel. My hart stamp in my bors. Die huis is stil, ek hoor niemand nie. Ek loop in die spens in en maak die skottelgoedwasser oop om koppies te kry. Toe ek opkyk staan Adele reg langs my. Sy het ‘n kort nagrok aan, en ek sien weer daai pragtige borste. Sy kom nog nader, en vat aan my ereksie deur my broek. Sy vryf ferm. In ‘n oogwink sak sy tot op haar knieë en het my penis in haar mond. Sy weet wat sy doen en werk behendig met haar tong en hande om my kop en skag. Dan staan sy op en plaas weer my hand op haar dosie. Sy maak haar bene oop. My vingers begin woel en ek voel dat sy sopnat is. Lippe geswel en slymerig nat. Sy leun vorentoe en ek dog sy gaan my soen.

Sy fluister in my oor “Fuck me like a dog” en sy draai om, lig haar slaaprok op en buk oor die skottelgoedwasser. Dis ‘n pragtige gesig, die smal middel en die ronde boudjie, die bikini tan-line. My stokstywe penis gly bietjie vir bietjie in. Soos ’n nat warm mond voel ek die hitte en die slymerige lippe vou om my penis. Sy leun terug en stoot haar boude uit vir my. Ek kyk af en sien hoe sy haar lyf beweeg en roer soos ek in haar ingly en uittrek, my penis blink en nat. Ek moet versigtig, want ek wil ontplof. Dan leun sy terug en vat weer my hand. Trek my nader aan haar en vinger haar klit met my hand in hare. Ons sweet en ons lywe is warm.

“Fuck me, fuck me, please.” Ek trek die slaaprok hoog op oor haar rug. Ek voel haar borste in my hande. Ek voel hoe hulle skud as ek in haar instamp. Haar nippels is hard. Ek stamp harder en vinniger. Sy begin haar rug krom trek, en ek sien hoe haar kneukels wit word soos sy klou aan die skottelgoedwasser. Sy kyk oor haar skouer na my toe. “Look me in the eye when you cum please.”

Ek reik uit en vat haar aan die ken, en draai haar gesig na my toe. Ek stamp vir als wat ek werd is, en ek voel hoe die spiere van my anus af op saamtrek. Ek voel ‘n intense sensasie onder op die soom van my penis opbou. En toe ontplof ek in haar. Ek kom en kom en kom. Ek ruk onbeheerbaar. My asem jaag. Ons sak amper inmekaar. Sy beweeg vorentoe en my penis trek uit haar, nat en blink van die sappe. Sy draai om en sak weer op haar knieë en begin hom suig en lek. Sy suig met oorgawe en lek uitlokkend, kyk my stip in die oë. Sy sluk, vee haar mond af en staan op. Sy smile. “Better make your wife some coffee,” sê sy.

Ek voel ‘n straaltjie sweet tussen my boude afdrup. Die son is uit en die voëltjies kwetter.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Hond

  • August 23, 2017 at 1:35 am
    Permalink

    Wow lekker styf is ek nou! Goed geskryf! Soek nog

    Reply
  • February 13, 2017 at 9:48 am
    Permalink

    Baie goed geskryf.

    Reply
  • January 10, 2017 at 9:44 am
    Permalink

    Pacman, baie prikkelende storie, goed geskryf….gee ons meer !
    Dankie
    Wille Will

    Reply
  • December 29, 2016 at 12:52 pm
    Permalink

    Voorwaar ñ styfmaak storie uit die voorste gestoeltes!!!!!!!! Hoe lis ek nou vir n lekker nat kuki

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)