Kantoor
deur Uther Pendragon
Jy kom besoek my vandag – by die werk. Ek is nogals opgewonde daaroor – dis die eerste keer. Die werksmense weet nie wie jy is nie, maar ons ontvang baie besoekers en jy kan dus enigeen wees – ‘n kliënt, ‘n konsultant, ‘n kennis. Die werksmense ken egter my vrou en hulle sal weet dat jy nie sy is nie. Jy is selde in die stad en ons het besluit dat jy vandag my by die werk moet besoek. Dis riskant, maar ons beide se wellus kook oor en ons moet net mekaar sien.
‘n Sekuriteitsbeampte se oproep van die hek laat my weet dat jy op pad is. Ek gaan vinnig met die trappe ondertoe en stap na die parkeerterrein. Jy kom oor die staalbrug van die parkeerterrein af na my aangestap. Jy het ‘n lang wraparound romp aan – jou been word ritmies deur die spleet tot by jou vol dy ontbloot soos jy aangestap kom. Ek wens ek was onder die brug en dat dit van glas was, sodat ek jou boude en dye van onder kan sien – ek is mal daaroor om onder jou rok in te kyk wanneer jy teen trappe opstap. Van onder gesien dimpel jou kaal boude wulps
onder jou rok met flitse van harige beloftes soos jou dye oop- en toemaak.
Ek gryp jou vas sodra ons by die trappe kom – vir ‘n oomblik is ons buite sig van ander. Ons soen nat en morsig – reeds oorweldig deur ons wellus. Ek weet dat jou poes nou al sopnat sal wees, net soos wat my piel, tydens ons soen, kliphard en dik vir jou word. Ek volg jou nou teen die trappe op – jou rok is te lank om van agter onder dit op te kyk. Nou fokus ek op jou ronde boude wat voor my gesig skud soos jy voor my teen die trappe uitklim. Soos gewoonlik sal jy ‘n G-string dra wat jou boude ongehinderd laat dril en skud – vir beide jou en jou kyker se genot. Ek kan reeds jou ruik …
Ons kom half-uitasem in my kantoor aan – meer uit opwinding as die opstap teen die trappe. Ek sluit die deur agter ons en soen jou en voel hoe jou asem saam met jou speeksel in my mond en oor my tong vloei. My hande is reeds op jou boude, en dan knip jy jou rok los en laat dit op die grond val. Jou hoëhakskoene bring jou poes op
dieselfde vlak as my verdikkende piel. Ek kan die nat hitte van jou poes deur die lagies lap wat ons skei, teen my piel voel. My vingers sink in die vet van jou koue boude en ek knie dit hard sodat ek die spiere van jou boude onder die vet kan voel saamtrek en ontspan.
Jou mond is nou groot oop vir my tong en ons warm speeksel besmeer ons lippe en kenne. Ek trek jou boude hard na my toe sodat ek voel hoe jou poesheuwel teen my piel druk en hoe jy jou poesgleuf teen my knop skuur wanneer jy jou heupe op en af begin kantel. Ons het te veel klere aan. Ek trek jou G-string af. ‘n String slym hang
vir ‘n oomblik tussen die donker deurweekte stukkie lap en jou pers-bruin poeslippe wat dik tussen jou rooi poeshare uitpeul. Jy trek jou G-string verder uit en begin dan jou bloes oopknoop, terwyl ek vinnig van my klere ontslae raak. Jy hou jou oë stip op my onderbroek wat belaglik groot voor uitbult. Jou mond gaap stadig oop terwyl jy glasig na my piel staar wanneer my piel dik uit my onderbroek spring. Ek kyk af na my pers pielkop wat reeds half deur die voorvel beur en sien hoe ‘n straal voorkom uit die pisgat drel.
Jy gryp blitsig my pielskag vas en buk af om die slymdrel met jou tong op te vang. Ek sien hoe jy jou tong punt en die voorkom van die onderkant van my pielkop oplek en dan druk jy jou tongpunt teen my pisgat terwyl nog voorkom oor jou tong uitdrel. Dan neem jy my hele pielkop in jou mond en suig dit terwyl jy met jou tong rondom die onderkant van my pielkop lek.
Ek maak jou bra los en sien in die venster van die glasdeur van die boekrak hoe jou pramme na onder val en soos uiers swaai soos wat jy wellustig aan my pielkop suig. Ek trek jou regop en kyk na jou tiete wat ryp hang en wat met hul stywe tepels na aandag soek – maar my wellus oorval my, daar is nie meer tyd vir speel nie – ek moet jou fok!
Ek druk jou vooroor oor die rugkant van my kantoorstoel sodat jy die armleunings kan vasgryp terwyl jy bo-oor die rug van die stoel lê met jou tiete wat na onder hang. Jy werk gretig saam en sprei jou bene wyd om plek vir my bene te maak. Ek kan die are op die brue van jou voete sien wat bo die rand van jou hoëhaksandale uitbult en sien hoe jou rooinael-toontjies span en kromtrek soos wat hulle poog om die verskuiwing van gewig van jou lyf te balanseer.
Ek druk my hand tussen jou dye in en voel jou dik poeslippe slymnat in jou growwe bos onder my vingers oopsprei. Ek rek hulle met my vingers oop terwyl ek my piel met my ander hand vashou. Ek voel jou poeslippe warm, nat en slap onder my pielkop oopvou en dan druk ek my piel met een stoot diep in jou kont op en geniet vir
‘n oomblik die nat, warm sensasie voor ek begin om jou van agter te pomp. Ek is bewus van die gedempte klanke van die mense in die kantore weerskante van myne en ek hoor jou asem hyg van lekkerkry terwyl ek jou naai. Ek naai jou al harder tot die dowwe klapgeluide van my swaar ballas teen jou poesheuwel hoorbaar word –
en dan lui die foon.
Ons stop in die middel van ons dronklus en ons hyggeluide bedaar. Ek besef dat ek die foon moet antwoord voordat dit na die vyfde lui outomaties na die sekretaresse se foon oorgeskakel word. Sy sal dan natuurlik vir die persoon op die lyn sê dat ek in my kantoor is, want sy het ons gesien toe ons verby haar kantoor gestap het. Die
volgende ding wat sal gebeur is dat sy na die deur sal kom en klop en as ek nie oopmaak nie, sal sy die loper gebruik om te sien wat fout is. Niemand slaap of naai by die werk nie en mens moet altyd beskikbaar wees. Ek antwoord die foon. Dis my vrou. Sy wil weet hoe laat ek tuis gaan wees en dat ek by die winkels moet aangaan
– bla bla bla.
Ek voel hoe jou hand om my pielskag sluit terwyl jy jou heupe vorentoe beweeg en so my piel uit jou kont trek – die skok en teleurstelling is groot. Ek weet jy haat die feit dat ek nie my vrou verlaat en by jou kom bly nie, en die dag kan in ‘n groot terleurstelling ontaard as jy jou moer nou gaan strip. Maar jy los nie my piel nie – jy druk my slymbesmeerde piel in jou sweterige holsloot in – ek voel jou holhare teen my pielkop skuur. Jy manipuleer my piel tot jy my pielkop teen jou stulpende poephol druk en nou kantel jy jou heupe heen en weer sodat my pielkop bo-oor die stywe knop van jou poephol vryf. Dan hou jy my piel styf vas en dwing die punt daarvan teen jou poephol terwyl jy doelgerig met jou boude agtertoe druk. In die praat op die foon voel ek hoe jou sfinkter rondom my pielkop oopgaap. Wanneer my pielkop verby jou sfinkter druk, stu jy hard met jou boude agtertoe en ek voel hoe my dik piel diep in jou warm rektum opstoot terwyl jy nou jou boude met beide hande vir my ooptrek.
Ek probeer my stem rustig en egalig te hou terwyl ek oor die foon praat terwyl jy jou heupe ritmies vorentoe en agtertoe beweeg. Ek kan sien hoe my skag in en uit jou oopgesperde hol stoot. Met ‘n bewende hand sit ek die foon op die mikkie en gryp dan jou heupe in beide hande vas en begin jou met mening te sodomiseer. Ek kan jou smerige hitte om my piel voel soos ek my piel diep in jou rektum pomp. Dan voel ek jou hand wat vinnig
teen my ballas heen en weer beweeg soos wat jy masturbeer. Ek voel en hoor hoe my ballas teen jou oop kont en hand klap en al hoe natter en natter van jou slym word wat nou onbeheersd uit jou oop poes stroom.
Ek fok jou nog harder soos ek besete van wellus word – jou lyf skud onder my aanslag en in die kasdeur se venster sien ek hoe jou dik pramme wild heen en weer skud. My vingers sink in jou natgeswete heupvleis in terwyl ek jou ferm vashou en jou ritmies teen my heupe naderruk elke keer wat ek vorentoe met my heupe stu. Jy druk jou boude agtertoe om te sorg dat ek met my hele lengte so diep moontlik in jou kan infok. Jy kreun en steun en swets nie soos gewoonlik nie, jy haal net diep en hygend asem terwyl ek jou oopgerekte hol fok. In die glas kan ek jou pramme wild onder my aanslag sien rondskud.
Ek kom eerste en spuit dik drelle sperms in jou derms in. Met ‘n rilling gevolg deur ‘n diep sug, kom jy ook. Ek voel dan jou warm pis teen my ballas afstroom en op die mat tjor. Ek hou jou in die glas dop – jou oë is toe, jou mond hang oop, terwyl jy al rillend, saamkrampend en pissend met my dik piel nog in jou oopgefokte hol kom.
* * *
Vir jare daarna het ek gesorg dat die mat nie gewas word nie. Ek het ‘n plastiek matbesermer vir my kantoorstoel gekry wat ek bo-oor dit gesit het. Wanneer ek aan jou dink tel ek die plastiek op en kyk na die vlek op my mat – en dan word ek styf terwyl die erotiese herinneringe terugvloei.
3 COMMENTS
X wil oek soe naai tot my water briek
Hierdie is nou wel nie ‘vintage’ Uther nie (sy verhale is gewoonlik in ‘n ander tydperk), maar die skerpheid, waarnemingsvermoe en omskrywing is Prima! Jy het die volle toneel dramaties vasgevat en vir ons uitgestort!
Dankie (soos altyd)
WilleWill
Jirre Uther jy mag maar!!!