Groentjies: Publieke plekke
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Die eerste strale van die winterson skyn die kamervenster binne. Karlien lê met haar kop genestel in die vou van Gawie se arm. Haar linkerarm op sy bors en haar linkerbeen oor sy regterbeen gevou maak sy haar oë oop. Sy kan nie glo dat ‘n paar dae gelede het sy en Gawie mekaar net van ‘n afstand bewonder en nou lê hulle albei naak in haar bed in mekaar se arms. Read more “Groentjies: Publieke plekke”