Nat
deur Belt Botha
Dis al donker, en steeds reën dit soos dit al heeldag reën: hard en aanhoudend. Dit voel vir haar asof emmers en emmers oor die hawestad uitgegiet word om dit skoon te was, al die drek en vuil weg te spoel na wie-weet-waarheen. Read more “Nat”