Nat
deur Belt Botha
Dis al donker, en steeds reën dit soos dit al heeldag reën: hard en aanhoudend. Dit voel vir haar asof emmers en emmers oor die hawestad uitgegiet word om dit skoon te was, al die drek en vuil weg te spoel na wie-weet-waarheen.
Ten spyte van haar reënjas is sy deurnat. Haar blonde hare hang in toutjies en die kort, swart nommertjie wat sy spesiaal vir die afskeid gekoop het, kleef aan haar lang, skraal lyf. Oral glinster reëndruppels – van onder die hawegebied se hoë ligte tot op sy beret en die kraag van sy armyjas.
“Kom,” sê hy en gryp haar aan die hand. Half-onwillig trippel sy saam. Hulle het vanoggend by ‘n goedkoop hotelletjie ingeboek en die heeldag seks gehad. Die reëling was dat sy hom vanaand bloot in die parkeerarea sou aflaai en weer vertrek, maar hy het skielik van plan verander.
Parkeer sommer hier, het hy gesê. Met die uitklimslag het hy nie afskeid geneem nie, maar haar al met ‘n geplaveide paadjie langs saamgesleep in die rigting van die kaai. Die kaai waar die soldateskip lê en wag.
“Waarheen nou,” protesteer sy.
“Nog een keer,” grom hy. “Ses weke is fokken lank.”
“Kry jy nooit genoeg nie? Ek wil nie in hierdie plek alleen terugstap kar toe nie.”
Hy antwoord nie, trek haar net verder. Haar stilettos is nuut, en sy trippel verby die waterplasse waardeur hy met sy army boots voortmarsjeer. Die hoë hakke laat haar nog langer lyk, sexier.
“Kom,” sê hy weer, en pluk haar die keer tussen twee donker geboue in. Skielik druk hy haar rug eerste teen een van die mure vas. Die ruheid van die onverwagse maneuver laat haar na haar asem snak. Haar handsak val op die grond.
Met haastige maar behendige vingers knoop hy haar reënjas oop en lig die kort, klewerige mini tot bo haar bleekwit, getatoeëerde heupe. Met ‘n enkele beweging rem hy haar fyn kantbroekie ondertoe. Terselfdertyd maak hy sy armyjas oop en wikkel sy broek en onderbroek oor sy bobene. Swetsend grawe hy in haar handsak en bring uiteindelik ‘n kondoom tevoorskyn.
“Maak oop, vroumens,” grom hy, en sy gehoorsaam dadelik. Die broekie span te styf om haar knieë en sy raak daarvan ontslae.
Hy is dadelik by en met ‘n kreun druk hy hom hard en diep in haar in. Sy is nog klam van netnou se “laaste keer” in die hotelkamertjie.
Hy is nog haastiger as die vorige kere, en sy asem jaag in haar nek.
Kort duskant haar eie klimaks voel sy die polsslae van sy orgasme diep binne haar. Stadig keer die nare werklikheid na haar toe terug: hier staan sy, papsopnat en sonder panty, soos ‘n lappop vasgepleister teen ‘n ruwe baksteenmuur in ‘n vuil, donker skeepswerf.
“Jisses, vroumens, ek gaan dit mis,” sê hy by haar oor.
Hy pluk die gebruikte kondoom af en gooi dit oor sy skouer. Met ‘n vinnige beweging trek hy sy broek op en maak sy belt vas. Sy buk om haar broekie op te tel maar hy raap dit vinnig op.
“Nee, ek vat dit saam,” sê hy, “‘n souvenir,” Hy druk die klein kledingstuk teen sy neus. “O jirre, die reuk van seks.” Meteens gryp hy haar kop tussen sy hande en soen haar so hard dat hy haar lippe kneus. Ewe onverwags sak hy laer af en suig haar hard aan die nek.
Sy druk hom verwoed van haar af weg.
“Daar’s hy, nou’s jy gemerk!” sê hy selfvoldaan en prop die broekie in sy jassak.
“Stap jy saam kar toe,” vra sy terwyl sy haar rokkie laat sak en haar reënjas toeknoop.
Hy kyk op sy horlosie. “Nee fok, ek moet moet board. Sorry.”
Sy stap saam met hom uit die donkerte na die swakverligte paadjie wat na die hawehoof lei. Sy draai regs, hy links. Sy kyk om, hy nie. Sy sien hoe hy binne oomblikke deur die grys reëngordyn verswelg word. Die verontwaardiging oor sy verraad stu in haar op. Jy’s history, besluit sy en begin stap in die rigting van die parkeerarea. Haar woede maak vinnig plek vir ‘n bang onsekerheid.
Daar is nog enkele mans in die omgewing, almal in stewels en jasse, almal haastig op pad kaai toe.
Sy het skaars begin loop toe sy drie jasdraers gewaar wat vinnig van voor af aangestap kom. Hulle praat is onderlangs, maar die kyke is vir haar. Toe sy langs hulle is gryp die grootste een van die drie haar aan die arm.
“Hallo, hawehoertjie! Ons wil jou spyker. Gou-gou, want ons moet board. En sonder betaling, ons is soldate en jy doen dit vir volk en vaderland.”
“Vir fok en vaderland,” spot die korter een van die drie.
“Ek is nie wie of wat julle dink ek is nie,” protesteer sy heftig en probeer losruk.
Sy voel hoe die groot man se greep verstewig, hoe sy vingers soos staalklampe om haar bo-arm sluit.
“O, ons sal vinnig maak, jy gee my al klaar ‘n horing,” sê die groot man en druk haar teen hom vas. Hy is klaarblyklik die leier van die trop.
Sy spook en spartel, en die ander twee pak haar ook. Die tropleier se growwe hand sluit om haar mond, demp haar vokale verset en pleidooie.
“Ons vat haar daar in!” Die korter een wys na ‘n klein, donker kamertjie waarvan die deur half-oop staan. Hy draai skielik om, sy gesig vlak teenaan hare. “Luister, los jou kak of moet ons jou eers goed moer?” Hy skop die deur verder oop.
Die ander twee sleepdra haar binnetoe tot by ‘n klein houttafel in die middel van die vertrek.
Die korter een beweeg in die kamer rond. “Ek kry nie die fokken light switch nie,” sê hy.
“Hier’s genoeg lig van buite,” sê die tropleier.
Nommer twee los haar, en sy beur met hernieude krag teen nommer een se ystergreep. Met ‘n kragtige beweging draai hy haar skielik om en gooi haar met ‘n dowwe slag rug eerste op die houttafel neer. Sy hand is dadelik weer op haar mond. Nommer twee praat nie, maar sy bewegings is vinnig en dodelik: soos blits buig hy haar arms boontoe en pen hulle bo haar kop vas. Met ‘n enkele beweging gryp hy die gordel van haar reënjas en draai dit om haar polse. Sy verset haar nie meer nie, want die oormag het haar kragte uitgeput.
Die korter een gryp haar handsak en giet die inhoud op die vloer uit.
Die tropleier haal sy hand van haar mond af. “As jy skree bliksem ek jou,” sis hy. “Maak oop jou bene. Ek sê maak oop!”
Sy gehoorsaam. Uit die hoek van haar oog sien sy die korter een weer nader kom.
“Wat’s in die handsak,” vra nommer een.
“Karsleutels, make up en wragtag net een kondoom! Wag, hier’s ook cash én tjoklits!” Hy hou die buit triomfantelik omhoog.
“Fôkkit! Ons sal moet lootjies trek,” sê nommer een.
“Never maaind,” sê die kleiner man. “Naai jy haar terwyl sy vir my en Dick elkeen ‘n blowjob gee. Jy’s in elk geval die grootste,” sê hy met ‘n kekkellag.
Dinge gebeur vinnig en gelyktydig. Nommer een ruk haar reënjas oop sonder om die knope los te maak. “Trek uit die ding,” beveel hy. Sy kom effens orent, en nommer twee maak haar polse los. Sy voel hoe hulle die jas oor haar skouers pluk en dit eenkant toe gooi. Met ‘n kragtige beweging gryp die tropleier haar rok aan die bokant en skeur dit.
“Sy dra nie ‘n bra nie, kyk net die mooi tieties,” sê die klein mannetjie.
Steeds praat nommer twee nie, maar grinnik net.
Met sy knie forseer nommer een haar bene verder oop, en pluk die geskeurde rok tot bokant haar naeltjie.
“Check die tattoo boys, en sy dra nie panty nie! Genuine hawehoer,” sê die kort mannetjie by haar kop. Die ander, stiller een is ook by haar kop, aan die regterkant.
Die mans het hulle jasse aan, maar is besig om hulle broeke los te maak. Sy hoor hoe gespes met die sementvloer kontak maak.
“Gee hier daai kondoom,” sê nommer een.
“Ek hoop hy pas,” sê die klein mannetjie, weer met ‘n kekkellag.
“OK girl, trek Dick se draad terwyl jy my afsuig.” Dis weer die klein mannetjie.
Sy weet dat teenstand nie gaan help nie. Met saaklike heen en weer probeer sy om Dick so gou as moontlik tot die punt van bevrediging te bring terwyl sy haar staal vir nommers een en twee se aanslag.
Die klein mannetjie laat nie op hom wag nie. Met ‘n ruwe beweging draai hy haar kop in sy rigting en druk sy orgaan in haar mond.
“Suig, girl, o hel, jy moet suig. Hy moet opstaan!” beveel hy.
Terwyl haar regterhand heftig heen en weer beweeg en sy nommer drie se walglike, wurmagtige penis in haar mond voel, raak sy bewus van nommer een wat haar binnedring. Hard en brutaal. In die halfdonker sien sy hoe sy oë van boosheid en wellus gloei. Hy werk rof met haar, en sy voel hoe haar kaal boude teen die houttafel skuur.
Genadiglik is alles gou verby. Nommer drie se semen is in haar mond. Nommer twee se eerste saad skiet oor haar kaal borste, en die res loop soos warm lawa oor haar hand. Nommer een grawe kreunend met sy vingers diep in haar bobene in terwyl hy vir oulaas met sy onderlyf teen haar stamp en stamp.
Vir ‘n wyle lê sy so. Sy sien hoe hulle weer broek vasmaak en uitstap.
“Het jy die geld,” hoor sy nommer een vra.
“Ja, én die tjoklits,” antwoord nommer drie, weer met ‘n kekkellaggie.
Stadig kom sy orent, haar oë nou gewoond aan die halfdonker. Sy spoeg en spoeg om van die semen in haar mond ontslae te raak. ‘n Duiseligheid oorval haar, maar sy gly van die tafel af totdat sy die sementvloer onder haar stiletto’s voel. Vir ‘n hele ruk staan sy so terwyl sy tot verhaal probeer kom. Sy is al voorheen beroof, maar toe was dit net ‘n handsak. Hierdie keer het die boewe dít gelos, al het hulle iets anders gevat. Sy gee ‘n paar wankelende treë en tel haar handsak op. Wonder bo wonder is haar selfoon nog daar, so ook haar motorsleutels. Die reënjas het hulle saamgevat. Om wat mee te maak, wonder sy.
Sy vee oor haar rok. Die bliksems se taai gemors is oral: op haar geskeurde rok, borste en gesig, in haar hare. Sy proe steeds nommer drie in haar mond en ‘n skielike mislikheid stoot in haar op. ‘n Mislikheid wat haar vooroor dwing en rukkend laat opgooi.
Sy wag nog ‘n hele ruk totdat sy seker is alles is stil. ‘n Stilte sonder harde stemme en brutale stewelvoetstappe.
Eindelik waag sy dit buite: bibberend van die koue, bewend van skok, met net ‘n geskeurde minirokkie aan haar lyf en ‘n halfleë handsak as geselskap.
Dit reën nog een stryk deur, maar sy vind haar pad na die parkeerarea.
Haar verligting is van korte duur.
Die linkeragterwiel is vasgeklamp, en onder die een reënveër is ‘n nota wat ten spyte van die nattigheid en die swak lig tog leesbaar is. “Your vehicle is unlawfully parked in an official parking bay. Contact security on 074 756 3105. Fine R 300. Cash only.”
Sy vloek hardop. As sy kon huil het sy.
Bewend bel sy die nommer.
“Hello, Security,” antwoord iemand met ‘n diep stem.
Sy probeer haar bes om die volslae neteligheid van haar situasie aan die man oor te dra.
“Are you alone?” vra die donker stem.
“Yes,” sê sy.
“You must come here, I cannot leave my office. Its about fifty yards on your left, you can’t miss it. Maybe we can discuss.”
Sy wil nog praat, maar die vent het klaar neergesit. Sy het geen keuse as om die pad na die sekuriteitskantoor aan te durf nie.
‘n Reus in swart uniform maak die deur oop. Hy bekyk die sopnat besoeker van kop tot tone.
“Come in,” sê hy stug. Die man gaan sit, maar bied haar nie ‘n stoel aan nie. Hy sit agteroor, hande agter die kop, gestewelde voete op die lessenaar voor hom. Die kyk van agter die lui ooglede sê net een ding: you should not walk around here at this time of the night dressed like that.
Sy voel hoe ‘n magtelose woede in haar opstoot. Stamelend vertel sy van die rede vir haar besoek aan die hawegebied, en dat sy van haar beursie beroof is. Meer as dit sê sy nie.
Die man antwoord nie, kyk haar net uitdrukkingloos aan.
“See for yourself!” sê sy en sit haar oop handsak op die lessenaar neer.
Steeds sê die man niks. Sonder om sy oë van haar af te wend vat hy die handsak en plaas dit langs hom op die grond. Hy kom steunend orent.
“I’m sure we can make a plan,” sê hy en kom staan reg voor haar. Sy is redelik lank, maar hy troon bo haar uit. Hy klap teen die kant van sy broek.
“You don’t have cash and I have the keys of the clamp right here.”
“What do you mean?” Sy weet goed wat hy wil hê.
“You don’t need cash to give me what I want.”
“What?” Sy hou haar steeds dom, speel vir tyd.
“This.” Terwyl hy sy lyfband losmaak kyk hy haar stip in die oë.
Net nie weer nie, dink sy, en neem ‘n vinnige besluit. Speel saam, bevredig hom op die mees skadelose wyse.
Hy maak sy gulp oop. Sy kyk met skok en afgryse na die dik, dreigende stomp in sy handpalm.
Sy steek haar hand uit om hom te stimuleer, maar hy skud kop en druk hard op haar skouer.
“No, on your knees, lady. You’re going to suck me real good.”
Dit gaan verskriklik wees, dink sy. Afstootlik, maar eerder dit as om met hierdie monster seks te hê. Sy gaan staan op haar knieë, en stut haarself met haar hande teen sy massiewe bobene. Net voordat sy haar oë toemaak en haar met oopgesperde mond vir die onvermydelike voorberei, vang haar oog die swaar asbak op sy lessenaar.
“God, woman,” kreun hy en druk sy formidabele geslag stadig tot diep agter in haar keel. Sy voel asof sy wil opgooi, maar hy gryp haar aan haar hare en beweeg haar kop in en uit oor die lengte van die groot, blink stang. Vinniger en vinniger terwyl hy die heeltyd prewel: “C’mon bitch, you like it, huh?”
Net voordat sy verstik pluk sy haar kop agteroor en bevry haarself van die man se greep. Sy penis hang voor haar gesig, druipend van haar speeksel en sy wellus.
“Let’s do it properly, the right way,” sê sy.
Vir ‘n kort oomblik lyk hy verbaas, maar dan verskyn ‘n grynslag op die swaar lippe.
“Want to enjoy it even more huh? Your first time with a really big man like me?”
“Yes,” sê sy, en kom orent. “But not without a condom. There’s one in my handbag, on the floor, right behind you.”
Hy draai om en buk om die handsak op te tel.
Sy het net een kans.
Soos blits is sy by die asbak, lig dit met altwee hande omhoog en slaan hom teen die kop, so hard as wat sy kan. Weer en weer. En weer. Met ‘n kreun syg hy op die grond neer. Soos ‘n verslane bokser probeer hy orent kom, maar sy slaan hom nog ‘n keer.
“Bitch,” prewel hy voordat sy glaserige oë omdop en hy weer omval. Op die naat van sy rug, uit soos ‘n kers.
Vinnig haal sy die bos sleutels uit sy broeksak en prop dit in haar handsak.
Maar sy is nog nie klaar met hom nie. Met haar nuwe stiletto’s trap sy hom so hard sy kan tussen die bene, reg op die pap, skadelose geslag en bulagtige testikels. Weer en weer trap sy. Sy kopwonde bloei al, maar as toegif gee sy hom ‘n goedgemikte, sywaartse skop in die gesig.
Handsak onder die arm storm sy na buite. Vir die soveelste keer vanaand trotseer sy die gieters en liters reën. Uiteindelik is sy by haar motor, ontsluit die klamp en slinger dit sleutels en al die donkerte in.
Op die ingewing van die oomblik druk sy die neus van haar karretjie in ‘n rigting wat hy baie goed ken, ‘n knus, gedeelde tuiste totdat ‘n soldaat ‘n maand gelede haar lewe soos ‘n mortier getref het.
In die ry grawe sy in die paneelkissie. Die remote is darem nog hier.
Die staalhek voor die ou, ivy-oorgroeide kompleks skuif stadig en stotterend oop. Sy ry in, en parkeer waar sy altyd parkeer het. Half-onwettig, maar veilig.
Sy hardloop deur die reën tot by die ingang en neem die antieke hysbak na die derde vloer. Sy wil liewer nie in die rytuig se spieël kyk nie.
Haar klop word nie dadelik beantwoord nie. Net toe sy begin moedeloos raak, gaan die deur oop.
Hy lyk verbaas, en nie oorvriendelik nie. Wie sou? Sy oë rek skielik, want hy sien dat haar rok geskeur is, hoe sy staan en bewe.
“Kyk hoe lyk jy, wat het gebeur?” Hy lyk opreg besorg maar maak steeds nie die traliehek oop nie.
“Lang storie wat ek later sal vertel.” As ek wil, dink sy. “Luister, gaan jy my laat inkom of nie?”
Dis asof hy wakker skrik. Hy sluit die traliehek vir haar oop.
“Jou tandeborsel is nog hier, en jou sjampoe,” sê hy terwyl sy haastig by hom verbyskuur.
“Dankie. Ek wil stort en slaap. Ek is doodmoeg.”
“Ek wag vir jou,” sê hy.
Sy borsel haar tande drie, vier keer en gebruik sy mondspoelmiddel vir ekstra reiniging. Sy pluk haar geskeurde rok oor haar kop en gooi dit deur die badkamervenster na buite. Sy sien hoe die nuttelose, bevlekte kledingstuk na benede val en anderkant die heining op die sypaadjie te lande kom. Dalk sal ‘n verbyganger dit môreoggend optel en daaroor wonder voordat hy dit vieserig neergooi. Sy klim onder die stort in en voel hoe die warm water oor haar spoel. Sy seep haar haarself oral in. Haar hare, haar borste, tussen haar bene. Oor en oor. Sy wil alles afwas, alles uitwas.
In een van die hangkaste is daar ‘n paar jeans van haar en ‘n t-hemp of twee, maar sy grawe in die wasgoedmandjie en bring een van sy boordjiehemde tevoorskyn. Sy trek die hemp aan sonder om dit toe te knoop, sit die lig af en stap met nat hare en kaal agterstewe na die slaapkamer.
Hy is reeds in die bed. Sy kaal bolyf en manier van kyk is betekenisvol.
“Hei, trek uit, dis my beste werkshemp daai,” sê hy.
Sy beste werkshemp val op die vloer.
“Kom, kom klim in.”
Sy aanvaar die uitnodiging.
“Ek’s bly jy’s hier,” sê hy.
Sy antwoord nie, maar vly haar teen hom aan. Hy soen haar saggies op die voorkop, streel oor haar nat hare. Dit reën nog steeds, nou harder as tevore. Sy hoor hoe die water op die ou sinkdak bokant hulle val, deur die geute en afvoerpype hardloop en onder op die plaveisel stort. Geluide wat sy vir drie jaar lank gehoor en leer ken het. Hierdie is nie die hawe se reën van verskrikking nie, maar van vertroosting. Sy is tuis.
Hy soen haar saggies op die voorkop en op die mond. Hy sien die merk aan haar nek en soen dit saggies, op ‘n koesterende, helende manier. Haar oë is steeds oop. Sy dink aan die groot, grys troepeskip wat nou in gietende reën stadig die diepsee binnevaar. Aan ‘n sekere soldaat wat êrens met homself sit en speel terwyl hy soos ‘n jagse foksterriër aan ‘n kantbroekie snuif. Aan die drie rowers wat sekerlik graag op dieselfde skip sou wou loop en spog oor wat hulle vroeër die aand met ‘n hawehoertjie aangevang het. Dalk het die kekkelende nommer drie die gedokterde sjokolade wat sy sedert die vorige roof in haar handsak hou, alleen opgevreet, maar hy sou nie. Nee, elkeen van die bende het sekerlik ‘n deel van die buit verorber, nes hulle met haar gedoen het. Ewenwel, mag hulle vir ewig skyt en skyt. Hulle verdien elkeen ‘n militêre begrafnis ter see. Die sekuriteitswag. Dalk het hy nou reeds sy bewussyn herwin. Stadig en pynlik, met oop wonde aan sy dik kopvel en ‘n morsige mengsel van eiergeel en bloed tussen sy bene. Nooit ooit weer sal hy gewoonweg piepie of by ‘n vrou slaap nie. En met daardie gedagte maak sy die deur toe.
“Werk jy môre?” vra sy.
“Nee, ek het die dag af. En dit gaan môre heeldag reën. Ons bly net hier. Waitress jy nog?”
“Ja, maar eers weer oormôre.”
Sy tong gly oor haar borste, soek haar bekilderde naeltjie op en gly vandaar na die klein, omgekeerde driehoekie. Stadig, want die nag is hulle s’n en niks of niemand gaan hulle daarvan beroof of dit steel nie. Niemand nie.
Sy maak haar bene oop. Sy hoef hom nie te vra om saggies met haar te wees nie, want sy ken sy manier van doen.
Hy gly in haar in. Dit reën skielik harder.
“O, die gevoel van seks en om by jou te wees,” prewel hy.
Met ‘n behaaglike sug druk sy haar dye styf teen hom vas.
5 COMMENTS
Lekker om stories van nuwe skrywers te lees.
Welkom en dankie
FHierdie is nie ‘n woord wat ek in my normale woordeskat gebruik nie maar “Waw!”
Lekker lus strorie en baie lekker gelees. Dankie
Teenstellend wellusmakende storie
Hierdie storie is fantasties, deur ‘n skrywer wat duidelik kan skryf. Dankie Belt en welkom. Ek hoop jy skryf weer vir ons. 🙂
Belt Botha…jou doring !
Heftige storie met verfyning aangebied, goeie taalgebruik, spanningslyn behou, en sprekend tot jou leser…vasgevang in die verhaal. Karakters afgerond voorgestel !
Jou talent is bruisend en verfrissend, mag jy nog vele stories vir ons skryf: Welkom in ons geledere ☼
Willewill.