Die Kompetisie
deur Wille Will
Roelf en Santie het besluit om na die werkdrukte van albei se finansiële jaareindes by hul onderskeie werkgewers, vir ‘n paar dae weg te breek na ‘n oord waar hulle kan “re-charge” vir die jaar wat voorlê.
Dinsdag aand negeuur het hul die twee uur-lange rit aangepak en uitgeput by hul bespreekte chalet aangekom, afgepak en sonder verdere seremonie in die bed geval om te slaap.
Negeuur die volgende oggend het albei, effens verfris opgestaan, gestort, aangetrek en by die restaurant op die oord gaan ontbyt eet. Daar was slegs ‘n ou oom en tannie ook besig om te eet, duidelik in hul herfsjare.
By Roelf se navraag het die oordeienaar, wat ook kok en kelner speel, by ontbyt ge-antwoord dat buiten hulle en die twee ou mense daar net nog ‘n middeljarige paartjie huidiglik by die oord is as gaste. Met ‘n paar vrugte wat hul saamgevat het by ontbyt, stap Santie en Roelf uit die restaurant en besluit om die omgewing te verken. Die chalets is in ‘n kring gebou met ‘n helderblou ronde swembad in die middel met struike en klein boompies op die kortgeknipte gras waar gaste ‘n handdoek kan gooi en lê en ontspan. Elke chalet het ‘n dak-tot-vloer venster kant op die swembad met ‘n skuifdeur wat toegang gee tot by die poel. Hulle stap aan die buitekant van die kring chalets waar die eetsaal/ontspannings geriewe en kantoor is verby deur die hek wat na die ongerepte natuur van die omgewing lei.
Daar is baie bome en die son kom net kol-kol deur. Na tien minute se stap steeds in’n kring rigting om die oord, vlei Sanet haar neer onder ‘n denneboom en trek Roelf saam met haar af dat hy langs haar sit. In die stilte hoor jy net die knars van hul tande in die heerlike appels en voëls wat kwetter in die bome.
Sy gooi haar klaar ge-ete stronkie in die bosse in en laat sak haar rug op die dennenaald bed en sit haar hande agter haar kop as kussing.
“Die gebondelte stres van die afgelope week begin nou stadig ontknoop,” sê sy en maak haar oë toe.
“Ek stem saam,” antwoord Roelf en gaan lê op sy sy met sy kop op haar maag en vryf stadig met sy hand oor haar bo-been. Sy oë gaan ook toe.
Hulle weet nie wat hul wakker gemaak het nie of hoe lank hul gesluimer het nie, maar skielik skrik albei wakker en kom verward orent. Met die skielike beweging vlieg ‘n swerm voëls op uit die bome bo hulle en hulle weet skielik weer waar hulle is.
Laggend spring Roelf op en trek Santie ook orent: “Kom ons gaan vang ‘n dip in die swembad en gaan lê in ons kamer … of is jy honger?”
Hulle begin hand-aan- hand terugstap chalet toe en sy sê: “ Gaan swem jy as jy so voel, ek sal ‘n draai maak by die restaurant en sommer ‘n paar broodjies kry vir middagete.”
Hy stap oor die grasperk na die chalet se glasdeur en soos hy die deur agter homself toemaak sien hy die paartjie wat hul nog nie gesien het nie op ‘n handdoek lê in swemklere. Hulle is in ‘n intense gesprek met sy hand om haar agterkop en haar hand op sy heup soos hul sy aan sy teen mekaar lê.
Hy stroop sy klere af en gryp die swembroek uit die tas. Soos hy in die swembroek wil inklim merk hy dat hy ‘n semi-horing het. Shit, wanneer laas het hy en Santie behoorlik liefde gemaak? In die gejaag van die afgelope weke kan hy twee keer onthou dat hulle vinnig mekaar geraps het, miskien gekom het en onmiddellik aangetrek of gestort het om werk toe te gaan.
Daar is skielik ‘n skadu voor die glasvenster toe sy swembroek so knie-hoogte al opgetrek is. Dis Santie. Sy gooi die broodjies eenkant op die bed en trek haar bloes met gekruisde arns oor haar kop uit. Sy’t nie ‘n bra aangetrek met die opstaanslag vanoggend nie en haar borsies met die donker stywe tepels skud saam soos sy hare hare regskud.
“Shit, Roelfie, ek het daai man te lanklaas behoorlik geniet,” sê sy terwyl sy staar na sy dikwordende penis.
Hy trap die swembroek weer af tot op die vloer en kyk met begeerte hoe sy haar pantie uittrek dat hy haar Venusblom kan sien. Hy voel hoe sy ereksie tot volle krag groei as sy om die bed na hom toe die paar treë gee. Wanneer sy haar lyf teen syne vasdruk dat sy voël styf en reguit op teen haar maag druk, sit hy sy arms om haar lyf terwyl sy hom in die nek soen en afgaan oor sy bors om sy tepels te suig.
In die oomblik van genot staar sy oë vir ‘n oomblik deur die glas venster na buite. Sy liggaam verstyf en sy ruk haar kop op en vra: “Wat’s fout ?”
“Kyk daarbuite, kom ons kyk wie van hulle of ons kan die langste uithou.”
Die paartjie op die gras is reeds halfpad ontkleë. Haar bikinitop is af en sy sit wydsbeen oor sy maag terwyl hy haar vol borste met albei hande vryf en kneus dat die dik rooi tepels soms tussen sy vingers uitglip. Haar kop is agteroor gegooi in lekkerte en met haar arms langs haar sye probeer sy sy baaibroek afstoot van sy dye.
Santie het met haar tong afgelek tot by sy erekte, dik be-aarde lang voël en sy plaas dit in haar keel af dat die skag tot teen sy lyf in haar mond is en sy begin suig soos sy weer kyk na die medemaats buite.
Buite het die vrou, na sy vinnig oral om haar gekyk het of iemand hul sien, afgegly tussen sy bene en die broek afgetrek dat die penis orent kon uitkom. Roelf se voël plop uit Santie se mond as sy haar kop lig en sê: “fok ek’t nog nooit so’n dik voël gesien nie.” Roelf druk haar lyf af, staan op en draai haar dat sy handeviervoet na buite kan kyk. Hy buk af op sy kniëe en begin haar tussen haar boude lek dat sy tong aanhoudend oor haar anusopening lek terwyl hy twee vingers met mening, onder-om, in en uit haar poes beweeg.
Die vrou buite het ooglopend moeite om die kort, maar baie dik voël in haar mond te kry. Haar vingerpunte om sy skag kom nie eers bymekaar om sy stam nie. Hy is onbesny en sy trek die voorvel af en lek die groot pers kop met haar tong, veral in die saadkepie, as alternatief om die kop in die mond te probeer kry. Die man geniet dit ooglopend en skielik kom hy halfpad orent en trek haar aan haar skouers op oor sy liggaam. Haar poes verpoos ‘n sekonde huiwerend oor die dik monster voor sy afsak daarop.
Santie se hele liggaam is in ‘n trilling ten aanskoue van wat op die grasperk gebeur. Roelf spu op sy besnede genotstok en vryf dit op en af oor die lang steel om dit te lubrikeer. Dan bring hy dit op na haar holletjie opening …
Die volgende tafereel het afgespeel soos ‘n gechoreografeerde toneel uit ‘n musiekblyspel.
Buite het die vrou hard en vinnig op en af gestamp op haar maat, met albei haar hande vasgeklem oor haar mond. Wou sy krete van pyn of ekstase of albei, verbloem ?
Binne het Roelf die volle lengte van sy ereksie in en uit Santie se hol gespeel terwyl die spoed versnel.
Al vier se klimakse het in fraksies van sekondes ontplof. Die vrou buite het met roggelkreune haar hande van haar mond weggeneem en haar borste gegryp terwyl haar kop heen en weer swaai van ekstase.
Santie het heeltemal begrip verloor van enigiets buiten die genot en plesier in die kern van haar liggaam en gegil …
Wie het die kompetisie gewen ?