Lusweer: Achtung bitte
deur Saffie
Tertia is ‘n ywerige Beatles ondersteuner. Met haar kuier in Berlyn, het ek dit goed gedink om vir haar die Star-club in Hamburg te gaan wys, waar die Fab Four hulle loopbaan begin het. Die klub is geleë in die Reeperbahn distrik, bekend vir sy naglewe. Die berugte Herbertstrasse daar naby is gepak met wettige prostitute, lewendige seks uitvoerings, dobbelhuise en basies enige sekstransaksie waaraan mens kan dink. Read more “Lusweer: Achtung bitte”