
Seksteks
deur JouBok
“Ping”
As die bestuurder van die Afrika Eco-toerisme gasteplaas help ek bietjie uit by “Die Watergat.”
Ek hou van die kroegarea. Dit is hier waar die interessantste van die interessante gaste normaalweg rondhang. My selfoon vibreer in my broek se sak. So onder die toonbank loer ek vinnig na die boodskap terwyl ‘n dame voor die toonbank vir my wag.
“My Bok. Onthou ons afspraak – Dit gaan lekker wees om met jou te teks.”
Terwyl ek lees volg ‘n tweede boodskap. “Ek het sexy aangetrek vir jou.” Ek sluk voor ek vinnig tik: “Ek kan nie wag nie!” en die foon terugdruk in my sak.
Die lang vrou staan met ‘n geamuseerde glimlag na my en kyk.
Sy sê: “Ek ken daardie kyk op ‘n man se gesig.”
Ek oorhandig haar drankie lomp en stamp ‘n ander glas om in die proses. Sy glimlag. Met die drankie teen haar lippe sê sy: “Die glimlag op jou gesig verraai jou stout gedagtes. Meisie of vrou?”
Voor ek nog kan antwoorde steek sy haar hand oor die toonbank en sê: “Ek is Elizabeth, maar noem my sommer Liz.”
Die ironie skree in my kop. Sy is ‘Liz’ en ek is ‘lus’ na my boodskap. My groot bruingebrande hand sluit om hare oor die toonbank wanneer ek haar hand skud: “Hello Liz, ek is Bok.”
Ek lyk seker soos ‘n seun wat deur sy ma uitgevang was waar hy ‘n blik kondensmelk uit die spens steel.
Sy sê met ‘n glimlag: “Komaan uit daarmee!” en bietjie sagter: “Ek wil graag weet wat jou so laat reageer met net twee lyne teks.”
Ek staan en kyk in haar blou oë en besluit om te vertel. “Nie een van die twee nie. Dit is iemand anders.”
Liz sê: “Sy moet baie besonders wees. Wil jy vertel?”
My lus styg nog ‘n paar grade terwyl ek oorweeg of ek sal vertel. Die groot-lus in my broek druk hard teen die werkoppervlak voor my.
“Dit is ‘n vrou wat ek oor die internet ontmoet het.”
Liz vra met ‘n hemelse glimlag: “Het jy haar al ontmoet?”
“Nee … ons teks mekaar,” sê ek verleë.
In ‘n sagte, amper-fluister vra sy: “Het jy ‘n profielfoto van haar?”
Ek trek my foon uit my sak en wys haar die profielfoto van die vrou met die golwende rooi hare en die mooiste oë en ‘n glimlag vol duisend passievolle nagte se beloftes.
Liz staar intens na die foto en dan sê sy: “Ek verstaan hoekom jou brein smelt as jy aan haar dink.”
Sy gee die foon terug en vra: “Wanneer is jou afspraak?”
“Tienuur,” antwoord ek effe skaapagtig.
Liz kyk intens in my oë en sê: “Bok, ek weet dat elkeen van jou fantasieë vanaand gaan waar word wanneer julle gesels. Ek sien die begeerte in jou oë brand”.
Net voor Liz wegstap sê sy: “Partykeer is dit baie beter in jou kop as om by iemand te wees. Dit is ‘n ander lekkerkry lekker wat woorde nie kan beskryf nie. Wanneer ek vanaand my verloofde in Dubai seksteks gaan ek aan jou en Nanaya dink.
My gedagte draai terwyl ek die gaste bedien. Ek sien Liz so ‘n paar keer draaie maak en dan kom loer sy speels oor die toonbank en sê: “Daai girl het jou lus-meter in die rooi.”
Ek lag verleë. My oë is vasgenael op die muuroorlosie. Tien minute voor tien stap ek by Liz verby en groet haar waar sy tussen die ander gaste staan en gesels. Sy glimlag en maak die woord “geniet” met haar mond en lippe.
My chalet is so honderd meter van die kuierlapa af. Ek draf oor die gras. Die paadjie om vat te lank. Wanneer ek op die stoep stop en omdraai sien ek Liz onder die lig van die kueierlapa staan. Die ligskynsel van ‘n selfoon verlig haar gesig in ‘n dowwe skynsel. Sy waai vir my. Ek haak die deur los en sluit dit agter my.
Ek stort gou en spuit ‘n bietjie lekkerruikgoed oor my liggaam. Ek wil lekker ruik wanneer ek deur my fantasieë stap. Die bed is koel onder my gewig wanneer ek kaal neerval. Dit is ‘n paar sekondes na tien wanneer die foon in my hand ping.
“Is my Bokkie daar?”
My vingers tik vinnig die woorde: “Hi – ek het na jou verlang.”
“Het jy na my oë op my profielfoto gekyk?
“Ja. Jy weet ek kan nie anders nie. Jou oë betower my.”
“ * Bloos …
Is dit al van my wat jou betower?”
“Nee. My gedagtes aan jou maak my totaal waansinnig van lus.”
“ * Skaam…
Is jy al styf 😉 ”
“Ja. Een van die gaste het my uitgevang.”
“Ag nee. Het jy moeilikheid? “
“Nee… Die girl dink ek is baie gelukkig en sy het lusgeword toe sy sien hoe lus ek vir jou is.”
“O. Wat het sy gesê?”
“Ek het haar jou profielfoto gewys. Sy sê dat jy baie mooi is en sy verstaan hoekom my brein smelt as ek aan jou dink.”
“Dis nice van haar. Waarvoor is jy lus?”
“Jy beloof my nou al weke om my wellus te skud met die beste BJ wat geld kan koop.”
“*bloos
Mans sê ek gee die beste BJ’s in die wêreld.”
“Ek wil vanaand een koop!”
“Ek gaan jou bederf vanaand.”
“Ek weet jy gaan!”
“Vertel my wat het jy gedoen na Liz jou uitgevang het.”
“Ek kon nie wag om my skof klaar te werk nie. Ek dink die heeltyd aan jou. Toe ek in die stort staan was jy by my. Jy kniel voor my op die teëls. My stortwater loop oor jou gesig soos jy na my opkyk in jou profielfoto.”
“Ek was daar! Ek het saam met jou gaan stort. Jy sien my nog saam met jou in die kamer. Ruik in die lug. Ruik jy my jasmyn parfuum? Ek het dit net vir jou aangesit vanaand.”
“Ja. Ek ruik jou! Ek sien oë en jou gesig. Jou boobs is pragtig!”
“Lê jy op die bed?”
“Ja 🙂 Ek is kaal.”
“Mooi. Draai op jou maag.”
“Maar ek wil ….”
“Shuu … Moenie die magic breek nie. Draai op jou maag.”
“Sug 🙁 Ek draai op my maag.”
“Ek gaan jou ‘n massering gee, ek kan nie wag om aan jou warm vel te raak nie. Voel jy hoe beweeg die bed as ek op dit klim? Ek gaan sit oor jou bene – net onder jou boude – met my kaal lyf. My hande streel oor jou boude en rug. Ruik jy die geur van jasmyn in die olie op jou vel?”
“Hmmm.”
“Dit is my gunsteling geur en ek weet joune ook. Voel jy hou sprei ek die olie op jou skouers?
“* Dromerig … Ja.”
“Ek leun oor jou lyf en my tepels skuur oor jou die gladde, blink vel tussen jou skouerblaaie. Ek voel hoe my tepels styf word terwyl hulle jou rug skuur.”
“Ek voel hoe jy beweeg onder my hande. Ek sien jy wil omdraai en vir my kyk, maar ek laat jou nie toe nie. Hierdie is wel waarvoor jy betaal maar vanaand kies ek hoe ek jou bederf.”
“My hande begin oor jou lae rug streel en my lang vingers skuif speels onder jou heupbene in. Ek voel hoe jy jou heupe oplig terwyl ek my vingers so onder jou na jou horing indruk, maar my vingers stop kort, want jy wil eintlik hê ek moet aan jou raak.
“Kreun!”
“Moet ek aangaan?
“Moenie stop nie. Ek is is mal van lus!”
“Ek gly eenkant toe en sê vir jou dat jy nou moet omdraai.”
“Ek kruip oor jou dat ek jou regtertepel kan knibbel. Ek hoor jou kreun en voel jou hande op my tieties. Dit is lekker. Druk ‘n bietjie harder terwyl ek jou tepels lek. Ek leun weg … Jou hande raak nie meer aan my tieties nie … ek terg jou.“
“Hoor jy hoe vinnig haal jy asem?”
“Ja – Ek kan my hart ook voel klop in my …”
“My lyf beweeg weer vorentoe. My tong omkring eers die een – dan jou ander tepel terwyl my tong jou lek. Met my een hand voel ek tussen ons. Dan neem ek jou regterhand en gebruik dit om my boob te masseer. Jou linkerhand se vingers wikkel hulself in my hare en jy trek my nader.”
Ek beweeg verder agteruit, buite bereik van jou soekende hande en soen jou op jou maag. My tieties gly oor die hare om die basis van jou skag en dan oor jou bobene.”
“Ek stop. Druk my hare uit my oë en kyk na jou met my oopgeslane oë.”
“Hoor jy my fluister?”
“Ek kan nie wag om jou in my mond te hê nie. Ek ruik jou manlikheid!”
“Ek hoor jou stem. Ek voel jou asem teen my …”
“Bok … Kyk in my oë … Ek soen jou maag … My wang rus teen jou piel. Kyk vir my!”
“’Wat wil jy hê?’ fluister ek vir jou met ‘n hees stem. My oë verlaat nie jou oë nie.”
“Suig my!”
“Ek vat jou piel in my hand en glip my lippe stadig om en oor jou pers eikel. My tong beweeg stadig onder die kop en om die punt in sirkels”
“Kreun … Kreun.”
Uit die diepte van die kern van my liggaam breuk ‘n kreun wat klink soos die van ‘n gewonde beer.
“Voel jy hoe druk ek my lippe oor jou styfheid en neem jou stadig in my mond. Ek hou van hoe jou piel in my mond voel! Ek rek om my mond en lippe om jou in te neem. Al die pad in en dan trek ek my mond stadig van jou af. Jou hande streel my rug en skouers en ek sidder van lekkerte.”
“Ek voel jou mond oor my piel!”
“Ek lê nou langs jou. My tande gly op en af oor die onderkant van jou penis. ‘n Kreun in my keel vertel vir jou hoe goed dit voel om jou te lek en te soen terwyl ek jou beetkry en die sagte vel in jou dye kielie.”
“Jy maak my MAL!”
“Met my tong lek ek oor jou balle. Ek soen en soen en suig na jou piel kop. Oor die sagte vel oor die staal van jou piel.”
“Ek werk met my mond en tong stadig terug. My regterhand is om jou bul-balle. Ek druk teen die harde basis van jou piel. Terwyl ek suig en my mond laat gly, voel ek hoe jy inspan om ‘n orgasme terug te hou. Ek weet jy span in om langer, langer uit te hou, maar jy het nodig om te ontplof in my mond. Ek hoor hoe jy gil en my naam roep.”
“Nanaya ek MOET kom!!!”
My regterhand is om my stywe piel gevou. Verwoed skommel ek terwyl my wese smag om die volgende letters op my foon te lees soos wat Nanaya tik en een boodskap na die ander stuur.
“Ek maak jou vinniger met my hand. My hand en vingers gly op en af in my spoeg en jou voorkom wat uitloop uit my mond.”
“Ek suig en draai jou piel se punt. Ek voel hoe jou liggaam krampagtig saamtrek wanneer jou orgasme jou liggaam tref. Terwyl jy in ekstase is hou ek my mond stil en styf om jou.”
“Ek hoor hoe jy my naam sag fluister.
“Nanaya … Nanaya … Nanaya”
My kom spuit in die lug en land op my bors en maag. My piel is rooi en seer soos my hand dit druk en trek. Ek voel dit nie. Al wat belangrik is, is om die volgende reël te lees.
“Ek kruip stadig teen jou lyf op om in jou arms te rus. Jy soen my sag op my voorkop. Ek voel hoe jou hande my rug en heupe streel.”
“Bok?”
“Bok …. Is jy okay?
“Ja… <knipoog>
Skuus ek was net bietjie besig gewees. 🙂 ”
“Was dit lekker?”
“Verskriklik …
En vir jou?”
“Nag Bok… Jy weet jy mag nie daardie vraag vra nie! 😉 “
“:-) Ek mag probeer.“
“Bye.”
“G-Nag”
***
Vroegoggend staan ek op die stoep en wag vir die sonsopkoms. ‘n Beker stomende koffie in my hande. Ek hoor ‘n vrouestem giggel: “Het jy gisteraand die gewonde dier gehoor?”
Ek laat my kop verleë sak.
Sy praat saggies: “Toe ek jou hoor kom het ek saam met jou gekom. Dit was lekker.”
3 COMMENTS
Ek stem… die lekker en mooi twist was heel laaste
Gee my asb. JouBok se tel.nommer. Ek wil hom SMS met my gunstige kommentaar!
Mooi twist heel laaste…..