Vakansietyd: Bosveld paradys: Die ontmoeting

Hoe lank gaan ek lees: 10 minute

deur Jan Pielewiet

Dis weer vakansie tyd
Dis rondomtalie draai
Ons gaan lekker vis vang
In die hoek van die baai
Waar die sonstrale op my rug kan brand
Waar ek drome kan droom
Met my tone in die sand

Die Chev se motor dreun gelykmatig terwyl ons die N1 Noord aanvat. Ek sit links agter met my ander boetie regs agter en ons sussie in die middel, almal op die agterste sitplek van my pa se Chev. Die skole het gesluit en ons is almal op pad na die Desember vakansie. Pa het vir ons drie weke geboek by Bosveld Paradys in ‘n drieslaapkamer chalet. Terwyl die musiek speel, wie ken nou nie vir vakansietyd nie, dwaal my gedagtes na die jaar wat verby is. Ek en Santie was die laaste twee jaar ‘n couple, maar sy het twee weke terug met my uitgemaak. Ek was eerstejaar student by Wits en sy was een van my klasmaats van skooldae wat ook by Tuks studeer het.

Volgens Santie kort sy ruimte om haarself te ontdek na die eerste jaar en voel ons moet sonder bande die vakansie ingaan. Sy gaan saam met haar ouers na Margate vir twee weke waarna hulle die volgende twee weke by familie oor die Kersfees tyd gaan wees.

Dis weer vakansietyd, dis rondomtalie draai
En ek ry my fiets en ek maak lawaai
Waar die kranse die eggos van my stem hoor sing
En my maat is saam en ons doen ons ding

My voet klop ingedagte saam op die ritme van die liedjie. Ek wonder wat die toekoms inhou? Gaan Santie iemand anders vry die vakansie? Dit wek klomp emosies in my op. Jaloesie? Hartseer? Opgewonde? Ek wonder of daar oulike girls in die Bosveld gaan wees? Die Wilde Weste van Johannesburg waar ons bly het baie talent, maar aangesien ek en Santie saam was het ek nie veel aandag aan ander girls gegee nie. Dalk is hierdie breek goed vir ons. Dalk moet ek kyk watter ander visse in die see rondswem. Dalk is Santie reg oor “self ontdek.”

En nog ‘n dag is oor en die blink son sak
En ons lag hardop want ons hoor ‘n kakkerlak

Hy sê, staan op, sit stil, boeke oop, leer jou les
Oe la la la, oe la la la
As jy weer laat kom kry jy ses van die beste
Oe la la la, oe la la la

Ek en Santie was besig om mekaar redelik goed te leer ken na die twee jaar. Sy het my so af en toe aan haar tiete laat vat as ek haar goed warm gevry het en soms het sy my wa deur my broek gevryf of soms haar hand in my broek ingedruk en my klipharde staaf met haar sagte handjie omring en my draad getrek. Daar was ook die uitsonderlike keer of twee wat sy my selfs gebroeknaai het. Die laaste keer was daar slegs my onderbroek en haar panty tussen ons en het ge-eindig waar ek my hele onderbroek vol kom geskiet het. Ek het amper kop verloor en my piel in haar warm koekie ingedruk.

Hy sê, staan op, sit stil, boeke oop, leer jou les
Oe la la la, oe la la la
As jy weer laat kom kry jy ses van die beste
Oe la la la, oe la la la

Wanneer die liedjie klaar is, besluit ek dat ek ook nou klaar is met morbiede gedagtes en staar verder by die venster uit terwyl die kilos onder die kar deurrol. Na twee ure se ry verlaat ons die hoofpad en neem ‘n kleiner teerpad na Warmbad se rigting. In Warmbad stop ons vir koeldranke en ma kry ‘n klompie kruideniersware vir ons vakansie wat voorlê. Pa stoot die kar se neus weer op die pad en ons verlaat Warmbad om nog so halfuur te ry voor ons afdraai op ‘n klein grondpaadjie. Skaars op die grondpad is daar ‘n hek waar daar ‘n wag ons laat inteken.

Gedurende die rit van die hek na die wooneenhede toe het ons heelwat wild gesien wat baie mak was, nie eers hulle koppe opgelig as ons verbygery het nie. Daar was oral voetpaadjies wat my gelok het om hulle te kom verken met die eerste geleentheid wat ek kry. Ek wou al van kleins af graag wildbewaarder geword het, maar pa het my aangeraai om eers te swot en iets agter my naam te kry, want dan is my kanse soveel beter om iets in die lewe te bereik. My keuse het geval op ‘n Bsc in Biologiese Wetenskappe waarna ek kan spesialiseer in Wild en Omgewingsbewaring.

Ons huisie is effens teen die berg op met ‘n uitsig oor die vallei voor ons. In die vallei is daar ‘n dam wat blink in die son en my roep om daar ook te gaan verken. Die swembaddens en kantoorkompleks is om die hoek van die berg, uit die oog, maar maklik bereikbaar met die golfkarretjie wat saam met die chalet kom. Sodra ons klaar afgepak het spring ons drie kinders op die karretjie om die plek te gaan verken terwyl ma uitpak en pa bietjie gaan rus voor hy later ‘n vuurtjie gaan aansteek vir die braai vanaand.

Die swembad is groot, blou en aanloklik as ons om die berg se neus draai en ons besluit om sommer dadelik eers te gaan afkoel. Ons parkeer en hardloop uitgelate na die swemplek. Handdoeke word onder die eerste oop afdakkie ingegooi en dan jaag ons resie om eerste in die water in te duik. Ek moet net deel dat my boetie en sussie ‘n tweeling is, vier jaar jonger as ek, en dus nou in standard 8. Beide doen landloop en atletiek as sport en hulle is in goeie kondisie, Ekself speel eerder rugby en gym. Hulle het dus die voordeel en dit is ‘n baie gelyk op stryd oor wie eerste in die water gaan wees. Ek dink ek het met ‘n balhaardikte voor my boet ingeduk en sus was seker so drie koppe na my boetie in die water.

Wanneer ek opkom uit die water kyk ek reg in ‘n godin se oë vas wat reg voor my staan. Sy skrik effens, maar dan breek daar ‘n glimlag deur wat my oombliklik verlam. Die kuiltjies langs haar mond saam met die glinster in haar katgroen oë maak dat ek amper nie die blonde bos hare wat nat om haar kop hang raaksien nie. Ek sluk eers die droog uit my keel weg voor ek probeer om verskoning te maak dat ek amper in haar vasgeduik het en haar laat skrik nie.

En dit is hoe ek Luci ontmoet het. Luci met ‘n i, want haar ma was mal oor een of ander sanger met ‘n van wat klink soos pappa vrot nie.

Ek en Luci het net geclick, al is sy drie jaar ouer as ek. Sy werk as Wildbewaarder by die oord en het ook kom afkoel na die dag in die son. Sy het my genooi om saam met haar voor in die bakkie te ry met die volgende groep toeriste wat sy die volgende oggend vroeg moet uitvat op ‘n wildsbesigtigingsrit. Hulle vertrek om 5 uur, ek sal dus my gat moet lig as ek wil saam gaan.

My wekker wat vir 04:30 gestel is maak my wakker. Ek strompel uit die bed, skakel die ketel aan en strompel in die badkamer in waar ek my gesig met koue water afspoel, Wawyd wakker nou gaan sit ek op die toilet en met my kop amper teen die grond kry ek ver genoeg vooroor gebuig om ‘n straal uit te laat uit my pishoring. Net ‘n man wat al opgestaan het met so ding en dringend moes urineer weet hoe moeilik dit is om met ‘n reguit wa wat plafon toe kyk ‘n straal grondwaarts te mik. Volgende keer gaan ek eerder buite toe en hoop die bure sien nie die straal wat met ‘n boog hemelwaarts gaan skiet nie.

Met ‘n groot beker warm koffie spring ek in die golf karretjie en sleep vir die klubhuis waar ek vir Luci moet ontmoet. Ek het maar redelike gemaklike klere aangetrek, nie seker wat die dress code vir wildsbesigtinging is nie. Ek en Luci hou gelyktydig by die oplaaipunt stil en kort op ons hakke stop die assisitent natuurbewaarder wat saam met Luci die mense uitvat. Dit is ‘n redelike ouerige man wat al jare op die reservaat werk. Hy moet seker maak die gaste is veilig aangesien die groot vyf wel los op die reservaat rondloop.

Die oggend was ‘n heerlike oggend, die sonnetjie begin begin die lig verkleur en die eerste gaste is reeds op die bakkie wanneer ons die laaste koelbokse ingepak het. Ons vertrek, op tyd. Sam, die bewaarder, sit voor die bakkie se neus op ‘n stoeltjie en ek in Luci sit in die bestuurders ry. Die 9 gaste sit op die drie bankies wat soos ‘n gallery agter ons opgebou is sodat almal goed kan sien. Ek kan sommer dadelik sien Luci is al ‘n ervare bestuurder wat die paaie goed ken en weet waar om watter diere te kry op die reservaat. Teen 10:00 hou ons by ‘n kleinerige lapa langs ‘n meer stil waar daar ontbyt gehou word. Al is ek tegnies ook ‘n gas help ek aflaai en uitpak saam met Luci en Sam en na die heerlike ontbyt pak ons weer alles op en vat die pad.

Met die inklim staan ek toevallig agter Luci en dan merk ek op hoe pragtig haar boutjies in daai kort bruin kakiebroek pas. Gedurende ons rit die eerste deel van die oggend was my aandag op al die diere wat ons gesien het, maar maar nou kan ek skaars my oë van haar slanke, bruingebrande bene afhou. Alhoewel sy ‘paar jaar ouer as ek is word my gedagtes oorheers deur haar en al die moontlikhede. Hoe soen sy, hoe voel haar lyf in my arms as ek haar ‘n drukkie gee, hoe voel haar boudjies as ek dit in my hande toeskulp, hoe… en dan skrik ek my uit my dagdroom uit as ons deur ‘n knikkie gaan en ek teen die deur vasgeslinger word.

Ek sien hoe Luci lag en besef dan sy het aspris lelik gery.

“En waar was jou gedagtes, Meneer?” vra Luci.

Ek stotter dat ek sommer aan alles en nog wat gedink het, maar ek sien sy weet dat ek so bietjie die waarheid verdoesel.

Wanneer ons om die volgende draai gaan is ons terug by die kompleks en kan die gaste verkas na waaarheen hulle die res van die dag wil wees. Ek maak ook verskoning nadat ek gehelp het om af te pak en alles weg te bere. Ek is seker my gesin is al teen die tyd op en sal graag die karretjie vir hulle eie gebruik terug wil hê. Net voordat ek wegtrek skree ek vir Luci om te hoor of sy later weer swembad toe gaan. Sy antwoord bevestigend en sê dan dat sy ook vanaand ‘n groep op ‘n nagrit vat as ek weer saam wil ry.

“Ek wil beslis saam!” antwoord ek, “Maar dat ek net eers met die res moet incheck en seker maak hulle gee nie om as ek so baie rondloop nie.

Ek ry huis, net betyds vir brunch. Ons is skaars klaar ge-eet en skoongemaak toe wil die tweeling swembad toe en ma en pa wil ‘n ent deur die veld gaan ry. Ons almal is op die karretjie swembad toe en dan los my ouers ons daar terwyl hulle die veld invaar. Hulle het almal aanmerkings gemaak toe ek vra of ek die aand weer saam met Luci kan ry, maar niemand het my gekeer nie.

By die swembad het ons onmiddelik eers in die water gaan afkoel. Pa het ‘n cooler boks ingepak en ek het twee biere uitgehaal vir langs die swembad terwyl die coolerboks op die karretjie gebly het. Terug uit die swembad is ek aangenaam verras deur Luci wat langs my handdoek in die son lê met slegs ‘n klein bikini aan. Sy lê op haar maag met haar arms onder haar kop ingevou. Dit lyk of sy half aan die slaap is, en ek besluit om wydsbeen oor haar te gaan sit met my koue nat lyf. Ek het lanklaas so geskrik toe sy lostrek met ‘n angswekkende gil en onder my uitwurm teen die spoed van wit lig.

Dan begin ek te lag en sy lag maar saam, skaam en kwaad omdat ek haar so laat skrik en gil het. Ek bied vir haar een van die biere aan en ons gaan lê weer langs mekaar. Ek het teen die tyd opgemerk dat sy eintlik goed geseënd is aan die bokant en die bikini stoei om alles binne te hou. En die broekie onder verklap daar daar ‘n monster skuil wat heelwaarskynlik kaalgat geskeer is, want ek bespeur geen haartjies nie. Luci lê agteroor met haar arms onder haar rug ingevou soos ‘n rugleuning en haar bene strek lank voor haar uit. Ons kyk vir die swembad dus het ek oorgenoeg kans om haar lyf so onderlang te bespeur terwyl ek maak of ek na die mense in die water se kaskenades kyk. Elke keer as Luci effens opkom om nog ‘n slukkie bier te neem dan skommel haar tiete vir my. Dan, as haar bier leeg is, begin sy haar voorkant met sonbrandroom insmeer. Sy begin onder by haar enkels en vryf die room met lang hale in tot in die waai van haar bene. Dan begin sy haar nek en skouers smeer en laastens haar magie waar sy tot net onder haar borste haar self liefkoos. Wanneer sy klaar met haar voorkant is vra sy of ek dalk haar rug sal insmeer en gee die bottel met sonblok aan nog voor ek kan antwoord. Sy draai om en gaan lê plat op die handddoek. Ek gaan sit weer wydsbeen oor haar, die keer is my lyf droog en warm gebad en sy gee glad nie om nie. Ek begin met haar arms, nek en skouers en maak seker ek vat dit rustig, gee haar sommer so semi massering terwyl ek die room insmeer. Dan skuif ek effens laer sodat ek amper onder haar boude sit en begin haar rug insmeer. Die bra toppie se toutjie bly in die pad en toe ek daaraan trek laat Luci my toe om dit los te maak en langs haar te laat val. Die sykant van haar borste is effens witter as die gedeelte wat nie bedek was nie. Ek vryf haar rug met lang hale en maak seker ek raak raak net aan die sagte wit vleis wat effens uitpeul langs haar sye. Ek sien haar asemhaling raak vinniger en dan beweeg ek af na haar bene. Ek sit langs haar bene en begin onder by haar voete en dan beweeg ek stadig al langs haar mooi gevormde kuite op todat ek in die waai van haar knie is. Dan stoot ek haar voete effens weg van mekaar en gaan sit tussen haar bene op my kniee sodat ek haar bo-bene kan invryf. Ek kan sien sy is glad nie onwillig dat ek verder smeer nie en ek begin die koue room druppels van haar knie af uitdrup tot net amper teen haar bikini se onderste naat. Dan begin ek die bene smeer en elke halfsirkel van onder af eindig effens hoër as die vorige een todat ek haar broekie se kant bereik. Dan laat glip ek ‘n vinger in tussen die lappie en haar boud se onderste vou en skuif die piepklein broekie effens op. Luci lig net so effens haar pelvis en maak haar bene baie subtiel effens groter oop. Ek aanvaar die uitnodiging en smeer van die room aan die binnekant van haar bene en as ek amper aan haar koek raak bedank sy my en beweer dat sy dalk so goed gesmeer is dat sy dit nie weer hoef te doen vir die res van die vakansie nie.

Ek kan nie besluit of ek kwaad of teleurgestel is nie, maar dan sien ek die glimlag op haar gesig en besluit om weer langs haar te gaan lê voor sy sien watse uitwerking sy op my het. Ek is seker my knaters is al potblou van die lus vir haar.

En net toe kom die tweeling daar aan om my te kom haal vir aandete, my ouers is terug van hulle wildsrit af en wil chalet toe gaan. Ek maak verskoning by Luci en wanneer ek haar groet trek sy my nader en fluister in my oor dat ek gemaklike los klere moet aantrek vir die aand, en verkieslik ‘n lang baadjie moet saambring, want dit kan dalk koel raak…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)