Sandra groet die grot

Hoe lank gaan ek lees: 24 minute

deur Carla

Die lug in die grotstelsel was koel en bedompig. Sandra was al vertroud daarmee asook die roete afwaarts wat sy nou gevolg het. Daar het ‘n bekende reuk gehang wat geneig het na nat minerale en ou stof. Sy en haar oom het reeds sedert sy ‘n jong meisie was hierdie grotte op sy plaas verken, en sy het dit oor die jare op haarself geneem om elke nissie en gaatjie te ondersoek. Vandag het sy dit weereens op haar eie verken, soos sy al baie kere vantevore gedoen het. Sy het met ‘n geoefende selfvertroue beweeg, terwyl haar flitslig ‘n skerp, wit pad
deur die duisternis gesny het.

Sy was mal hieroor – die alleenheid, die fisiese uitdaging, die gevoel dat sy die enigste lewende siel was in ‘n plek wat reeds duisende jare al geen besoekers gesien het nie. Dit het haar brein kans gegee om te rus van die buitewêreld se gejaag. Sy het dit gebruik as haar wegbreek tydens vakansies en sy het besluit om hierdie vakansie verder in te gaan as ooit vantevore. Sy was gedryf deur haar intrinsieke nuuskierigheid wat oor die jare byna obsessief geword het. Sy en haar oom, Nico, het al oor die jare ou artefakte; potskerwe en vreemde rotstekeninge, wat hulle in die grotstelsel gevind het, neergeskryf. Sy wou al ‘n artikel skryf oor die grot, of selfs net van haar professore van die universiteit bring om dit ordentelik te ondersoek, maar haar oom was glad nie daarin geinteresseerd nie.

So het hulle elke vakansie ‘n ander roete ondersoek en het oor die jare al hoe verder in die grot in gegaan, die skeure het al hoe nouer geword en die plafonne al hoe laer. Vandag was sy gedwing om van loop na hurk, en uiteindelik, na kruip oor te gaan. Sy het nie omgegee oor die inspanning nie; die brand in haar bo-bene en die klippe onder haar palms was vir haar bloot ‘n herinnering dat sy lewendig, aktief en vasbeslote was.

Toe, in ‘n oomblik, verskuif die wêreld rondom haar. Dit het nie met ‘n gebrul gebeur nie, maar met ‘n weergalmende skerp kraak. Die een oomblik het sy nog vorentoe gekruip deur ‘n nou kalksteen-keel; die volgende oomblik het die plafon gekreun en ‘n gedeelte van die bokantse rotsestelsel meegegee. Groot skerwe swaar sandsteen het om haar neergestort. Daar was ‘n oorverdowende gedruis van vallende rotse, ‘n wolk verstikkende stof, en dan ‘n skielike, gewelddadige druk. Sandra het ‘n skerp, verstikte skreeu uitgestoot toe ‘n swaar klipblad oor haar lae rug en bo-bene neergedaal het en haar plat teen die stowwerige, koue vloer vasgepen het. Vir ‘n paar sekondes was daar slegs die geluid van haar eie hartklop en die gedruis van klippe wat verder voor haar in die donkerte af rol.

Sy het probeer skuif en omrol, maar ‘n snydende pyn het van haar linker knieg geskiet, wat haar weer laat gryns en skreeu van die pyn. Sy het so gehyg na haar asem dat sy gestik het aan die stofwolk wat dit opgeblaas het. Sy het haarself op haar elmboë opgeprop en haar posisie besin: sy was op haar maag vasgepen, en haar heupe was deur verskeie klippe bo haar aan die aarde geanker. Sy kon haar onderlyf nie sien nie, maar sy kon darem nog haar bene voel en haar voete vrylik rond beweeg aan die anderkant van die blokasie.

“Help! Help! Oom Nico!” het sy geskree, maar die klank het teen die klippe weerklink en het net teruggekaats na haar – spottend en hol.

“Is daar enigiemand? Help my!”

Sy het gewag en haar ore hoopvol ingespan, maar sy het in haar binneste geweet daar sou niks van kom nie. Die stilte wat gevolg het, was absoluut. Daar was geen stemme, geen veraf roepie of geluide van die buite-wêreld nie -net die stadige, ritmiese drup-drup-drup van water êrens in die donkerte wat voor haar uitgestrek het. Angs – koud en skerp – het in haar bors begin insak. Sy het haar hand uitgestrek in die donkerte, haar vingers het die gladde, onversoenende oppervlak van die rots wat haar vasgepen het, aangeraak. Sy het die laaste krag wat sy gehad het bymekaar geskraap en begin stoot teen die rots. Haar spiere het gebrand, haar gesig het pers geword van inspanning, maar die blad het nie ‘n enkele millimeter beweeg nie. Dit was ‘n onbeweeglike gewig, ‘n grafsteen.

Sy het na haar flitslig gegryp, wat ‘n entjie voor haar weggerol het en met sy lig in die sand beland het. Gelukkig het dit nog gewerk, en sy werp die straal oor die donkerte rondom haar. Agter haar was die gang waaruit sy gekom het, en dit was heeltemal verstop met klippe en sand en haar eie lyf. Daar was geen weg terug nie. Toe draai sy die lig vorentoe. Die straal het uitgestrek, en het teen die drukkende duisternis geveg, maar kon niks verlig nie – dit was ‘n groot leegte wat uitgestrek het voor haar.

Die straal van haar flitslig het toe begin flikker, ‘n sterwende pols van lig wat skaars die randjies van die leegte voor haar bereik het. Sy wou nog besluit om die bietjie lig maar te spaar en dit af te sit, toe dit vanself vrek in haar hand.

“Fantasties!” sê sy met hopelose sarkasme die donkerte in.

Sandra het daar gelê en in die duisternis voor haar in gestaar – ‘n hol put wat gelyk het of dit haar wil insluk. Sy het probeer onthou of sy vir haar oom gesê het watter tak van die grotstelsel sy vandag wou verken het, maar die herinnering was ‘n waas van selfvertroue en haas. Sy was te gretig, te seker van haar eie krag en vermoens. Nou was daardie krag ‘n wrede grap.

Ure het in ‘n enkele, drukkende strek van tyd vervloei. Die aanvanklike paniek en adrenalien het uitgebrand en haar koud en bewend gelaat in die leemte. ‘Dit moet nou seker al aand wees, oom Nico moes teen die tyd al agter gekom het iets is nie pluis nie,’ dink sy soos die koue van die grot in haar bene begin intrek. Die gewig van die sandsteenblad op haar heupe het begin voel asof dit stadig met haar eie vel saamsmelt. Elke keer as sy verskuif het, het die pyn in haar knieg ook opgevlam -‘n skerp, wit-warm herinnering dat al sou sy kon uit kruip onder die klipblad sou sy steeds onbeweeglik wees in die pik-swart donkerte, meters onder die aarde.

Sy het die situasie van alle kante af bedink terwyl sy daar lê, maar toe kom die dors. Dit het begin as ‘n droë streep oor haar lippe, en toe in haar keel, en toe ontwikkel dit in ‘n brandende, skuurpapieragtige wrywing in haar keel af. Haar tong het te groot vir haar mond gevoel en het konstant aan haar verhemelte vasgeplak. Sy het probeer sluk, maar daar was niks – net ‘n dik tong en droogte wat haar laat smag na haar asem.

Sy het skielik weer bewus geword van die konstante drup-drup-drup in die verte. Dit was vir haar ‘n lokmiddel, ‘n wrede tergende fluistering van vog wat van êrens bo haar af gesyfer het. Sy het haar nek gerek, en haar skouer hard teen die koue, vuil grond gedruk, om te probeer vasstel van waar af die water gedrup het. Dit was die enigste ding in die wêreld wat toe saak gemaak het.

Die gedagte aan water – enige water – het ‘n obsessie geword. Sy het haarself die gevoel verbeel van ‘n koel druppel wat op haar tong land, die manier waarop dit by haar uitgedroogde keel sou afgly. Sy het dit begin begeer met ‘n desperaatheid wat haar byna waansinnig gemaak het, en trane by haar wange laat afloop het. Haar ore het gefokus op elke ritmiese druppel. Drup … drup … Die geluid het geklink of dit harder word, meer doelbewus. Dit het gewissel en het nie teen dieselfde tempo gedrup nie.

‘Dit klink of dit nader kom. Verbeel ek dit?’

Terwyl sy daar lê het sy gevoel hoe haar bewussyn begin verbrokkel, die randjies van haar realiteit het in ‘n grys waas vervaag. Sy het opgehou om teen die gewig van die rots te veg. Sy het opgehou om, om hulp te roep. Sy het bloot daar gelê, haar mond effens oop, en droog terwyl sy verder oor die water dag-droom. Die duisternis het haar uiteindelik ingetrek, ‘n swaar fluweelkombers wat die wêreld stil gemaak het.

Toe sy wakker word, het sy nie geweet waar sy is of hoe lank sy bewusteloos was nie. Die eerste ding waarvan sy bewus geraak het, was die pyn in haar knieg. En toe, ‘n gevoel van natheid!

‘Water!’ dink sy soos ‘n enkele, druppel vog presies op haar lippe land.

Sandra het nie beweeg nie. Sy het nie eens ‘n oog oop gemaak nie. Sy het bloot haar tong uitgestoot na die donkerte en gewag vir nog ‘n druppel van die vloeistof om op haar te val. Toe dit uiteindelik weer drup op haar
lippe en sy dit proe op haar tong, het haar oë toe wel oopgeskiet. Dit was nie gebottelde water nie; dit was soutagtig en effens warm, maar dit het ook ‘n vreemde, heuningagtige soet na-smaak gehad. Dit was effens dik, en het haar tong bedek en soos ‘n stroop stadig by haar keel afgegly, maar dit was nat! Sy het weer amper begin huil van blydskap terwyl sy gewag het vir die volgende druppel om te land.

Terwyl sy daar lê en een druppel na die ander begin sluk, het ‘n skielike, oorweldigende golf van warmte oor haar lyf gespoel, asof sy nou-net ‘n skoon shot whisky gedrink het. Sy het besef dat die skerp pyn in haar knieg nou vaag gevoel het. ‘n Sagte, dowwe gevoelloosheid het deur haar hele liggaam begin straal. Haar gedagtes het traag geword, lig en vloeiend soos wolke in ‘n somersdag se lug.

‘Dit moet die dehidrasie wees,’ het sy gedink. Sy het ‘n diep gevoel van ontspanning begin ervaar, haar ooglede het swaar geword en sy het ‘n soort deleriese beswyming oor haar voel kom wat die donkerte om haar verwelkomend laat voel het in plaas van vreesaanjaend. Sy het daar gelê, heeltemal oorgegee, haar mond oop, terwyl sy wag vir die volgende druppel van daardie bedwelmende nektar om te val.

Terwyl die soet-sout stroperige vloeistof aangehou het om te drup in en om haar mond in, het Sandra ‘n flikkering van haar vorige self-versekerheid gevoel na haar terugkeer. ‘Die delirium van die dehidrasie het seker die pyn in my knieg en die drukkende gewig van die rots versag.’ Dink sy terwyl sy haar ooglede oop forseer. Sy het ‘n vreemde, vloed moed en krag gekry, en ‘n hoop dat sy dalk nog ‘n weg uit sou kon kry het weer by haar opgeduik.

‘Miskien is hierdie daardie finale golf van energie waaroor mense praat wat hulle eie dood in die oë al gestaar het,’ het die gedagte by haar agtergebly. Wat die geval was het sy nie geweet nie, sy was net dankbaar vir wat ookal hierdie water verskaf het. Dit was die enigste ding wat haar aan haar bewussyn geanker het.

Verder gedryf deur haar desperate dors, het sy probeer om haar posisie te optimaliseer. Sy het haar kop soveel as wat haar posisie sou toelaat verskuif; sy het haar nek gerek en haar tong so ver as moontlik uitgestoot, om elke enkele druppel te vang. Maar terwyl sy beweeg het, het die ritme van die water se druppels weer verander. Die druppels het nie meer op haar tong geland nie; hulle het teen haar wang gespat, dan haar ken, en dan ‘n paar sentimeter verder op die koue klip geland. Sy het probeer sin maak in die donkerte van waar die water afkomstig was. Dit was asof die vloeistof nie vanuit ‘n vaste punt geval het nie. Die gedagte het skaars tyd gehad om te
registreer voordat iets gebeur het. Dit was nie ‘n druppel hierdie keer nie. Iets dik, warm en onmiskenbaar slymerig het direkte kontak met haar tong gemaak!

Dit was ‘n skielike, indringende skok, ‘n spieragtige stuk vlees wat gevoel het soos ‘n nat vinger bedek in fluweel en slym. Sandra het ‘n harde gil gegee en haar liggaam het terug geruk teen die rotse. Sy het haarself sover as moontlik teruggetrek, haar hart het gevoel of dit uit haar bors gaan spring. In die skielike stilte wat op haar gil gevolg het, het sy besef dat die gedrup nou opgehou het. Die stilte was absoluut, swaar en afwagtend.

‘Dit was nie water nie,’ het haar brein gerigestreer. “Dit was nie water nie!” sê sy nou hardop vir haarself met ‘n angswekkende gril wat deur haar lyf skiet. Die skok en vrees was oorweldigend, maar haar liggaam het gevoel asof sy besig was om gesedeer te word. Sy het gesukkel om haarself regop teen die klipblad te druk en sy was besig om haar motoriese funksies te verloor.

Die uitputting van die afgelope dag het ewe skielik soos ‘n vloedgolf oor haar neergestort. Sy het weer neergesak teen die grond en haar ooglede het swaar geword, haar asemhaling het stadiger geword, en ten spyte van die primêre drang om te vlug, het sy gevoel hoe sy teruggly in ‘n donker, droomlose slaap in.

Sy het nie geweet hoeveel tyd verloop het nie -minute, ure, dae – maar toe sy terugkeer na haar bewussyn, het die omgewing rondom haar verander. Die drukkende gewig van die rots was weg en sy het nou op haar rug gelê. Sy het vloeiende lug oor haar vel gevoel, en vir ‘n oomblik het sy gedink dat iemand haar gered het. Soos wat sy haar oë oopgemaak het, en probeer besin oor wat gebeur het met haar, kom sy tot ‘n skielike besef – haar klere was weg! Sy kon dit nie verstaan nie. Vir haar het dit gevoel asof hulle bloot opgehou het om te bestaan, wat haar heeltemal naak teen die klam, gritige vloer van die grot gelaat het. Toe voel sy dit. ‘n Onmiskenbare hitte; ‘n glibberige tekstuur; en ‘n kragtige drukking wat skielik haar linker enkel gegryp het. Sy onthou skielik van die ding wat op haar tong geland het, en probeer gil, maar dit kom net uit as ‘n sagte geblaas van lug, dit was asof sy haar stem kwyt was.

Sy het haarself regop geskrik, haar oë het wyer oopgeskiet om niks anders as totale pik-swart donkerte te vind nie. Iets was besig om ditself om haar te wriemel. Dit het by haar enkel begin en opwaarts gedraai om haar been met ‘n nat, slepende geluid wat haar vel laat hoendervleis kry het. Sy kon haarself nie weg trek nie, en dit het beweeg met ‘n doelbewuste, roofdieragtige stadigheid. Dit het al hoe meer om haar been gedraai en ditself styf om haar seer knie gewikkel, net genoegsaam om haar te laat verstaan dat dit haar vas het.

Dit was nie ‘n hand nie, en dit was nie ‘n tou of ‘n slang nie. Dit was spieragtig soos ‘n slang, maar dit was warm. Dit het beweeg met ‘n effense polsende aksie amper soos ‘n erdwurm, maar dit was veel groter en sterker as enige wurm wat sy van geweet het. Sy het gevoel hoe haar been nat en warm word onder die ding se greep, maar sy het nie gedurf om dit te waag om daaraan te probeer raak nie. Paniek het haar oorval en sy het weer probeer wegtrek, maar die ding om haar been het die keer gereageer en sy greep het stywer geword en haar been plat teen die vloer vasgepen.

Sy het nie geweet watter dier haar nou beet gehad het nie, maar sy het geweet soos enige dier sou ‘n aksie lei tot ‘n reaksie, en sy het haarself probeer kalm hou. Soos sy nou op haar elmboë rus en in die rigting van haar linker been in die donkerte in staar om enige iets te probeer sien het sy weer geskrik toe sy voel hoe ‘n tweede wriemelende ledemaat uit die donkerte skiet en om haar ander enkel draai. Dit het onmiddellik begin om sy weg teen haar regterkuit op te werk.

Sandra se angs het nou weer teruggekeer en sy het begin hyg na haar asem soos wat sy hiperventileer.

Die tweede tentakel het nie by haar kuit gestop nie. Dit het sy klim voortgesit, ‘n dik, spieragtige lint van hitte wat ferm teen haar vel gedruk het en met ‘n ritmiese, polsende wrywing opwaarts gegly het. Sandra het haarself regop gedruk van haar elmboë af en het weer probeer om terug te spartel uit die greep van die vreemde wesens, maar haar hande het net gegly oor die gladde koue klippe onder haar. Haar bene het gevoel asof hulle nou beide aan die klip vas geanker was. Haar spiere het begin voel asof hulle in water verander het, selfs haar arms het nou begin lam word, net soos vantevore. Die vreemde ledemaat om haar regter been het haar heup bereik, maar dit haar nie net vasgehou nie; dit het haar lyf begin verken. Sy het die nat, glyende sensasie oor haar maag gevoel beweeg, ‘n swaar druk wat haar instinktief haar rug laat boog en ‘n hand uitsteek om haar naakte geslagsdeeltjie te bedek.

In die koel donkerte van die grot kon sy voel hoe hierdie tentakels ‘n nat, slymerige spoor op haar liggaam agterlaat terwyl hulle haar verken het. Die een om haar linkerbeen het opgehou om verder op te dwaal en het vesting gevind rondom haar seer knieg. Dit het gevoel asof dit besig was om haar hele been te bedek met die warm slym, en haar been het geprikkel asof dit aan die slaap wou raak. Elke keer as sy probeer het om te skree, het die klank as ‘n sagte, gebroke geluid uitgekom, asof selfs haar keel spiere nie meer lekker gewerk het nie. Al wat sy kon hoor was die nat, slepende geluide wat om haar weergalm het en sy het geweet dat iewers daar in die donkerte nog van hierdie goed moes wees.

Normaalweg sou so ‘n gedagte haar verder laat verval in paniek in maar haar spiere het al hoe lammer gevoel, en dit was asof sy verby die punt van angs was en het haarself tot haar noodlot oorgegee en net gaan plat lê op haar rug, sy het haar hande langs haar sye laat sak en selfs haar bene effens wyer laat oop val.

Terwyl sy daar gelê het, bewend en duislig, het die ‘water’ weer begin val. Maar hierdie keer was dit nie net ‘n paar druppels nie. ‘n Dik stroom van daardie soet-sout nektar het oor haar borste gestroom en haar vel in ‘n warm, klewerige glans bedek. Die skrik en die sensasie daarvan het haar laat snak en toe sy die hitte daarvan voel oor haar koue liggaam het sy net diep gesug. Haar tepels het onmiddellik hard geword teen die kontras van die koue lug en die versengende hitte van die vloeistof. Die reuk van die vloeistof het haar toe getref – ‘n swaar,
blommerige aroma, soos gekneusde laventel en suurlemoen, gemeng met iets skerp en chemies. Dit het haar sintuie in ‘n harwar gelaat en sy kon nie ophou om die reuk in te asem nie, elke keer wat sy dit ingeasem het kon sy voel hoe haar liggaam nog meer ontspan en haar brein het begin voel asof dit besig was om te klop in haar skedel, dit was verslawend.

Haar pupille het groot geword in haar oë en sy het nou heeltemal opgehou om te probeer veg. Sy het opgehou om te wonder wat met haar sou gebeur. Sy het bloot haar oë gesluit en ‘n lang, bewende kreun uitgelaat terwyl meer tentakels uit die donkerte navore gekom het.

Sy voel hoe meer van hulle begin kontak maak met haar stroop-bedekte lyf. Hulle het nie net om haar gewikkel nie; hulle het haar omhels en betas – dit het gevoel soos tonge wat haar proe. Sy kon op haar lyf voel dat van hulle groter was en ander baie klein en fyn. Hulle het gepunt soos ‘n seekat se pote, maar in plaas van suiers was hulle bedek met knoppe en groewe, sag dog ferm. Die klein, punte van die ledemate het oor haar vel geflikker, haar dye en maag geskaaf en om haar middel gesirkel. Sandra het diep ingeasem toe twee van hulle haar borste omsingel het en die sensitiewe pieke daarvan betas en masseer het. As haar stembande haar toegelaat het sou sy ‘n kreun van plesier geuiter het in daardie oomblik, maar net ‘n gebroke gehyg het uit gekom.

Hulle het haar hele liggaam verder in die warm slym bedek. Van hulle was amper soos vingers, ander was so dik soos haar voor arms en hulle het oorals oor haar gewriemel, selfs tussen haar eie vingers in, en sy kon nou voel dat daar wel hier en daar ‘n paar suiers naby aan die punt van elke tentakel was. Sy was nou van haar nek af afwaarts bedek in die warm verslawende slym wat amper die tekstuur gehad het van ‘n man se sperm, maar dit was warmer en het haar vel laat prikkel van lekkerte. Dit het gevoel asof elke sentimeter van haar liggaam gelyktydig gemasseer word, soos wat meer en meer van die arms om haar gevou het.

Die mees intense sensasie, egter, was die een wat na haar mond teruggekeer het. Die spieragtige lid wat sy voorheen op haar tong gevoel het, het teruggekom van erens bo haar, en met ‘n indringende, besitlike krag oor haar lippe gegly. Sandra het nie hierdie keer teruggetrek nie. In plaas daarvan het sy haar mond oopgemaak en toegelaat dat dit diep in haar keel in gaan. Vir ‘n oomblik het sy gedink sy gaan verstik, maar dit was asof dit al hoe dunner geraak het soos wat dit dieper in haar keel af gaan het en het aan een kant van haar keel gebly sodat sy
nog steeds vrylik kon asemhaal. Die gevoel was uitermatig vreemd en dit het gevoel asof dit wou deel word van haar wese, en sy was smagtend bereid om dit te laat gebeur. Sy wou dit in haar keel af he, die verdowing, die soetheid en die absolute, oorweldigende teenwoordigheid van hierdie dierasie.

Terwyl sy aan die wriemelende ritme van die tentakels begin toegee het, het ‘n dikker, geribde tentakel stadig tussen haar oopgespalkte bene ingegly. Dit het nie gehaas nie. Dit het getalm, en stadig maar dog ferm die naat van haar opwinding met pynlike presisie ondersoek. Dit het by haar anus eers aan haar geraak, net waar haar boudwange met die grond kontak gemaak het, en toe stadig opwaarts gewurm totdat dit die heel sentrum van haar begeerte getas het. Sandra se heupe het ‘n klein, onwillekeurige trekking gegee. Sy was nie meer ‘n meisie vasgevang in ‘n grot nie; sy was ‘n feesmaaltyd, en die gedierte het elke ontblote sentimeter van haar vlees geniet.
Sandra se gees was ‘n gebreekte spieël wat twee verskillende realiteite weerspieël het. In die een was sy ‘n fikse, bekwame vrou vasgevang in ‘n nagmerrie, haar waardigheid weggeneem deur ‘n naamlose gruwel. In die ander was sy niks anders as ‘n versameling senuwees en sintuie wat geskree het vir die eintste ding wat haar nou betas het.

Terwyl die skepsel se groter, geribde tentakel teen haar opening op en af begin vryf het, was die sensasie pynlik stadig. Dit was ‘n nat, polserende druk wat ferm en met ‘n onophoudelike ritme haar hele poesie met ‘n presisie betas het wat byna wreed gevoel het. Met elke vryf was sy tot die rand van ‘n orgasme geneem, en dan weer terug getrek, dit was asof hierdie tentakel se blote aanraking elektries belaai was. Sy het probeer om haarself te sê om te veg, om te skree, om terug te trek – maar haar stem was verlore, ingesluk deur die dik, spieragtige sonde wat steeds
haar mond vul het.

Toe trek die greep van die tentakels om haar lyf en borste stywer, en die geribde tentakel trek effens terug van haar, sy rol instinktief haar heupe agterna in die donker in, amper teleurgesteld. Twee kleiner, ratse tentakels verskuif toe uit die donkerte en gaan plak weerskante aan haar labia vas met ‘n ferm, suksie-agtige greep. Met ‘n skielike, gekoördineerde beweging trek hulle haar wyd oop en het haar heeltemal blootgestel aan die klam, koel lug van die grot. Haar oë het oop geskiet en sy het ‘n skok van pure skaamte gevoel, ‘n flits van die vrou wat sy slegs ’n paar uur gelede nog was, maar dit is vinnig weggevee deur ‘n golf van chemies geïnduseerde lus.

Voordat sy die indringing kon verwerk, het die groter, dikker tentakel weer navore gekom. Dit het haar nie binnegegaan nie, maar dit het tussen haar wyd gespreide lippe kom in wriemel. Terwyl dit tussen haar nat voue vesting gekry het, het Sandra ‘n skielike indringing gevoel. Nie soos iets wat in haar in geforseer word nie, nee, dit was asof iets in haar in gegiet is. Sy begin beweging voel binne haar, soos iets wat haar van binne af begin rek.
‘n Sak-agtige ledemaat, soos ‘n pap ballon, het uit die punt van die geribde tentakel voortgespring en in haar opening in geskiet en het toe daar stadig begin opblaas binne haar.

Haar vaginale mure het tot hul absolute limiet begin strek en sy het gesmag na haar asem rondom die tentakel in haar mond, wat nou al hoe vinniger begin pulseer het. Sy kon voel hoe daar nog van die warm nektar direk in haar maag in gepomp word. Sy het instinktief haar hand rondom die tentakel in haar mond gevou, en dit in haar vuis begin pomp. Haar oë het teruggerol terwyl haar maag en baarmoeder sigbaar begin bult het. Die gevoel om so gevul te wees – uitgestrek en beset deur ‘n polserende, lewende massa -was net te veel. Dit was ‘n indringende, oorweldigende sensasie wat die gaping tussen pyn en ekstase oorbrug het. Sandra het begin klimaks, maar die skepsel was nie klaar met haar nie.

Terwyl sy gevoel het hoe haar liggaam nou saam met die tentakels begin polseer en beweeg, het ‘n ander dunner tentakel vinnig om haar heupe gewikkel en met ‘n vloeiende blitsige beweging tussen haar boude deur en in haar anus in gegly. Weereens was dit soos warm water wat in haar in gevloei het, geen pyn nie net ‘n onkeerbare indringing. Sandra het ‘n gedempte skreeu uitgestoot en haar liggaam het vanaf die koue klip geboog. Binne in haar ingewande het die kleiner tentakel nou ook ‘n sak-agtige orgaan uitgespoeg en dit het ook begin opblaas. Sy het gevoel hoe sy van beide kante af nou gerek en gevul word, sy was bedek van binne en buite met hitte en slym … en lus.

‘n Lae, vibrasie het begin emaneer uit die sakke, soos wat hulle opgeblaas het in haar. Dit was ‘n frekwensie wat diep in haar bene weerklank het en haar liggaam laat voel asof dit nou inmekaar sou stort van lus en lekkerte. Die ritme het begin. Terwyl die sak in haar poes stadig afgeblaas het, het die een in haar anus uitgebrei en gepulseer met daardie vibrerende brom. Dan het hulle gewissel. Die anale sak het afgeblaas, en die vaginale een het weer gevul en met ‘n vibrerende, ritmiese presisie opgeblaas. Elke keer strek hulle haar effens meer. Dit het gevoel asof die wese binne haar asem gehaal het. Sandra se liggaam het saamgetrek rondom die indringende sakke, en sy het haar heupe hartstogtelik teen die tentakels laat rol en het nou haar vuis vinniger rondom die tentakel in haar mond op en af gepomp. Soos Sandra haar heupe laat wieg het kon sy voel hoe enorm die goed was wat nou binne haar was. Sy kon voel hoe dit trek en druk teen haar binnekant soos sy haar heupe pomp teen die indringing. Sandra se innerlike stryd het verdwyn. Die geveg tussen haar en hierdie gedierte het verdwyn, vervang deur ‘n enkelvoudige, neerstortende golf van oorgawe.

Sy het begin ritmies, haar heupe oplig in ‘n desperate poging om meer van die tentakels se sakke te akkommodeer. Sy het begin voel hoe nog van die ander tentakels nou hulself onder haar lyf in wriemel en ook haar boude se wange omhels en effens ooptrek. Haar gees het weggedryf, die chemiese laventel-en-lemoen geur wat haar neus vul, die soet nektar wat haar mond vul, en die vibrerende hitte wat haar kern vul. Sy was nie meer Sandra nie. Sy was bloot ‘n gevoel – ‘n gevoel van uitgestrek word, van gevul word en heeltemal besit word deur die duisternis.
Sy kon voel hoe haar liggaam nou van die grond af begin lig soos meer van die tentakels haar omhels en ophewe. Dit het vir haar gevoel asof elke senuwee in haar lyf wat kon plesier verskaf besig was om gestimuleer te word, ewig op die afgrond van ‘n massiewe orgasme. Die gedruis en vibrasies van die gedierte het al hoe harder geword en Sandra het gekreun in ‘n ritmiese, geraas van nat klotsende geluide, terwyl haar liggaam toegegee het aan die bedwelmende, slymerige omhelsing. Haar hande het die tentakel in haar mond gelos en uitgereik na die tentakels in die donkerte en het hulle gestreel en gemasseer soos wat sy kon, dit het gevoel of sy nou met hulle een was en enige bevrediging wat sy aan hulle gegee het was tienvoudig aan haar terug gegee.

Skielik was daar ‘n verblindende blou-pers lig en dit het die troosende sluier van die donkerte weggestroop. Vir ‘n hartklop het Sandra alles gesien. Sy het dit gesien – uit die donkerte verskyn ‘n verskeidenheid van die diep-pers, amper swart tentakels wat op daardie oomblik haar liggaam gekoloniseer het. Haar-dun tentakels het oor haar liggaam gerank, soos ‘n web van lewende are. Dit was oor haar borste gedrapeer en rondom haar tepels. Om haar middel was ‘n dik tentakel waaruit kleiner aar-agtige tentakels gesprei het en gelyk het of hulle in haar vel in geweef is. Daar was ‘n klomp van hulle wat so dik was soos vingers wat haar liggaam oorkruis het, terwyl hulle in sinkronisasie met haar eie rasende hartklop gepulseer het. Die gesig moes ‘n nagmerrie gewees het -‘n groteske, alien anatomie wat elke deel van haar vel opeis – maar deur die waas van haar wellus, het dit soos kuns gelyk.

Die visuele beeld van haar eie hulpeloosheid, uitgeteken in pers slym en spiere, het soos ‘n katalisator gewerk. Haar orgasme het nie net gepiek nie; dit het versplinter en gewelddadigebewings deur haar laat ruk terwyl sy uitgeroep het! Haar stem het nou terug gekom na haar toe en sy het geskreeu die donkerte in. Toe sy weer in staat is om haar oë oop te maak sien sy die bron van die lig.

Bo haar, waar dit uit die duisternis na vore gekom het, was ‘n enkelvoudige, kolossale oog. Die wit van die oog het nie net lig reflekteer nie; dit het die vreemde blou-pers lig uitgestraal en ‘n sagte gloed oor haar naakte, liggaam gewerp. Dit was ‘n antieke, wetende blik wat haar elke rilling dopgehou het met ‘n intensiteit wat haar laat voel het asof sy kleiner as ‘n sandkorrel is. In daardie oomblik het enige oorblywende flentse van weerstand verdwyn. Sy wou nie gered word nie; sy wou gekonsumeer word. Met ‘n desperate, behoeftige gekreun het Sandra haar bene so
wyd as moontlik oopgedruk en haarself aan die leegte aangebied, dit was asof sy en die tentakels om haar nou as ‘n eenheid beweeg het.

Sy het gevoel hoe die sak in haar sopnat poes skielik afblaas, die drukking wat onmiddelik verdwyn terwyl die ledemaat teruggetrek het en soos ‘n nat, gladde ballon uit haar getrek was. Sandra staar in verbasing hoe die sak in ‘n spleet aan die punt van die dik, geribde tentakel verdwyn. Die skielike leemte het haar pynlik leeg laat voel, ‘n leemte wat onmiddellik gevul moes word. Terwyl die tentakel teruggetrek het, het dit sy ware grootte voor Sandra onthul. Dit het gelyk soos die drog-penis van ‘n reus, Die skag was bedek met bande en knoppies rondom,
die kop was seepglad en het gepunt tot ongeveer die grootte van haar eie middelvinger. Dit was duidelik die primêre ledemaat – nie een van die ander het soos die een gelyk nie – en dit het weereens ditself by haar opening opgelyn. Die skag was massief dik, soortgelyk aan haar eie bo-been en het geblink met ‘n deursigtige smeermiddel wat uit die knoppies uit gesypel het. Daar was nou ‘n ander reuk in die lug, sy kon haar eie lus nou bo-or die laventel-agtige reuk ook ruik. Die ding voor haar was veel groter as enigiets wat sy haarself ooit kon voorstel om in haar lyf te wil neem – ‘n vreesaanjaande pilaar van spiere wat gedreig het om haar oop te skeur. Maar Sandra het opgekyk in daardie reuse, gloeiende oog. Sy het geen kwaadwilligheid daar gesien nie, slegs ‘n honger wat haar eie weerspieël het. Sy het nie teruggedeins nie. In plaas daarvan het sy direk in die oog in gekyk en ‘n stadige, doelbewuste knik van haar kop gegee. ‘Ja.’ Die skepsel het verstaan en het nie gehuiwer nie.

Met ‘n stadige, gewriemel het die twee kleiner ratser tentakels weereens weerskante van die hoof lid verskyn. Sandra het haar tong laat dans rondom die tentakel wat steeds in haar mond was, wat nou al soos ‘n voedingsaar teen haar wang en keel begin saamsmelt het. Haar mond het gewater soos wat sy toekyk hoe die twee klein tentakels stadig na haar labia uitstrek en weer aan haar vasklem. Sy voel hoe die suiers haar sensitiewe lippe stadig weer oopstrek. Die hoof lid slinger nader en wriemel nou teen haar oopgespalkte kont, dit begin draai en wurm stadig in haar in. Sandra haal diep asem en sy voel hoe die tentakel in haar mond weer nektar in haar maag in begin pomp. Soos wat die hitte van die nektar oor haar liggaam versprei voel sy hoe die punt van die hoof-tentakel haar kanaal binnedring. Dit is nat; sy is nat. Sy hoor hoe dit slymerig in haar in wriemel en sy begin voel hoe sy oor die kop strek. Sy hyg en kreun en voel alreeds hoe sy nader stap aan nog ‘n orgasme. Sy verwag enige oomblik om die pyn van die strek te begin voel, maar dit kom nie. Sy voel net hoe haar liggaam aan hou strek en strek en die massiewe indringer akkommodeer soos wat sy al hoe voller begin voel. Sy kan dit amper nie glo nie en staar met verbasing na haar nat, slym-bedekte poes, vulger oopgerek rondom die masiewe indringende ledemaat. Sy voel hoe die tentakel nou ten volle haar leemte begin opvul tot die absolute limiet van haar kapasiteit. Sy voel ‘n klein oomblik van steek-pyn, maar dit sit onmiddelik om in ‘n eletriese puls plesier wat tot in haar kern skiet.

“Aha! JAAA!!!” Hyg sy hardop.

Sy kon ook voel hoe die dunner tentakel in haar anus metodies afgeblaas het soos wat die hoof- tentakel dieper in haar gegaan het. Die oomblik toe die skepsel se primêre ledemaat ditself binne-in haar vestig, het Sandra se wêreld vernou tot ‘n enkele punt van brandende, wit-warm kontak. Sy was nie net gevul nie; sy was geokkupeer, besit, geneem. Dit was asof die wrywing so intens, so perfek belyn met haar senuwees was, dat enige pyn onmiddellik omgeskakel het in ‘n verpletterende golf van plesier. En nou dat dit kompleet in haar was kon sy voel hoe die dunner een al hoe dieper binne-in haar derms in beweeg. Sy het nog nooit in haar lewe so vol gevoel nie.
Die gedierte het nie gewag dat sy nog kon besin oor wat gebeur nie. Dit het begin terug trek uit haar uit met ’n harde sopnat suig geluid, wat gevoel het asof dit haar hele liggaam wil saam sleep. Toe dit ongeveer halfpad uit haar lyf was begin dit weer diep in haar indryf met ‘n stadige, maalende krag, wat haar hele liggaam laat sidder het rondom dit. Elke stoot het gevoel soos ‘n tektoniese verskuiwing, wat haar verder in die slymerige massa van die ander tentakels in gedryf het. ‘n Frenetiese simfonie het om haar begin werk. Die twee tentakels om haar borste het met hulle punte aan haar tepels vasgesuig. Die suigaksie het haar tepels uitgetrek en hulle met ‘n rowwe, golwende druk geknie en gesuig. Op dieselfde tyd het ander tentakels stewig om haar polse, enkels en nek gedraai. Sy was nou ‘n speelding vir die monster, ‘n houer vir sy honger.

Die tempo het al hoe meer toegeneem, die nat, klappende klots geluide van vlees wat teen vlees slaan het begin deur die grot basuin soos wat die wesen al hoe vinniger in haar in begin beweeg het. Sandra se gekreun het verander in desperate, hoë skreeue van ekstase. Sy het begin kom – nie net een keer nie, maar in golf na golf van verbrysende intensiteit. Haar vaginale mure het styf om die massiewe ledemaat saamgetrek, en probeer om dit te druk, net om begroet te word deur ‘n kragtige, pulserende teen-druk wat vars elektrisiteit deur haar ruggraat
gestuur het. Sy was heeltemal meegevoer, sy het verdrink in die reuk van haar wellus en laventel, haar liggaam boogend en skuddend in ‘n ritmiese dans van totale onderwerping.

Sy het gevoel hoe die massiewe tentakel diep in haar binneste begin pols en wriemel, sy het hard gesuig aan die tentakel in haar mond en gekreun soos wat sy die piek van ‘n massiewe klimaks bereik het; haar visie het vervaag, haar hart het ‘n frenetiese ritme teen haar ribbes gehammer. Sy het op die rand van bewussyn gesweef, haar senuweestelsel heeltemal oorlaai. En dan het die skepsel se bewegings verander. Die diep, maalende stote het gestop, en die tentakel het een laaste keer vorentoe geskiet en ditself so diep as moontlik in haar begrawe.
Sandra het ‘n skielike, warm ontploffing diep in haar baarmoeder gevoel. Dit was nie net ‘n vrystelling nie; dit was ‘n vloed. ‘n Dik, brandwarm saad het in haar ingestroom, en haar heeltemal vol gemaak. Dit het rondom die massiewe lid uit haar uit begin stroom en haar dye in ‘n warm, swaar slym bedek. Die volume van die deposito het haar swaar en opgeblaas en totaal opgeëis laat voel.

Terwyl die tentakel stadig begin terugtrek het, het die vakuum wat agterbly soos ‘n fisiese pyn gevoel. Sy was smagtend na die volheid, toe voel sy hoe die sak weer in haar, nou gerekte, leemte in gespoeg word en weer begin opblaas binne haar. Soos wat dit haar weer gevul het, het die wêreld het begin vervaag. Die uitstralende lig van die reuse oog het dof geword, die geluide van die grot het in ‘n gebrom verander, en die swaar, warm sensasie van die sak wat die saad in haar baarmoeder instop het soos ‘n finale, gewigtige kombers gevoel. Met een laaste, sidderende asem, het Sandra ‘n sagte kreun uitgestoot en in ‘n diep, bedwelmende slaap weggedryf, gewieg deur die slymryke omhelsing van die skepsel in die donker.

Sandra se oe het stadig oop gegaan, haar wimpers fladderend teen in die donkerte. Vir ‘n paar oomblikke het sy bloot daar gelê, terwyl die stilte van die grot in haar ore weerklank het, ‘n drup van iewers verder af in die grot het die herinneringe van wat gebeur laat terug vloei in haar gedagtes in. Sy het gelê en alles in haar brein terug gespeel, soos wat sy gestaar het in die donkerte in. Sy het ‘n vreemde, drywende sensasie in haar gevoel, sy het lug soos ‘n veer gevoel en daar was ‘n blywende waas van laventel en suurlemoen wat in die lug gehang het. Die wêreld
het sag en vars gevoel. ‘Was dit ‘n droom?’ het sy gewonder. Die gedagte is onmiddellik beantwoord deur die koue lug wat haar kaal vel tref. Sy het na haar naakte liggaam gekyk en besef dat daar ‘n dowwe, gloeiende pers skittering van gedroogde slym aan haar gekleef het.

Toe voel sy aan haar knie. Daar was geen pyn nie, geen styfheid nie – slegs ‘n vibrerende, vreemde krag wat deur haar gevloei het. Terwyl sy opgestaan het, het sy besef dat sy fisies ook ligter gevoel het. Sy het opgespring sonder moeite of enige inspanning. Nie net het sy genees gevoel nie; sy het ge-evolueer gevoel, meer as wat sy was.
Haar spiere het digter gevoel, haar sintuie skerper, en ‘n warm, pulserende gloei het in haar binneste geklop, uit die dieptes van haar kern – net waar die skepsel sy saad gedeponeer het.

Terwyl sy die donkerte van die grot weer deursoek het, het ‘n splinter van briljante, goue lig deur die duisternis gesny. ‘n Skeur het in die grotmuur oopgegaan, ‘n noue kraak wat die geur van fynbos, dennebome en vars aarde uitgesmee het. Sy het die lig gevolg, haar bewegings vloeibaar en moeiteloos. Net toe sy die opening bereik, het sy haar klere gesien. Hulle was netjies op ‘n plat rots gestapel, verkreukeld, maar onverklaarbaar skoon, asof hulle gewas was, dog was daar verskeie pers spatsels hier en daar. Sy het vinnig aangetrek, die materiaal van haar klere wat nou beperkend gevoel het teen haar sensitiewe vel. Toe sy die sonlig instap en knip teen die glans van die middag, het sy gehuiwer. Sy het omgedraai na die gaapende mond van die grot, die donkerte wat terug staar soos ‘n groot, enkelvoudige oog. ‘n Rilling van opwinding het deur haar gegaan. Sy het nie soos ‘n oorlewende gevoel nie; sy het soos ‘n nuwe mens gevoel.

“Ek sal terugkom,” het sy gefluister, haar stem wat stewiger en ryker geklink het as wat dit ooit tevore het. “Ek belowe.” Die enigste bevestiging wat sy ontvang het was ‘n lae, gerommel wat die fondasies
van die berg geskud het – ‘n klank van erkenning, en dalk, ‘n vurige afwagting van haar terugkeer.
Sandra het geglimlag en die trek huis toe begin, terwyl sy reeds die dae tel tot sy weer na die
donker kon terugkeer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)