Intiem
deur Wille Will
Hy sit op die strand. Die warm sand voel snoesig onder sy kaal boude. Sy regterbeen lê uitgestrek voor hom en die
linkerbeen lê ingevou na binne met die voet wat onder sy regterknie genestel is. Hy leun op sy uitgestrekte arms agter sy rug. Sy toe-oë gesig is opgehef na bo om elke sonstraal in te drink wat fel neerbak op die strand. Daar hang ‘n sweetdruppel aan die punt van sy neus. Read more “Intiem”