Die dikkoppe bou nes
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
Lien kom in van die kombuis en plaas haar arms van agter die sitkamerstoel oor Dries se skouers sodat hulle op sy bors rus. Hy sit en lees in sy koerant. Sy vryf haar neus tussen sy hare en krap met haar naels op sy bors.
“Lees jy lekker?” vra sy. Hy vou die koerant halfpad toe, streel met sy hand oor haar een voorarm en draai sy nek. Hy kyk op na haar.
“Ag, dis maar die gewone politieke stront en korrupsie. Wat doen jy?”
“Nou net klaar met die kombuis … voel lus om bietjie uit die huis uit te kom. Wat sê jy?” Sy staan weer regop met een hand wat op sy skouer rus.
Dries staan op uit die stoel en laat die koerant val. Hy stap om die stoel en neem Lien in sy arms.
“Nou toe dan … ek stel voor ons ry op in die kloof en gaan kyk of die dikkoppe al vir die somer nes gebou het?” Hy gee haar ‘n drukkie teen sy lyf vas.
Met blink oë piksoen sy hom op sy wang en skuif weg met: “Skitterende idee! Ek gaan net gou uit die huisrok klim. Gaan jy sommer netso?”
“Ja wat.” Hy tel weer die koerant op en vou dit mooi netjies en plaas dit op die tafeltjie langs sy stoel. Lien het intussen kamer toe verdwyn. Hy stap badkamer toe om water af te slaan. Na hy die spoelbak se knop gedruk het en hande gewas het, kyk hy vlugtig in die spieël terwyl hy sy hande afdroog. My hare begin yl en grys word, dink hy by homself en stap dan terug voorkamer toe.
Hy het pas die Jeep se sleutels van agter die deur afgehaal toe Lien skielik agter hom sê: “Sal jy asseblief twee Brutal Fruits en ys vir ons saambring as jy dink ons gaan dors word.” Hy swaai om, maar steek vas.
Fok, sy kan so flippen sexy wees! Sy’t ‘n kortbroek aangetrek wat só in haar lieste optrek dat die gleuf van haar vrug duidelik voor wys. Oor haar bolyf het sy ‘n Lycra-top getrek. Dit het ‘n baie lae hals en haar tepels druk skadu-knoppies daardeur.
“En nou as jy my so aanstaar?”glimlag sy in sy oë.
Hy glimlag terug en vervolg: “Gaan klim solank in die Jeep. Ek kry net die drinkgoed, dan is ons weg.” Hy swaai weg yskas toe.
***
By die kloof het hulle die stywe klim wat voorlê vol energie begin. Lien, wat agter Dries was, het haarself uitgevang dat sy elke dan en wan met ‘n tipe kwyl na Dries se ferm boudjies voor haar kyk. Die spiere span baie sexy oor die boudwange en trek saam in ritmiese beweging soos hulle klim. Uiteindelik gaan sit Dries, effe uitasem, plat op die grond wanneer hulle ‘n klein plato’tjie bereik.
Hy tik met sy handpalm langs hom op die grond. “Kom sit eers Lien, ons is amper daar waar ek laas die dikkoppe gesien het.” Hy beduie nog hoër op teen die berg. Hy haal die enigste klein rugsakkie wat hul saamgebring het, van sy skouers af en trek die twee botteltjies sap daaruit. Lien gaan sit ook plat, maar skuins oorkant hom met haar bene opgetrek. Sy skud haar hare oor haar skouers voordat sy agteroor leun op haar arms agter haar.
Dries het die bottels se proppies afgedraai en leun vorentoe om een vir haar aan te gee. Sy strek een hand uit om dit te neem.
“Dankie, Lief” sê sy en neem ‘n groot sluk. Sy leun weer terug en kyk skrefies-oog op in die skone, ligblou hemel.
Dries se botteltjie het halfpad na sy mond gehuiwer want hy kyk na Lien. Met haar gaan sit het die kortbroek opgeskuif in haar lieste. Die een helfte van haar genotsvrug is heeltemal ontbloot – ‘n wangetjie loer uit.
Hy voel ‘n ereksie begin groei in sy broek en dan harder word as hy opkyk na haar gesig. Hy sien haar tepels raak wat nou baie dik en penorent druk teen haar toppie se materiaal.
“Daar’s nie ‘n wolk in s…” Sy knip haar woorde kort as sy weer na hom kyk en sy sien waarna hy staar. Instinktief maak sy haar knieë toe en laat sak haar bene. Sy’s bewus daarvan dat sy seker bloos wanneer sy vir hom sê: “Dries, dis die tweede keer v’more wat ek jou uitvang dat jy na my kyk asof jy weer van Pam Anderson in jou eie bed gedroom het laas nag.” Sy gee ‘n spottende laggie.
Dries, wat met een knie opgetrek gesit het, laat sak die been en beduie met sy oogwimpers af na sy lende wanneer hy sê: “Met al die glimpsies wat ek al gesien het van jou verruklike lyfie vandag, kan jy my verkwalik?”
Hy gee ‘n hartlike lag.
Al twee kyk nou na die moerse knop in sy kortbroek wat uitbult soos ‘n miershoop in die lente. Lien se een hand gaan op na haar lippe om ‘n laggie te onderdruk. Maar tog voel sy ‘n vonkie wat tussen haar bene wil vlamvat.
“Maar waar het ek iets van my lyf gewy …” Hierdie slag is dit Dries se mond oor hare wat haar woorde afsny. Haar vingerpunte gaan teer op na sy wang waar sy van sy stoppels voel. Sy speel met haar soekende tong in sy mond wat vir haar soos heuning proe.
Dries antwoord haar gewillige, pragtige lippe met klein suigies van lekkerkry. Sy een hand sak af en koepel warm en dringend oor haar vy in haar kortbroek. Die ander hand is tussen haar skouers en druk haar lyf teen sy bors vas. Sy snak na asem wanneer sy haar mond wegruk uit hul hartstogtelike soen.
Lien kyk op in sy gesig: “Hierso?” Haar hand vryf op teen sy been tot dit met ‘n drukkie oor die ereksie in sy kortbroek vassteek. “Is dit waar my lyf ‘n effek het?”
“Ja,” antwoord hy en trek die toppie se hals af dat haar tiete soos twee groot borrels uitpop.
“Daar’s ‘n bietjie gras en mos daar teen die krans.” Sy gee ‘n laggie. “Jy sal moet onder lê,” sê sy en trek sy broek se ritssluiter af. Sy haal sy dik ereksie uit sy broek. Dit troon op tussen haar vingers. Sy skuif haar bene, want sy voel die vonkie in haar eie lende het nou ‘n vlammetjie geword. Dan vind haar vingers die voorkant van sy penis. Sy trek sy voorhuid af dat die groot pers kop blink in die son, met die voorvog daarop. Gretig lek sy die deursigtige nattigheid om die glans op met haar tong, terwyl sy Dries se mond voel wat een van haar tepels liggies suig.
Lien sit skielik orent terwyl sy Dries se vuur aanblaas deur sy voël se vel op en af te skuif. “Gunsie?” vra sy en stop die skuiwery.
Hy kyk vraend na haar, want haar rosige tepel het só lekker gerol in sy mond. Sy probeer sy ereksie terugstoot in sy broek, maar los dit as ‘n onbegonne saak. Sy staan op.
“Daai keer in Umlosi toe ons altwee bietjie getrek was, het jy vir my kamstig ‘n stripshow gedoen voodat jy my een van my lekkerste orgasmes ooit gegee het … onthou jy?” Sy kyk stip na hom voor hy knik.
Hulle verkneukel hul albei laggend aan die herinnering. Sy tuit haar lippe op na hom vir ‘n pikskoen en druk haar liggaam teen syne. “Doen dit weer vir my, ek gaan daar teen die krans sit en kyk vir jou.”
Sy gee die paar treë tot daar en trek weer die toppie se hals oor haar borste voordat sy gaan sit en opmerk dat die grassies met die mos heel sag en dig is. “Trrrrrrrrr …” aap sy ‘n tromroffel na. “Begin!”
Dries, wat roerloos gestaan het, sy bene teenmekaar, die hande langs die sye en die hoof afgebuig, kom skielik tot lewe. Arms skiet reguit op in die lug saam met sy hoof, wat ook opswiep. Dan klap hy sy hande eenmaal teenmekaar. Dis duidelik dat hy nou figureer in die bekende Bruce Lee-houding. Sy regterarm en -been is reguit gestrek en die linkerledemate gebuig. Sy hoof is na regs gedraai en hy staar strak in daardie rigting. Dan weer ‘n harde handeklap, gevolg deur ‘n swaai na links, die posisie en houding perfek ekwivalent aan die een na regs.
Lien klap spontaan hande met ‘n heerlike laggie: “Bravo!” roep sy, “nog, nog …”
Met ‘n vinnige pirouette kom Dries nou met sy rug na haar tot stilstand. Dan sak sy liggaam af en krimp ineen. Sy bolyf skiet weer op. Sy T-hemp is nou wonderbaarlik af van sy lyf en in sy een hand. Hy gooi dit sonder erg eenkant toe en klap sy hande voor hy albei arms uitstrek, skuins die lug in aan albei kante.
Lien bewonder sy soepel rug en skouerspiere wat beweeg en roer terwyl hy wydsbeen staan. Haar bene skuif outomaties oop waar sy plat op die gras sit. Haar regterhand sak af oor haar mik. Die ander een het een bors uit die Lycra getrek en sy speel met die erekte tepel. Haar oë is vasgenael op hom.
Hy sak af op sy hurke en draai weer sy rug op haar terwyl sy sien hoe sy vingers agter by sy kortbroek inglip. Die broek skuif af dat sy nou sy anus se spleet kan sien tussen die gespierde boudjies. Hy kom weer orent en die kortbroek val met sy bene af, tot op die grond. Sy boude trek saam en ontspan en hy klap weer sy hande bokant sy kop. Dan pirouetteer Dries weer na haar kant toe met sy arms wyd uitgestrek en sy penis wat so twee swaaie gee. Dit kom tussen sy oop bene tot rus en hang soos ‘n voorbode daar. Sy bors dein liggies van die inspanning en hy kyk skerp in Lien se oë voor hy met ‘n glimlag teatraal vir haar buig.
Lien se linkerhand het haar linkertepel hard geknyp en haar ander hand het haar broekie oopgeskuif. Dis sodat sy haar gladde koek kan voel toe sy Dries se mooi kaal boudjies sien saamtrek en ontspan. Wanneer sy sy voël sien swaai en hang onder sy goed gedefinieerde buikspiere, trek sy haar top af dat al twee borste uit is. Sy stoot twee voorvingers op in haar doos met gejaagde asem. Haar duim wikkel by haar klit, wat regop en nat uitstaan onder die bietjie huidbeskerming.
Wanneer Dries weer regop kom, is Lien besig om haar, amper onvas op haar voete, uit die kortbroek te wurm – tot dit op die grond val. “Kom net hier! Kom fokken hier na my toe!” hyg sy dit uit. Haar pupille is groot van jagsgeit soos sy na hom staar met ‘n halfoop mond waaruit ‘n spoegdruppel sliert.
Dries sien haar mooie vrug met halfoop nat lippe wat wink. Sy ereksie begin groei. Die Lycra-toppie is opgefrommel onder haar borste waarop die tepels bruin, dik en stokstyf troon. Met twee treë is hy by haar en soos hy sy arms om haar middel sit, sak sy af op haar knieë. Sy gaan lê op haar rug, met haar bene wat wyd oopgaan om hom te ontvang. Hulle oë dring in elkander as sy voël met ‘n lang haal diep en soepel in haar fluweelagtige plesiergrot in gly.
Haar kreet van lus eggo teen die kranse uit. Die gekras van dikkoppe beantwoord dit van êrens boontoe. “My eie dikkop!” hoor hy haar prewel toe sy penis in haar begin beweeg.

‘n ‘Sagte’ storie in die aanslag van hardebaard verhale wat dees dae die seks toneel oorheers.
Miskien vind iemand tog aanklank daarin…
Die hardebaard stories is op kombiekorhier vreesloos. Kombiekiehier se stories is nog soos heeltyd. Hierdie een is mooi Will.
Dankie, Annelise, ek waardeer daardie kommentaar baie.
Ek het die een geniet, spontaan lekker kry met n effense kinkel ….
Son lig en die natuur om jou en jy kan ten volle uiting gee aan jou plesier
Ek sal nie self omgee vir so iets nie… maar ke het dalk.. wie weet