
Kaalgat
deur Bospatrys
Dit was nou ‘n lekker verjaarsdagpresent. Een wat ek vir myself gereël het. Synde ‘n wewenaar in my sewentigs, die kinders ver oor die water en die besef dat die jare sy tol op my libido het, het my laat besluit om iets spesiaal te doen. Ek het lank voor die tyd die boodskap uitgestuur dat ek nie met my verjaarsdag tuis sou wees nie, want ek het nie kans gesien vir al die sjokoladekoeke wat die ou tannies wat man soek sou aandra nie. Read more “Kaalgat”