Ek verkies dit so (2)
deur Wille Will
(Lees die eerste aflewering HIER)
Melanie is eerste om orent te kom en wip van die bed af en gooi haar hare met ‘n kopbeweging oor haar skouers. Sy tel een van die pers handoekies op en vee haarself agter en voor droog. Sy gooi die handoekie nonchalant een kant toe en met haar hande op haar heupe, waar sy nou wydsbeen staan en afkyk na ons op die bed, sê sy dan:
“Ek wil vir julle dankie sê, die openingsaksie van ons manage troix … laggie … was nogal heel verfrissend en ek is seker ons kan mekaar nog verder eroties bevredig tot pieke van genot? Wat sê julle?”
Haar tong streel sexy oor haar lippe en haar oë glinster. Die roosknoppies van haar borste lyk soos rooi, ryp kersies wat wag om geeet te word en daar glinster alweer ‘n druppel op haar koekie.
Trithee, wat ook nou op haar rug gedraai het, neem my meneer in haar hand wanneer ek haar vrug met my een hand skulp en ons knik ons koppe amper te gelyk in ooreenstemming as ons na die Venus langs die bed kyk,
Sy buk af en maak die bedkassie se deur oop terwyl sy sê: “Ken julle BDSM?”
“Eenkeer,” sê ek, maar Trithee skud haar kop met vraagtekens in haar oë.
Melanie kom regop met verskeie items in haar hande wat sy op die bed neergooi. “Eerstens sit ons maskertjies op wat die ongekende genot verhoog en daarna maak julle net soos ek sê.”
Sy gee ons albei twee verskillende maskers. Myne is ‘n vol leeugesig met net skrefies vir die oë en Trithee skuif ‘n bokooi prentjie oor haar gesig. Melanie het ‘n Gargoyle met grynsende tande wat haar gesig verberg. Sy tel weer ‘n item op en beveel: “Will, skuif tussen Trithee se bene in op jou knieë. Trithee jy gaan die voorreg hê om Will se pragtige voël eerste in jou te hê. Sit jou bene, een in elke waai van Will se arms … maar Will jy sit noggie in voor ek sê nie.”
Met die oorskuif en Trithee se vrug wat nou voor my oopgaap met die groot klit aan die bokant, het my ereksie weer tot maksimum revs gegroei en die glans beweeg liggies op en af in afwagting. Ons altwee draai ons koppe en loer na Melanie se kant vir ons volgende aksie. Sy is besig om in ‘n swart latex eenstuk-kostuum te klim. Die verskil is egter dat sy nou haar borsies deur twee openinge aan die bokant stoot en die ‘kersies’ wip weer op. Tussen haar bene is ook ‘n opening en haar dooslippe loer nommerpas daaruit. Sy tel weer iets op van die bed en skielik is haar neut/muskaat parfuum by ons neuse. Sy sit iets om my nek ek besef dis ‘n tipe halsband.
“Nie te styf nie?” vra sy. Ek skud my kop. Dan spoor sy twee kettinkies wat aan die halsband vas is deur haar vingers. Aan die punt van elke ketting is ‘n klein klampie wat sy oopmaak en aan Trithee se dik swart tepels vasknyp. Trithee gee ‘n gilletjie, maar knik dan haar kop vir ons Meesteres.
“Right” sê sy soos sy terugstaan en weer iets optel van die bed. “Will, jy sit jou hande nou agterom Trithee se skouers en trek haar op soos jy jou voël in stoot, Trithee, jy klamp nou jou bene om Will se lyf. Dan wieg julle heen-en-weer soos julle naai.”
As ek my voël diep in Trithee instoot voel dit soos ‘n knap handskoen om my piel met die verskil dat die wande binne haar my knyp en los. Dis ongoddelik lekker!
“Goeie fok, jy’s groot …m-maar d-dis fokken lekkerrr,” sê sy hard en amper uitasem, maar haar onderlyf begin my ry. Sy sit nou so te sê op my skoot en ons wieg soos ons al vinniger begin naai. Die ketting tussen ons trek styf en verslap en ek voel die ruk in my nek en sien hoe die klampe haar borste amper uitrek elke keer as dit styfspan.
Meteens versplinter ons pyn gemeng net verhoogde ekstase nog meer as Melanie ons om die beurt met ‘n swepie slaan op ons rûe! Ek voel my korrasie opbou na ejakulasie en kan sien dat Trithee ook naby is soos sy kermgeluidjie maak elke keer as die swepie haar rug tref. Ek kyk op na Melanie en sien dat sy nou ‘n massiewe dildo in haar koek opgedruk het en dit in ritme met elke sweepslag in haarself opstoot en uittrek.
“Ek-k … k-kannie …m-meer nie,” skree Trithee en haar rukkende pelvis teen my verklap haar orgasme.
“Hou net aan …hou net fok-k-en aan,” gil Melanie as sy die swepie laat val en die dildo met altwee hande gryp en verwoed haarself probeer tot klimaks bring. Haar kop is agteroor gegooi in lus.
Die twee vrouens se aksies stoot my oor die rand en ek skiet skoot na skoot met intense genot in Trithee se genotgrot in terwyl Melanie met ‘n lang kerm ook haar klimaks bereik.
Lees die volgende aflewering HIER)
3 COMMENTS
Ysbeer, wat is ‘n storie as daar nie biekie werklikheid ook in is nie ?
Sulke swart nipples is baaaaie sexy
Sjoe Wil my ou maat, weereens n uiters genot volle storie my ou maat. Ek hoop darem wraggies dat die storie werklik vir jou was.