Skoonma
deur Whale
Ek sal seker daardie dag vir al die verkeerde redes onthou, en al weet ek dat ek moet, WIL ek dit ook nie vergeet nie. Want waarmee ons eens op skool gespot het, het skielik realiteit geword, sommer net so, sonder pretensie, sonder mooipraat, baie praat of enigsins praat. Shit, en ek is al in my dertigs, maar die donner alleen weet, daardie dae was net eenmaal iets besonders.
-o-
Dit is was so 5 jaar gelede en ek was op daardie stadium deurmekaar met wat ons op skool ‘n kloosterkoek genoem het. Jagsheid is met ‘n vryery en gevroetel bevredig, en vel-teen-vel was taboe. Ek moes tevrede wees met ‘n dratie in die aand as ek huistoe gaan en haar soet koekie nog aan my vinger kon ruik. Maar penetrasie? Nooit. Want sy het haar gespaar vir haar man. Mooi beginsles. Reg grootgemaak. Al was ons al verloof. Soos ek sê, seksuele bevredig het bestaan uit ek wat myself help by die huis, en my middelvinger tussen haar labia vryf, oor die harde knoppie totdat haar asem hortend in my nek ruk en sy sê sy dink sy het gekom. Dan is dit maar weer huistoe waar haar ma betekenisvol na die rooi wange gestaar het en niks gesê het nie.
So eindig ek toe mos nou een middag tydens lunch by hulle huis op om ‘n lekkende kraan te probeer uitsort. Alles het goed gegaan totdat my maag en die vorige aand se sop dwing om die en-suite badkamer in haar ma-hulle se kamer te besoek. En dis daar waar ek haar ma se swart g-string toe nou sien lê, met ‘n baie delikate aanduiding van ‘n nat kol op net die regte plek. My ereksie was onmiddelik en groot. Al was ek al ‘n ‘werkende jong man’ het ek steeds geswig voor die versoeking om die g-string op te tel en daaraan te vat. Die nat was glad en ek het geweet dis DAAI tipe nat. Ek het my besigheid klaargemaak, die g-string gevat en op die bed gaan lê, my horing uit my broek bevry en my riem geruk terwyl ek met die nat in die g-string gespeel het.
Ek het nie die voordeur gehoor nie, en eers van haar ma bewus geraak toe sy kug in die kamerdeur. Ek het my in my moer geskrik, maar ook besef ek is reeds gevang en enige iets wat ek nou gaan try wegsteek (pardon the pun) sou katastrofies wees. So ek het maar met my meneer in die een hand, haar g-string in die ander en met ‘n baie rooi gesig ‘n jammer gemompel. Toe bars die bom. Sy het amper tot by my gespring, haar oë ‘n baie donker groen, haar asem hortend en jagend toe sy my beveel om weer te gaan lê. Ek was te verskrik om my teë te sit en het soos ‘n robot die bevel gehoorsaam. Sy het in een beweging van die snyerspak aan haar slanke lyf ontslae geraak, haar bra afgeruk en haar kant-panty met die ander hand afgetrek.
Ek het nog altyd haar bene bewonder. Daardie paar slanke bene het nou na die bed waarop ek gelê het gestap, voor dit gebuk en uit sig verdwyn. Net die groen oë was onder die blonde kuif sigbaar toe sy (steeds woordeloos) my voël uit my hand vat en dit hard en skielik begin suig. Of dit verbasing, jagsheid of banggeit was weet ek nou nog nie, maar die ding het so baie vinnig in haar mond styf geraak. Sy het gekreun en harder gesuig terwyl sy haar hand (met die trouring aan!) op en af oor my skag beweeg het, en met die ander een haarself bewerk het, want ek kon die slurpgeluide hoor toe sy met haar mond kreunend oor my voël kom. Skielik was ek braaf en het ek regop gesit, haar onder haar arms gevat en regop getrek. Die verwagting in haar oë was al motivering wat ek nodig gehad het, en effens onseremonieël het ek haar vooroor op die bed gedruk, haar heupe opgelig en my meneer in die blink nattigheid tussen haar bene van agter af ingedruk. Sy was warm, nat, sag en verbasend styf vir iemand wat twee kinders in haar lewe gebaar het. My sinne, denke en gewete was heeltemal oordonder deur die seksuele euforie van die oerdans waarmee ons besig was, en ek het vinniger beweeg. Sy het elke keer wat my balsak teen haar skaambeen geklap het gekreun en haar boude stywer teen my aangedruk. “Ek gaan kom” het ek gehyg, en in plaas van uittrek het sy haarself stywer teen my gedruk en het ek haar vol kom geblaas, met elke pols van haar eie orgasme het dit in dun straaltjies by haar uitgeloop, tot op my balsak en op die grond gedrup.
Met die uitrekslag het ek dadelik soos hondkak gevoel, maar sy kon dit sien, want sy het my gesig tussen haar hande gevat, in my oë gekyk en vir my gesê dat sy en haar man 3 jaar vantevore laas seks gehad het omdat seks hom koud laat. (Ons sou later uitvind hy was gay, en het ‘n minnar aangehou vir daardie 3 jaar). Ek het nie minder sleg gevoel nie, maar haar ook nie minder gespyker nie. Dit was ‘n instelling, as ek daar gekuier het, het sy seker gemaak ek sien sy het die swart g-string aan…dan het ek geweet ek moet more in lunchtyd inklok. Ons skelm spykery het eers opgehou die dag toe haar dogter my los vir ‘n ander vrou. Maar selfs hier waar ek dit nou sit en skryf pols dit in my lendene en onthou ek daardie volwasse sagtheid van haar binnekant as ons skelm op elke denkbare plek liefde maak…
3 COMMENTS
Self al my skoonma gespyker. Ek is juis nou weer lus vir haar.
Ek ook salngraag jou storie wou hoor
Ek het dit terdee geniet