Om met vuur te speel – Antwoord
deur Uther Pendragon
(Lees eerste weergawe HIER)
Ek sien elke keer uit na ons ontmoetings. Dit was my voorstel dat ons in die restaurant ontmoet. Soos ons kommunikasie gevorder het, het ek instinktief haar herken – sy is ‘n alfa vrou. Sy dink sy is submissief en gewoon-mooi maar is eintlik glad nie – sy is die versinnebeelding van oerse vroulike seksualiteit. Read more “Om met vuur te speel – Antwoord”