Anoniem
deur Ramkat Erasmus
My advertensie is kort en saaklik. “Ek help jou om jou fantasië te verwesenlik. Inbox my as jy belangstel.”
Gewoonlik kry ek so 2 of 3 boodskappe per week, meesal van mense af wat bloot nuuskierig is. Maar elke nou en dan kom daar ‘n boodskap deur van iemand af wat regtig belangstel.
Ek kry haar boodskap en reël ‘n ontmoeting. Ek maak seker dat dit in ‘n baie publieke plek is om haar gerus te stel. Sy’s mooi, met ‘n slanke lyf, kat oë, en kort donker hare. Na oor en weer voorstel bestel sy koffie en ek ‘n bier. Voor sy my vertel wat sy soek, vra sy my eers uit oor kostes (dis verniet), veiligheid (hang af van wat sy wil hê) en anonimiteit. Ek verduidilik dat ek foto’s neem (of video) wat hare word as die sessie verby is. Sy knik stadig, loer vir my oor die rand van die koppie met daardie pragtige oë, en dan vertel sy my saggies in ‘n paar goed gekose woorde wat haar fantasie is. Dis nie te vreemd nie en ek sê ek sal haar oor ‘n dag of twee bel om te reël. As haar koffie klaar is gee sy my formeel die hand en stap heupswaaiend uit. Al die mans kyk haar verlangend agterna en een of twee kyk my jaloers aan. Ek maak my bier klaar en gaan klim in die bakkie. Op pad huistoe bel ek vir Gawie en vra of hy sou belangstel. Hy luister aandagtig na wat ek wil hê en hy sê as ons dit vir Vrydag kan reël is hy in.
Ek laat haar vir ‘n dag of twee sweet terwyl ek alles bymekaar kry. Dan bel ek haar. Ek kan die opgewondenheid in haar stem hoor as ek haar vertel dat alles gereel is vir eerskomende Vrydag om 4 uur. Ek spreek met haar af oor waar ek haar sal oplaai en sit dan die foon neer.
Gawie bel my en dit klink of hy begin koue voete kry. Ek verseker hom dat hy nie spyt sal wees nie en dat sy mooi genoeg is vir enigiemand se smaak.
Vrydagmiddag ry ek na ons afgespreekde optelplek toe en parkeer. Ek klim uit en wag. Na 5 minute ry ‘n motorjie in die parkeerarea in en sy klim uit. Sy waai vir my en kom aangestap. Ons klim in en ek ry in die rigting van Gawie se huis. Ek vra of sy doodseker is dat sy wil deurgaan met die ding en sy knik kortasem vir my dat sy reg is.
Ek benader Gawie se huis met ‘n ompad en stop dan in ‘n stil straat. Ek haal die masker uit en vra dat sy dit aansit. Die masker is van swart rubber en rekmateriaal gemaak en dit pas oor haar kop soos ‘n swempet, maak haar oë toe en bind om haar keel vas met Velcro. Al wat uitsteek is haar neus en mond. Voor aan die keelband is ‘n ring vir ‘n hondeketting.
Ek ry nog ‘n draai of twee en stop dan by Gawie se hekke. Ek druk die klokkie en na ‘n ruk gaan die hekke oop. Ek ry in en stop onder die afdak buite sig van die hekke. Ek vra dat sy haar klere uittrek.
Sy begin by haar bloes en laat dit op die vloer van die bakkie val. Dan volg haar skoene, bra, jean en broekie. As sy heeltemal kaal langs my sit klim ek uit en loop om na haar deur toe.
Ek maak oop en draai haar sodat sy sywaarts sit met haar bene buite die bakkie. Ek sit boeie aan haar enkels wat met ‘n langerige ketting verbind is sodat sy kan loop. Dan knip ek die hondeketting aan haar keelband vas. Ek haal nog ‘n stel boeie uit, sluit hulle oop en sit die sleutel in ‘n plastiek houertjie wat soos ‘n eier lyk.
Ek vra haar of sy wil kop uittrek, maar sy skud haar kop. Ek druk haar bene oop en glip my vinger in haar sopnat spleet in.
“Lyk tog of jy reg is,” sê ek en sy kreun.
Ek glip die eier met die boeie se sleutel in haar sapperige poesie in en trek aan die hondeketting.
Sy gly van die sitplek af en ek vat haar aan die elmboog om te keer dat sy nie val nie. Ek draai haar om en boei haar hande agter haar rug vas. Dan lei ek haar na Gawie se voordeur toe met ‘n pluk aan die hondeketting. Sy loop onseker langs my en ek stuur haar elke nou en dan in die regte rigting deur aan haar elmboog te vat.
Ons stop voor die deur en ek kan sien en hoor hoe haar asem jag.
“Laaste kans om kop uit te trek”. Sy skud haar kop en kreun, “Nee, maak gou assseblief”
Ek druk die knopppie vir die voordeurklokkie en na ‘n ruk maak Gawie oop. Hy het die masker aan wat ek vir hom gegee het. Dit lyk net soos hare met die verskil dat hy gate vir sy oë het, sodat hy kan sien. As ek hy was sou ek ‘n bietjie netjieser aangetrek het, maar nou ja, Gawie is op sy gemaklikste in ‘n kortbroek en rugbytrui.
Ek gee vir hom die hondeketting se leer handvatsel aan en hy trek haar die huis in.
“Dis jou spesiale aflewering”
“Dankie,” sê Gawie.
Hy lei haar aan die ketting in die woonvertrek in. Gawie het baie geld spandeer aan groot leerbanke en gemakstoele en daar is ‘n ottoman of twee. Perfekte meubels vir seks.
Ek lig my kamera en begin verfilm.
“Wat noem ek haar?” vra Gawie, “Slavin, of hoer?”
Voor ek kan antwoord sê sy met ‘n skor stem, “Hoer. Ek is jou hoer”
“Oukei. hoer. Op jou kniëe…” beveel Gawie haar.
Sy sak met moeite op haar kniëe neer. Gawie druk sy vinger in haar mond en dwing haar kake oop. Dan haal hy sy voël uit en druk dit stadig in haar mond in.
“Suig!” sê hy en sy doen.
Ek tilt af en kan deur my lens sien hoe haar glibberige sappe uit haar uit drup. Gawie sit sy hande om haar kop en begin haar gesig naai tot sy begin stik en die bolle speeksel by haar mond uitkom.
Hy laat los en trek uit. Sy staan hygend en stikkend steeds op haar kniëe.
Gawie trek sy klere uit en druk haar tussen die blaaie dat sy vorentoe val. Die matte is dik en sag en sy kry sekerlik nie seer as sy op haar gesig val nie, haar hande steeds agter haar rug vasgebind.
Gawie kniel langs haar en gee haar ‘n paar klappe om die boude. Dan druk hy sy vinger in haar in en grawe die eier met die sleutel uit haar poesie uit.
Hy kyk vir my en ek trek skouers op. Hy is die een wat moet besluit wanner hy die boeie gaan afhaal indien wel.
“Hoer?”
“Ja meneer?”
“Moet ek jou boeie afhaal?”
“Nes meneer wil, meneer.”
Gawie maak die eiertjie oop en haal die sleuteltjie uit. Hy maak haar handboeie los, maar hou die voetysters aan.
“Draai op jou rug, hoer.”
Sy doen dit en trek haar kniëe op. Haar bene val oop en sy lê hygend na asem op haar rug, haar kaalgeskeerde poesie oop en wagtend.
Ek vroetel die pak kondome uit my sak en gee vir Gawie. Dis deel van ons kontrak – geen permanente skade of penetrasie sonder ‘n kondoom nie.
Gawie sit sy hande onder haar arms in en trek haar op sodat sy met haar boude op een van die leerbanke sit. Hy maak die pakkie kondome oop en haal een uit. Hy rol dit aan en vat dan die hondeketting vas. Hy trek haar op sodat sy regop staan dan draai hy haar om en druk haar vorentoe. Sy stut haarself met haar hande op die bank. Gawie gaan staan agter haar en druk sy piel stadig in haar in.
Die kondome wat ek daardie oggend gekoop het is ekstra dik, sodat Gawie nie te gou kom nie. Per slot van rekening het hy sy eie persoonlike seksslaaf vir die aand en hy moet haar opgebruik.
Gawie beweeg sy heupe vorentoe en agtertoe. Sy druk terug. Hy vat haar aan die heupe en begin hard in haar instamp. Sy stamp terug en vir ‘n ruk naai die twee mekaar tot sy begin kreun en later begin gil. Dan knak haar kniëe en sy val amper vorentoe, maar Gawie hou haar regop aan haar heupe.
“Het jy gekom, hoer?” vra Gawie.
“Ja meneer…”
“Was dit lekker, Hoer?”
“Ja, meneer…”
“Van nou af, hoer, gaan jy met my praat en heeltyd vir my sê wat jy voel en wat jy wil hê…. Verstaan ons mekaar?”
“Ja, meneer…”
Gawie trek uit haar uit en lei haar na een van die ottomans toe. Hy laat haar sit en dan druk hy haar agteroor sodat sy op haar rug lê met haar kop wat oor die rand van die ottoman afhang. Hy trek die kondoom af en gooi dit in ‘n asbakkie.
Hy loop om die ottoman na haar kopkant toe en druk sy piel weer in haar mond in.
“Lek my skoon, hoer!”
Sy doen dit met oorgawe.
“En nou, hoer. Wat moet ek nou met jou doen?” vra Gawie as hy mooi skoon is.
“Naai my, meneer. Asseblief, naai my…” sê sy met ‘n kleindogtertjiestem.
Gawie grinnik vir my en rol nog ‘n kondoom aan. Dan vat hy die sleuteltjie en sluit haar voetboeie oop. Hy trek hulle af en ek sien hoe die staal haar enkels rooi geskaaf het. Gawie tel haar bene oop en gooi dit oor sy skouers. Dan penetreer hy haar en naai haar soos sy gevra het hy moet doen.
Sy begin saggies prewel en por Gawie aan om haar harder en dieper te naai. Iewers in die proses kom sy nog ‘n keer of twee, en dan laat Gawie gaan en hy kom ook met ‘n brul van lekkerkry.
Hy sak op haar neer en lê vir ‘n ruk so totdat hy sy asem teruggekry het. Dan trek hy uit en staan op.
“Ek gaan pis, hoer. Moenie roer nie…”
En hy stap gang af in die rigting van die badkamer.
Ek sit eenkant op ‘n bank en laat die kamera rol.
Sy sê saggies my naam en ek lag.
“Is jy nog hier?” vra sy.
“Natuurlik. Ek het mos belowe ek sal sorg dat jy veilig is….”
“Dankie… O fok, dankie… Dis presies soos ek dit wou gehad het…”
-0-
Gawie kom na ‘n rukkie terug en vir die volgende drie ure naai hy sy hoer in elke denkbare posisie en opening. Uiteeindelik wys hy vir my dat hy op is. Ek lig my duim en skakel die kamera af.
Gawie klap haar op die boud en loop uit. Sy krul stadig in die fetusposisie in en ek begin al my toerusting bymekaar maak en in my rugsak sit. As alles opgepak is trek ek haar regop en lei haar na buite. Ek help haar in die bakkie in en ry stadig by die hekke uit. Sy sit, steeds kaal, met haar kniëe opgetrek en haar arms om haar bene. Die reuk van haar seks hang swaar in die bakkie. Na ‘n ruk sug sy en begin voel-voel na haar klere.
Ek stop in die skaduwee van ‘n boom en haal die masker af. Haar oë is groot en vol trane. Sy trek aan, moeilik in die bakkie en dan ry ek na waar ons haar kar gelos het.
“Jy oukei om te bestuur?”
Sy knik, klim uit en vroetel in haar handsak vir die karsleutels. Sy klim en en ry weg.
Na ‘n ruk kies ek ook koers huistoe.
-0-
‘n Week later bel sy my en vra of ons dit weer kan doen… Maar die keer met drie mans…
2 COMMENTS
Ek wil myself skop omdat ek sedert Junie 2016, nog nooit hierdie storie gelees het nie! Dankie Neil, sonder jou kommentaar sou ek nie hierdie puik juweel uit Ramkat se verbeelding kon deel nie.
Dankie Ramkat.
Soos Neil sê: Kliphard. Fokken kliphard!
Kliphard.
Ek soek ‘n kopie van die video…