Kombiekiehier App
Kombiekiehier het nou ‘n “app” sodat jy die mees gewilde dele makliker van jou foon af kan lees. Die webwerf gaan steeds baie meer volledig wees, maar dis net vir gerief sodat jy nie op jou foon op die webwerf hoef in te gaan heeltyd nie.
Kliek op die foto hieronder vir die “link.” 🙂
Daar sal ook ‘n permanente “link” op die voorblad van die webwerf wees vir as jy dit eers later wil doen.

