Ek verkies dit so (3)

deur Wille Will

(Lees die vorige aflewering HIER)

 

Sy staan halfgebukkend na ons met die dildo nog binne haar wat sy met altwee hande vashou en haar hele lyf ruk in die laaste stuiptrekkings van haar orgasme. Haar blou oë het ‘n dierlike glans wat tussen my en Trithee dans. Ek is nog binne in Trithee soos ons wieg en begin kalmeer in ons post coitus.

Ons staar albei terug na Melanie.

“Is julle lus vir meer?” vra Melanie.

Ons knik woordeloos bevestiging en Melanie trek die dildo uit haar poesie en lek die kop sensueel voor sy dit eenkant toe gooi. Sy kom vorentoe en haal my halsband af en ontkoppel die knypers op Trithee se tepels.

Ons val albei terug op ons rûe op die bed en ek sien hoe Trithee haar tepels saggies vryf (was seker bietjie seer ook.) Ek neem my genotstok wat sopnat is van my en Trithee se sappe, in my hand en skuif die voorhuid weer oor die glans. ‘n Rilling van plesier vibreer deur my liggaam. Melanie staan nou langs die bed by Trithee se hoof en bind haar gewrigte met ‘n pers sy-lap bokant haar kop aanmekaar vas. Sy stap om na ons voetekant en met die deken se goue omboorsels bind sy elkeen van Trithee se enkels aan die deken vas, maar met die bene wyd uitmekaar. Ek loer vinnig na Trithee se gesig. Haar mond is halfpad oop en ek sien ‘n sweetdruppel biggel langs die een slaap af.

Haar donkerbruin poele reflekteer verskeie emosies: vraend/bang, maar tog ook sensuele afwagting.

Melanie kom orênt en kyk na my met ‘n glimlaggie.

“Nou gaan dit my beurt wees.” Sy tel ‘n buisie op van die kassie en gee dit vir my en plaas ook die tien-punt swepie in my ander hand

“Jy weet wat om daarmee te doen.”

Sy klim op die bed met haar kniëe weerskante van Trithee se gesig en vryf dan die silwer tepelringetjies styf oor Trithee se liggaam soos wat sy stadig afskuif tot haar kop by Trithee se glimmende half geskeerde vet vruggie is. Sy vou haar hande onderom Trithee se bene en trek dan die karamel-lippe met haar duime oop.

“Jy kan laat waai, Will,” sê sy voor haar lang tong Trithee se koekie begin streel en lek.

Ek het die buisie (sonder prop) reeds vinnig bekyk en spuit nou die KY-jellie mildelik op Melanie se agterste opening en sommer ‘n bietjie aan my voël se kop wat nou weer blinkpers uit sy skede is. Ek gooi die buisie eenkant en met die swepie nog in die een hand vryf ek die jellie om en in Melanie se anus in.

“Hmmmm …come on get on with it!” kreun Melanie van die bed af en Trithee sê: “Jirre, jou tong maak my mal, Melanie, sit dit in en eet my!”

Ek druk-druk my voëlkop teen Melanie se holgaatjie en sy lig haar onderlyf nog hoër op dat dit kan oopgaan.

Ek weet nie of dit die jellie was nie, maar skielik gly my meneer met ‘n gladde beweging tot teen my ballas in Melanie in.

“Ohhhhhh … roep Melanie uit … jou groot bliksem! Naai my en slaan my nou.“

Haar boude slaan teen my maag en die nouer kanaal van haar anus klem my penis vas, asof ek ‘n maagd bykom en ek gly in ritme met haar beweging in en uit haar.

Ek maak die swepie se tien lellies eers bymekaar en dan begin ek haar swiep oor haar kaal rug en skouers.

“Harder ! Harder !” skree sy. “Trithee eet my!”

‘n Tablo van genot speel nou af. Melanie eet nou gulsig aan Trithee se poes terwyl sy een van haar vingers ook agter in Trithee het. Trithee verorber Melanie se koek terwyl haar twee hande in ritme aan die tepelringetjies van Melanie se borste trek-en-los. Ek hou met stywe vingers aan Melanie se boude vas terwyl terwyl my genotstok met versnellende aksie haar naai.

Skielik gil Trithee hard: “ Ek k-om wee-e-e-r!”

“Dis reg … dis reg … ons moet ons leegnaai!” hyg Melanie en haar hele lyf beweeg soos ‘n kronkelende slang in die seksaksie van bo en onder.

Ek geniet elke pomp in en uit want na die eerste klimaks is my uithou vermoë baie beter.

Ek sien hoe Trithee se hele gesig vertrek in klimaks. Haar vingernaels trek diep rooi hale oor Melanie se tieties en af oor haar maag. Asof sy beheer verloor het slaan sy skielik haar tande in Melanie se binnelies!

“Oh-my-Fuck … nou kom ek eers lekker as daar sulke pyn is!”

Haar lyf ruk onbeheerslik en my piel gly uit haar uit.

Haar trillende klimaks laat haar plat op haar maag val, bo-op Trithee. Ek sien hoe altwee se liggame hygend begin bedaar na al die uitputtende genot.

Ek neem my steeds stywe trul in my hand en masturbeer stadig met lang hale.

Melanie kom orênt op haar knieë weerskant van Trithee se lyf. Sy lig Trithee op aan haar skouers en soen haar gulsig. Dan spring sy van die bed af en Trithee sit regop. Albei staar na my stywe meneer wat op en af skuif tussen my vingers. Met ‘n amper siniese glimlag trek sy Trithee van die bed af en sê aan my:”Kom lê hier, my skat, ons twee skuld jou ‘n orgasme.“

Sy verdwyn uit sig as ek op Trithee se gewese lê-plek op my rug tot rus kom. My voël lê nou halfmas op my een dy. Trithee buk af by my kop en soen my innig terwyl haar hand oor my bors vryf. Skielik voel ek hoe Melanie my genotstok optel en ferm in haar hand op en af beweeg vir ereksie. Trithee kom reg-op en ek lig my hoof as ons afkyk na Melanie. Sy staan met ‘n brandende kers in haar ander hand en in die gloei daarvan staan haar tepels baie reg-op en hard en haar tong gly oor haar lippe van lus: “Engel, kom hier vir die aksie,” aan Trithee, en vir my sê sy: “Laat sak jou kop en hou aan die matras vas met beide hande vir uithou. Ons gaan jou die grootste orgasme gee wat jy al ooit gehad het.”

Ek maak my oë toe as vlae seksuele genot in my liggaam woed wanneer ek een mond op en af my stang voel lek en dan die glans omvou terwyl die ander mond my een testikel rondskommel in die mond en die ander testikel met vingers vryf en ‘n vinger ook by my agter-opening ingaan!

My lyf wil opskiet as daar ‘n intense, vuurkolletjie skielik op my maag brand.

“Klou aan die matras dit gaan nou lekker word,” sis Melanie se stem skerp. Tegerlyk voel ek die mond op my voël is weg en klamp my vingers nog dieper in die matras in soos ek afkyk oor my lyf. Ek sien net Trithee se hare uitsteek soos sy nog steeds my knaters suig en daar is’n amper waansinnige gloei in Melanie se oë as sy die volgende druppel warm waks volg soos dit van die kers op my maag val. Sy ruk egter weer my voël vinnig op en af. Die tweede druppel brand net so erg … maar dis amper of dit lekker is. Ek voel Trithee het nou ‘n vinger agter in my wat opsig self gevoelig en vreemd is vir my.

Melanie spoeg op my voëlkop voor sy dit weer vol in haar mond neem en hard suig terwyl haar hand my stang ritmies masturbeer.

Al die aksies, in my gat, met my voël, en die druppende kerswas sinkroniseer skielik soos ‘n plesiergolf wat voortgalop om te breek op die strand. My vingers grawe, gryp en los die matras weerskante van my en ek swaai my hoof heen en weer asof ek nie wil hê dit moet ophou nie. Ek ervaar my saad wat met geweld opstoot in my voël en dan uitbars in orgasme in Melanie se mond wat dit seker insluk. Dit is asof golwe van sperm net nie wil ophou opstoot en uitskiet nie.

Met die laaste genotrukkings is dit skielik verby en ek voel Melanie se hand dit nog ‘n laaste paar strelings gee voor my penis slap uit haar hand op my lende val.

Ek kyk op en sien hoe Melanie en Trithee altwee op hul kniëe is en mekaar omhels. Voor hulle monde mekaar vurig verslind sien ek van my kom uit Melanie se eend mondhoek afloop.

Ek verkies dit so.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Ek verkies dit so (3)

  • October 16, 2017 at 7:42 am
    Permalink

    Dankie Ysbeer, as al die fiktiewe stories wat ons skryf net almal werklikheid was. Maar ek beken, meeste van my stories spruit uit ervarings wat ek in my lewe wel ervaar het. Bly jy’t dit geniet.

    Reply
  • October 14, 2017 at 6:38 am
    Permalink

    Ou Will, jys een vreeslike gelukkige man, om twee mooi lewenslustige meisies saam tegelyk op een bed te he. Absoluut fantasties.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)