
Halfpad
deur Grondpad
Ek weet nie wat my wakker gemaak het nie – my kreunende orgasme in my droom of die geskree van n bobbejaan anderkant die rivier teen die hange. My vinnige ontwaking steek die sagte vel langs my weg vir n oomblik, en voor ek opspring herinner my ontstelde onderlyf en my droeë mond my aan die vorige aand. My pelgrimstog met die stofpad om die land het n snaakse draai gevat. Gisteraand toe ek die Laeveld inry en met n skok besef dat my gunsteling verbly vol bespreek is as gevolg van een of ander motorfiets rally. Ek verkies luukser verblyf, nietemin is Diederick se plek vol. Hy beduie my na n lodge in die pas op die 22 km stuk tussen Sabie en Graskop. Nie heeltemal so kuis en gemaklik nie, maar n weary traveller soek net n blyplek. Dis mooi, langs die Sabie rivier, met klein houthuisies met swembaddens wat oor die rivier en groen heuwels uitkyk. Die restaurant – nou n kroeg – is woelig met n klomp mense met musiek wat weerklink in die kloof. Na n lekker stort om die stof af te skud stap ek af en vergaap my aan die stront wat mense met sulke mooi motorfietse kan aanjaag – ek sit my Boksburg charm op standby – die aandlug is koel en goddank ek het my motorfiets baadjie by my – dink hulle noem dit street cred of iets …
-o-
Ek bestel n jenewer en steek n gesprek af met een van die ouens – praat bike en ruil staaltjies uit en probeer die tequila elegant afsluk- dit is nog vroeg en ek verken die omgewing, kry n plekkie op die rusbanke, klomp kekkelende girls oorkant, ook op n bank. Middeljarig, bruingebrand, plooie gekuier, ‘too late, too much’ implants, pienk en swart kant g-strings wat uitsteek en die epic swart denims en punt skoene. Behalwe natuurlik vir die een – blou denim, wit pumps, wit toppie, kort spiky hare wat nie pienk gekleur is nie, wit bloes met n bruin sjaal-truitjie ding, glimlaggend, arms gekruis. Daai oë donker stout, maar ongemaklik in die geselskap. Ek vang myself staar vir n oomblik, maar vang nie haar blik nie. Die partytjie raak harder en die banke maak plek vir dans. Ek maak geselsies met die manne en ontmoet die vrouens en aanhangsels en skelmpies. Later staan ek langs haar – sy bestel vodka en met die kom haar ‘date’ daar aan – gesels oor ditjies en datjies – sien haar vraende oë en ongemak.
Ek verskoon myself om buite te gaan rook – the last vice – die aandlug byt, met die helder lug die sterre duidelik en die naglewe verdof deur die harde musiek. Sy kom staan bibberend langs my en vra vir n aansteker – sy aanvaar my baadjie met haar arms gevou.Sy werk by die universiteit in die stad – biblioteek bestuurder – waaroor ek natuurlik die gek skeer en stamp in die ribbes kry ter bedanking. EK vra haar of sy wil dans, die grinnik sê: “ek haat dans, maar ek sal seker moet dankie sê dat ek sonder frostbite hier uit is.” Sy steek haar hand uit en ek volg haar binne – die musiek blêr en die danspaartjies gooi. Ek is vir n oomblik deurmekaar toe sy staan soos iemand sou as hulle wou stadig dans – seker die koue en haar dun lyf – ek vat haar hand, my ander op haar lae rug en stel die pas – sy gesels en giggel, ek probeer my pose hou en hierdie semi harde chakra van my verbloem – voel naderhand of ek my boude uitsteek soos n haan op hitte, haar heupe wat vorentoe beur en haar wang hier langs my.
-o-
Dit raak laat, baie gesels, baie drinks, my bene moeg van al die staan op die bike, stap ek badkamer toe – snaaks hoe opgewonde ek is, met geen rede nie – sy gaan deur my gedagtes vir n oomblik, hierdie ongemak wat pla. Die gang na die badkamers lank en donker. Toe ek terugstap kry ek haar in die gang – ek glimlag toe ek verby stap en kan nie help om terug te kyk nie. Sy stop om om te kyk. Ek sien dit en stop en draai om, toe sy in die badkamer verdwyn.
Met my laaste drankie kry ek n stukkie papier by die kroegman : “Room no?” Jis – hy handig die pen oor, duidelik bewus van die kak waarin ek myself nou bevind. Ek skryf en handig oor. Die rol van sy oë oortuig my oppad cabin toe. Die gedagte van die nota het my nou kliphard, maar ek besef dis om dowe neute …
-o-
Ek klim in die bed en probeer twee sinne van Deon Meyer se nuwe boek klaar lees. ‘n Klop aan die deur – dis sy – sissend met n bloedrooi neus storm sy binne. Lag oor die drink kompetisie wat nou-net afgeskop het daar onder. Ek bied koffie aan en sy huiwer toe sy vra of ek iets sterker het. Ek lag, want mens vat altyd ietsie vir ingeval n reënstorm of n slangbyt … drink en lag en gesels. Sy bibber nog steeds – ek skimp of sy nie warm wil stort nie – sy spot terug oor haar stywe denim wat in die oond moet gaan sodat sy dit weer kan aankry – ek stap oor en vat haar ysige wange in my hande en soen haar en ek voel hoe haar lippe onde myne smelt. Sy staan, val van die stoel af, my hande wat keer en die enigste grypplek wat ek kry die knoop voor op haar denim.
Sy beur vorentoe en ek met my brawe, snake bite medicine fueled lus trek haar in my in en maak die knoop los. Sy giggel en sê iets van stort – ek stroop haar broek af tot op haar knieë en sit haar weer op die stoel neer – toe los ek haar daar en stap stort toe om die water oop te draai. Ek stap terug en vang die verbasing in die vorm van ‘n blos op haar wange, haar asem wat versnel, haar bloedrooi lippe wat glimlag. Daai donker stout in haar oë is terug en haar broek is uit. Sy dra n doodnormale wit panty wat die buitelyne van haar bonkige skaamlippe verhelder – sy spring op my en ek dra haar stort toe, plons haar in en maak die deur toe – verbaas oor die vraag of ek haar nie gaan vergesel nie. Ek verduidelik dat sy eers moet warm word en as ek dink dit sy verdien dit, sal ek dalk inkom – ek sit op die wasbak en kyk – my kloppende seks vir eers in die agtergrond teenoor die gesig voor my. Haar dun toppie wat speels oor die glas vlieg na my kant toe. Ek sien hoe sy haar skaam verloor in die hitte van die water. Haar sinne wat terug kom – daai gevoel van n pelvis teen jou as jy lekker dans op n sexy tune. Haar hande wat begin op haar bene, haar seks mis en fokus op haar vol borste, sy lig dit op, pronkend oor haar ouderdom en wysheid … haar seks bultend en glinsterend in die water. Haar omdraai bring haar hand onder toe, bukkend, in sirkels om haar lippe, haar haarlose pienk oopvlek, vinger sirkelend soekend na verligting.
-o-
Die warm water vat vir n oomblik my asem weg, my lippe soekend na haar klein tepels, my knieë op die harde teëls, haar ronding van haar maag op pad na haar seks toe – my duime en voorvingers vouend, vorentoe en agter toe om haar skaamlippe – ek voel haar warm nat lus tussen die fyn druppels warm. My tong vind die nat, op en af, in n ernstige poging om haar klit te vermy, vingers binne, vorentoe gekrul, een, twee, knyp my vas – haar heupe soek nog – sy stry om my van my voete af te kry, my verslawing aan haar muskus oorweldigend – haar bene wat lam word ruk my terug – ‘n smeek om hier uit te kom en te kom en te kom. Ek ruk die handdoek in van buite, draai haar om en droog haar met my lyf af met my hande op haar borste. Sy giggel en hardloop teen die trappe op – die koue vergete – ek stop haar halfpad en forseer my hande tussen haar dye in, my duim wat van agter af in haar inhaak, my wysvinger wat vasknyp en probeer om haar klit terug te trek na my toe – sy stop en gee haar vir n oomblik aan my inbreking oor – my ereksie wat klop en die bloed wat sing in my ore – oor en oor – ek voel haar nood – en hoor haar smeek om in haar te kom – haar storm vorentoe los my in n dwaal agter – haar kniel op die bed stel die reëls ferm. Haar arms wat agtertoe uisteek vou in myne, my lyf sink weg in haar dieptes met n klap van my pelvis teen haar boude. Haar snik verwelkom die indringing. Haar arms help om haar wriemelende onderlyf terug te ruk oor my – die kloppende geweld van seks oor en oor, haar geweld terug na my los my een hand vry en die aanslag op haar knoppie los my hortend toe sy ruk en ruk en ruk.
-o-
Die sonlig maak strale in die oggendlig, haar stadige beweging, omdraai met haar rug na my, oopgevlek, vind ek haar handjie rollend oor haar warm seks. Dink ek mag dalk vandag gaan water koop by die kafee. Miskien.
2 COMMENTS
Boootifull !… ek het mee geleef met elke woord….sjoe, ek gaan ook bike koop as dit een van die voordele is !
Ek dink dis tyd dat ek vir myself ‘n bike kry!