Die Klub (1)
deur Ramkat Erasmus
Sy is al heeldag jags, “loops” soos haar ouma gesê het. Sy kyk vir die hoeveelste keer na die horlosie op die kas en dit voel vir haar of tyd stil gaan staan het.
Die nuwe vrou by die werk, Engela, het haar eendag heeltemal terloops vertel dat sy en haar man Karel, swingers is. Sy self is nie ‘n engeltjie en het al seksondervindings met mans en vrouens gehad, bietjie met BDSM rondgespeel, maar net een of twee meesters gekry wat met haar kop én haar lyf kon speel.
Die gedagte aan ‘n swingersklub waarheen mense gaan en wildvreemdelinge naai is vir haar ietwat te veel. Maar Engela het haar algaande meer van hulle speletjies vertel en haar nuuskierigheid is geprikkel. Twee of drie weke later het Engela haar genooi om saam te gaan en sy het na ‘n klein bietjie huiwering ingestem.
En nou is dit amper tyd. Die reeling is dat sy agter hulle aan sou ry in haar eie kar sodat sy kon loop indien die klub haar nie geval nie. Sy kyk weer na die horlosie, maak dan haar besluit. Sy loop badkamer toe, druk haar hande onder haar romp in en trek haar broekie uit. Dan gaan sit sy op die rand van die bad, trek haar rok op en maak haar bene oop. Sy vryf stadig en liggies oor haar poesie en wriemel met haar vingers in die nattigheid wat sy daar kry. As sy die vibrasies voel opbou staan sy op en druk haar koekie teen die koue porseleinrand van die wasbak vas. Sy beweeg haarself op en af teen die harde porselein, iets wat sy al van kleinsaf doen. Dis haar gunsteling manier van masturbeer vandat sy dit die eerste keer, op elf, in haar ouma se badkamer gedoen het. Sy vryf al harder en harder en dan ontplof die rillings van pyn en genot deur haar lyf en haar bene bewe van lekker. Sy leun vooroor oor die wasbak, en haar asem jaag uit haar uit. Sy kyk vir haarself in die spiëel en wonder of Engela se man van haar sal hou. Kort blonderige hare, brëe mond met rooi lipstiffie, bruin oë met ‘n bietjie maskara op haar wimpers. Sy kyk verder af na die gleuf tussen haar borste en sy wonder of sy vannaand se speletjie gaan speel. Dan hoor sy die toeter buite.
Sy gryp haar waslap en vee die nattigheid tussen haar bene af. Sy trek haar romp reg, gryp haar handsak en sleutels in die verbygaan van die kas af en gaan uit. Sy gooi haar handsak in haar kar se kattebak en skakel aan. Sy druk die knoppie vir die hek en draai links uit agter die swart Jaguar aan. Sy probeer in die Jag se tru-spiëeltjie sien hoe Karel lyk, maar sien net sy donkerbril. Engela draai om en waai vir haar en sy waai terug. Dan besef sy met ‘n skok dat sy nie haar broekie weer aangetrek het nie.
Die Jag se flikkerlig gaan aan en hulle klim op die hoofweg in die rigting van Centurion. Na ‘n paar kilo’s gaan die Jag se flikkerlig weer aan en hulle klim af, en draai na ‘n ruk in ‘n boomryke straat in. Die Jag ry stadiger en dan stop hy by ‘n groot staalhek. Karel gesels iets in die interkom en die hek gly oop. Sy ry op sy stert in sodat die hek nie dalk toegaan en haar buite los nie. Daar is ‘n groot parkeerarea en ‘n hele paar karre staan reeds geparkeer. Engela het gesê dat hulle vroeg moet kom sodat sy saam met die ander nuweling die toer van die klub kan meemaak.
Sy parkeer agter die Jag, klim uit en haal haar handsak uit die kattebak uit. Binne in die handsak is snesies, lipstiffie, geld, kredietkaart en ‘n pak kondome. Sy kyk op en sien dan vir Karel, Engela se man. Hy’s omtrent die selfde lengte as sy, met rooibruin hare en ‘n sterk ken. Sy stap nader en Engela gee haar drukkie. Engela stel hulle voor en dan glimlag Karel en sê met ‘n basstem dat hulle moet roer dis amper tyd vir die toer om te begin.
Die klub is in ‘n groot ou huis en hulle stap met die paadjie op tot by die voordeur. Karel druk die deur oop en hulle stap in. Daar is ‘n tafeltjie waaragter daar ‘n meisie sit wat nie lyk of sy oud genoeg is om in so ‘n plek te werk nie. Die meisie het ‘n naamkaartjie aan waarop haar naam gedruk is: “Kim”. Sy is ‘n petite blondine en sy glimlag vriendelik. Daar staan ‘n groep mense binne in ‘n vertek langs die portaal. Kim staan op en beduie sy moet volg. Die vertrek is ‘n kroeg en al die mense wat daar rondstaan lyk vir haar maar bra senuweeagtig. Kim gee vir haar ‘n kaartjie met haar naam op en sy steek dit aan haar rok vas net bo haar linkerbors. Kim heet almal welkom en beduie dat daar verskeie kroëe in die klub is en dat die een waarin hulle nou staan gebruik word om nuwe mense aan mekaar voor te stel. Niemand mag kaal daar wees nie. Sy wonder oor die stelling terwyl een of twee van die nuwelinge giggel.
Kim glimlag en vra almal om saam met haar te kom. Sy wys hulle die aantrekkamers waar die sluitkassies is waarin mense hulle besittings en klere kan toesluit. Daar is japonne en handdoeke te huur maar aangesien dit hulle eerste aand by die klub is kan hulle verniet van die diens gebruik maak.
Dan beweeg Kim aan, na die binneshuise swembad toe, en dan in die gang af. So ver sy gaan beduie sy na deure aan weerskante van die gang, elkeen met ‘n bordjie op wat verduidelik waarvoor die vertrek gebruik word. Sy wys hulle die voyeurkamer waarin daar verskeie matrasse op die vloer lê en ‘n paar banke en stoele rondstaan. Daar is ‘n groot venster waardeur mens kan kyk na wat aangaan. Die voyeurvertrek is in die stadium egter nog leeg. Kim beduie dat mens binne in die die vertrek ook kan gaan sit om te kyk wat aangaan, maar daarvoor moet jy kaal wees. Weer is daar ‘n paar onseker laggies en dan beweeg hulle aan.
Na omtrent 45 minute is die toer voltooi en Kim vat hulle terug na die aantrekvertrek waar hulle elkeen ‘n japon en handdoek kry. Een van die vrouens vra waar die mans se aantrekkamer is en Kim antwoord dat almal sommer in dieselfde plek aan en uittrek. Die vrou byt haar lip, sit dan die japon en handdoek terug op die tafel en stap uit. Haar man loop agter haar aan. “Karen waa’ntoe gaan jy nou?” vra hy. “Huistoe” sê sy, “ek het jou van die begin af gesê dis ‘n kak idee!” Die twee se stemme vervaag in die gang af. Kim glimlag en sê vrolik dat die klub nie vir almal is nie. Dan nooi sy hulle om hulle tuis te maak en verdwyn ook gang af. Die agtergeblewendes kyk onseker rond dan sê een van die mans, ‘n ronde kort kêreltjie met ‘n pankop: “Nou ja…. Hoe sê hulle? When in Rome, make like the Romans!” en met die begin hy sy klere uittrek. Van die ander mans draai hulle weg van die groep af en begin ook uittrek en dan begin van die vrouens skamerig ook van hulle klere ontslae raak.
Sy kry een van die sluitkassies en sit haar handsak, japon en handdoek daarin. Dan sluit sy dit en loop in die gang af. Sy kom weer in die voorportaal en kyk of Karel en Engela nie in die kroeg is nie, maar daar is net ‘n gesette kroegmeisie. Kim verskyn in die voorportaal van agter ‘n toe deur en vra of sy kan help. Sy vra of Kim dalk weet waar haar vriende Engela en Karel is en Kim sê hulle is seker in die sitkamer of in die kroeg. Sy loop agter Kim aan en kry inderdaad haar vriende in die sitkamer. Daar is ook ‘n kroeg en die twee sit by die kroegie en gesels met die bostuklose meisie agter die toonbank.
Karel vra waarvoor sy lus het en sy vra vir gin and tonic. Engela het ‘n rooi sy japon aan en as sy beweeg is dit duidelik dat sy niks onder aan het nie. Karel het weer ‘n Japanese kimono aan van ‘n ligte blou material. As hy oorleun om haar drankie aan te gee val die material oop en sien sien sy slap piel wat oor sy bo-been rus. Sy kyk weg, maar dan kyk sy weer in die meisie agter die kroeg se tiete vas. Hulle is groot, beslis kunsmatig aangehelp, besluit sy en kyk weg. “Kan ek jou raad gee?” vra Engela. Sy knik. “Die maklikste manier is om by die diepkant in te spring,” sê Engela. “Ja” voeg Karel by. “Gaan trek uit en kom sit hier by ons, of loop bietjie rond en kyk of jy iemand anders sien wat jy ken…” En hy lag uit sy maag uit met sy diep basstem. Sy knik, sluk haar drankie af gaan terug na die aantrekkamer toe. Sy loop by verskeie mense verby wat sy herken van die toer, almal in die grys japonne van die klub. Een vrou het nog steeds haar haksoene aan.
In die aantrekkamer haal sy haar goed uit die sluitkassie, trek haar ritssluiter af en trek die rok uit. Haar bra volg en sy vou alles netjies op voor sy dit in die sluitkassie sit. Dan volg haar skoene. Sy trek die japon aan, maak dit styf vas en gooi die handdoek ook in die sluitkassie.
Sy sluit, sit die sleutel in haar sak en gaan terug kroeg toe. Engela en Karel is weg en sy bestel weer ‘n drankie. Die kaalbors kroegmeisie skryf haar naam neer en wat sy bestel het en sê sy moet net kom betaal voor sy ry.
Met drankie in die hand drentel sy in die rigting van die swembad. Sy kry ‘n stoel en gaan sit. Na ‘n rukkie kom Kim by haar en vra of sy haar aan mense moet voorstel. Sy skud haar kop en sê vir Kim sy is okei. Kim beweeg weer weg met swaaiende boudjies en sy wonder of Kim later haar klere gaan uittrek en saam swing.
‘n Paartjie kom in. Hy, lank en donker en sy mollig en blond. Hulle gaan sit op ‘n bankie en met die val die vrou se japon van haar skouers af en ontblot haar groot ronde borste. Sy probeer nie toemaak nie. Hulle begin mekaar soen en dan staan die blondine op en gaan sit wydsbaan oor sy skoot. Hy druk sy hand tussen hulle in en sy besef met ‘n skok dat hy sy meisie gepenetreer het. Die blondine laat sak haar kop agteroor en wieg stadig vorentoe en agtertoe.
Sy sluk haar drankie af en besluit sy moet of ry of beweeg na ‘n ander vertrek toe. Sy los die leë glas op ‘n tafeltjie en drentel in die gang af. Teen die deure is daar bordjies wat verduidelik wat in die kamers aangaan. Daar is ook ander bordjies wat sê waarna die mense in die kamers soek. ‘n Enkeldame, enkel man of twee mans of twee vroue ens. Sy hou verby alhoewel daar ten minste twee kamers is wat na ‘n enkeldame soek. Dan kom sy by die voyeurkamer. Sy staan by die venster en kyk.
Engela en Karel, sonder hulle japonne lê op een van die matrasse. Tussen hulle lê ‘n vrou op haar rug met haar oë toe. Sy’s nie meer jonk nie, en mens kan dit sien aan die rekmerke op haar maag en dye, maar haar bos rooi hare lê verleidelik om haar kop en oor haar skouers. Sy is oortrek van sproete. Engela spel met die rooikopvrou se tepels en Karel se hand is tussen haar bene. Op een van die stoele sit ‘n man en speel met sy klipharde piel.
Dan hoor sy voetstappe en die paartjie van vroeër kom by haar verby, stoot die deur oop en gaan die voyeurkamer binne. Hulle laat val hulle japonne in ‘n hoop en die mollige blondine gaan le sonder verwyl op haar rug op een van die matrasse. Die lang donker man kniel voor haar, trek haar bene oop en druk sy kop tussen haar dye in. Sy maak haar bene reguit en stoot haar voete die lug in. Die man se kop beweeg heen en weer en op en af en die man op die stoel vryf sy piel nou baie vinnig op en af.
Dan hou die donker man op om die blondine se poesie te lek en trek homself bo-op haar. Hy maak sy arms reguit en druk met sy stywe lat teen die meisie se kwak. Sy help hom in met een hand en dan begin hy sy boude stadig op en af lig. Sy voel hoe die nattigheid teen haar bene afloop en wonder of sy nie moet ingaan en die draadtrekker ‘n hand gee nie. Die man dra sy gewig op sy hande met reguit arms en op sy tone. Al wat aan die blondine raak is sy lang, harde piel.
Dan word sy bewus van iemand langs haar. Dis Kim en ‘n ander paartjie. “God, I love watching people fuck!” sê die man. “I prefer doing the deed myself,” sê Kim, “But that’s the beauty of this place, whatever floats your boat!” Die paartjie lag en Kim draai weg en loop weer gang af.
Die donker man naai nou bietjie vinnger maar steeds met daardie lang hale waarmee hy begin het. Die mollige meisie het haar hande nou tussen haar bene en vryf-vryf verwoed aan haar klit. Op die ander matras het Engela bo-oor die rooikopvrou se gesig geklim en die klou krampagtig aan Engela se bo-bene terwyl sy haar tong om Engela se poesie laat speel. Karel tel himself op en druk sy piel sonder seremonie in die rooikop se poesie in, en terwyl hy haar begin naai begin hy en Engela mekaar soen.
Die mollige meisie se onderlyf ruk-ruk spasmodies en die lang man naai haar nou baie hard en diep. Die ou op die stoel ruk skielik vorentoe en ‘n straal van sy saad skiet in sy hand in.
Sy hoor haar asem in haar keel jaag en druk haar bo-bene teenmekaar om die vloed te keer. Dan sê die man langs haar: “You must be new here…. Do you want to play?”
Sy vertrou nie haar stem nie en knik haar kop. Hy vat haar hand. “I’m James.” Die meisie saam met hom vat haar ander hand en sê: “And I’m Samantha. Call me Sam..” Sy knik sy weer en sê skor: “I horny… Please let’s go and fuck!”
(Lees volgende episode HIER)

Ek dink ek herken die “klub” waarvan jy praat. Ek was al daar as NATURIS maar ek het nog nie daar gespeel nie omdat manlike enkellopers nie juis welkom is nie.
Ek het ook gedink ek was al daar 😉 🙂
Ramkat, uitmuntend soos altyd !
Dis soos die inleiding tot ‘n moderne “Gagigula” toneel.
Vermaak ons verder, ons geniet dit !
Sjoe Ramkat, lyk my ons het weereens iets baie intresant hieer beet. Die volk wag in spanning.
Hoop nie ons wag lank vir die opvolg nie.
Ek belowe jy sal nie te lank wag nie…