
Die Klub (2)
deur Ramkat Erasmus
(lees eerste episode HIER)
Sam en James, een aan elke hand, lei haar die gang af. Sy voel hoe haar liggaam vibreer van lusgeid. Laaste keer wat sy so jags was was toe Bennie Vermaak haar op die skoolbus van Limpopo af tot in Pretoria gevinger het.
James stop voor ‘n deur wat effens oop staan. Die deur het ‘n teken op wat sê: Moresome Room. Hy stoot dit oop en Sam trek haar in die vertrek in. Daar’s ‘n dubbelbed, lampies, ‘n tafeltjie met ‘n bak kondome en smeermiddels in hakke teen die muur om japonne teen op te hang. Sam kom staan voor haar en soen haar op die mond, sy glimlag en trek haar japon van haar skouers af.
“You have beautiful tits… “
“Dankie…”
“What do we call you?”
“Hannie…”
“Honey? That’s lovely… James darling, this is Honey…”
“Horny Honey,” sê James en lag terwyl van agter af sy hande om haar lyf sit en haar borste omvou. “More light, lovely Honey?”
“Nee dankie, ” mompel sy en wonder hoekom sy skielik vergeet het hoe om Engels te praat.
James begin haar van agter af in haar nek byt terwyl hy haar tepels tussen sy vingers rol. Sam kniel voor haar en trek haar poeslippies oop. Sy voel Sam se tongetjie op haar klit en haar bene begin swik.
“James darling, you have to taste Honey’s lovely cunt. It tastes like the ocean…”
James kreun net en druk sy klipharde piel teen haar rug vas. Sy skuif haar hand om na agter en vat sy skag vas. Dan begin sy haar hand baie stadig heer en weer teen die ysterpiel beweeg.
“Oh god yes…” kreun James dit in haar nek.
Sam se tong eet haar nou met ‘n ritme wat sy nie meer kan weerstaan nie en sy kom skielik en hard met ‘n diep kreun… Jame se arms hou haar vas as sy swik. Haar asem jaag en sy voel duiselig.
Sam en James lei haar na die bed en laat haar lê.
“Honey dear… We’ve put a sign on the door that we would like anbother guy to join us… You ok with that?” fluister James.
“Yessss…” sê sy, en dan klim Sam op die bed en kom lê bo-op haar. Sam het ‘n klein strepie hare bo-op haar koekie en sy begin dit stadig teen Hannie s’n skuur. Haar mondjie gaan oop en sy glip haar tong tussen Sam se tandjies in. Hulle soen mekaar diep en lustig met hulle tonge wat teen mekaar omvleg. Jame se hande beweeg tussen hulle bene in en sy voel hoe een van sy vingers in haar nat kont inbeweeg voor nog ‘n vinger stadig om haar anus begin vryf.
“Oh god James,” sug Sam, “rub my ass harder. You know I like it!”
“Question is,” sê James, “does Honey like it?”
“Fuck yes!” skree sy amper. Haar ervaring van anale seks was vir haar nog altyd fantasties en goddelik. Maar sy kon nog baie mans min kry wat dit wou doen en nie een van haar vriendinne dink holnaai is lekker nie. Sy’t al begin dink sy is ‘n freak…
James werk ‘n dik vinger in haar anus in terwyl Sam haar tiete suig en liefkoos en haar koekie teen Hannie s’n vryf.
Weer voel sy die orgasme bou, maar die keer dieper en meer intens. Dan gil sy en voel hoe sy spuit. Sam klou vas om nie afgegooi te word nie en James giggel.
“God, this is one horney Honey we have found ourself tonight!” lag Sam en rol van haar af. “Come taste her cunt James. I want her to eat me!”
James beweeg om en druk sy gesig tussen haar bene in. Sy voel sy growwe wange teen haar bo-bene en dan gly sy hemelse tong oor haar klit. Tersefdertyd kom sit Sam oor haar gesig en sy kry kans om haar tong in Sammy se glibberige klein poesie in te gly. Sy lek, James lek en Sam kom met klein sagte gilletjies. Hulle rol na ‘n ruk van mekaar af en lê in ‘n slordige hoop bo-oor mekaar.
“You are fantastic, “ sug Sam.
“So glad we found you…” be-aam James.
Dan is daar ‘n klop aan die deur en dit skuif effens oop.
“The sign says you are looking for a single male to join?” sê ‘n vreemde mansstem saggies.
“Come on in pardner! The more the merrier!” lag James.
Die deur gaan oop en dan weer toe. Hannie lig haar kop en besef met ‘n skok dis die kaalkop, boepens man van vroëer in die onthaal area. Sy kreun. Sy’t nou regtig nie gedink sy gaan hom moet naai nie! Naarstigtelik wonder sy of sy moet sê sy moet toilet toe gaan en dan vlug nie. Maar Sam vra die kaalkoppie se naam en hy antwoord ”Bles”.
Die situasie is skielik vir haar so snaaks dat sy begin proes van die lag.
Sam trek Bles se japon uit en lei hom na Hannie toe waar sy nog steeds op die bed lê.
“Honey,” sê Sam, “meet Bles” en sy druk Bles se piel in Hannie se hand in. James kom staan aan haar ander kant en druk sy piel ook in haar hand in.
“Gonna have to start working Honey! Two gentlemen need their cocks pulled! You go, girl!”
Hannie laat nie op haar wag nie en begin die manne se drade trek. Sy kyk eers vir James se gesig wat ‘n lui glimlag op het… Dan kyk sy na sy piel in haar linkerhand. Sy pielkop is amper pers en nat en glibberig. Hy’s besny en die are staan dik op sy skag. Dan draai sy haar kop en kyk vir Bles. Sy oë is toe en sy mondjie is effens op ‘n tuit getrek. Sy piel is onbesny en elke keer as sy die voorvel terugtrek is dit asof sy piel die pielkop uitspoeg.
Sy maak haar oë toe en konsentreer om dieselfde ritme vir albei piele te kry. Op en af, op en af, op en af…
Die manne begin kreun en Sam moedig haar aan om bietjie vinniger te gaan. Dan beweeg James nader en druk sy piel in haar mond. Sy suig hard terwyl sy Bles se draad trek. Dan klim Bles ook op die bed en dan het sy twee piele in haar mond. Sy maak haar mond so wyd oop as wat sy kan en prober dieselfde hoeveelheid aandag een elke pielkop gee. Sy maak haar oë oop en sien dat die twee manne hulle hande op mekaar se skouer het sodat hulle mekaar kan stut om seker te maak sy kan hulle horings bykom. Dit maak haar verskriklik jags om te dink dat die twee mans mekaar moet vashou sodat sy hulle piele kan suig.
Dan is Sam se stem weer in haar oor.
“Would you like them both to fuck you…?”
“Yes…” kreun sy dit uit.
“At the same time?” vra Sam ondeund.
Sy knik net.
Sam beweeg hulle uitmekaar uit en James gaan lê op sy rug op die middel van die bed. Sam beduie sy moet bo-oor hom klim, wat sy doen, en dan sy paal in haar sopnat poes ingly. Dan druk Sam haar vorentoe sodat sy met haar tiete op James se bors lê. Sy voel hoe iemand by haar boude begin besig raak en dan is daar ‘n tong in haar anus. Sy voel hoe die mond, (Sam? Bles?) Haar hol vol spoeg smeer en dan voel sy Bles se pielpunt teen haar ringspier. Sy ontspan en dan gly die Blespiel in haar anus in. Die gevoel is ongelooflik. Die dun vleeswand tussen haar vaginale kanaal en haar anus voel die wrywing van beide kante. Twee piele in haar!
Die manne hoef nie veel te beweeg nie – sy kom en kom en kom… en iewers ver weg kan syhaar eie stem hoor wat in ekstase gil.
Later sit sy op ‘n stoel en vryf haar seer en sensitiewe poesie terwyl Bles, nou onder, en James, nou bo vir Sam dubbel penetreer. Dis fokken eroties en Sam se gilletjies word gille en later kleinhondljie kreune.
Dan is hulle klaar. Vodde. Opgenaai. Gefok.
-0-
Hanne betaal haar rekening, klim in haar kar en ry huistoe.
En sy weet…
Sy weet, sy gaan weer by die plek kom kuier.
4 COMMENTS
wat n erotiese storie ….As mens regte plek regte tyd is kan mens dit wel beleef
Sjoe, wat n lekker storie! Wens ek was daar om te kyk
Eeejjjjjooooo goeie blou bles blikkies!!!!!!
Dit kan net fantasities wees. Fantasties geskry Ramkat.
Goeie donner dit wil my voorkom of ek by verkeerde plekke uithang, want nêrens waar ek uithang het dit al gebeur nie!