Kunstefees
deur Annelise
Dit is uiteindelik lente. Die laaste koue front is verby en orals om my maak die natuur liefde. Ek is op pad kunstefees toe om myself vir ʼn paar dae in kultuur te gaan verloor. Die feit dat ek alleen op pad is, is nie my skuld nie. Soos gewoonlik het al my vriendinne my op die laaste nippertjie in die steek gelaat. Dit gebeur elke jaar. Januarie is die voornemens sterk om híérdie jaar almal saam te gaan. Wanneer die eerste ryp die gras oornag in vergeelde herinneringe van die somer omskep, is almal nog vuur en vlam. Die feesprogram kom uit en ons kan onsself skaars inhou van opgewondenheid. Ons bespreek kampeerplek en beplan etes en bestudeer die detail van die vertonings. En dan kom die Augustus-winde en waai stelselmatig almal se verskonings by my voordeur in. Ek het nie eintlik genoeg geld nie, my man se verstandtande word uitgehaal, my kar se enjin het uitgeval – so bly almal op die einde agter.
Hierdie jaar het ek besluit dat niks en niemand my gaan keer nie. Ek wil nou al drie jaar lank gaan en al gaan ek alleen, ek gaan! Daarom ry ek hier op die N12 alleen in my karretjie met Ingrid Jonker se gedigte in my ore. Op die sitplek langs my is my toebroodjies vir die pad en in die kattebak is my tent en slaapsak. Die snelweg lei my oog oor die volgende rantjie. Ek voel uitgelate en vry en die son pas by my gemoed. Ek is vir niks en niemand behalwe myself verantwoordelik nie en ek kan wees wie ek wil. Niemand ken my nie, niemand weet waar ek is en wat ek doen nie.
ʼn Motor kom stadig in die vinnige baan van agter af by my verby. Dis ʼn blou Jeep Wrangler. Daar is twee ouens in die kar en hulle waai vrolik in die verbygaan. Ek glimlag terug. Hulle motor se agterste sitplek is toegepak met kamptoerusting en ʼn groot koelboks. Hulle is ook seker op pad fees toe. Die bestuurder beweeg in die baan voor my in om ʼn BMW verby te laat gaan. Vir ʼn ver ent ry hulle voor my. Ek kan sien hoe hulle kopstukke gesels en so nou en dan kan ek die bestuurder se oë in die tru-spieëltjie sien. Chris Chameleon sing die Lied van die Lappop en ek sing lustig saam. Die lewe is perfek. Dit is gesellig om so saam met iemand te ry al is hulle vreemdelinge. Dit laat my veiliger voel. Ons bestemming is nog amper 130 km ver. Daardie vrome dorpie onder die eikebome lê vir my en wag.
Die passasier in die motor voor my klim oor sy sitplek agtertoe. Hy klim bo-op die hoop bagasie op die sitplek. Wat doen hy? Dan druk hy ʼn groot papier waarop hy met ʼn dik swart pen geskryf het teen die venster. Hi, mooiste. Wat is jou selnommer? Hy laat sak die papier na ʼn rukkie en slaan sy hande in ʼn smeekgebaar voor hom saam. Ek kan nie help om sy vrypostigheid te bewonder nie. Dit moet beloon word. Hoe op aarde gaan ek dit vir hom gee? Ek het nie papier by my nie en ek bestuur.
‘My ouma dink weg wêreld waar kom ons hulp vandaan,’ koggel Chris my. Intussen wag meneer passasier geduldig. Ek hou my duim en middelvinger teenmekaar en wys vir hom ʼn nul deur die voorruit. Ek kan sien hoe hy dit vir die bestuurder herhaal. Hy gryp weer na sy papier en skribbel wild. 83? raai sy boodskap. My duim wys vir hom dat dit ʼn kolskoot is. Nommer twee is ʼn vredesteken wat hy maklik vang. Drie is ook maklik. Hy wag geduldig terwyl ek oor die volgende getal dink. Dan span ek my motor se toeter in. Een, twee, drie, vier, vyf, ses keer druk ek dit na mekaar. Hy bevestig dit opgewek met sy pen en papier. Vyf vingers aan my hand staan styf vir die volgende syfer. My toeter word weer ingespan vir ses en hy hou nog by. Vir die tweede laaste nul is my duim en middelvinger weer in kontak met mekaar. Nou moet ek nog net die laaste nommer vir hom gee. Teen dié tyd is die laaste liedjie van die CD al aan die gang. My vingers grawe voel-voel in my handsak en haal my lipstiffie uit. Ek trek ʼn massiewe rooi agt reg voor my op die ruit sodat die boonste sirkel groot genoeg vir my is om deur te sien.
Ek sien hoe hy my laaste nommer vir die bestuurder gee om in sy selfoon in te sleutel. Die passasier klim vorentoe. Die pad is stil, met min ander verkeer. My foon lui. Ek skakel my radio af en druk die groen telefoontjie. Sy stem is in my kop as hy deur die oorfone praat.
“Hallo, is jy die meisie met die sonskyn-glimlag?”
“Is jy die ou met die windgat Jeep?”
“Is jy die meisie met die rooi lippe?” ʼn Ander stem, hulle gebruik seker die selfoon se luidspreker.
“Is jy die digter met die pen en papier?”
Hulle lag. Hulle ís op pad kunstefees toe. Hulle kom van die groot sondige stad af waar hulle die trotse skeppers van ʼn avontuur-webtuiste is wat hulle die geleentheid bied om hulle liefde vir die buitelug en adrenalien uit te leef. Die besoek aan die fees is juis ʼn navorsingsekspedisie omdat hulle oorweeg om ʼn kultuur-aspek ook in die webwerf in te bou. Die bestuurder se naam is Wynand en die skrywer se naam is Jaco.
Ons gesels al die pad tot in die dorp. Ons lag en flirt en terg en teen die tyd dat ons die dorp binnery, voel ons soos ou kennisse. “Waar kamp jy?” wil Jaco weet.
Daar is net ʼn paar plekke. “By die laerskool en julle?”
“Wragtig? Ons ook!”
Ek volg hulle deur die vol strate. Die dorp bars uit sy nate. Die skool is aan die kant van die dorp. Majestueuse bome vorm ʼn erewag langs die straat en blok die son se middagstrale af. Ons draai by die skoolhek in. Oral op die terrein is tente opgeslaan; mens kan kamp opslaan net waar jy wil. Op Wynand se versoek volg ek hulle deur die skoolgronde. Uiteindelik stop hulle teen die grensdraad langs ʼn massiewe wilgeboom. Die lang takke streel die grond. Aan die ander kant van die heining is veld.
Ons klim uit en vir die eerste keer sien ek ordentlik hoe hulle lyk. Wynand is eerste by my. Hy het ʼn deurmekaar bos blonde hare en die ligste groen oë. Jaco is donkerder met bruin hare en amper swart oë soos diep poele. Hulle liggame reflekteer hulle lewenstyl, want hulle is albei bruingebrand en gespierd.
“Sien jy, ek het gesê sy gaan stunning bene hê,” sê Wynand vir Jaco.
“Haar bene is nie al wat stunning is nie.” Ek sien Jaco kyk beslis nie na my bene nie!
“Kan ons jou tent help opslaan?”
Ek probeer nog iets spitsvondig oor die komplimente uitdink, maar hulle is alreeds twee gedagtes verder. Lyk my daar is sommer klaar besluit dat ek langs hulle gaan kamp. Waarom nie? Dan is daar darem iemand vir wie ek kan gil as ek probleme het. Dit sal ook lekker wees om geselskap te hê, veral sulke vrolikes in sulke smaaklike verpakkings.
Ons slaan die tente vinnig met hulle rûe na die skoolgronde en die voorkante na die veld toe op. Ons los ʼn stukkie grond oop vir ʼn vuur. Dit is al na vieruur wanneer ons klaarmaak en ons is sterwend honger. Al drie van ons wil eers gaan stort en ek verlaat hulle om die dogters se kleedkamer te gaan soek. ʼn Halfuur later sluit ek weer by hulle aan. My swart romp se blinkertjies skitter as ek beweeg en my bloedrooi bloes skree uitgelate vir die wêreld. Groot sirkels in my ore rond die sigeunerin-prentjie af. Die manne se reaksie as hulle my sien is bevredigend. Hulle jeans sit perfek en Jaco se donker hare steek teen sy wit hemp af. Wynand hou vir my hulle motor se deur oop sodat ek agter in kan klim. Hy is uitspattig in ʼn kanariegeel T-hemp.
Ons mik feesterrein toe. Ek voel soos ʼn koningin met die twee mansmense weerskante van my ingehaak. Hulle dra my op hulle hande. Die plek kook met feesgangers en kunstenaars. Ons eet pannekoek, drink bier en loop tussen die stalletjies rond. Jaco koop vir my ʼn kettinkie vol klokkies vir my enkel en kniel in die straat om dit aan te sit. Sy hand huiwer net vir ʼn oomblik om my enkel voor hy weer orent kom. Die fees se atmosfeer spoel oor ons en maak ons guitig. By Beeld se tent laat Georgia ons voete jeuk en Wynand dans ʼn baldadige riel met my oor die gras. Teen middernag is ons uitgekuier en ons besluit om terug tente toe te gaan.
Die nag is stil as ons by die kampplek aankom. Ons fluister vir mekaar om nie die ander kampeerders te pla nie. Wynand maak vuur terwyl Jaco ʼn slaapsak nader sleep en langs die vuur oopgooi. Ek grawe ʼn bottel sjerrie, wat ek vroeër tussen hulle voorrade gewaar het, uit en gee dit vir Jaco om oop te maak. Wynand kom aan my ander kant sit. Die vuur ding met die sterre mee om die soel nag in ʼn sprokieswêreld te omskep.
“Het julle geweet dat mens op enige gegewe tyd net tweeduisend sterre kan sien?” gesels ek as ek op my rug gaan lê. Die sterre flikker agter die sluier van blare om en oor ons. Jaco gee die sjerrie vir Wynand aan en gaan lê op sy sy langs my. Hy kyk nie na die sterre nie, hy kyk na my. Hy lyk ernstig – donker, broeiend. My hart begin vinniger klop. Ek weet hy wil my soen. Ek wil hê hy moet.
“Mag ek?” fluister hy ʼn oomblik voor hy sy mond op myne neersit. Sy mond is sjerrie-soet en warm. Ek maak my mond onder syne oop en nooi sy tong in. Ek voel onsedelik. ʼn Hand vat aan my voet. Wynand. Sy hand kruip oor my enkel en liefkoos my kuit. Ek wil nie hê enigeen moet ophou nie. Jaco se mond verlaat myne en beweeg teen my nek af. Sy hand volg sy lippe se spoor. Wynand begin om my romp se soom op te skuif. Die fyn materiaal kielie teen my bo-been op. Dan haak dit onder my lyf vas.
“Mag ék?” vra hy en wag nie vir my antwoord nie. Hy werk die romp onder my uit en gooi dit eenkant.
Ek voel soos ʼn los, maklike vrou omdat ek hulle nie keer nie en die gedagte maak my onbeskryflik lus. Ek wil vir een maal in my lewe sondig en vulgêr wees. Ek lig Jaco se kop van my hals af en kyk in sy oë.
“Ja, jy mag.”
Hy knoop my bloes met sterk vingers oop en vou dit van my lyf af weg. My bra se knip is volgende. My borste is vol en wit in die lig van die vuur. Jaco vou sy hande daaroor en laat sy mond oor my sak. Hy suig my tepel hard in sy mond in. Ek hoor Wynand vloek. Ek kyk vir hom oor Jaco se kop.
“Ja, jy mag,” sê ek en maak my bene vir hom oop.
Ek voel hoe hy tussen my bene inklim en my rooi deurtrekker eenkant toe skuif. Sy vingers glip om die kant en hy kreun as hy ontdek dat ek skoongeskeer is. Ek is ʼn slet, ʼn slet vir hulle. Ek wil hê hulle moet my opgebruik. Jaco byt liggies aan my tepel en druk sy vinger in my mond. Wynand druk sy vinger in my vagina. Sy palm vryf my boog. Ek is ʼn dier, sonder rede en op die rand van die orgasme-afgrond.
Skielik trek Wynand sy vinger uit. Hy trek my deurtrekker uit. Dit volg my romp se paadjie die donker in. Jaco kom ook regop, maar druk my plat as ek wil sit.
“Hou jou arms langs jou sye, ons wil na jou kyk,” fluister hy.
Ek is nog onder die invloed van hulle attensies op my lyf. Wynand trek die sjerriebottel nader en vat ʼn paar slukke. Hy gee die bottel vir Jaco aan, gooi nog ʼn stomp op die vuur en trek sonder omhaal sy klere uit. Die vuur blink op sy gespierde lyf. Dan kom lê hy langs my. Jaco gee vir hom die sjerrie terug nadat hy self ʼn sluk gedrink het. Nou is dit sy beurt om uit te trek. Sy lyf is meer seningrig, maar sy skag is groot en dik.
Wynand vryf oor my maag en hou sy mond bo myne. Sy mond is vol sjerrie. Hy laat dit stadig in myne uitloop. Dit brand in my keel af. Ek suig die laaste soet van sy lippe af. Nou lê Jaco ook weer langs my, hy sit my arms bo my kop. Hulle hitte toebroodjie my lyf. Wynand gooi ʼn straaltjie sjerrie oor my borste. Elkeen lek ʼn tepel af. Hy maak ʼn poeletjie van my naeltjie. Die druppels is koel op my warm vel. Jaco se vingers kruip oor my gladde heuwel tot tussen my vy se sagte vleis. Hy sprei dit oop sodat Wynand die stroompie alkohol met my eie sappe kan laat meng. Dit loop in my sloot af tot agter tussen my boude. Die wellus bou van voor af in my op. My bene is wyd gesprei sodat albei ruimte het om by my uit te kom. Hulle maak beurte om die drank tussen my voue uit te lek. Ek wil hê hulle moet my opeet, verorber. Hulle tonge speel oor my klit. Hulle tonge naai my.
Jaco rol op sy rug en trek my saam met hom sodat ek wydsbeen oor hom sit. Sy hand agter my kop trek my mond teen syne. Ek kneus teen hom vas. Ek lig my heupe en voel Jaco groot en hard teen my passiesloot druk. Dan sak ek versigtig oor hom. Hy maak my tot barstens toe vol. Sy asem snak in my mond, maar hy hou my teen hom sodat ek nie my lyf kan roer nie. Ek voel hoe ek om hom vou. Teen die begeerte van my liggaam in, beweeg ons nie. Wynand se hande is nou op my rug, op my heupe, dit vee oor my boude. ʼn Koue straaltjie loop van bo af tussen my boude in – die sjerrie. Hy vee dit met sy vinger. Hy trek my boude van mekaar af weg. Ek is so dierlik as wat mens kan kom. Jaco soen my nie meer nie, hy hou my gesig tussen sy hande vas en kyk vir my. Hy wag. Skielik en sonder waarskuwing penetreer Wynand my oorblywende opening. Hy druk homself vinnig en diep in my in. Die beweging is skerp en onverwags. My asem slaan weg. Dan wag hy ook. Ek lê op Jaco se bors. Wynand vryf oor my rug. Hulle pen my vas. Ek kan albei se harte teen my voel jaag. Dan word die ongemak dowwer. ʼn Heerlike drukking begin die plek daarvan inneem. Ek kan hulle diep in my voel op plekke waar niemand voorheen was nie. ʼn Pols begin daar klop. Stadig beweeg ek my heupe. Ek ry vir Jaco en Wynand ry vir my. Die drif word hoër. Ons sweet meng, ons souse meng. Ek is ʼn hoer, my betaling is plesier.
Wynand se hande verstyf om my heupe en ek voel hom warm in my kom. Dit loop taai tussen my boude uit. Dan weet ek niks meer nie. My klimaks is onbeskryflik, my lyf onbeheersd. Ek verloor alle benul van tyd. Ek weet nie of dit minute of sekondes aanhou nie, maar dit voel asof dit nooit gaan ophou nie. Ek hoor myself kerm, maar kan dit nie keer nie. Jaco kom laaste. Hy ry die laaste deel van my orgasme hygend met my saam.
Die kole gloei nog effens. Die sterre wink nog tussen die wilgetakke. Ek lê tussen Wynand en Jaco op die oopgespreide slaapsak. Jaco se arm is onder my kop, Wynand se been is oor my onderlyf. Hulle semen het al drooggeword op my lyf, ons sweet het verdamp. Hulle nasorg was voldane vertroeteling. Nou slaap hulle. Ek haak die tweede slaapsak met my tone nader en trek dit oor ons. Ek kan nie wag vir môre nie!
2 COMMENTS
Lekker!! Hou veral van die uitgelate woorde wat net in mens se verbeelding vorm.. Lekker om te verbeel ek is beide… maar ek sou jaloers wees as ek jou nie ook genoeg volbekdieptongwoelsoenne kon gee nie.. en die reaksie om my skag voel as jy my uitsuig terwyl jy my tong insuig tot in jou keel nie.. Heeeerlik! Dankie Meisiekind!
Wat ‘n lekker MMV-driesaam! Lekker geil. Goed geskryf. Hou van jou kragtige kort sinne en idiomatiese, suggestiewe taalgebruik. Dit beskryf die drietal-interaksie nogal heel realisties. Die storie ontwikkel ook mooi, vanaf die alleenrit met eie gedagtes, dan die kommunikasie met gebare, die kommunikasie per selfoon, die persoonlike kennismaking tydens die kampeerdery, die sosialisering by die fees en dan . . . die verhoging in intimiteit wanneer die sjerrie begin vloei en die lywe meer warmte begin soek. Baie geloofwaardige oorgawe aan die natuurlike vleeslike luste.