Kaalgat
deur Bospatrys
Dit was nou ‘n lekker verjaarsdagpresent. Een wat ek vir myself gereël het. Synde ‘n wewenaar in my sewentigs, die kinders ver oor die water en die besef dat die jare sy tol op my libido het, het my laat besluit om iets spesiaal te doen. Ek het lank voor die tyd die boodskap uitgestuur dat ek nie met my verjaarsdag tuis sou wees nie, want ek het nie kans gesien vir al die sjokoladekoeke wat die ou tannies wat man soek sou aandra nie.
Die plan was om ’n paar fantasieë wat ek al jare het, uit te leef. In een van hierdie fantasieë wil ek minstens drie mooi meisies laat buk en hulle dan op die ry af bietjies-bietjies naai. Ek wil voel of ’n mens die verskil in die poesies kan voel.
Hierdie fantasie het sy ontstaan uit my eerste werklike seksuele ondervinding toe ek sestien was. Die buurtannie het my een middag gevra om haar met iets te kom help. Met die instapslag het sy my ontvang met net ’n baie dun syerige japon aan en my kamer toe gesleep. Hier het sy sonder omhaal van woorde die japon afgestroop en my ewe koel en kalm ingelig dat sy my nou gaan leer naai. Ek het myself stokstyf geskrik terwyl sy my uit my klere help. Daar was nie veel voorspel nie, want die tannie was jags verby. Sy het my voël gelei na haar sopnat koek en ek het haar begin naai en binne sekondes gekom. Die tannie het nie genade gehad nie en my gesuig tot ek weer reg was. Ek het haar weer genaai, maar dit was nie lank nie toe sy die bus stop met die nuus dat my piel te klein is om haar te gelukkig te maak. Daar staan ek toe met ’n stokstywe piel en weet nie wat om te doen nie en baie skaam oor my klein pieletjie.
Die tannie het tot my redding gekom deur haar tweelingdogters te roep met die opdrag om my vel af te naai. Sy het ’n vibrator so dik soos my arm uit die kas gehaal het en haarself al skreeuende daarmee bevredig. Ek kon darem die een sussie behoorlik spyker voordat my energie op was. Die tannie het nooit weer om hulp gevra nie, maar het nie omgegee as ek van tyd-tot-tyd een of ander van die dogters kon naai nie.
Dit het my laat wonder of jy, as jy goed jags is, die verskil tussen een poesie en ’n ander met jou piel
sal kan voel.
Tweedens wil ek êrens in die natuur kaal loop. Poedelnakend kaal! Nie net vinnig nie, maar sommer
vir ’n paar dae. Ek is al vir die grootste gedeelte van my lewe ’n closet nudis (en voyeur for that matter) wat kaal loop in my huis wanneer ek kans kry. Nou wil ek dit in die natuur en buitelug doen saam met ander mense.
Daar is nie eintlik veel nudiste-fasiliteite in Suid-Afrika nie, veral nie een waar jy in die natuur kan wees nie. Dit gaan eintlik verder as net kaal loop. Die idee is om êrens by ’n waterval of sommer net in die bos te spyker en dit is gewoonlik taboe by nudiste plekke. Selfs ’n ereksie in die openbaar is nie aanvaarbaar nie.
Vir hierdie planne het ek die ideale plek. ’n Luukse selfsorglodge wat grens aan die Krugerwildtuin en wat front aan die Olifantsrivier. Ek besoek dit ’n paar keer elke jaar. Nou het ek dit eksklusief bespreek en weet ek daar sal nie ander besoekers wees nie. Ek het ook gevra dat hulle reël dat die skoonmaakpersoneel nie vir daardie dae kom nie.
Die visuele is vir my ’n groot en belangrike deel van seks. Ek kon nog nooit ’n meisie spyker as ek haar nie aantreklik gevind het nie. Ek hou ook daarvan om net te kyk. Sommer net na ’n mooi lyfie, mooi tiete, poesies, bene, boude – alles. Kyk is vir my partykeer genoeg, maar dit kan nie sommer enige lyf wees nie – baie vet of baie maer, met hang tiete doen dit nie vir my nie.
’n Vriendin in Pretoria reël gewoonlik vir my geselskap wanneer ek moet stad toe vir besigheid en sy ken my smaak in dames. Nadat ons alles bespreek het onderneem sy om ’n geskikte meisie of twee te reël. Sy weet die minimum vereiste is mooi stewige tiete.
Sy bel my nog dieselfde middag met die nuus dat sy drie dames het wat belangstel om ’n paar dae in die bos vakansie te hou. Sy het seker gemaak dat hulle verstaan dat hulle vir tydens die verblyf by die lodge nie klere gaan dra nie. Ook dat seks enige tyd, enige plek kan gebeur en dat die wat nie deel is daarvan nie moet seker maak dat hulle so staan, sit of lê dat ek hulle mooi kan bekyk terwyl ek besig is om te naai.
Ek reël met haar om hulle die Vrydagoggend baie vroeg op te laai en dan weer teen Dinsdagmiddag in Pretoria terug te besorg. Sy verseker my weer dat hulle die reëls verstaan en dat hulle uitsien daarna. Hulle is ook tevrede met die fooitjie wat ek aangebied het.
My volgende stop is my vroulike huisdokter vir ‘n voorskrif van die blou pilletjies. Sy ondersoek my eers en toe sy tevrede is dat my hart sterk genoeg is gee sy my sommer ’n handvol van die pilletjies wat sy by die verteenwoordiger gekry het. Ek mag elke oggend een drink en ’n halwe een later in die dag vir ’n booster indien nodig. Wanneer ek terug is moet ek weer gaan vir ’n ondersoek.
Ek slaap die aand voor die tyd in ’n gastehuis in Pretoria en ons spreek af waar ek die meisies sou oplaai. By die oplaaipunt is ek verras deur dit wat vir my wag!
Die drie meisies is pragtig. Daar is ’n blond, ’n brunet en ’n rooikop. Die blond is lank en lenig, geklee in ’n redelik kort denim rompie en ’n stywerige rooi T-hemp. Dit is of koel of sy is opgewonde, want haar tepeltjies is stokstyf en steek amper deur die hemp. Sy het sulke lang bene wat vir ’n ewigheid aanhou.
Die brunet is kort en stewig gebou met ’n paar groot tiete. Sy het ook ’n T-hemp aan, maar het ’n kortbroekie aan. Sy lyk verruklik, maar lyk effens teruggetrokke. Die rooikop het die oulikste sproetgesiggie en is van middelmatige lengte. Weereens ’n T-hemp en ’n kort rompie en sy het die mooiste paar bene van die drie.
Dit is duidelik dat nie een van hulle ’n bra aan het nie en met die inklimslag het ek genoeg gesien om
te weet hulle het ook nie broekies aan nie. Ek sien ook dat die blond se koekie nie geskeer is nie, want daar is ’n pragtige bossie heuningblonde hare tussen haar bene. Ek hou daarvan!
Die rit na die Lodge was eintlik baie rustig met die meisies wat klets oor al die goed wat vir hulle belangrik is en dit is duidelik dat hulle ou vriende is. Daar was groot opgewondenheid by die omstanders toe ons halfpad stop vir ’n pitstop en ontbyt. Díe ou oom en sy drie dogters was ’n “hit!”
Die blond het voor langs my gesit en haar rompie net genoeg opgetrek sodat ek die hele tyd haar poesie kon sien. Soos ooreengekom het ons ontslae geraak van die laaste paar kledingstukke net na ons deur die sekuriteit ingeteken is. Almal was nou heeltemal kaalgat! Oppad het die meisies opgewonde geraak toe ons ’n trop olifante kry en net voor die laaste afdraai ’n trop leeus. Ek kan dit nie glo nie, maar hier is ek kaalgat in die bos omring deur wilde diere en drie ewe kaalgat meisies. Hoe lekker kan dit dan nou in die bos wees.
Ek het amper spontaan gekom toe hulle met daai kaal lyfies uit die kar klim. Hulle het almal onderlangs geloer en vir mekaar geglimlag toe hulle my semi sien. Gelukkig het my piel darem gegroei na die episode met die buurtannie. Ek begin die pret deur te gaan stort, maar die dames besluit hulle sal sommer dadelik in die swembad spring. Ek stort vinnig en stap uit swembad toe. Wat ’n gesig! Drie pragtige jong dames met mooi lyfies wat sonbaai. Ek kan nou ongestoord vir hulle kyk. Die lang blond het seker die mooiste lyfie alhoewel sy skarelerig is. Haar tiete is nie so groot soos ek normaalweg daarvan hou nie, maar hulle is mooi gevorm met sulke lang tepels. Die lang bene hou aan tot by die poesie wat nie geskeer is nie.
Ek is jags verby, want ek het myself die afgelope paar dae ingehou en was heeltyd half jags wanneer ek gedink het aan dit wat voorlê. Nou kan ek dit nie meer inhou nie en ek begin met myself speel waar ek op die strandstoel lê. Ek staar na die brunet brunet se lekker groot tiete sien dat alhoewel sy stewig is, sy darem nie oorgewig is nie. Haar bene is effens oop en haar poesie lyk of dit effe natterig is. Sy het sulke lekker vlesige poeslippies. Die rooikop val tussen die twee want haar tiete is kleiner as die brunet s’n, maar baie mooi vol. Sy het ringetjies deur haar tepels, ’n naelring en een deur die bokant van haar poeslippies
Die blond stap na my toe en vat my hand weg van my piel af en begin my woordeloos liggies suig. Haar een hand beweeg tussen my bene in en sy kielie my hol liggies. Haar mond beweeg teen my voël af en sy suig een van my balle in haar mond in terwyl sy die tippie van haar vinger in my hol indruk. Ek kom amper! Ek sê vir haar dat ek by fyndraai is en haar enigste reaksie is om, om te draai en haar been oor my te swaai sodat haar poesie omtrent in my gesig is. Die lieflike reuk van ’n nat poesie maak my mal. Sy is sopnat en ek begin gulsig van die sap oplek. My tong kielie haar klit en sy reageer deur my dieper in haar mond in te neem. Ek kan nie meer hou nie en kom! Sy sluk en hou aan liggies suig totdat ek bedaar het.
Sy lek my heeltemal skoon en met die opstaan stel sy voor dat ek dadelik een van die blou pilletjies drink, want sy is nog lank nie klaar met my nie. Ek is lam in die knieë van lekkerkry!
Die rooikop is besig om te masturbeer en het drie vingers in haar koekie. Ek besluit om die blond se raad te volg en om terwyl ek op is sommer vir almal ‘n drankie te skink. In die kombuis loop ek my vas in een van die diensmeisies wat die skoonmaakwerk doen. Ek weet nie wie die grootste geskrik het nie, ek, omdat ek haar nie daar verwag het nie, of sy, omdat ek kaal is nie. Blykbaar was haar foon se battery pap en het sy nie die boodskap gekry nie. Sy noem ook dat daar probleme by haar huis is en dat sy beplan het om skelm in een van die kamers te slaap vir ’n paar aande. Ek stel dus voor dat sy by die lodge bly op voorwaarde dat sy ook van haar klere ontslae raak. Sy stem in en bied aan om die drankies in te gooi.
My mond hang oop toe sy met die drankies instap. Poedelnakend kaal – maar daardie swart lyfie skrik vir niks. Dis altyd weggesteek onder haar uniform, maar sy het definitief die grootste borste van al die dames hier. Hulle hang effens en swaai wanneer sy stap, maar dit is te wagte gesien hulle grootte. Sy is van middelmatige lengte en ook stewig gebou soos die brunet. Sy is nie geskeer nie en daar is ’n welige bos swart krulhare wat haar poesie wegsteek. Sy is vanselfsprekend selfbewus, maar na sy met die meisies gepraat het het sy begin ontspan. Ek het haar weer genooi om aan te sluit by die partytjie en seker gemaak sy verstaan dat sy dalk genaai kan word.
Vroeg die volgende oggend sou ons almal na die rivier en sy klein watervalletjie stap, maar net die rooikop en diensmeisie besluit om die tog saam met my aan te pak. Dis amper ’n uur se stap en ons
loop net na sonop. Die dames moet voor loop sodat ek hulle mooi kan bekyk. Ek is nou uitgerus, want
die blond het saam met my geslaap en nadat ek haar weer genaai het, het ek heerlik geslaap.
Die rooikop het pragtige boudjies en die diensmeisie is in die opsig heelwat beter bedeeld. By die rivier aangekom het ons almal in die vlak water geplas, want ons maar lugtig vir krokodille wat moontlik daar kon skuil. Die water het gespat en die blou pilletjie het sy werk gedoen, want ek was kort voor lank stokstyf. Ek het die rooikop in die water nader getrek en met haar tiete begin speel en onder die water het ek my vinger deur haar spleet getrek. Sy is lekker nat en my vinger gly dieper ingegly as wat ek beplan het. Ek druk toe sommer nog twee vingers in haar poesie en sy begin my soen. Ons tonge raak met mekaar verstrengel en op een of ander tyd het sy my voël in die hande gekry en vinnig begin om my draad te trek. Die wellus neem oor en ek trek haar uit die water uit en laat haar teen ’n boom leuen. Ek gaan op my knieë en begin haar poesie eet. Sy reageer baie heftig en gee klein gilletjies elke keer as ek haar klit suig. Sy draai om en ek druk my piel tot teen die hef in haar op. Ek naai haar hard en reëlmatig tot ek haar kontspiere voel saamtrek, toe versnel ek die pas en maak vinnig klaar. Ons albei kom met ’n gekreun en sak op ons boude neer.
Die diensmeisie het die hele petalje met groot oë aanskou. Dit was duidelik dat sy nog nie vantevore
‘n openbare orgie soos die gesien het nie.
Na middagete het ons weer rivier toe gestap, maar die keer was al vier die meisies saam. My libido was effens laag, maar ek het dit nogtans geniet om die meisies dop te hou terwyl hulle swem en sondroog daarna. Dit was ’n fees.
Daardie aand het ons lekker gebraai en ek het vinnig geleer dat jy nie sonder ’n voorskoot kan braai
as jy kaal is nie!
Die volgende dag het eintlik net een hoogtepunt gehad. Die blou pilletjie het gewerk en ek en die diensmeisie het weer ver gaan stap en teen die tyd dat ons teruggedraai het was ek alweer behoorlik
lus. Ek het egter besluit om nie die diensmeise te naai nie omdat ek bekommerd was oor toekomstige verhoudinge wanneer ek weer die lodge besoek. Dit was duidelik dat die ander meisies met die haar gepraat het, want die klossie poeshare was nou netjies getrim.
Met ons terugkoms by die lodge het ’n heerlike gesig ons begroet. Die brunet het hande-viervoet met haar boude in die lug gestaan, haar gesig tussen die blondine se bene. Haar poesie het geblom na my kant toe en geblink van die nattigheid. My piel was oombliklik stokstyf Ek laat nie op my wag nie en stamp dit in haar in. Ek was wild jags en naai haar behoorlik. Sy het agtertoe gedruk en haar boude ritmies op en af beweeg terwyl sy voortgaan om die blondine te eet. Ek kon voel hoe my piel se skag oor haar klit vryf. Die sous het teen haar bene afgeloop en sy het die blond se tiete in haar mond geneem terwyl sy haar met mening vinger. Die diensmeisie het baie naby kom sit om alles dop te hou. Sy het agteroor geleuen en haar bene effens opgetrek en oopgemaak. Ek kon haar tiete mooi sien. Die swaartekrag trek hulle effens na die kante toe. Haar poeslippe is nou skoon geskeer en ek sien ’n strepie pienk so tussen die swart lippies. Sy is naby genoeg dat ek amper aan haar kan vat.
Die rooikop het agter my op haar knieë gegaan en my hol begin lek. Dit het my oor die rant gestoot en toe sy haar tong in my hol druk het ek so hard gekom dat ek eintlik lighoofdig geword het. Die res van die dag is deurgebring deur te swem, weer te braai en sonbad. Die blond en die brunet het mekaar weer gegryp en ek het toe uitgevind dat die blond bi was, maar die brunet totaal en al lesbies. Sy word elke dag deur mans genaai, want dit is haar werk, maar vir haar eie plesier verkies sy vroue. Die rooikop het die diensmeise gewys hoe om ’n vibrator te gebruik en die twee het elkeen reuse orgasmes gehad. ’n Voyeur se droom middag!
Ek het nie te laat gaan slaap nie, want ek moes die volgende dag terug bestuur. Deur die nag het ek wakker geword toe ’n meisie by my inkruip. Ek het weer ingesluimer en met dagbreek wakker geword toe sy met my voël speel. Ek draai na haar toe en sien dis die diensmeisie. Ek besluit toe om ’n bietjie saam te speel en knie haar tiete so ’n bietjie. Ek beweeg my hand tussen haar bene in – haar poesie is sopnat. Ek speel met haar klit en vinger haar tot ek hoor haar asemhaling raak vlakker. Toe naai ek haar!
Naskrif:
1 Ek het toe nooit die drie poesie ding probeer nie!
2 Die diensmeisie het saamgery tot in Pretoria en sy en die rooikop werk nou saam as Ebony en
Ivory.
3 My dokter het so jags geword toe ek haar alles vertel dat sy met net daar in die spreekkamer met
’n vol wagkamer genaai het. Sy het nou vier van haar vroulike kollegas, almal onder 40, opgeline en
ons beplan binnekort ’n soortgelyke lang naaiweek
10 COMMENTS
Ag fokof man, wat n kak storie. n Outoppie in sy sewentigs sal vir geen vroulike dokter of enige vrou onder 40 aantreklik wees nie
Skryf vir ons bietjie ‘n beter ene?
Putin het ‘n string vrouens gehad wat ten minstens 30 jaar jonger as hy is, Robert de Niro het pas weer pa geword op die ouderdom van 79. Picasso se minnares Francoise Gilot was 47 jaar jonger as hy en sy laaste vrou was 40 jaar jonger as hy . Mick Jagger,, wat 8 keer getroud is, het op 73 pa geword, sy vrou Melanie Hamrick was toe 28, Rubert Murdoch wat vier keer getroud is het pa geword op 72 met sy vrou van toe wat 37 jonger as hy is. Sommige van ons is wakkerder op die akker as ander. As jy oor 60 is neem ek aan jy is van die laasgenoemde groep of as jy jonk is jy ten minstens geestelik voorbereid op ‘n baie eensame en vervelige lewe wat die vrouens van hierdie wereld blykbaar jou gun.
🙂 🙂 🙂
Ek stem saam met Annelise- skryf n beter een?
Ai tog- weereens n droomstorie- vir my altans!
Baie nice storie. Maak enige ou lus.
Jong man,
Jy maak my skoon jaloers dat jy nog tot sulke dinge in staat is – op my ouderdom is dit ‘wishful thinking!” Wag vir die lang naaiweek saam met die vier jong dokters!
Doe so voort.
Op my ouderdom sukkel ek ook al met die ding maar gelukkig help die blou pilletjies nog
Baie lekker Bospatrys ! ‘n Uitstappie wat enige man sal geniet en dan nog soveel verskeidenheid ook !
Ek het lekker jags geword toe ek die storie lees!