Vokkansie
deur Bosvelder
Ek kyk vir jou mooi lyfie terwyl jy die staaltrappe my opklim. Stewige boudjies, slanke liggaam, ten spyte van twee kinders. Jy maak jou reg om teen die glybaan af te gaan. Op jou hurke, arms aan die kruisarm, swaai terug en daar trek jy. Ek volg kort op jou hakke, sien hoe die glybaan jou bikini broekie optrek, twee witbroodjies dans voor my. Jy spoed na onder en ek volg kort na jou. Jy tref die water aan die einde van die tonnel, ek op jou hakke. Ek stamp teen jou en kry “per ongeluk” ‘n boudjie beet. Ons kom laggend op vir asem, betyds om te sien hoe eers Petra en toe Zack kort na mekaar die water tref.
Laggend klim ons die trappies op vir nog ‘n gly, ek komplimenteer jou mooi witbroodjies. Jy maak jou reg vir die volgende gly, maar die keer trek jy jou broekie tussen jou boudjies in sodat beide broodjies vir my loer. My oë vasgenael op jou boudjies soos ons afgly. Tref weer die water, die keer is ek meer uitdagend en sorg dat ek behoorlik vat voordat ons opkom vir asem.
Jy klim ongeërg die trappies uit, die broekie steeds vasgeknyp tussen jou boude. Jy maak seker dat ek ʼn goeie “weerkyk” kry voordat jy jou betaamlik maak.
Dis ons eerste dag op vakansie by Badplaas. Ons is jonk, getroud, goeie vriende en ek het lankal voëlstyf vir jou. Ek vermoed jy is ook nie sonder lus vir my nie, maar ons wil nie ons huwelike opvoeter nie. Konserwatief, buite-egtelike seks is uit die bose, ons is kerk-ernstig.
Ons was darem ook nie heeltemal onskuldig nie. Ek onthou een gesprek waar ons vir mekaar probeer vertel het hoe ons daaronder lyk. My opmerking dat ek goed bedeeld is, het jou geprikkel, tot so ‘n mate dat jy wou sien. Ons het oorkant mekaar gesit, saamgestem dat ons net so sal bly sit en nie aan mekaar mag raak nie. Ek het my stywe voël vir jou gewys. Hy het trots regop gestaan en jou oë het gerek.
“Hy is groot, groter as Zack sin. Petra is gelukkig”.
Jy het jou boude opgelig, jou broek afgetrek en wydsbeen op die stoel terug gesak. Jou poesie is klein, petite soos jyself. Die hare bolangs netjies kort in ‘n hartjie gesny, die lippies skoon geskeer. Die binnelippies het skaam uitgeloer. Toe het jy jou bene wyd oopgemaak, jou koekie vir my oopgetrek. Dit het nat geglinster. Ek het jags opgestaan, nader gekom, maar jy het blitsig reageer opgestaan, jou broekie opgetrek en padgegee.
“Nie vat nie, Bossie.”
Ek het my ingehou, maar ook geweet dat as ek jou in my hande sou neem ons in die bed sou eindig. Ons wou dit doen, maar was te bang, te godsdienstig, te bevrees vir die gevolge as ons gevang sou word. Ons wou, maar ons kon nie.
Nou is ons saam op vakansie, ‘n lekker chalet met twee slaapkamers, kombuis en badkamer. Gisteraand rondom die braai gekuier, die gesels prettig, die grappies stout, selfs skurf. Hier en daar ‘n kru woord. Later het ons ‘n modeparade gehou. Jy en Petra het julle nuwe bikinis vir ons aangetrek, selfs vir ons julle sexy ondergoedjies gewys, maar dit wou julle nie vir ons aantrek nie. Toe het julle ons gedaag om in ons
onderbroeke vir julle te poseer. Ek en Zack kon eintlik maar kaal gewees het so sterk het ons voëls teen die onderbroeke gebeur. Ons was al vier rooiwarm.
“Kom,” jy het Zack se hand gevat en julle het kamer toe verdwyn. Binne minute kon ons julle hoor. Ek en Petra het lekker geluister terwyl ek stadig en saggies met haar gespeel het. Julle was al ‘n hele ruk stil voordat ek in Petra ingegaan het. Wat ‘n aand, wat ‘n voorspel. Ons was jags kwadraat en het die beste daarvan gemaak. As julle nog nie geslaap het nie moes julle ons gehoor het.
Die vakansie het belowend begin, ek kon nie wag om te sien hoe dit ontwikkel nie? Hoe ek dit gaan bewimpel dat ek en jy iewers ons steek inkry? Vandat ons besluit het op saam vakansie te hou, het ek gehoop, beplan, selfs “gebid!”
Die aand by die vuur, die kleingoed in die bed, speel ons rummy. Ek vertel vir julle dat ons (ek en Petra) dikwels “stroop” rummy speel en dat die verloorder dan die wenner moet masseer. Zack snap vinnig en daag ons uit om dit te doen.
“Pasop,” waarsku ek. “Petra speel goed, sy gaan ons kaalgat stroop.”
Jy stem amper gretig in, terwyl Petra meer gereserveerd reageer. Ons skommel, speel, vir elke tien punte teen jou verloor jy een kledingstuk. Soos ek voorspel het doen Petra goed, maar ook sy verloor, alhoewel net soms. Sy stroop ons tot in ons onderklere, jy net in jou bra en broekie, ons manne net in onderbroeke. Julle stem in dat ons manne nie verder hoef uit te trek nie, en dat ons kan aanhou speel tot julle ook net broekies aan het. Jy verloor jou bra en trek dit dapper uit. Petra het se bra beskerm nog haar welgevormde tieties.
“Nog een ronde, kom ons kyk of ons Petra uit haar bra kan kry.”
Zack wil duidelik ook meer te siene kry. Dis net natuurlik dat sy met genoeg punte in haar hand betrap sou word dat haar bra moes waai. Ons drie het saamgespan en sy het weinig kans gestaan om te wen.
Petra het haar bra uitgetrek, vir n oomblik was haar tieties sigbaar voordat sy met haar hande oor haar borste kamer toe gevlug het. Ons was teleurgesteld, veral Zack wat die minste te siene gekry het.
Petra se tieties is volrond, C-koppies teen jou A-koppies. Die een plek waar jy onbedeeld is. Ek maak verskoning vir haar optrede en verdwyn ook kamer toe. Die aand het verder rustig verloop. Ek en Petra het wel gesels en ek kon vir haar sê dat dit darem nie regverdig teenoor Zack was nie. Sy het ingestem dat ons weer kan speel en dat Zack haar tieties kan sien, maar haar broekie sou sy nie uittrek nie.
Petra was die volgende aand veel meer ontspanne, dalk het die wyn wat vryelik gevloei het, gehelp, maar ek dink veel meer dat sy emosioneel gereed was om meer te waag. Soos voorheen was ons manne eerste kaal (ek het nie te hard probeer om te wen nie) daarna het jy weer jou bra verloor. Jy het Petra in die oë gekyk en gesê: “As ek my bra uittrek moet joune ook waai.”
“Net as ek verloor.”
Sy het die volgende rondte verloor, weereens het sy geen kans gestaan teen ons drie nie. Dit was seker bietjie gewaagd om so bo-bloots om die vuur te sit, maar die oord was leeg, dit was buite seisoen. Jy het ons manne uitgedaag om ons onderbroeke uit te trek. Ek en Zack het vir mekaar gekyk, opgestaan en ons onderbroeke uitgetrek. Toe ons julle uitdaag het julle vir ons gelag, opgestaan en chalet toe gegaan. Ons het die vuur doodgemaak en julle gevolg.
Daardie aand was Petra natter as wat ek in ‘n lang tyd beleef het. Ek het ons kamerdeur oopgelos en sy het nie eers geprotesteer nie. Dit was een van die beste spykers van ons lewe. Jy het ook duidelik jou orgasmes na ons ore toer gestuur.
Die volgende dag het Zack vertel van ‘n storie wat hy sou gelees het, waar twee paartjies ook so oor en weer gekuier het. Die manne besluit toe om maats te ruil, maar die asters was nie te vinde vir die idee nie. Die twee spreek toe af om hulle maats dronk te maak, te blinddoek tydens voorspel en dan stil-stil plekke te ruil. So gesê, so gedaan.
“Skimp jy dat ons dit probeer”.
“Ek sal nie omgee nie?”
“Jy is lus vir Petra.”
“En jy vir Hester,” troef hy.”
“Ek is in.”
Ons spreek af om die aand julle twee getrek te kry, kamer toe te vat, lus te maak, te blinddoek en dan stil-stil plekke te ruil.
Die aand was ek en hy so belustig dat ons die kaartspel kort geknip het en vroeg kamer toe is. Jy het jou die spel laat welgeval, ek het ‘n bietjie meer oorreding nodig gehad om Petra te oortuig dat ek haar kan blinddoek. Soos gereël het julle op julle mae gele. Jy en Zack was eerste gereed en ek het hom saggies aan die deur hoor klop. Dit het my nog ʼn tydjie gevat om Petra gereed te kry, waarna ons plekke geruil het. Voorspel was minimaal, ons was te bang julle kom agter, maar ek sal nooit vergeet hoe lekker dit was
om vir die eerste keer my voël in jou koek te druk nie. Jy was sopnat en het sag gekreun. Ek was te jags en het vinniger gekom as wat ek wou. Toe vinger ek jou dat jy kan klaarmaak. My eie sap het oor my vinger en hand geloop totdat jy ook met ‘n harde kreun gekom het. Tyd om spore te maak. Ek het in die gang gewag totdat Zack sy verskyning gemaak het, ons het duime in die lig vir mekaar beduie dat alles OK is.
Terug in die kamer het ek Petra se blinddoek afgehaal, haar geliefkoos en nag gesoen. Ek kon nie help om my vinger in haar mansap koekie te steek nie, net om te voel hoe dit voel.
“
Ek is gevoelig het sy protesteer.”
Die volgende aand het normaal verloop, behalwe dat ons die keer aanhou speel het tot ons almal kaal was. Ek was verbaas dat Petra heel op haar gemaak skyn te wees en selfs op ʼn stout oomblik duidelik haar koekie vir Zack gewys het. Dit is seker net natuurlik dat ons die ervaring sou herhaal, maar die keer meer
waaghalsig. Ons het julle op julle rûe laat lê sodat julle vruggies meer toeganklik is en ons ‘n boere-spyker kon probeer. Ek het dit ook baie meer geniet. Nou kon ek jou koekie behoorlik bykom. Ek het jou saggies gelek, jou sappe opgeslurp totdat jy soos ‘n storm oor my gesig gekom het. Vir was dit ongewoon omdat Petra nie stortreën as sy kom nie.
Toe is ek in jou in. Ek was nogmaals vrek jags, maar die keer kon ek langer uithou. Jy het twee-drie keer gekom voordat ek gespuit het. Ek wou, moes kreun, maar het elke moontlike geluidjie onderdruk. Toe ons klaar was het ʼn stil traan onder die blinddoek uit gebiggel. Ek het dit saggies afgevee, jou voorkop gesoen en my skaars gemaak. Dit was ʼn aand wat ek nooit sal vergeet nie.
Die volgende middag, terwyl die kinders lekker in die parkie speel het julle ons gekonfronteer. Jy was eerste met: “Julle bliksems.”
Ons was ʼn oomblik uit die veld geslaan voordat jy vervolg het met: “Dink julle ons is onnosel.”
Ek en Zack wou nog protesteer toe Petra inval met: “Waarom verkrag julle ons?”
“Maar ons het nie…”
“Kak man, om toe te laat dat iemand my steek sonder my toestemming is verkragting.”
Ek was skaam, bitter skaam. Verkragting is die laaste ding waarvan ek ooit beskuldig wou word. Ek het probeer protesteer toe Petra vervolg met: “Jy wou my nie eers steek as ek net ʼn bietjie gekeer het nie, nou reel jy dat ʼn ander man my steek sonder my toestemming.”
Jy het haar gesteun met: “Sies Bossie, toe ek by jou gekla het oor Zack op die laaste oomblik voor hy insit vra of dit OK is het jy gesê dat dit juis wys dat hy my respekteer. Waar is jou respek vir ons nou?”
Ons was diep in die kak, en julle het sterk op my gefokus. Ek was skaam, bitter skaam.
Ek het dit nooit as verkragting gesien nie, maar toe julle dit so stel, het ek dit verstaan.
“Wat het ek gedink, waar was my verstand? Hoe red ek my huwelik? Wat gaan die uiteinde wees?”
My hele lewe was besig om ineen te tuimel. Petra het vervolg met: “Hoe onnosel dink julle is ons. Zack, jy rook pyp, dink jy ek het jou nie geruik nie. Het jy gedink ek sal nie voel dis iemand anders se voël nie?”
Jy het die ingevryf: “Julle dink ons is fokken onnosel”
Zack het sy stem terug gekry: “Maar dan het julle mos geweet?”
‘n Lig het vir my opgegaan: “Julle kon mos gepraat het.”
“Of ons geweet het of nie, julle soek verskonings.”
“Ek is verskriklik jammer, asseblief julle, kom ons praat dit uit.”
“Pleit jy Bossie, dit gaan meer vat as dit,” was jou reaksie.
Iets in jou stemtoon het my laat besef dat jy (julle?) nie regtig so kwaad was nie, maar ek wou ook nie enige risiko’s waag nie.
“Hoe kan ons regmaak?”
“Julle kan nie, dis gedane sake.”
My moed sak in my skoene.
“Maar julle kan dit beter maak,” val Petra jou in die rede.
Jy neem weer oor: “Vir die res van die vakansie slaan ons asters die kitaar, julle sal ons bederf, julle sal kaalgat loop ons so sê en as ons ruil is dit op ons terme. Vir die res van die vakansies is ons poesies ons s’n om te doen wat ons wil.”
“Dis reg.” Ek en Zack stem dadelik in.
“Maar nog een ding” verbaas Petra my “Ons wil altwee voel hoe dit is om deur twee mans bederf te word. Vanaand is Hes se beurt, more aand myne.”
Om die verder in te vryf vervolg jy toe met: “Ja, Zack en jy gaan my eet na Bossie in my gekom het, as ek skoon is kan jy my dalk steek.”
“En jy Bos, gaan my skoonlek na Zack my gesteek het.”
Wat ʼn vakansie, wat ‘n begin vir wat ʼn jarelange ruilverhouding sou word.
Jy en Zack is geskei, ons vervreemd van hom oor verskeie dinge, maar ek en jy en Petra, ons twee, ons drie, ons vriendskap, ons seks, ons spel, het dekades oorleef, soms net ek en jy, soms ons al drie, maar as die geleentheid hom voordoen, dan gebruik ons dit. Net jammer ons bly deesdae sover uit mekaar, die geleenthede te min, maar die plesier, die plesier …
Ons, ons drie, lief vir mekaar, jags vir mekaar. Tot die dood ons skei.
2 COMMENTS
Wow is dit n storie of die waarheid. Dit is awesome en ek self is nou aan die drip
Bitter mooi en interessant! My droom natuurlik is ook so